Wys resultate 1 tot 9 van 9

Draad: Gelukkige Vadersdag!!

  1. #1

    Verstek Gelukkige Vadersdag!!

    Ek wil begin deur elke Vader geluk te wens met
    Sondag se herdekking van Vadersdag!

    Elkeen van julle is baie kosbaar.

    Ek is gelukkig om nog 'n pa te he en ek sal altyd dankbaar en lief vir die pa wees wat my Hemelse Vader my gegee het.
    Al stem ek nie altyd saam met wat my pa se nie.
    En ook wil ek dankie se vir die man en pappa wat my dogterjie
    van die Vader ontvang het.Sy kon nie vir beter gevra het nie.

    Hier is net ietsie wat ek van die net afgetrek het vir al die mans
    daar buite:

    Father's Day is a day of commemoration and celebration of Dad. It is a day to not only honor your father, but all men who have acted as a father figure in your life - whether as Stepfathers, Uncles, Grandfathers, or "Big Brothers."

    Inspirational Father's Day Quotes
    Whether you're a daddy-to-be or a seasoned granddad, Father's Day is a wonderful opportunity to bask in the glow of your family's affection and appreciation. This year, you can also make Father's Day an opportunity for self-reflection and personal growth. Ask yourself: Are you the father you always wanted to be? Are you the father your children deserve? Here are some thoughts on the subject from history's greatest writers, thinkers, politicians and even comedians.

    On Leading By Example
    "Children have more need of models than critics."
    - French moralist Joseph Joubert (1754-1824)
    Modern parenting experts agree. Role modeling desired behavior is a far better disciplinary tactic than harsh punishments - not to mention more effective one.

    On Disciplining Our Children
    "There must always be a struggle between a father and son, while one aims at power and the other at independence."
    -18th century English lexicographer Samuel Johnson

    At the root of countless disciplinary issues is a child's developmentally appropriate - but nonetheless maddening - quest for independence. While children need the freedom to explore and make mistakes in the process, a good father provides clear boundaries and gentle guidance throughout their journey.

    On Being Humbled
    "A man never stands as tall as when he kneels to help a child."
    - Knights of Pythagoras

    Fatherhood is the ultimate lesson in humility - which most of us realize the first time they hear our newborn baby cry. (And if we missed that moment, then we definitely eat some humble pie the first time our little one spits up all over our new suit - just as we are rushing to an important meeting.) Children change not only the particulars of our lives - but our priorities. And once we embrace that change, our lives can become more meaningful than ever before.

    On Keeping Perspective
    "When I was a boy of 14, my father was so ignorant I could hardly stand to have the old man around. But when I got to be 21, I was astonished at how much the old man had learned in seven years."
    - Mark Twain

    When it comes to raising teenagers, we may not ever be able to win. If we don't offend them, we embarrass them. The key to making it out of this stage alive is to keep loving your kids - while you remind yourself daily that they will grow out of this phase.
    :
    Tot ons Boere weer ontmoet

  2. #2
    HS van Blerk Stigting Volksregister Hennovdm's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Dec-Fri
    Plek
    OOSRAND
    Poste
    2,697

    Verstek Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Dankie Spook.

    Ek wil nie 'n nat handdoek wees nie maar ek wil darem noenm dat ek nie Vadersdag, moedersdag, Valentynsdag of sulke goed vier nie.

    Ek vermoed dit is deur die Jode geskep om nog meer geld uit ons uit te trek tot hul eie voordeel. Hulle gebruik dit om skuldgevoelens by ons te skep.

    Moet dus nie geskenke koop nie.
    En veral nie kaartjies nie, dit is verseker nou geld mors, ek verpes kaartjies.

    Is daar nog iemand wat so droee drip soos ek is??

    Julle kan maar se ek is mal, my familie dink so.
    2008 - Die jaar van samewerking en eerlikheid - Laat die Vierkleur wapper!

  3. #3

    Verstek Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Hennovdm Bekyk pos

    Ek verstaan hoe jy voel,my man is een van hulle wat saam jou sal stem hy is nie eers groot op 'n verjaarsdag nie.
    Maar ek sien dit so dis ten minste eendag in die jaar wat almal tyd maak om saam die een waarvoor hulle lief is iets te doen.
    Nie noodwendig met geld en geskenke maar net 'n oproep of koffie.Dit gaan oor die gedagte nie die kostes.
    Die lewe is 'n gejaag en soms vergeet mense van die mense wat die meeste saak maak in hulle lewens.
    :
    Tot ons Boere weer ontmoet

  4. #4

    Verstek Re: Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Hennovdm Bekyk pos
    Dankie Spook.

    Ek wil nie 'n nat handdoek wees nie maar ek wil darem noenm dat ek nie Vadersdag, moedersdag, Valentynsdag of sulke goed vier nie.

    Ek vermoed dit is deur die Jode geskep om nog meer geld uit ons uit te trek tot hul eie voordeel. Hulle gebruik dit om skuldgevoelens by ons te skep.

    Moet dus nie geskenke koop nie.
    En veral nie kaartjies nie, dit is verseker nou geld mors, ek verpes kaartjies.

    Is daar nog iemand wat so droee drip soos ek is??

    Julle kan maar se ek is mal, my familie dink so.
    Jip ek stem saam. Jy's beslis nie mal nie - as jy mooi gaan kyk spruit al hierdie dae ook uit afgodaanbiddingsdae aan bepaalde gode. Dit val dus saam met al die paganfeeste. Dis boos en totaal en al teen Jesus se wil.

    Deur dit aan te hang en te ondersteun - veral as mens die waarheid weet - glo ek jou oordeel gaan soveel groter wees.

  5. #5
    HS van Blerk Stigting Volksregister Hennovdm's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Dec-Fri
    Plek
    OOSRAND
    Poste
    2,697

    Verstek Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Ek is deesdae selfs skepties om kersfees te vier. nerens in die Woord word daar gese ons moet Kersfees vier nie?? Waar kom dit vandaan, 'n katolieke vakansiedag miskien?

    Wat wel belangrik is, is dat ons die kruisiging en die opstanding vier. Dit moet soos Sabatsdae hanteer word, so ook Geloftedag.
    2008 - Die jaar van samewerking en eerlikheid - Laat die Vierkleur wapper!

  6. #6

    Verstek Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Ek gaan delf nou nie so diep in sulke dinge nie. Ek geniet Moedersdag en Vadersdag. Ons spandeer inelkgeval nie eintlik geld daarop nie. Dis net 'n dag om die ander een spesiaal te laat voel en die kleintjies teken al vir Pappa prentjies en ek maak sommer net 'n spesiale lekker ete.
    Deu 31:6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.

  7. #7

    Verstek Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Charmain Bekyk pos
    Ek gaan delf nou nie so diep in sulke dinge nie. Ek geniet Moedersdag en Vadersdag. Ons spandeer inelkgeval nie eintlik geld daarop nie. Dis net 'n dag om die ander een spesiaal te laat voel en die kleintjies teken al vir Pappa prentjies en ek maak sommer net 'n spesiale lekker ete.
    Ek stem saam Charmain.
    Maar ek dink ons vrouens sien goed in 'n ander lig as die mans.
    :
    Tot ons Boere weer ontmoet

  8. #8
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,561

    Verstek Re: Ant: Gelukkige Vadersdag!!

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Hennovdm Bekyk pos
    Ek is deesdae selfs skepties om kersfees te vier. nerens in die Woord word daar gese ons moet Kersfees vier nie?? Waar kom dit vandaan, 'n katolieke vakansiedag miskien?

    Wat wel belangrik is, is dat ons die kruisiging en die opstanding vier. Dit moet soos Sabatsdae hanteer word, so ook Geloftedag.
    eK PRAAT SAAM MET JOU.
    God sy met julle

  9. #9

    Verstek Re: Gelukkige Vadersdag!!

    Net nog n JOODSE vakansiedag

Soortgelyke drade

  1. Gelukkige Babelas!
    By Miljo in forum Volkshumor
    Antwoorde: 2
    Laaste Pos: 18 Aug 2009, 17:27
  2. Gelukkige Majubadag
    By Hennovdm in forum Geskiedenislaer
    Antwoorde: 11
    Laaste Pos: 27 Feb 2008, 12:10
  3. Gelukkige verjaarsdag DuP!
    By Vicky in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 5
    Laaste Pos: 28 Jun 2006, 22:12
  4. Vadersdag
    By Vicky in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 4
    Laaste Pos: 18 Jun 2006, 15:48

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::