Sal iemand asb so gaaf wees om n lekker boerbeskuit en soetkoekie resep te plaas - sommer ook hoe om n plantjie te begin vir suurdeeg - dalk ook n lekker gemmerbier resep asb.
Geniet die Kerstyd almal en sterkte en voorspoed vir almal vir die nuwejaar sommer hoor.
Cheers vir eers