Hier word aankondigins en nuus geplaas wat van belang is binne die Laer van die Koerier
Koerier- Voorstel vir 'n verspreidingstelsel 1. Koerier se Sterkpunte: Die tydskrif is van hoë kwaliteit, bekostigbare prys, en verkoop maklik. 2. Koerier se Swakpunt: Daar is GEEN verspreidingstelsel in plek nie. Ons moet derhalwe sonder verwyl so 'n stelsel in plek kry. 3. Opsies:
Vir al die manne en vrouens wat militere diens gedoen het tussen 1946 en 1994 hier is ons kans nuwe vereniging gestig om na ons belange te kyk , die voorsitter is Gen Jannie Geldenhuys Gaan na sawv.org en sluit aan dit kos slegs R50 groete voortrekker
Ek wil graag namens die Boervolk ons gelukwense oordra aan Dr Johan Pretorius met die herdenking van sy geboortedag. Mag hy en sy hele gesin, die liefde, genade, vertroosting en krag ontvang van God in hulle daaglikse lewe en in besonder vir die werk wat hulle doen in die bevrydingstryd van...
:BangHead::BangHead: Rowers sny vrou se vingers af Dec 03 2007 10:18:54:910PM - (SA) Mookgopong (Naboomspruit). – Rowers het hier vier van ’n bejaarde vrou se vingers met ’n snoeiskêr afgesny en haar man se lewe hang aan ’n draadjie nadat hy herhaaldelik met ’n panga oor die kop...
Dagse mense, Dit is weer eens Koffie - Bokkie se klein Bok wat hier gou vir julle gaan trugvoer gee... Goed, soos meeste van julle seker al gehoor het, gaan ons met die Groot terk nou deur die land , met die hoof doel om ons volk by mekaar te skraap wat op die oomblik oor die land verspry is....
Aan alle belangstellendes, twyfelaars en moedswilliges. Daar is nog min intekenaars. Die tydskrif word op 2.3.4 Maart tydens die Majubafees bekendgestel. Maandag die 5de sal die paar wat tot dusver ingeteken het se tydskrifte versend word. Aan diegene wat wonder of hulle ingesluit is, net dit. ...
VOORBEREIDING VAN VERSPREIDINGSTELSEL EN VERKOPE VAN VORIGE UITGAWE. Voordat ons die volgende Koerier op die mark kan bring (teikendatum Majubafees 2008) moet ons eers die vorige twee uitgawes uitverkoop. Dit moet vanaf eerskomende Saterdag geskied. Vir die bemaring hiervan sal ons...
Buurman red gesin van rowers Oct 18 2007 09:21:48:973PM - (SA) Durban. – ’n Heldhaftige buurman het in die noorde van KwaZulu-Natal tot die redding gekom van ’n gesin wat deur ’n bende van ses rowers aangehou is en waarskynlik gemartel sou word. Die man, wat nie sy naam genoem wil...
Kyk gerus na die vorige uitgawe waarvan nog n goeie voorraad beskikbaar is. Ons gaan die nuwe uitgawe se prys verlaag sodat meer mense dit kan bekostig. Bestel altwee uitgawes vir R40 (posgeld uitgesluit) Klik HIER vir n uittreksel. Skakel asb 084 834 4503
Suggestion to those that don't have tickets for Saturday Why don't you sell The Koerier at Loftus Here is a golden opportunity !! Go for it !
11 Februarie 2007 Ek is versoek om die volgende aankondiging te maak: Die onderstaande tariewe (intekengeld) is posgeld uitgesluit. Ons verander dus die intekengeld indien jy dit na jou wil laat aanstuur per pos. Dit is met trots dat ons kan aankondig dat die KOERIER op die 2,3,4 Maart as die...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules