Ek is grootgemaak soos enige ander boere seun, om gay te wees is verkeerd, reg of verkeerd? Maar dan hier in SUid Afrika kan die gays sommer trou, is dit reg of verkeerd?
Ek is grootgemaak soos enige ander boere seun, om gay te wees is verkeerd, reg of verkeerd? Maar dan hier in SUid Afrika kan die gays sommer trou, is dit reg of verkeerd?
Alles wat die bybel verbied, is wettig in ons land:
Gay huwelike
Homoseksualiteit
Prostitusie
Aborsie
Pornografie
Alles wat onsedelik is, is met die tyd "genormaliseer". Die mense is stelselmatig gebreinspoel deur die media o.a. en aanvaar dit maar deesdae as die norms. Selfs die kerke laat gay huwelike toe, gay predikante, gemengde huwelike ens!
Daarom se die Bybel vir ons dat die smal paadjie die moeilike een is, en die bree pad die maklike. Die bree pad, is die pad wat die meeste mense volg, sonder om dit eers te weet!
God het 5, ja 5 stede met swael en vuur verwoes oor hierdie sonde. Die vraag wat nou gevra moet word is eenvoudig. Het God verander van opinie? (Met respek gesê![]()
STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK
Is jy PARAAT?
Arend,
Daarom sal hierdie land nooit suksesvol wees voordat al hierdie elemente, en nog ander uitgeskakel word nie. Die Boerevolk is al so erg gemanipuleer en "ge-transformeer" deur al hierdie dinge, dat daar werklik net 'n handjie vol van ons oor is wat nog hierdie goed verafsku.
En waag ons dit om ons opinie te lig ivm die bogenoemde is ons "verkramp" of "koekerig" of 'n "nerd". Maar hopelik sal die skille eendag van die mense se oë afval.
Ek kan nou baie stukkies uit die bybel gaan aanhaal ivm die bogemelde, maar dit is al keer op keer gedoen op verskillende drade, en dan klink ek ook al later soos 'n plaat wat vashaak!
Almal wat meedoen aan hierdie sondes, sal sekerlik gestraf word. God gaan dan nie onderskeid tref nie. Maar Hy is regverdig, en hy sal die gelowiges spaar!
Dis waar, Suid Afrika se parliment word nie eers meer met skriflesing en gebed geopen nie, maar deur om dolosse te gooi, hulle glo nie in God nie, maar in voorvadergeeste, MAAR hulle wil 'n land regeer!
Deesdae is dit die in ding om bi-seksueel te wees. Anale seks word openlik in tydskrifte bespreek. Hierdie drek word dan deur die kinders gelees en bespreek by die skole.
Boere, julle sal jul hande saam slaan om te hoor waaroor hoërskool kinders openlik praat. Hulle taal is so walglik dat ek dit nie kan oorvertel nie. Van die groter seuns besoek gereeld hole waar hiedie praktyke plaasvind. Hierdie gesprekke word ook met van die personeel gevoer.
Onlangs was dit in die nuus dat die pa vir sy seun se verjaardag ontklee danseresse gehuur het vir hulle vermaak. Toe hy daaroor gekonfronteer was het hy gesê hy sien geen fout daarmee nie.
Persone wat hierdie dinge doen het verseker nie 'n verhouding met God nie. Hulle weet van God maar ken Hom nie.
STAAN OP MY VOLK. STAAN SAAM MY VOLK
Is jy PARAAT?
Nee glo vir my ek weet, toe ek nog op Hoërskool was het die kinders walglik gepraat, die taal wat hulle gebruik, en die ergste van alles is dit gaan nou ook so in laerskole, en hierdie nuwe inding, mxit is so van die duiwel af!
Ons ken ook 'n seun wat nou in die Hoërskool is. Dit is so 'n pragtige kind. Hy het met die verkeerde maats deurmekaar geraak, dwelms begin gebruik en toe op die ou end seks gehad met 'n 35jarige man. (Alles het fout gegaan in 'n kwessie van 'n paar maande)
Dit het sy ouers gekos om 'n tweede verband op hul huis uit te neem om te betaal vir berdading asook antiretroviale middels.
Hy het alles gedoen want hy het gedink dit is "cool"
Ek en my man werk weekliks met kinders, en ek voel dat ons 'n groot rol speel in hul opvoeding (Ons is by die Voortrekkers), maar as die ouers se rol nie groter is nie, dan kan ons die saak nie wen nie.
Sies. Dis al wat ek oor gay huwelike te se het.
"Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as ’n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer ’n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.”
Ek kan verstaan dat die Here weer 'n "vloed" oor die aarde gaan bring om al die onsuiwerhede weg te was, en die skoon van gees sal oor bly?
Ek dink nie ons sal regtig kan sê nie. Ek glo dat indien daar wel gelowiges sterf, dat hulle dan die ewige lewe sal be-erwe.
gay daar is groot fout met hul skoon skuif en wat ok al kan hul het jammer kry miskien n (goeie boervrou of boerman die ware ding wys ) voetsol
Ek het onlangs te doen gekry met twee "getroude" vroumense. Hulle was kenisse van my vrou. Dit was 'n nare ervaring. Nadat ek baie moeite gedoen het om hulle te help om 'n webwerf te bou het hulle eendag sommer net alles wat ek gedoen het terug in my gesig gegooi. Ek sal in die toekoms nie eers vir sulkes die tyd van die dag gee nie. Ek het net weer geleer dat 'n mens nie saam met ongelowiges aan die selfde juk moet trek nie.
"Laat die leerstellige hansie-my-knegte uit ons midde padgee en hul slaafse wil en rampsalige vrese met hulle saamneem. Ons volk is niemand se kneg nie en is sy eie baas. Ons strewe daarna om in vrede met ander volke en nasies te lewe, maar ons sien met trots neer op die domastrantes rondom ons. Ons weier om smekend voor enigiemand te kruip in die waan om so ons vryheid as ’n geskenk te ontvang. Laat dit vir eens en vir altyd duidelik wees: ons volk sal nie langer ’n volgeling wees op die voetpaadjies van diegene met valse harte nie.”
Die woord van JAHWEH verbied sulke optrede in baie duidelike taal - die wat dit nie verstaan nie wil dit eenvoudig nie verstaan nie en minag JAHWEH se wette wat nooit oot sal verander nie.
Ons met leer om weer JAHWEH se wette streng na te kom dan sal dit weer voorspoedig gaan met ons as Boerevolk.
VIERKLEUR BO
Stamregister en Kwartierstaat Boek
Yip, God created Adam and Eve, NOT Adam and Steve!!!!!!