Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 27

Draad: Die gevare van derdehandse rook

  1. #1
    Bittereinder Volksregister
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Rooi Jan's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Mon
    Plek
    Pretoria, ZAR
    Poste
    16,336
    Blog inskrywings
    8

    Verstek Die gevare van derdehandse rook

    Dis nie 'n tikfout nie...

    Julle weet mos hoe stink iemand wat nou net 'n sigaret gerook het. Nou is dit blykbaar gevaarlik.
    Warning over 'third-hand smoke'

    Smoke contains toxins damaging to health

    Many people are unaware that even smoking away from babies or pregnant women presents a risk, according to US research.

    Poisons in cigarette smoke can linger on fabrics or hair, but a survey of 1,500 households found that fewer than half of smokers knew this.

    Only a quarter had strict rules about not smoking in the house, according to the report in the journal Pediatrics.

    UK baby charity Tommy's said it was vital that pregnant women were alerted.

    When you smoke - any place - toxic particulate matter from tobacco smoke gets into your hair and clothing.

    There is plenty of evidence that "second-hand" smoke - breathed when you are in the same room as someone smoking - can be harmful, particularly to children, and some parents adopt a strategy of never smoking in their child's presence.

    However, Professor Jonathan Winickoff, from Massachusetts General Hospital, said this would not offer complete protection.

    Toxic particles in cigarette smoke can remain on nearby surfaces, as well as the hair and clothing of the smoker, long after the cigarette has been put out, and small children are susceptible because they are likely to breathe in close proximity, or even lick and suck them.

    Other studies have linked this exposure to learning problems in children.

    Breastfeeding mothers who smoke also pass toxins on to their baby in their milk, he said.

    His team surveyed more than 1,500 households, asking smokers and non-smokers about their attitudes.

    They found that while 95% of non-smokers and 85% of smokers agreed that direct inhalation of second-hand smoke was harmful to children, just 65% of non-smokers, and 43% of smokers believed the same for "third-hand" smoke.

    Just 26.7% of households which included a smoker had strict rules about not smoking in the home.

    Complication risk

    Professor Winickoff said: "The dangers of third-hand smoke are very real - when you smoke - any place - toxic particulate matter from tobacco smoke gets into your hair and clothing."

    Professor Andrew Shennan, from Tommy's, said the results had "significant implications", particularly for pregnant women, who may have stopped smoking themselves, but are still in contact with others that do.

    "It is vital that women are made aware of the possible risks associated with third hand smoke, and alert those around them of the impact it could potentially have on the health of their unborn baby.

    "The chemicals in cigarettes are known to significantly increase the risk of serious pregnancy complications."
    http://news.bbc.co.uk/2/hi/health/7813124.stm
    "Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.

  2. #2
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    As oud roker wil ek net bevestig. Daar is niks wat so stink soos 'n roker nie.
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  3. #3
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Ek hou daarvan om te stink, want ek kan dit bekostig,

  4. #4
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Toffie Bekyk pos
    Ek hou daarvan om te stink, want ek kan dit bekostig,
    Goed ges ou stinkie.
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  5. #5
    Registrasie B Lid Volksregister Witleeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Sun
    Poste
    2,471

    Verstek Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Ag Vader......daar gaan ons alweer!!!
    Take a Dutchman, the kind of Dutchman that fought against all the might of Spain, intermix him with the inflexible french high notes. Take him through 8 generations of war, put him in a country suitable for the huntsman, marksman and rider. Put a finer temper in him the Bible, and you get a pure Boer - a nation so strong and powerful- that it took the British empire 191 000 000 pounds, 3 years and 480 000 soldiers to conquer the 2 poorest smallest states in the world by means of one of the worst human atrocities ever recorded in history ..... and never again to be mentioned due to the shame and humiliation the mighty rulers of Britain suffered from these hard-bitten bush fighters.

    THE BOER NATION- GOD'S SELECTED FEW.

    FORWARD TO FREEDOM


  6. #6
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Arend Bekyk pos
    Goed ges ou stinkie.

  7. #7
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Witleeu Bekyk pos
    Ag Vader......daar gaan ons alweer!!!
    Witleeu,

    Waentoe nou?

  8. #8
    Registrasie B Lid Volksregister Witleeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Sun
    Poste
    2,471

    Verstek Re: Ant: Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Toffie Bekyk pos
    Witleeu,

    Waentoe nou?
    Ek rook, jy suip, hy oorvreet homself, hulle is verslaaf aan vitamien pille, julle is opgepomp met Steroids, bla, bla, bla....!

    Ek rook- en vee my g*t af aan ander menings- punt STOP!
    Last edited by Witleeu; 6 Jan 2009 at 21:00.
    Take a Dutchman, the kind of Dutchman that fought against all the might of Spain, intermix him with the inflexible french high notes. Take him through 8 generations of war, put him in a country suitable for the huntsman, marksman and rider. Put a finer temper in him the Bible, and you get a pure Boer - a nation so strong and powerful- that it took the British empire 191 000 000 pounds, 3 years and 480 000 soldiers to conquer the 2 poorest smallest states in the world by means of one of the worst human atrocities ever recorded in history ..... and never again to be mentioned due to the shame and humiliation the mighty rulers of Britain suffered from these hard-bitten bush fighters.

    THE BOER NATION- GOD'S SELECTED FEW.

    FORWARD TO FREEDOM


  9. #9
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Witleeu Bekyk pos
    Ek rook, jy suip, hy oorvreet homself, hulle is verslaaf aan vitamien pille, bla, bla, bla....!

    Ek rook- en vee my g*t af aan ander menings- punt STOP!


    Feite!!!!

  10. #10

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Rook is regtig sleg vir jou,jy stink so dat nie eers honde jou wil byt nie dink daaroor!!!!!!!!

    Gee kans ek sal nou verduidelik,gaan nou eers rook

  11. #11
    Steunpilaar Oom Henry's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Fri
    Plek
    Die Hoofstad, Apie
    Poste
    2,440

    Verstek Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur RICHARD B RUDDICK Bekyk pos
    jy stink so dat nie eers honde jou wil byt nie
    dan is dit mos goed vir jou.
    Ons is in Afrika. Enigiets kan gebeur. - Dr Pieter Mulder.

  12. #12

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Hiers my rede hoekom rook sleg is.

  13. #13
    Registrasie B Lid Volksregister Witleeu's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Sun
    Poste
    2,471

    Verstek Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur RICHARD B RUDDICK Bekyk pos
    Hiers my rede hoekom rook sleg is.

    O.K- Jy het my oortuig rook is sleg....ek skakel onmiddelik oor na seks toe!
    Take a Dutchman, the kind of Dutchman that fought against all the might of Spain, intermix him with the inflexible french high notes. Take him through 8 generations of war, put him in a country suitable for the huntsman, marksman and rider. Put a finer temper in him the Bible, and you get a pure Boer - a nation so strong and powerful- that it took the British empire 191 000 000 pounds, 3 years and 480 000 soldiers to conquer the 2 poorest smallest states in the world by means of one of the worst human atrocities ever recorded in history ..... and never again to be mentioned due to the shame and humiliation the mighty rulers of Britain suffered from these hard-bitten bush fighters.

    THE BOER NATION- GOD'S SELECTED FEW.

    FORWARD TO FREEDOM


  14. #14

    Verstek Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Jammer hy wou nie laai nie
    Aangehegde prentjies Aangehegde prentjies Click image for larger version. 

Name:	smoking.jpg 
Views:	51 
Size:	4.0 KB 
ID:	3713  

  15. #15

    Verstek Ant: Re: Ant: Die gevare van derdehandse rook

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Witleeu Bekyk pos
    O.K- Jy het my oortuig rook is sleg....ek skakel onmiddelik oor na seks toe!
    En na dit kort jy een!

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::