Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 40

Draad: Elektrisiteit Waarskuwing

  1. #1
    Bittereinder Volksregister propatria's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Fri
    Poste
    4,536

    Verstek Elektrisiteit Waarskuwing

    Ek het baie goeie rede om te glo die elektriese verspreiding gaan teen einde Junie in duie stort. Berei julle self voor.
    Volgens my analiseering van die inligting voor my kan ons met 50% kapasiteit sit teen daardie tyd.

    Die Britte en Amerikaners gaan moet skepe bring om die netwerk te ondersteun, dit is onafwendbaar.

  2. #2
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Sat
    Poste
    86

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Yeb dinge lyk sleg, kry inverters en Batterye, en stoor brandstof.

    Moet nie met julle onderbroeke op die kniee gevang word nie, die skip is besig om te sink.

    Moet nie kos vergeet nie!!

    Kry genoeg brandstof sodat jy met jou behoeftes ten minste 2000 km kan ry.


    Of dit nou 6 maande vat of n jaar, kry jouself gereed.
    Last edited by Genl C R de Wet; 27 Mar 2008 at 00:28.

  3. #3
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Wed
    Poste
    3,758

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Madelief Bekyk pos
    Moet nie met julle onderbroeke op die kniee gevang word nie, die skip is besig om te sink.
    Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?

    Maar ja, dit is soos julle se.

    Propatria, jy maak my nuuskierig. Ek het ook daardieselfde spesmaas, maar sal graag wil hoor hoe jy daarby uitkom. Klink my jy weet meer as wat jy wil voorgee. Kan jy dit deel?

    Boere-groete

  4. #4
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Sat
    Poste
    86

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoere Boer Bekyk pos
    Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?



    Boere-groete
    Wel jy sal baie meer "revealing" wees as jy ontkant gevang word.

  5. #5
    Bittereinder Volksregister propatria's Avatar
    Aansluit Datum
    2008-Feb-Fri
    Poste
    4,536

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoere Boer Bekyk pos
    Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?

    Maar ja, dit is soos julle se.

    Propatria, jy maak my nuuskierig. Ek het ook daardieselfde spesmaas, maar sal graag wil hoor hoe jy daarby uitkom. Klink my jy weet meer as wat jy wil voorgee. Kan jy dit deel?

    Boere-groete
    Jammer, nog nie. Ek sal die oomblik as die bron veiliger is die hele debakel vir jou wys.

    `n Ander bron se die diesel gaan nou weer op met R1.20. pl. kom ons kyk wat word van hierdie bronne juistheid?

    Mense moet voorsorg maak vir yskaste, jy kan koud stort, en jy kan kerse brand, en kook . Baie mense het klaar tot hier gevorder, maar yskaste en vrieskaste gaan nie byhou met langer en meer gereelde beurtkrag nie.

    Jou aankopies gaan in daardie tyd ook meer versigtig gedoen moet word want verkoeling van bederfbare produkte gaan `n groter probleem word veral die raklewe beinvloed.

  6. #6
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Wed
    Plek
    Wes-Kaap
    Poste
    302

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te seëvier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!

  7. #7
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Wed
    Poste
    3,758

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur propatria Bekyk pos
    Jammer, nog nie. Ek sal die oomblik as die bron veiliger is die hele debakel vir jou wys.

    `n Ander bron se die diesel gaan nou weer op met R1.20. pl. kom ons kyk wat word van hierdie bronne juistheid?

    Mense moet voorsorg maak vir yskaste, jy kan koud stort, en jy kan kerse brand, en kook . Baie mense het klaar tot hier gevorder, maar yskaste en vrieskaste gaan nie byhou met langer en meer gereelde beurtkrag nie.

    Jou aankopies gaan in daardie tyd ook meer versigtig gedoen moet word want verkoeling van bederfbare produkte gaan `n groter probleem word veral die raklewe beinvloed.
    Ek het my eie wiskunde gedoen. En wierd antwoorde gekry.

    Gestel Eskom het 'n huidige tekort van nagenoeg 7%, want dit is waarmee hulle reeds in die voorgestelde 15% resrwe in moes vreet (en dit in die somermaande). Voeg nou 'n 3,5% ekonomiese groei en addisionele 5% vraag tydens die wintermaande daarby en jy sit met 'n mooi bolletjies op.

    Net om die saak nog so entjie verder te stoot kom die onvermoe van die nagverskaffers om kragstasies te onderhou en die volgende oomblik sit ons nie net met 'n vraag-aanbod probleem nie, nee. Die probleem kring uit. Indien Eskom nie kan voorsien volgens vraag nie en die stelsel oorlaai beteken dit die netwerk skop eenvoudig uit. Dan kan hulle die stasies wat 30 jaar en ouer is maar "mothball" en sommer boedel oorgee.

    Nou kyk, ons huise se DV-bokse het 'n skakelaartjie wat jy net weer aansit indien die krag sou uitskop of so nie sit die munisipaliteit met die probleem by hulle, maar wanneer die netwerk inkonk is dit nie sommer net van aansit nie.

  8. #8

    Verstek Ant: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Ek het laasweek gelees dat die ekonome se dit tussen R1.25 - R1.30 kan/gaan styg. Waar gaan dit eindig, April of Junie of Augustus of vroeg vlge jaar met die chappy plak of kruisie trek??
    . . . . ONS SAL ANTWOORD. . . !!!

  9. #9

    Verstek Ant: Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ogriet Bekyk pos
    Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te seŽvier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!
    Dankie Ogriet, lyk my ek het bietjie stadig getik op my vorige boodskap !!
    (Skuus, mag ek jou naam se - netnou 'pop' die wit perd daar by jou op !! Ha ha ha - Liewe heksie)
    . . . . ONS SAL ANTWOORD. . . !!!

  10. #10
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Wed
    Poste
    3,758

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ogriet Bekyk pos
    Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te seŽvier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!
    Soos ek vroeer die maand gese het sal dit beteken dat die VPI, PPI die hoogte gaan inskiet. Die Reserwebank gaan probeer om die inflasiegogga met 'n 0,5% rentekoersverhoging hok te slaan (wat nie gaan werk nie).

    Die verbruiker kry dus nie net antibiotika nie, maar sommer penisilin en kortosoon in. En ons weet wat het die ou mense gese van te veel van 'n goeie ding.

    So 'n **** VPI, inflasie, brandstofprys en moontlike aanpassing in elektrisiteitsheffing is mos net die regte doepa vir 'n lekker gemors.

  11. #11
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Wed
    Plek
    Wes-Kaap
    Poste
    302

    Verstek Re: Ant: Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Pendoring Bekyk pos
    Dankie Ogriet, lyk my ek het bietjie stadig getik op my vorige boodskap !!
    (Skuus, mag ek jou naam se - netnou 'pop' die wit perd daar by jou op !! Ha ha ha - Liewe heksie)
    So lank daar `n mooi ridder op daai wit perd is mag jy maar my naam sê! ha ha.

    Ja VPI is hoër as die inflasie koers, hoofsaaklik weens die hoë brandstof pryse en dit beteken dat die rentekoers volgende maand sal moet styg, met hoeveel presies weet ek nie, ek skat ook maar 0.5 punte.

    Groete.
    Last edited by Ogriet; 26 Mar 2008 at 15:47.

  12. #12

    Verstek Re: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Wil net weet, wat van die Koebergkragstasie? Weet iemand wat daar aangaan?

  13. #13

    Verstek Ant: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Het juis vanmiddag weer n persoonlike lening in my bakkie se tenk getap. Dit kos my nou al R700 vir n tenk diesel. Ek hou nie van die tuisgemaakte 'bio-diesel idee' nie maar ek sal dit ernstig moet begin oorweeg om by die coloured by die werk diesel te koop. Teen R5 p/l kan mens seker maar bekostig om so effens gouer as normaalweg rubber seëls en dies meer te vervang. As jy agter n ford ranger ry en sy diesel rook ruik na vis en tjips kan julle maar weet dis heel moontlik ek.
    Bly blank my volk

  14. #14
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Wed
    Poste
    3,758

    Verstek Re: Ant: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur GerhardHG Bekyk pos
    Het juis vanmiddag weer n persoonlike lening in my bakkie se tenk getap. Dit kos my nou al R700 vir n tenk diesel. Ek hou nie van die tuisgemaakte 'bio-diesel idee' nie maar ek sal dit ernstig moet begin oorweeg om by die coloured by die werk diesel te koop. Teen R5 p/l kan mens seker maar bekostig om so effens gouer as normaalweg rubber seŽls en dies meer te vervang. As jy agter n ford ranger ry en sy diesel rook ruik na vis en tjips kan julle maar weet dis heel moontlik ek.
    Ons eksperimenteer tans met die biobrandstoftegnologie en ek moet se die bakkie wat ons gebruik ruik nogal lekker as jy agter hom ry. Dit ruik soos pannekoek.

  15. #15

    Verstek Ant: Re: Ant: Elektrieseteit Waarskuwing:

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Stoere Boer Bekyk pos
    Ons eksperimenteer tans met die biobrandstoftegnologie en ek moet se die bakkie wat ons gebruik ruik nogal lekker as jy agter hom ry. Dit ruik soos pannekoek.
    Hahaha! Ek sal daai verskaffer by die werk moet aanraai om sy olie wat hy gebruik om die diesel te maak iewers elders te kry. Pannekoek ruik darm baie beter as ou vis en tjips!!
    Bly blank my volk

Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste

Soortgelyke drade

  1. Voorafbetaalde elektrisiteit word afgesny in Pietersburg
    By Rooi Jan in forum VOLKSGERIGTE ORGANISASIES
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 4 Sep 2008, 14:30
  2. Diefstal van elektrisiteit kos biljoene
    By Frekkie in forum Ekonomiese Sake
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 4 Apr 2008, 13:22
  3. Elektrisiteit se prys gaan styg
    By Rooi Jan in forum Ekonomiese Sake
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 26 Apr 2007, 19:40
  4. Elektrisiteit Dalk duurder terwyl SA wag vir nog krag
    By Vierkleur in forum Ekonomiese Sake
    Antwoorde: 8
    Laaste Pos: 11 Apr 2007, 02:26
  5. Dit is nou nie meer net elektrisiteit nie ...
    By Husky in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 3
    Laaste Pos: 22 Feb 2007, 18:14

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::