Weet ons het hom reeds gehaad maar begin weer ek hoop ek kry dit die keer gelaai.
Weet ons het hom reeds gehaad maar begin weer ek hoop ek kry dit die keer gelaai.
VIERKLEUR BO
Daaglikse Motivering
mp3's met die stem in al sy weergawis soos in die dae van ouds, So as iemand my kan help sal ek dit waardeur. Het reeds probeur zip maar dit werk ook nie.
HELP SEBLIEF
Laai dit op 'n ander werf en plaas die skakel hier. Hier is 'n lys van werwe wat jou toelaat om groot lęers te stoor:
http://email.about.com/od/sendbigfil..._big_files.htm
Hierdie een lyk of dit kan werk:
http://pando.com/
"As jy rykdom liewer het as vryheid en die gerustheid van onderdaanskap liewer het as die besielende stryd om vryheid, keer dan huiswaarts en laat ons in vrede. Ons soek nie jou raad of jou hulp nie. Buk omlaag en lek die hand wat jou voer. Mag die nageslag vergeet dat jy ooit ons volksgenoot was.”
dankie sal probeer Rooi Jan.
groete