28 Augustus 2010 – Huldigingsgeleentheid vir oom HS van Blerk Anita du Plessis Geskiedenis en tyd staan as genadelose beoordeellaars van elke mens se lewensloop. As “gewetes van die volk” loop digters en skrywers meer deur as die res. Gewoonlik word hul eers na hul tyd geëer. Dit verg ʼn...
Die wat van Oom Hendrik se boeke wil bekom is welkom om dit nou te bestel. Stuur vir my 'n pm wat jy wil he met jou posadres. Betaal die geld in die H.S van Blerk Stigting se rekening met die posgeld. Boeke word afgelewer binne 1 week vandat die geld in die rekening sigbaar is. Gaan kyk na...
Graag wil ek weet hoe ek in verbinding kan tree met oom Van Blerk.My skrywe gaan oor dat ek graag 'n reeks dvd's wil maak oor al ons Konsentrasie Kampe.En ook op soek is na 'n borg en 'n persoon wat die ware feite oor die Kampe kan gee.Dankie vir die positiewe terug voering sover.
Goeiedag Boere, Eintlik is dit met 'n groot dankbaarheid en verligting wat ek sopas van die Linmed Kliniek in Rynfield naby Benoni terug gekeer het. Oom HS van Blerk het gister oggend siek geword met kwaai borspyne en Tannie Nell het hom kliniek toe geneem. Hy is dadelik in 'Intensief' opgeneem...
'n Geseende Gelofte dag aan almal. Laat ons hierdie dag soos 'n Sabbat heilig en dit ons elkeen se plig maak om aan ons kinders die wonderwerk van 1838 te vertel en dat ons Hemelse Vader ons in die donkerste tye sal verlos. Boeregroete aan almal. H.S van Blerk Stigting
Ons kondig met leedwese aan dat Dup, een van ons staatmakers en ook voorsitter van die HS van Blerk Stigting, se Vader verlede week oorlede is. Hy was werklik n ou Volksvader en staatmaker. Ons het hom by al ons Boerevolksaamtrekke met sy kierie en al gesien. Opregte meegevoel en...
Oom Dup was Dinsdag op Radio Pretoria om oor die HS van Blerk Stigting te praat. Ek was aangenaam verras toe ek dit gehoor het. :D Vir die wat nie weet nie, hierdie stigting is in die lewe geroep op die vergadering van die ISO wat nou die dag plaasgevind het.
Hello Vriende Kan iemand my dalk vertel meer oor HS Van Blerk,het die naam al baie teengekom maar weet niks van die man se lewe of iets nie.Is daar dalk erens n webtuiste waar ek meer kan lees. subie
Henno het so stil, stil 'n moderator geword. Ek kom dit eers vanoggend agter. Henno ek voel dit is net goeie maniere om jou op die forum geluk te wens met jou aanstelling. Ons het deur die jare agtergekom dat jy verseker 'n man is waarop ons Boerevolk volkome kan staatmaak. Henno is hierdie...
Rudie (Ossewa) was vandag hier by ons om sy konsentrasiekamp dvd voort te sit. Hy het 'n boek van Oom H.S gehad met die titel Die Boerevroue. Ek sien dit nie hier op die lys nie en wil dit graag bestel. Ek het nou nie na die skrywer opgelet nie, maar hy het gese dat dit 'n boek van Oom H.S is. ...
Ek weet ek het nou baie poste geplaas maar ek wil almal aanmoedig om al hierdie skrywes te lees en te onthou. Dit wat gese is, is belangrik en sal nie net jou kennis verbreed nie maar jou ook herroep op jou beloftes.sic. Die volgende skrywe is voorberei deur die voorsitter van die H.S. van...
Ek het net 'n navraag, ek hoor oom HS van Blerk het 'n nuwe boek uit (of dis altans nou by die drukkers) ek weet dit vir 'n feit, want 'n familielid van my het die tipografie van die boek gedoen. Ek is nie nou doodseker van die naam nie, maar dis iets soos " 'n Sot op 'n plot" of " 'n Sot op my...
Adendum: DIE SEWE MAJUBA-BOEKE: Dit is die verhaal van die Boerevolk. Dit is met siele-erns geskryf om die wat weet en die wat nie weet nie, die wat vernaam is en diegene wat onbenullig is, wakker te kry en op hul tone te kry teen die oordeel wat vir ons wag as ons voortgaan om weerloos EN...
Een van ons oudste lewende Boerehelde word 92 op 27 November 2007. Ons het besluit om 'n bring en braai te reel Sondag 25 November by die Willem Prinsloo Landbou Museum net buite pretoria. Almal moet teen 10:00 daar wees. Kom neem jou foto saam met Oom Hendrik. Hek ingang beloop R10 p/p....
Die tweede boek van Oom HS se outobiografieë My God, my Volk, my land Suid Afrika Weer werkloos na tronkontslag. Aspirantskrywer. Eerste Roman: “Dit Blom Tussen Bantoms” 1949. ‘n beroeps-resensent professor, kraak dié boek tot in die grond af, ook die skrywer se selfvertroue. Ander loof...
Hierdie boek is die eerste van die HS van Blerk Bibliografieë. Aangrypende leesstof. Geniet hierdie swaarkry dae van ons enigste oorlewende Boereheld, nou 92 jaar oud en nog steeds besig om vir sy Volk te werk. Alle gelde wat met die boeke ingesamel word is deur hom aan sy Volk geskenk. Bestel dit...
Gaan ons voort met 'n BV en oom H.S stalletjie by die Vaal skou?:whiteflag:icon_bann
Daar is nie genoeg "Majuba en ek" vir die skou nie. Slegs 4.Hulle verkoop nogal goed. 31 "Majuba reeks" is wel bekikbaar. 9 "Los Donkies" 4 " De wereld" 4 "My God,my Volk" Daar is ook nog "BM sage "oor. Gaan dit ook uitgestal word?
:)Ons kan 'n BV stalletjie kry vir die Magaliesbergfees Is daar iemand wat dit kan behartig??? Dis by Silkaatsnek. Don-Sat eerskomend Besoek www.magaliesbergfees.co.za of kontak die voorsitter 012 2542254 mnr. F. Bester
Volksgenote, Die naweek wat verby is, het ek boekevoorraad by Oom HS van Blerk gaan haal vir Die Boere Braai van die 28ste Julie. Vir die eerste keer val dit my by dat daar kartondose met boeke orals is. In die sitkamer, kamers (met die trappies op waar ek nog nie in was nie), in die motorhuis,...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules