Hoofkategorie vir laers van volksbelange
Almal word genooi om alle menseregte skendings teen die Boerevolk hier te notuleer.
Berigte met betrekking tot Menseregte Skending - Boerevolk.
Bespreek die Menseregteskendings en Volksmoord hier. Pleas discuss/ give your opinion: Human Rights Violation s and Genocide.
Die SAPS is buite beheer. Waie gaan ons beskerm teen die wat ons moet beskerm?
Alle aangeleenthede waar die Boerevolk se mense by arbeidsake betrokke is, veral tov Menseregteskendings teen die Boerevolk, word HIER geplaas
Die dade van ons volk se helde, vanaf toeka tot nou
By hierdie muur word helde van die Boerevolk geplaas. Stuur asb fotos, en inligting deur of plak dit op die muur.
Ons gaan poog om alle led evan die Boerevolk wat tans in aanhouding is, se name hier te publiseer.Help ons asb indien jy van ander weet. Voeg ook besonderhede by deur inligting te stuur na: possak@boerevryheid.co.za Indien jy vir ons foto's het, stuur dit ook asb. kommentaar kan op die besprekingsdraad geplaas word.
Die manewales van die hanskakies, hensoppers en joiners.
Nie almal is Boereverraiers nie. Iemand moet eers 'n Boer wees om die Boere te kan verraai. Plaas nuus oor diegene wat ons bedreig in hierdie afdeling.
Die plek om meer te leer oor enige onderwerp. Vra tegniese vrae hier, en moontlik kan 'n kundige jou antwoord. As jy self 'n kundige is, dra by!
Alle aangeleenthede waar die Boerevolk en sy mense by die ekonomie betrokke is, veral menseregteskendings teen die Boerevolk, word hier hanteer.
Hier word alle korrupsie en onbevoegtheid aan die groot klok gehang.
Hier word sake uit die verlede rakende die Boerevolk hanteer. Eietydse geskiedenis sal ook hier op datum gebring word.
Die verskillende konsentrasiekampe en die betrokke inligting word hier geplaas. U word genooi om toevoegings te maak en insette te lewer.
Alle aspekte rakende Gesondheid word hier bespreek
Plaas gerus Boererate uit die geskiedenis hier.
Plaas alle noodhulp wenke hier.
Besprekinge oor eiendomsreg, grondbesit en verwikkelinge in die landbousektor
Hierdie is huidiglik die sterkste drukgroep aan die kant van die Boerevolk. Almal word gemotiveer om hier betrokke te raak
Nuus en bespreking oor verwikkelinge in die landbousektor
Die Laer waar die Boerevolk se Jeug met mekaar kan praat. Ou mense bly tog uit!!! Tensy ons julle nooi.
Op hierdie Laer kan studente oor studentesake praat. Ons skep ook n aparte laer vir Koshuis aangeleenthede.
Voel vry om hier te gesels, wanneer jy wil, waaroor jy wil. Daar is baie wat sal saam praat, al is dit ook soms die ou toppies!
'n Nuwe liedjie, irretasie of kunstenaar? Vertel ons ook!
Weet jy wat beteken dit? Wil jy weet? Vra hier en ons ooms en tannies sal vir jou kan verduidelik.
Spook daar by jou 'n vraag? Of is jy dalk net onseker oor iets? Soek hier en jy sal vind!
Besprekings oor MUSIEK wat op die Boerevolk en sy Vryheidstrewe betrekking het.
Alle aankondigings, nuus en verslae oor Geloftefeeste regoor die land, word hier aangebied.
Volksgenote word genooi om hul gedigte hier te plaas.
Alles oor boeke, opvoerings en films wat die Boerevolk raak
Alle aangeleenthede rakende die Internet, die elektroniese ontwikkeling en die rekenaar tegnologie word hier geplaas en bespreek
Nuus vanuit die onderwys wat die jong Boerekinders beinvloed.
Nuus vanuit die onderwys wat die jong Boerekinders beinvloed.
Nuus vanuit politiese geledere.
Besprekinge oor politiek.
Binne hierdie Laer kan u luister en kyk na onderhoude en ander nuusbrokkies. Hier is interessante videos en opnames wat met die Boerevolk se onafhanklikheidstrewe verband hou.
Alle sake rakende sekuriteit, veiligheid, misdaad, die revolusionêre temperatuur in die land, word hier geplaas en bespreek.
Onder die inisiatief van die TAR is n Loods komitee tot stand gebring wat na die Veiligheid van ons mense moet omsien. n Direktoraat is tot stand gebring wat die beplanning en rigting tov VEILIGHEID sal aandui.
Die Boerevolk is mal oor sport - hier bespreek ons die sport van die dag én die invloed wat dit op ons uitoefen
Alles oor Afrikaans - die taal wat ons praat
Notuleer hier: die name van Firmas en Organisasies asook insidente wat plaasgevind het , waar Afrikaans misken word, geminag word of nie n regmatige plek verkry nie. Maak asb seker van u feite en moet nie laster nie.
Bespreking forum vir sake wat ons volk in die oë van die wêreld affekteer
In Hierdie Laer gaan ons bou aan die KuberBoerevolk, die Kubertrek na n onafhanklike Virtuele Gemeenskap met die uiteindelike doelwit om finale ONAFHANKLIKHEID namens die Boerevolk af te dwing!!
Bespreking Forum vir sake wat die volk in die oë van die wereld affekteer
Binne hierdie Laer word alle aangeleenthede en belange van die Boervrou hanteer en bespreek