Soektog:

Tipe: Poste; Gebruiker: Die Ou Man

Bladsy 1 van 20 1 2 3 4

Soektog: Soektog het 0.02 sekondes geduur.

  1. Ant: Is die Suidlanders n projek van Staatsveiligheid?

    Ek stem saam dat die Suidlanders se voorgenome vlugtog, 'n selfmoord sending is.
  2. Antwoorde
    415
    Kyke
    71,064

    Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Deborah vir sekere mense is die logiese antwoord altyd 'n probleem omdat hulle met niks anders as die irrasionele en onlogiese tevrede sal wees nie.

    Dit is 'n spesifieke staat van bewussyn wat jou...
  3. Antwoorde
    415
    Kyke
    71,064

    Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Gedurende 2004 en 2012 het Venus reg voor die son verby beweeg.

    Jou Nibiru is Venus, die oggendstr.
  4. Antwoorde
    415
    Kyke
    71,064

    Ant: Nibiru is sigbaar met die blote oog. Jippie!

    Dit is Venus wat 'n uur voor die son soggens opkom in Junie.
  5. Antwoorde
    57
    Kyke
    15,109

    Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Klik gerus op hierdie skakel.
  6. Antwoorde
    24
    Kyke
    4,980

    Ant: Bloodline of the Holy Grail

    Selfs die Tien Gebooie wat iedere Sondag in kerke reg oor die aarde beprewel word, reguleer steeds slawery.

    Christene is vasgevang in 'n belaglike steentydperk bestel wat deur superstisie gedryf...
  7. Antwoorde
    57
    Kyke
    15,109

    Ant: Is hierdie forum nou dood?

    Dankie Jacos.

    'n Goeie voorbeeld van 'n Volkstaat is Lesotho.

    Sou die voormalige Boere Republieke vandag as soewerein erken word, sal hulle as nasiestaat funksioneer met Boere as 'n geringe...
  8. Antwoorde
    24
    Kyke
    4,980

    Ant: Bloodline of the Holy Grail

    Die OT was nie vir die mensdom bedoel nie. Dit was 'n stamgodsdiens met stamgod vir 'n sekere stam, nl Israel.

    Die OT bevat geen rels vir die Fillistyne, Egiptenare, Sjinese, Romeine, Grieke of...
  9. Antwoorde
    24
    Kyke
    4,980

    Ant: Bloodline of the Holy Grail

    Dankie vir die skakel.
  10. Antwoorde
    24
    Kyke
    4,980

    Ant: Bloodline of the Holy Grail

    Hoeveel mense het jy al vermoor, soos Jahweh beveel in Eksodus 31:14, 15?


    Onderhou dan die sabbat, want dit moet vir julle heilig wees. Hy wat dit ontheilig, moet sekerlik gedood word; want...
  11. Antwoorde
    24
    Kyke
    4,980

    Ant: Bloodline of the Holy Grail

    Hoeveel mense het jy al vermoor, soos Jahweh beveel in Eksodus 31:14, 15?

    Onderhou dan die sabbat, want dit moet vir julle heilig wees. Hy wat dit ontheilig, moet sekerlik gedood word; want elkeen...
  12. Dankie vir die plasing, Gesiggie. Sterkte.

    Dankie vir die plasing, Gesiggie.

    Sterkte.
  13. Antwoorde
    2
    Kyke
    2,853

    Free the Boer prisoners

    https://www.youtube.com/watch?v=nCwBosQf6s0
  14. NUWEJAARSBOODSKAP VIR 2017: Dr. Lets Pretorius

    NUWEJAARSBOODSKAP VIR 2017

    AAN DIE BOER

    Aan die einde van 2016 praat almal oor Brexit en Trump en soek die redes daarvoor. Een van die belangrikste redes is die feit dat etnisiteit al meer na...
  15. Antwoorde
    7
    Kyke
    3,353

    Ant: Re: Ant: Should the Western Cape break away?

    Hierdie voorspellings is al so flou en uitgedien dat ons nie eers meer daaroor gaap nie.
  16. Antwoorde
    10
    Kyke
    2,088

    Ant: Evangelie Van Sarel Cilliers

    Neem hierdie verhaal, verbrand alle Boere wat dit nie glo nie lewendig op brandstapels, indoktrineer alle kinders van peuterskap daarmee, bou 'n verwronge moraliteit daarop, lei predikers in...
  17. Antwoorde
    10
    Kyke
    2,088

    Ant: Evangelie Van Sarel Cilliers

    Die doel van hierdie verhaal, is om die absurditeit van Israel Visie superstisie uit te wys.
  18. Antwoorde
    6
    Kyke
    1,086

    Ant: Schalk Jacobsz

    Die dag wanneer ek tot sterwe kom, sal my status as afgestorwene nie daartoe lei dat my standpunte in die lewe (reg of verkeerd) ewe skielik as heilig en onbevraagtekenbaar beskou word nie. Dit is...
  19. Antwoorde
    10
    Kyke
    2,088

    Ant: Evangelie Van Sarel Cilliers

    Boerskap is nie 'n geloof nie, nog minder 'n ideologie. Dit is 'n volksbewussyn.

    Daar is Calvinistiese Boere, Heidense Boere, Atestiese Boere, Wotanistiese Boere, gelooflose Boere en vele meer.
    ...
  20. Antwoorde
    10
    Kyke
    2,088

    Evangelie Van Sarel Cilliers

    Evangelie van Sarel Cilliers

    In die dae toe die Israeliete in die Oos-Kaap onder die knegskap van die Engelse gelewe het, was daar n man onder hulle wat sy skape in die Agter-Sneeuberg laat wei...
  21. Antwoorde
    6
    Kyke
    1,086

    Ant: Schalk Jacobsz

    Die oorledene was 'n selfverklaarde Israeliet en Midde-Oosterling.

    Terselfdertyd word hy as Boer geheilig.

    Is Boer en Midde-Oosterling sinoniem?
  22. Antwoorde
    66
    Kyke
    11,467

    Ant: Die Leuen rondom Goeie Vrydag

    Wie het almal hierdie jaar klipkoeke geet omdat hulle verdwaalde bygelowiges is?
  23. Antwoorde
    32
    Kyke
    4,447

    Ant: Re: Oorkant die Riviere van Kus

    Die Jode



    Israel was 'n volk. Dit is belaglik om 'n fisiese volk te vergeestelik. As dit geldig is, kan ons gerus alle Suid-Afrikaners as vergeestelike Zoeloes beskou. Dit is spookstories

    ...
  24. Antwoorde
    2
    Kyke
    542

    Dr. Lets Pretorius is 70 jaar oud

    Hier volg 'n inskrywing deur Minnie Pretorius op FB.


    27 Maart 2016

    Dis jou verjaarsdag! Jy is 70 en ek gaan nie langs jou wakker word nie! Dis vir my baie swaar! Ek verlang so verskriklik na...
  25. Antwoorde
    9
    Kyke
    3,094

    Ant: Lyfstraf, ja of nee?

    Wat is die doel daarvan?
Wys resultate 1 tot 25 van 500
Bladsy 1 van 20 1 2 3 4
SA Topsites ::