Ek het iemand nodig om 'n sakeplan te help opstel, maar is huiwerig om onbekendes te nader, want hulle kan jou idees steel. Dis nie om finansiering te kry nie, maar om te help om my aandag te fokus op die belangrike kwessies.
Almal op die forum is onbekend, maar kan ek 'n kans waag met 'n boer? Wat dink julle?


Aanhaling
