Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 37

Draad: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

  1. #1
    Steunpilaar BVR
    Boerevryheid Bestuur
    Generaal
    Genl C R de Wet's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Sep-Thu
    Plek
    ZAR
    Poste
    2,480

    Talking Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Boodskappe vir nuwe Kampkommandante - Sien Bestuur boodskap
    Boerevryheid: 'n Plaaswerf as sentrale gespreksforum, gebore uit 'n Volk se behoefte tot selfbeskikking.

  2. #2

    Verstek Ant: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie geluk aan julle al drie.

  3. #3

    Verstek Ant: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie Geluk aan julle al 3!!! Weet sommer julle harte is op die regte plek en dat BV nou net beter en beter gaan word!
    Deu 31:6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.

  4. #4
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,560

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie geluk aan julle 3. Sterkte vir dit wat voorle.
    Nou sal sekere huise moet hulp kry om skoongemaak moet word en sekere manne maar moet staat maak op take-aways....he...he.eeee
    God sy met julle

  5. #5
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Mar-Fri
    Plek
    Amanzimtoti
    Poste
    2,093

    Verstek Ant: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Geluk julle drie! Binne kort sal julle julle staal moet begin wys. Ons is trots op julle, hou dit so.

  6. #6
    Kennis Volksregister BOER 101's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Oct-Tue
    Plek
    Springs
    Poste
    159

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie Geluk Hulle!
    net in die HERE vertrou ek

  7. #7

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Vat vyf! Ek is baie trots op julle al drie, alhoewel ek net vir een kon stem.

    Toffie, daai knoffel en beet het toe tog gehelp!

    Sclark, jy kan nou maar daai trane kraantjie toedraai hoor! (Grap net)

    Israeliet, dankie vir die traktaat ou maat! Ek het nou n baie beter idee waaroor dit gegaan het.

    Sterkte aan julle almal. Dit is n groot taak..... Ek weet julle elkeen weet waar julle krag vandaan sal kom.
    .

    In die nuwe Suid Afrika word jy nie meer wakker nie, jy skrik wakker!

  8. #8
    Steunpilaar Volksregister Boere Staatsman's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Thu
    Plek
    Ons Geskiedenis moet voortleef
    Poste
    2,679

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie geluk met die aanstelling ek glo dat julle 'n groot aanwins vir ons volk se vryheid stryd sal wees.

  9. #9
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie dankie vir die gelukwensinge.

    Dis vir my 'n groot eer en voorreg en dankie vir die vertroue wat jul in my gestel het.

    Ek sal ten alle tye my bes probeer om julle nie teleur te stel nie.

    Groetnis

  10. #10
    Registrasie B Lid Volksregister BOERLANDER's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Oct-Tue
    Plek
    Roodepoort
    Poste
    8,183

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    DagsÍ mense.

    Baie dankie aan ALMAL wat gestem het, ongeag vir wie gestem is. Ek sal my beste doen en BV en sy mense op die hart dra.

    Sclark en Toffie, baie geluk aan julle twee ook. Ons sal ons bes doen en nog baie lekker saamwerk.

    Dankie mense
    BOERLAND. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

  11. #11
    Steunpilaar sclark's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Sun
    Plek
    Verwoerdburg
    Poste
    2,683

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie dankie aan almal wat gestem het. Geluk ook aan Israeliet en Toffie, julle gaan 'n goeie bydra vir die plaaswerf wees. Ek sal nou maar baie hard aan my Boertaal moet werk aangesien ek wel 'n Boer is, en dit is hoog tyd dat ek leer om dit nie te vergeet nie. Weereens, dankie aan almal, en vir die bestuur van BV, dankie vir julle harde werk en moeite om die Volk bymekaar te kry!

  12. #12

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Baie geluk aan die nuwe kampkommendante. Ek hoop julle sal n positiewe verskil maak.

    EN AAN SCROOGE VIR N SUKSESVOLLE VERKIESINGSVELDTOG!!
    ONDERSTEUN DIE JEUGFRONT. DIE TOEKOMS IS NOU.

  13. #13
    HS van Blerk Stigting Volksregister Hennovdm's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Dec-Fri
    Plek
    OOSRAND
    Poste
    2,697

    Verstek Ant: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Geluk aan julle en sterkte met jul taak. Moet nooit iets te persoonlik opneem nie en probeer konstant in jul besluitnemings wees.

    Groete
    2008 - Die jaar van samewerking en eerlikheid - Laat die Vierkleur wapper!

  14. #14

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Toffie,ISRAELIET,sclark baie geluk en ons glo almal jul verdien om daar te wees.Mag dit wat aan julle opgedra is nie deur julself maar deur die lyding van Onse Vader vir julle lei.
    ONS VIR JOU SUID AFRIKA

  15. #15
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,560

    Verstek Re: Gelukwense & Boodskappe - nuwe Kampkommandante

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Waarmaker Bekyk pos
    Baie geluk aan die nuwe kampkommendante. Ek hoop julle sal n positiewe verskil maak.

    EN AAN SCROOGE VIR N SUKSESVOLLE VERKIESINGSVELDTOG!!
    Dankie....dankie....
    God sy met julle

Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste

Soortgelyke drade

  1. Gelukwense
    By jjgsmith in forum Die Koerier
    Antwoorde: 15
    Laaste Pos: 19 Apr 2008, 12:57
  2. OBIA Boodskappe
    By Mari21 in forum Vrouelaer
    Antwoorde: 5
    Laaste Pos: 24 Jan 2006, 08:01
  3. Nuwe Kampkommandante
    By Stoffel in forum Polsslag
    Antwoorde: 2
    Laaste Pos: 16 Jan 2006, 09:21
  4. Gelukwense
    By Genl Manie Maritz in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 25
    Laaste Pos: 9 Nov 2005, 06:14

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::