Bladsy 1 van 4 1234 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 56

Draad: Resepte vir DAAR BUITE

  1. #1
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Thumbs up Resepte vir DAAR BUITE

    Hierdie is ook 'n nuwe draad veral vir die mans wat nie kan kosmaak nie. Plaas julle idees oor maklike kosmaak metoders hier, ons wil almal graag leer
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  2. #2
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Probeer hierdie een moreaand. Dis 'n wenner

    Slappap

    Die beginners kan nader staan, want hierdie is die eenvoudigste soort pap.

    Bestanddele (vir 4 mense)

    2 koppies water
    ½ teelepel sout
    so ¾ koppie mieliemeel (goed, 150 ml, om presies te wees)

    Metode

    Gooi 1½ koppie van die water saam met die sout in ’n kastrol en kry dit oor die hitte. Terwyl die water aan die kook kom, maak jy die mieliemeel met die res van die water aan. Roer dit tot glad – dan sit jy nie later met ’n klonterige spulletjie nie.

    Gooi die aangemaakte mieliemeel by die kokende water in die kastrol en roer dit met ’n vurk dat dit klap.

    Verlaag die hitte sodat die pap stadig kook en sit dan die deksel op. Kook jou pap vir ’n halfuur op dié lae hitte. As jy nie ’n puris is nie, kan jy nou en dan die deksel afhaal en die pap deurroer.

    As jy eers gewoond is aan slappap met melk en suiker – en dalk ’n klontjie botter daarby – kan jy begin rondspeel en allerhande soorte planne maak om dit op te vrolik.

    Roer ’n hand vol gerasperde cheddarkaas en ’n lepel suur appelkooskonfyt by.
    Raak gesond met ’n lepel of twee muesli en heuning oor jou pap.
    Kinders is mal oor graanvlokkies by pap. Meng dit saam en voel die geknars tussen jou tande.
    Raak wild (soos die joernalis en papkenner Jaco Kirsten) en gooi botter, melk, suiker en... ja, gekerfde biltong by.

    http://www.weg.co.za/kos/display.asp...d=25&recId=148
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  3. #3
    Registrasie B Lid Volksregister BOERLANDER's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Oct-Wed
    Plek
    Roodepoort
    Poste
    8,183

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    Arend, baie goeie een die.
    BOERLAND. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

  4. #4

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    Arend is jy nou ernstig oor die pap resep
    Dog almal kan pap maak. Daar seker goed wat almal kan doen of van weet wat ek weer niks van weet nie.

    Anyway kwaai resep, as een of ander adelike by my kom kuier voer ek hulle pap en boere wors, hoor wat ek julle s.

    Groete

  5. #5
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Daar is ouens soos ek wat gladnie kan kos maak nie. Ek hou gladnie daarvan nie. Dis my vrou se werk. As sy die dag padvat sal julle darem sien hoe paniek my beetpak.
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  6. #6
    Registrasie B Lid Volksregister BOERLANDER's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Oct-Wed
    Plek
    Roodepoort
    Poste
    8,183

    Verstek Re: Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Arend Bekyk pos
    Daar is ouens soos ek wat gladnie kan kos maak nie. Ek hou gladnie daarvan nie. Dis my vrou se werk. As sy die dag padvat sal julle darem sien hoe paniek my beetpak.
    Vorentoe in ons leeftyd, gaan ons die tipe van inligting broodnodig kry.
    Gaan al wees waarvan ons dalk kan oorleef.
    BOERLAND. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

  7. #7
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Dis hoekom ek met pap begin het. Ons gaan dit nog baie eet.
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  8. #8
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,562

    Verstek Re: Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur ISRAELIET Bekyk pos
    Vorentoe in ons leeftyd, gaan ons die tipe van inligting broodnodig kry.
    Gaan al wees waarvan ons dalk kan oorleef.
    Israeliet, die een is vir jou
    BESTANDELE
    `n lekker stuk lewer(hang af hoe honger jy is)
    Mooi skoon gewaste nier vet.
    sout
    peper
    botter
    suurlemoen(sap)
    knoffel
    appelkooskonfyt
    AANWENDING
    Kan in braai pan met gas of swart pot oor kole voorberei word.
    Was lewer mooi skoon, sny in stukke op - sny niervet in repe om stukkies lewer mooi toe te draai. sout;peper na gelang van smaak.
    verhit botter en knoffel in pot/pan
    plaas "skilpadjies" in pot en braai tot bruin.
    gooi 100ml suurlemoen sap of 6 suurlemoene uitgedruk in pot.
    braai vir ongeveer 10 minute(draai gereeld om)
    moenie wag vir afkoel proses nie, sny "skilpadjies" in skywe, smeer appelkooskonfyt op en vra vir Israeliet hoe lekker dit gesmaak het, want daar gaan niks oorbly nie
    God sy met julle

  9. #9

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Arend Bekyk pos
    Daar is ouens soos ek wat gladnie kan kos maak nie. Ek hou gladnie daarvan nie. Dis my vrou se werk. As sy die dag padvat sal julle darem sien hoe paniek my beetpak.
    Deu 31:6 Wees sterk en vol moed; wees nie bevrees en word nie verskrik vir hulle nie; want dit is die HERE jou God wat saam met jou trek; Hy sal jou nie begewe of verlaat nie.

  10. #10
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Sampioensop met kroetons

    Bestanddele
    2 koppies geskilde uie (in blokkies gesny) of uie en preie gemeng< br> 1 pakkie wit sampioene (gesny)
    2 koppies geskilde aartappels (in blokkies gesny)
    2 eetlepels olie
    2 eetlepels botter
    3 koppies water waarin een hoendersopblokkie opgelos is
    1 teelepel sout
    1 eetlepel meel
    3 eetlepels room

    Vir die kroetons:

    2 koppies broodblokkies
    2 eetlepels botter

    Metode

    Verhit die botter en olie in ’n kastrol en braai eers die uie (en preie) totdat hulle glaserig is. Voeg die sampioene by en roerbraai dit vir 5 minute. Voeg laastens die aartappels en meel by en braai dit vir 2 minute.

    Giet die aftrekselwater en sout bo-oor die groente en bedek dit met ’n deksel. Laat dit rustig prut vir ongeveer 20 minute of totdat die aartappelblokkies sag is. Roer die room by en bedien.

    Meng die broodblokkies met die botter en plaas dit in ’n oondbak. Bak tot goudbruin. Sprinkel van die kroetons bo-oor elke bakkie sop en versier dit met gekapte uielowwe of ’n knippie marjolein

    Annette s&#234;: As jy van ’n dik sop hou, kan jy dubbel die hoeveelheid meel gebruik. Die kroetons kan jy ook in ’n pan braai, maar hou dit fyn dop, want dit brand baie vinnig aan. Dis beter om ’n witbrood met ’n los tekstuur te gebruik (dis nie nodig om die korsies af te sny nie). En onthou om aan alles te proe terwyl jy kook – anders sal jy nie weet wat nog kort nie
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  11. #11

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    Kan die resepte dalk bly by goed wat nie meer as 5 bestandele vat nie. Glo nie iemand gaan daar buite rond loop en inkopies doen nie.

  12. #12
    Registrasie B Lid Volksregister Arend's Avatar
    Aansluit Datum
    2007-Mar-Fri
    Plek
    Oos Rand
    Poste
    7,828

    Verstek Ant: Resepte vir DAAR BUITE

    Gerhard, hierdie is nie die 'noodreseptete' nie. Dit is sommer vir net lekker eet buitekant.

    Noodresepte bestaan net uit 1 resep. Pap en Tik. Slegs 2 bestanddele.

    As jy nie die resep ken nie, praat maar. Ek sal dit pos.
    STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK

    Is jy PARAAT?

  13. #13
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,562

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    Krummelpap verrassing

    4 x 250ml krummelpap
    500ml bruinbroodkrummels
    5ml sout
    250g botter
    500g bladspek
    500ml melk
    8 eiers, geskei
    285g blik geroomde sampioene
    285g blik gesnipperde sampioene, gedreineer
    500ml Chedderkaas, gerasper
    170g blikkie ingedampte melk

    Voorverhit die oond tot 180C en smeer 'n oondskottel.
    Meng die krummelpap, brood krummels en sout, voeg die gesmelte botter by en meng goed.
    Braai die spek bros en krummel dit. Hou 'n bietjie van die spek vir garnering en voeg die res van die spek by die krummelpapmengsel.
    Klits die melk en eiergele saam en voeg dit en die sampioene en 350ml van die kaas by die mengsel.
    Skep dit in die oondskottel uit en bak dit vir ongeveer 'n uur lank.
    Sprinkel die res van die kaas en spek bo-oor en gooi die ingedampte melk oor.
    Plaas die gereg vir ongeveer 5 tot 10 minute terug in die oond. Bedien saam met braaivleis.
    God sy met julle

  14. #14
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,562

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    As Koek (Ash Cake)

    250ml (1 cup) self raising flour
    5ml (1 tsp) baking powder
    5ml (1 tsp) salt
    60-125ml (1/4 to 1/2 cup) water
    15ml (1tbsp) margarine

    Mix the flour, baking powder and salt. Heat water and margarine separately and then gradually mix into the flour mixture to form a smooth, pliable dough. Shape the dough into a round, flat cake, cover it with coals from an open fire and bake for about 30 minutes or until thoroughly baked.
    When done, dust off the excess ash and serve with jam, syrup, cheese or whatever you have availab
    God sy met julle

  15. #15
    Registrasie B Lid Volksregister
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Thu
    Plek
    Brakpan
    Poste
    4,562

    Verstek Re: Resepte vir DAAR BUITE

    Boere Soetkoekies

    15 Koppies mee1
    3/4 Koppie stroop
    15 teelepels bakpoeier
    6 1/2 Koppies suiker
    1 teelepel kaneel .
    1 teelepel neut
    1/2 teelepel naeltjies
    1 teelepel gemmer
    6 eiers
    1 1/3 pond (660 g) margarien

    Meng die dro&#235; bestanddele, vryf margarien in. Voeg stroop en eiers by,
    meng verder met melk tot 'n stywe deeg. Rol uit en druk af met
    drukkertjies. Bak in oond 400&#176;F tot ligbruin.
    God sy met julle

Bladsy 1 van 4 1234 LaasteLaaste

Soortgelyke drade

  1. Antwoorde: 4
    Laaste Pos: 2 Jun 2008, 14:04
  2. Daar BUITE
    By Arend in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 34
    Laaste Pos: 7 May 2008, 20:38
  3. Is daar iemand daar buite?
    By Dirk van Rensburg in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 3
    Laaste Pos: 26 Sep 2007, 22:20
  4. Resepte
    By drommedaris in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 24 Dec 2005, 03:05

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::