Volksgenote word genooi om hul gedigte hier te plaas.
Net so seker as wat die ossewa trek, sal ons ons regte weer terugkry.... Ons moet verenig staan teenoor almal wat aan ons volkstradisies wil torring... Ons is arm maar nie gebroke nie.... Daar is oneindig meer dinge wat ons saambind as dinge wat ons skei. Die Voortrekkers was nie...
Die hartseer van my mense brand in my hart, vanaf Sonskyn, Rodenbeck en Grasland. vryheidsreg en trots prysgegee om te bedel in Zambesilaan kaalvoet oor die berge om te vergaan agter sesvoet beton. Die swaartrek van die Kaap, die moeders in die konsetrasiekamp, met bloed gekoop, die Dam...
OKTOBERMAAND - C. LOUIS LEIPOLDT Dit is die maand Oktober! Die mooiste, mooiste maand! Dan is die dag so helder, so groen is elke aand, so blou en sonder wolke die hemel heerlik bo, so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo, so blomtuin vol van kleure die asvaal ou Karoo. Dit is...
Ek het gisteraand hierdie ene geskryf. Ek hoop hy gee bietjie moed en ek hoop julle hou daarvan. Die Boer Die Boer se hart klop warm vir sy geliefde volk en land hy smag altyd na vryheid soos 'n springbok teen die rant Al staan 'n oormag teen hom
Vuur en Water Hierdie humanistiese revolusie gevaarlike golf van misplaaste menslikheid wat die węreld oorspoel en ontbloot van alle realiteit Hierdie sogenaamde filantropie so vals soos ‘n judaskus die forsering van broederskap
MARTELKAMPE Bleek en uitgeteer staar jy na my jou blou oë smekend dat ek moet bly hulle skeur jou weg na die tent van moord hoe kan 'n moeder hierdie lyding verwoord? Op die spierwit bed lyk jy so klein jou glimlaggende gesiggie het weggekwyn jy staar nou net in die niet
Goeie dag aan almal. Hou hierdie spasie dop. Ek sal hier aankondig wanneer die Boerewoord Zunft Gedigtekompetiesie webwerf beskikbaar is.
Gedagtes uit Den Haag deur Hennie Conradie en "Antjie" soos kosmeties gemodifiseer deur die Kampkommandant...... ______________________________ Grusame moorde. Verkragtings. Kapings. Diefstal. Vandalisme. Matriek-vraestelle jaarliks gesteel. Punte aanpassings. Stort om VIGS te vermy. Vrylaat...
Na aanleiding van die Aansoek tot rekusering van Regter Jordaan, Raak Tobie Louw digterlik en stuur die volgende rympie aan Lets Pretorius: As die juts net wou volunteer om homself te ekskuseer (by gebrek aan 'n beter woord vir rekuseer) dan sou die Staat dit dalk onnodig gevind het om...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules