Ek dag dis die einde van die forum!
Vanaf gisteraand was die forum vir my besonder stadig.
Die konneksie is ook telkemaal onderbreek.
Vanoggend was die konneksie so stadig dat ek later opgegee het.
Het ons n nood kommunikasiestelsel in plek?
Hier sit ek toe en kon niemand in die hande kry nie.
Veral toe dinge begin interresant raak.
Ek dag julle is oorval!


Reply With Quote

gebeure in "ons land is aan die brand" ,sal nogal graag n de brief van hom vra as die 'fireworks" verby is???