• Die Volksregister

    by Gepubliseer op 24 Feb 2011 22:13     Aantal Kyke: 2549 

    Daar is onder REDAKSIONEEL, n volledige verduideliking en uiteensetting hieroor gegee.
    Klik HIER ...
    Gepubliseer op 27 Sep 2010 21:01
    1. Categories:
    2. Volkereg

    Die BVS het opdrag aan n kommissie, wat bekend staan as die Boerevolk Verkiesingskommissie (BVK) gegee, om n struktuur tot stand te bring wat as voertuig gebruik kan word om die Boerevolk bymekaar te kry asook om die leierskap van die Boerevolk te vestig en te bevestig.

    Die BVS het ín administratiewe koŲrdinerende kantoor, bekend as die Kantoor van die Volksekretaris (KVS) tot stand gebring. Hierdie kantoor sal alle beplanning, aksies, organisatoriese aangeleenthede, alle dokumentasie rakende die Boerevolk , asook die stigting van Waens en Laers hanteer en koŲrdineer.


SA Topsites ::