Soektog:

Tipe: Poste; Gebruiker: Die Ou Man

Bladsy 1 van 20 1 2 3 4

Soektog: Soektog het 0.03 sekondes geduur.

  1. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die OT voorbode wat in die NT valslik aangehaal word, as sou dit op Liewe Jesus dui, is 'n wanvoorstelling.

    Die voorbode voorspel dat die geprofeteerde se naam Emanuel sou wees. Jesus is dus 'n...
  2. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe va

    Dit is alles mitologiese verhale van die Israeliete. Dit was kampvuur stories van die tyd, soos spookstories in my kinderjare.

    Hoekom gebeur hierdie "wonderwerke" nie meer in die moderne era nie?...
  3. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Jesus het uitdruklik opdrag gegee dat sy boodskap nie aan die heidene verkondig word nie.
  4. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die christen mitologie is aanvanklik geskryf vir die Jode. Hulle verwerp dit as 'n vals, godslasterlike lering.

    Dan kom Paulus en verkondig daardie Joodse godslasterlikheid aan die heidene, vir...
  5. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Dit verklaar alles. Jou god kan nie onderskei tussen 'n dag en millennium nie.

    Geen wonder dat daar soveel chaos en duisende weergawes van die christendom is nie.
  6. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die profesie het betrekking gehad op 'n bedreiging vir Israel.

    "Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun in die wÍreld bring en sy sal hom Immanuel...
  7. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die volgende voorspelling word valslik in Mathťķs 1 vanuit Jesaja aangehaal as van toepassing op Jesus.

    "Die Here sal daarom self vir julle 'n teken gee: 'n Jong vrou sal swanger word en 'n seun...
  8. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die verwysings in die NT na voorspellings in die OT wat kwansuis sou dui op Jesus, is vals en maklik weerlegbaar.
  9. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Ja, beslis. Of is ek ook nou drie-enig?

    Die hele Drie-Eenheid konsep is 'n formule gebaseer op belaglike argumente, verdraaiings en blinde dogmatisme.

    Jesus was 'n gewone sterfling en Jahwe...
  10. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Dit is wonderlik hoe daar elke nou en dan iemand is wat 'n helder oomblik beleef en dan ewe hoofvaardig begin om ander te onderwys in die nuutgevonde "ewige waarheid".

    En natuurlik is die grootse...
  11. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Beteken dit dat almal met hout meubels in hul huise met ongeseŽlde voorkoppe gaan rondloop?
  12. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Ek het die sogenaamde verborge kennis al self snuif getrap. Dit is maar net 'n verskoning om iets wat totaal onlogies en onaanvaarbaar is te regverdig.

    Praat in raaisels (verborge kennis) en...
  13. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Almal wat die honorus crux verdien het en duisende meer in die Grens Oorlog. En hulle het nie kleinkoppie getrek en gebid vir die beker wat verby moet gaan nie.

    Nee wat. As dit jou maatstaf vir...
  14. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Wat 'n belaglike argument.

    Jesus kom om teen sy wil te sterf vir sy volksgenote, wat sy "wonderlike gebaar" verwerp.

    Dan besluit hy om in elk geval teen sy wil te sterf vir 'n mensdom wat...
  15. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Hy is die Skepper van hemel en aarde.

    Hoe weet ek van hom?

    Ek loop en die veld en kyk na plant en dier. Ek kyk in die nag op na die stÍrre en ek weet dat die Krag agter dit alles onpeilbaar en...
  16. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die Bybel is 'n primitiewe en patetiese poging om die Skepper te ontdek en omskryf.

    Die twee skeppingsverhale in die Bybel is absoluut belaglik. Dit is ooglopende versinsels uit die onkunde van...
  17. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Volgens die enigste ongekontamineerde getuienis van die Skepper.

    Die skepping is onaangetas deur menslike onkunde en vals aansprake op alwetendheid.

    Dit bevat die enigste onverganklike wette...
  18. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    1. Niemand. HoŽ priesters is vir mense wat uitgediende mitologiese verhale vergoddelik.

    2. Offerhande is vir voorvader gees aanbidders wat die gyselaar is van steentydperk denke.

    3. Nie van...
  19. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die "ons" waarna verwys word in die eerste skeppings verhaal, is die Elohim. Dit is El en sy familie. Jahweh word eers van Gťnesis 2:4 ingeskryf.

    Jahweh is uitdruklik daaroor dat hy 'n "Enige...
  20. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Om Jesus as God naas Jahweh te plaas is in stryd met die Tien Gebooie.

    As jy die Tien Gebooie aanvaar, erken jy dat jy 'n afgod (Jesus) aanbid.
  21. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Mense verwerp die belaglike mitologie wat rondom die mens Jesus, gefabriseer is deur die Katolieke en klakkeloos nagepraat word deur individue wat 'n heilige vrees het vir 'n mitologiese figuur met...
  22. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Volgens die Bybel, was Jesus 'n onwillige offer. Hy wou op die laaste oomblik kop uittrek en daardeur die plan wat Jahweh (volgens jou) prakseer het, verongeluk.

    Ingevolge jou argument, is KŠjafas...
  23. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Die enigste mense in Jesus se tyd wat onder die Wet gestaan het en nie vry van die Wet was nie, was die Jode.

    Jy erken dus dat hy nie vir die mensdom buite die Jodendom kon sterf nie. Nou vorder...
  24. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Jesus het 'n oordeelsfout begaan as hy gedink het dat sy optrede in die tempel nie sou lei tot sy arrestasie en teregstelling nie.

    As dit sy doel was om tereggestel te word, sou hy homself nie...
  25. Antwoorde
    1,137
    Kyke
    93,523

    Ant: Re: Ant: Die Boerevolk gesien deur die oe van die wereld:

    Presies my punt. Net soos Moses nie 'n God was nie, was Jesus nie 'n God nie, maar 'n feilbare mens.
Wys resultate 1 tot 25 van 500
Bladsy 1 van 20 1 2 3 4
SA Topsites ::