• Siener van Rensburg se blou briewe

    Dit is nou al twintig jaar sedert die eerste boeke oor Siener verskyn het. Destyds het die voorspellings aardig gelyk. Suid-Afrika het nou wel 'n nuwe swart regering gehad, maar alles was nog wel. Nelson Mandela en Francois Pienaar het die groot goue beker rondgeswaai onder luide toejuiging. Daar was lastighede soos regstellende aksie, maar niemand was baie bekommerd nie. FW de Klerk se wigte en teenwigte sou vir ons sorg.

    Intussen het dinge verander, omtrent deurgaans na slegter. Dinge wat onwaarskynlik gelyk het is nou alledaags. Die ding van 'n simboliese profesie is dat 'n mens eers agterna kan sê dat dit nou gebeur het. Voor die tyd kan 'n mens maar net raai. Ek het al die idee gekry dat party ouens elke paar jaar Siener se visioene herinterpreteer om aan aan te pas by wêrledgebeure, maar dit is maar in die mense se natuur. Dan is daar ook die verraaiers wat van flentergat profete skryf.



    Die een voorspelling wat my elke jaar laat wonder is die koue winter. Ons het al koue winters gehad. Dit het selfs al in Johannesburge gesneeu. Die sneeu het tot laat in die oggend op die grond bly lê, maar dit was nog in Thabo Mbeki se tyd. Twee jaar terug het dit in Pretoria en Brits gesneeu, maar dit het gesmelt toe dit op die grond land. Dit was egter net 'n paar dae lank koud. Verlede jaar was dit erg koud vir weke en weke aanmekaar. Hierdie winter is die weer ook maar vars. Die koue winter is egter net die voorloper van die groot moeilikheid en al waaroor 'n mens opgewonde raak is dat dinge in plek val.

    Nog 'n voorspelling is die groot staking - die een wat groot veranderinge inlui. Oor die afgelope jare het ons al vele groot stakings gesien. Daar was al sterftes soos die stakers die nie-stakers tot ander insigte gebring het. Die polisie het ook al 'n hele paar keer stakers doodgemaak, soms by die dosyne. Helaas het dinge het nie een van hierdie gebeure enige veranderinge vir die Boerevolk ingelui nie. Die gevolgtrekking is dat die heel groot staking nog in die toekoms lê.

    Dan is daar die veelbesproke begrafnis van die groot leier. Die een waaroor die hele wêreld gaande sou wees. Die een wat grootskaalse geweld sou inlui. Soos ons weet het die ou terroris na sy voorvaders vertrek. Sy begrafnis was groot, maar ok nie só groot nie. Stadions wat ingerig is vir die okkasie was nie eens half vol roubeklaers nie. Die ANC regime het nie die insig gehad om 'n vakansiedag af te kondig sodat die trane behoorlik kon rol nie. Die vuurtonge wat uit die graf sou kom is wel daar, maar nie op die wyse wat vir die wittes voorspel is nie.

    'n Profesie wat vervul is, is die een van die leierlose Boerevolk wat rigtingloos voortstrompel. Ons kan dit om ons sien en ek hoef nie veel daaroor uit te wei nie. Van ons beste manne sit in die tronk. Die wat nog probeer loop hulself disnis teen die muur van ons eie mense se onbetrokkenheid en onverskilligheid.

    Seker die mees sigbare profesie van Siener op die stadium is die aanloop tot die groot kragonderbreking. Daar is omtrent nie meer 'n dag sonder donkerte nie. Die dag wat die ligte afgaan kan nie meer te vêr in die toekoms wees nie.

    Een van die visioene wat die moeilikste is om te sien gebeur is die groot oorlog wat in die Midde-Ooste begin en dan uitbrei na Europa. Daar is ook 'n Turk in die verhaal. Dié is al as Saddam Hoessein en Ossama Bin Laden geidentifiseer, maar albei is al deur die Amerika tereggestel sonder dat die groot oorlog begin het. Poetin se woelinge en die Weste se reaksie daarop bring laat so 'n oorlog al meer warskynlik. Dalk is die Turk die leier van Iran wat besig is om atoombomme te bou. Duitsland figureer groot in die oorlog en dit is bekend dat hul militêre mag by die dag vergroot.

    As 'n mens na die visioene kyk, dan is dit duidelik hoe dit in vervulling kan gaan. Daar is een wat my egter nog altyd ontyk en dit is die een van die blou briewe wat die parlement laat uitmekaar spat. Nadat ek onlangs 'n boek van 'n Engelse liberalis gelees het oor die pad wat die ANC regime besig om te stap, het dit skielik duidelik geword. Ek sal in 'n ander pos meer vertel oor die boek.

    Dinge staan so: die ANC regime lewe op skuld. En hulle gaan groot, sommer baie groot. 'n Kragstasie wat R30 biljoen sou kos se rekening word op R300 miljoen gelewer. Boonop werk die ding nog nie eens behoorlik nie. Hulle probeer dit alles wegpraat deur die skuld op apartheid te plaas. Na twee dekades raak die deuntjie egter vals en die wêreld neem kennis. Die skuld wat die ANC regime maak word al meer en die groot kapitaliste raak al meer onwillig om lenings toe te staan.

    Die dag van rekenskap is naby. Binekort sal daar nie meer genoeg geld in die staatskas wees om al die kripvreters se salarisse sowel die skuld te betaal nie. Kortweg, dit sal die dag van rekenskap en bankrotskap wees. Daar is egter altyd nog 'n plan. Die groot kapitaliste by die IMF help baie graag in sulke gevalle. Die hulp is egter nie sonder voorwaardes nie. Voordat 'n bankrot regering hulp kry, moet daar 'n bereidwilligheid wees om sy weë te verander.

    Dit is hier waar dinge ingewikkeld raak. Die ANC regime se bemagtigde vennote sal wil hê dat die IMF se hulp aanvaar word en dat besigheid soos gewoonlik voortgaan. Die DA sal die idee heelhartig steun. Die EFF en die ander Kommuniste sal natuurlik heeltemal gekant wees daarteen. Die staatsamptenare sal nie bereid wees om minder te word soos die IMF sal vereis nie. Om minder geld uit te gee sal ook nie goed afgaan nie.

    Dit is hier waar die parlement sal skeur. Die linkse en regse faksies van die ANC sal alliansies begin vorm om in die kussings te bly. Daar kan 'n ANC+DA regering wees of daar kan 'n ANC+EFF regering wees. Of die hele spul kan besluit om huis toe te gaan. Dit sal alles gebeur nadat daar briewe vanaf die IMF by die parlement aangekom het. Maar wat het dit met die blou briewe te doen? In die verband spreek 'n prentjie 'n duisend woorde Gaan kyk hier na die IMF se logo en dan word dinge duidelik.



    Daar het julle dit! Siener van Rensburg se blou briewe sal van die IMF afkomstig wees. Onthou net, julle het dit die eerste keer hier gelees.
    Antwoorde 92 Antwoorde
    1. Kryger's Avatar
      Kryger -
      Baie interessant.
    1. Transvaler's Avatar
      Transvaler -
      Ek stem nie 100% met Siener saam nie - maar hierdie skakel bied interessante leesstof aan - iets wat dalk mag saamval met Siener...

      http://renegadetribune.com/the-genoc...s-into-europe/

      Brussels economists claim Britain and other EU states will “need” 56 million immigrant workers between them by 2050 to make up for the “demographic decline” due to falling birth rates and rising death rates across Europe.
      Klink of dinge baie interessanter gaan raak in die nabye toekoms.
    1. Ad Astra's Avatar
      Ad Astra -
      Ok, "if all else fails" kan my kinders darem werk kry oorsee. My seun werk alreeds vir 'n SA maatskappy wat in die VSA gestasioneer is. Nie BEE en regstellende aksie daar nie.
    1. Transvaler's Avatar
      Transvaler -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
      Ok, "if all else fails" kan my kinders darem werk kry oorsee. My seun werk alreeds vir 'n SA maatskappy wat in die VSA gestasioneer is. Nie BEE en regstellende aksie daar nie.
      Klink na 'n plan.

      Hopelik werk alles uit vir julle.

      Ek is van plan om my kinders daai opsie ook te gee. Gaan hulle nie dwing nie, gaan hulle die keuse gee, hulle moet self kies. Of oorsee, of bly in SA.

      Ons doen tuisskool, is glad nie lus vir die bog wat in die skole deesdae afgedwing word nie. Finansieel sukkel ons, maar ek verkies liewers om finansieel te sukkel en vir my kinders 'n beter toekoms te kan gee as die alternatief.
    1. Die Ou Man's Avatar
      Die Ou Man -
      Dankie vir die insiggewende nuwe perspektief Rooijan.
    1. Transvaler's Avatar
      Transvaler -
      IVM Eskom : http://businesstech.co.za/news/energ...lapse-analyst/

      There is a more than 50% chance that the country’s energy grid will suffer a total collapse soon, energy analyst Ted Blom said on Wednesday.

      “I believe that the probability of a grid meltdown is more than 50%,” he told a National Energy Regulator of SA (Nersa) panel at a public hearing in Johannesburg on Eskom’s application for a further hike in tariffs.
      Klink soos groot pret wat nog gaan kom... NOT.
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      'n Afrikaner kan nie 'n verraaier wees nie. Daarom is daar nie iets soos 'n Boere verraaier nie, dis wat die Afrikaner wat hom voorhou as 'n Boer steeds doen, maar hy is nie 'n Boer nie, die Afrikaner is net 'n parasiet.

      Die doel van 'n volksprofeet is om 'n boodskap aan sy eie Volk oor te dra, dit is eie aan die Volk, daarom sal ander dit nie verstaan nie en nie insigte daarin kry nie.

      Die goed waaroor julle spekuleer het niks te doen met wat julle daaroor tob nie. Julle probeer hierdie goed intrek by julle eie agendas en dit werk nie so nie. Maar spekuleer gerus voort, julle probeer dit al jare lank regkry sodat daar tog net iets raak geraai word... asof daar 'n toekenning voor is.

      Ad Astra, waarom die klagte oor BEE waardeur die swartes hulle self wil weghou van die wittes... wil jy graag eerder he jou kinders moet kan integreer met ander soorte mense ? Die kolonialers doen dit al sedert hulle in die Kaap aangekom het en die DA en die Afrikanker organisasies bevorder dit mos flink genoeg... ?

      Rooi Jan, jy moet mos nou al weet die Afrikaner broederbond, die ANC en die DA is al drie Engelse Crown gestigte "bene" wat vir die Engelse Crown werk en saam parasiteer op die Boer se bestaansreg sodat die elite hier kan plunder. Hoe praat jy nou ewe asof hulle teenoor mekaar staan ?

      Dis nie net die ANC wat op skuld lewe nie, wanneer jy soos die Afrikaner parasiteer op 'n gasheer (die Boer) dan is jy mos in skuld. As die spul wat hier parasiteer nie afhanklikes van parasitisme is nie dan sou hulle nie in die Boere se land gesit en parasiteer het nie.

      Daar het julle dit! Siener van Rensburg se blou briewe sal van die IMF afkomstig wees. Onthou net, julle het dit die eerste keer hier gelees.
      Dis 'n lagwekkende interpretasie.
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Transvaler Bekyk pos
      IVM Eskom : http://businesstech.co.za/news/energ...lapse-analyst/
      Klink soos groot pret wat nog gaan kom... NOT.
      Jy weet meeste "wittes" gaan van die dors doodgaan ne' ?

      Kom ek gee jou so bietjie insig, Die Afrikaner en die Engelse is wat archons (google dit) genoem word, hulle parasiteer op vrees, jaloesie, onmin, pyn, lyding van mense, en hulle is psigopate wat sonder gewete hulle misdade pleeg. Waarom dink jy het hulle die Boere se kinders so stadig as moontlik en op die wreedste manier moontlik laat doodgaan ? Dis om hulle demoniese bestel hier gevestig te kan kry. Daarna het die Afrikaner sy simboliek en tekens op die Boere se monumente en persele gaan insit wat hierdie parasitiese klomp bly voer sodat hulle bietjie mag daaruit kan kry. Dis waarom die Afrikaner sy misdade elke jaar op die Boere se erfenis persele gaan vier, hulle moet die demoniese bestel wat hulle hier gevestig het aan die lewe hou want dit is al wat hulle het om hulle in die parasitiese posisie te hou waarin hulle hulle self in bedrog het.

      Daarom word daar altyd nuwe offers vir hierdie bestel gepleeg, en dit word toegestaan want die parasiete het dit nodig.

      Die omstandighede met die krag word doelbewus toegelaat, die vrees en ongerief is wat die Afrikaner en die ander parasiete op teer. Daarom skep die Afrikaner gedurig nuwe bekommernisse waaruit hy op ander kan parasiteer, as dit nie BEE is nie, dan is dit PTA se naamsverandering en vele ander twak wat gedurig opgedis word, want dit keer dat mense begin sien wat werklik aangaan.

      En die mees doeltreffendste is hierdie geloof waarmee die mense se breine lamgele word en hulle soos zombies die Afrikaner se agenda laat volg, en daaruit word energie getap. Waarom dink jy is die Afrikaner so desperaat dat die Boere moet deelneem ? Daar was nog nooit een enkele iets wat die Afrikaner VIR die Boer gedoen het nie, waarom sal die Afrikanker hierdie geloof vir die Boere gee as daar vir die Boer voordeel in is ?

      As jy twyfel oor die geloof bedrog, se bietjie, as jy die mees intelligentste ding wat 'n mens kan maak neem, ( se maar 'n rekenaar) kan daardie ding jou verstaan ?
      Nee... dis onmoontlik.
      Nou net so is dit onmoontlik vir enige MENS om sy SKEPPER te kan verstaan.
      Nou wat se twak raak die priesters kwyt met hierdie geloof bedrog wat hulle verkondig ? Hulle praat mos van iets waarvan hulle geen benul kan he nie, want dit is nie in hulle vermoe om dit te kan he nie.

      Maar as jy van die parasiete se "geloof" praat, dan verwys jy na hierdie midde-oosterse geloof uit die piramides. Die oorspronlike Israeliete was swart, hulle was Falacia-jode genoem, hulle onderdrukkers was die Engelse, daarom sit die koningin vandag steeds op haar troon bo-op die ark wat uit die piramides kom.

      Die piramdes oor die hele wereld wys op 'n vorige wereld-mag wat op die aarde geheers het. Die Engelse Crown en die Khazaria jode wat hulle self as die begunstigdes in die bybel voordoen as israeliete wil nou weer die wereld oorheers, want hulle is die "uitverkorenes" - maar is in werklikheid net parasiete, hulle kan nie hulle self onderhou nie, daarom moet hulle oral oor parasiteer op ander om 'n voordeel daarui te kry.

      Die parasiete wil die hele wereld op een slag in anargie dompel, in 'n toestand wat daar baie teen mekaar moet veg en daar hongersnood en ander toestande van lyding uit sal kom, en dit sal self ook deur die parasiete self aangevoor en gepleeg word sodat daar 'n nuwe bestel demone in beheer geplaas kan word. So as die krag af gaan en af bly, dan kan jy weet die parasite het WO3 begin.

      Lees bietjie op oor die Archon parasiete, en daar is interressante video's op youtube ook daaroor. Jy sal die idee kry...


      Net terloops -
      Al gewonder waar kom die woord anargie vandaan ?

      Engels - Anarchy
      Dit kom uit Grieks -
      an - without, the absence of
      archon - master, ruler, controller

      Anarchy does not mean without rules, anararchy (an-archy) means without rulers or controllers.

      Ons Boere wil anargie he, sonder die parasiete naby ons.
    1. Leonor Bosman's Avatar
      Leonor Bosman -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur F a n i e Bekyk pos
      Jy weet meeste "wittes" gaan van die dors doodgaan ne' ?

      Kom ek gee jou so bietjie insig, Die Afrikaner en die Engelse is wat archons (google dit) genoem word, hulle parasiteer op vrees, jaloesie, onmin, pyn, lyding van mense, en hulle is psigopate wat sonder gewete hulle misdade pleeg. Waarom dink jy het hulle die Boere se kinders so stadig as moontlik en op die wreedste manier moontlik laat doodgaan ? Dis om hulle demoniese bestel hier gevestig te kan kry. Daarna het die Afrikaner sy simboliek en tekens op die Boere se monumente en persele gaan insit wat hierdie parasitiese klomp bly voer sodat hulle bietjie mag daaruit kan kry. Dis waarom die Afrikaner sy misdade elke jaar op die Boere se erfenis persele gaan vier, hulle moet die demoniese bestel wat hulle hier gevestig het aan die lewe hou want dit is al wat hulle het om hulle in die parasitiese posisie te hou waarin hulle hulle self in bedrog het.

      Maar as jy van die parasiete se "geloof" praat, dan verwys jy na hierdie midde-oosterse geloof uit die piramides. Die oorspronlike Israeliete was swart, hulle was Falacia-jode genoem, hulle onderdrukkers was die Engelse, daarom sit die koningin vandag steeds op haar troon bo-op die ark wat uit die piramides kom.

      Ons Boere wil anargie he, sonder die parasiete naby ons.
      Ag jirretjie tog Fanie, waar is jou verstand heen?

      Ancient Gnostic texts from Egypt,
      “called the Nag Hammadi, describing two types of demonic alien beings that invaded earth long ago which they call the Archons. The first type of Archon looks like a reptile. The other type looks like a human embryo... which has the same shape and appearance as the 'sky fish' photos.”

      http://www.bibliotecapleyades.net/vi..._archons02.htm

      Dan praat ek nie eers van die wurm in jou brein wat bespreek word nie- die archon wurm parasiet- liewe vader!

      Jy weet, AS jy twak wil skryf skryf dan asb KORREKTE twak.

      Die ‘eerste’ Israeliete WAS NIE SWART NIE maar wit en blosend en mooi.
      Die Falasha JODE is nie Israeliete NIE.

      They traditionally referred to themselves as the Beta Israel, and were referred to by other Ethiopians as Falasha, meaning “strangers” in the indigenous Semitic language Ge’ez. Thus, the term Beta Israel will be used throughout this article to label the community.

      Quirin (1992b) states: “The ‘Falasha’ emerged as an identifiable, named group during the period from the fourteenth to the sixteenth century”

      Falasha, also spelled Felasha, an Ethiopian of Jewish faith. The Falasha call themselves House of Israel (Beta Israel) and CLAIM DESCENT NIKS van BEWYS nie from Menilek I, traditionally the son of the Queen of Sheba (Makeda) and King Solomon. Their ancestors, however, were probably local Agau (Agaw, Agew) peoples in Ethiopia who were converted by Jews living in southern Arabia in the centuries before and after the start of the Christian Era. The Falasha remained faithful to Judaism after the conversion of the powerful Ethiopian kingdom of Aksum to Christianity in the 4th century ce, and thereafter the Falasha were persecuted and forced ... Britanica.com

      A 1999 study by Lucotte and Smets studied the DNA of 38 unrelated Beta Israel(Ethopiese of Falasha JODE) males living in Israel and 104 Ethiopians living in regions located north of Addis Ababa. It concluded that "the distinctiveness of the Y-chromosome haplotype distribution of the Beta-Israel from conventional Jewish populations and their relatively greater similarity in haplotype profile to non-Jewish Ethiopians are consistent with the view that the Beta Israel people descended from ANCIENT INHABITANTS of Ethiopia and not the Levant(die land ISRAEL)."[62][63] This study confirmed the findings of a 1991 study by Zoossmann-Disken et al.[64]
      Wikipedia

      Het jy nie al gewonder of jy nie dalk die archon parasiet in jou brein het nie? Dit sal baie verklaar.
    1. Ad Astra's Avatar
      Ad Astra -
      Volgens DNS toetse was die Israeliete nie swart nie, maar ook nie Europees wit nie. Een van die voordele van die Torah-wette wat huwelike met ander nasies verbied, is dat die Jode gevolglik selde buite-Joods getrou en voortgeplant het, en dus kan die wonder van DNS toetse op die proef gestel word.

      Hierdie toetse het bewys dat vandag se Jode, ongeag of hulle woonagtig in die VSA, Europa of Afrika is, se DNS uitslae geweldig ooreenkom met die van Arabiere en ander Midde-Oosterse volkere, terwyl hulle hemelbreed verskil met Europieers en Afrikane, asook verskil van Egiptenare.

      Dit sou snaaks wees as alle Midde-oosterlinge soortgelyke DNS het, maar Israel, wat ook oorspronklik van daardie gebiede af kom se DNS anders is. Logika wil dit he dat vandag se Jode inderdaat Israel kan wees. Alle mense met ligte kompleksies, blank sowel as Oosters, Arabies, Indiaan en selfs Kaapse kleurlinge het die vermoee om te bloos, dus is die blosende gelaat van sekere Israeliete nie verteenwoordigend van slegs blankes nie.

      http://www.answers.com/Q/What_race_were_the_Hebrews
      http://www.abovetopsecret.com/forum/thread962705/pg1

      En dan is daar die teenstellings.

      ...One of the facts scripture gives us about Israel (Ysrayl in the Hebrew tongue), is in regard to their physical appearance. Throughout scripture Israel is described as looking like the sons of Ham (Khawm in the Hebrew tongue), in physical appearance.

      Ham was one of Noah's three sons, Shem and Japheth were the other two. Noah's descendants repopulated the earth after the Great Flood. Ham's descendants are traced to the families of Africa. Ham (Khawm) in Hebrew means BLACK, HOT AND BURNT.
      Ham had four sons,

      1. CUSH (Ethiopians / Cushites & Nubians),
      2. MIZRAIM (Egyptians / Khemet),
      3. PHUT (Ancient Libyans or Somalia),
      4. CANAAN (Canaanite, the original inhabitants of the land of Israel) genesis 10:6-19.

      All four of Ham's sons and their descendants settled in and around the continent of Africa, this includes the so called Middle East which is also a part of the Continent of Africa. Ham sons are the people of the African continent, the Ancient Egyptians, Ethiopians, Somalia's, Canaanites etc...
      http://www.angelfire.com/ill/hebrewi...ages/phys.html

      Interessante leesstof.

      En dan is daar die Lembas van Afrika wat in der waarheid met papirusbootjies vanaf die Weste van Arabiee af gevaar en net Suid van Ethiopiee (Kus) aan wal gegaan. Hulle praat Hebreeus, lees die Torah en vertel dat hulle die Moseswette gehoorsaam. Verder vertel hulle dat hulle Israeliete is.

      Daar is ook verskeie "African-American" swartes, wie se voorouers as slawe uit Afrika ontvoer is, wat self volgens die Joodse wette leef, die Torah voorhou en reken hulle is die oorspronklike Israeliete.

      Ek persoonlik glo maar die wat ons vandag as Jood ken is maar die afstammelinge van Israel, veral as jy na die Bybel profesiee kyk tov Israel en dit wat vandag in Israel aangaan en juis met die Joodse volk huidiglik gebeur.
    1. Tjopper's Avatar
      Tjopper -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Leonor Bosman Bekyk pos
      Ag jirretjie tog Fanie, waar is jou verstand heen?

      Ancient Gnostic texts from Egypt,
      “called the Nag Hammadi, describing two types of demonic alien beings that invaded earth long ago which they call the Archons. The first type of Archon looks like a reptile. The other type looks like a human embryo... which has the same shape and appearance as the 'sky fish' photos.”

      http://www.bibliotecapleyades.net/vi..._archons02.htm

      Dan praat ek nie eers van die wurm in jou brein wat bespreek word nie- die archon wurm parasiet- liewe vader!

      Jy weet, AS jy twak wil skryf skryf dan asb KORREKTE twak.

      Die ‘eerste’ Israeliete WAS NIE SWART NIE maar wit en blosend en mooi.
      Die Falasha JODE is nie Israeliete NIE.

      They traditionally referred to themselves as the Beta Israel, and were referred to by other Ethiopians as Falasha, meaning “strangers” in the indigenous Semitic language Ge’ez. Thus, the term Beta Israel will be used throughout this article to label the community.

      Quirin (1992b) states: “The ‘Falasha’ emerged as an identifiable, named group during the period from the fourteenth to the sixteenth century”

      Falasha, also spelled Felasha, an Ethiopian of Jewish faith. The Falasha call themselves House of Israel (Beta Israel) and CLAIM DESCENT NIKS van BEWYS nie from Menilek I, traditionally the son of the Queen of Sheba (Makeda) and King Solomon. Their ancestors, however, were probably local Agau (Agaw, Agew) peoples in Ethiopia who were converted by Jews living in southern Arabia in the centuries before and after the start of the Christian Era. The Falasha remained faithful to Judaism after the conversion of the powerful Ethiopian kingdom of Aksum to Christianity in the 4th century ce, and thereafter the Falasha were persecuted and forced ... Britanica.com

      A 1999 study by Lucotte and Smets studied the DNA of 38 unrelated Beta Israel(Ethopiese of Falasha JODE) males living in Israel and 104 Ethiopians living in regions located north of Addis Ababa. It concluded that "the distinctiveness of the Y-chromosome haplotype distribution of the Beta-Israel from conventional Jewish populations and their relatively greater similarity in haplotype profile to non-Jewish Ethiopians are consistent with the view that the Beta Israel people descended from ANCIENT INHABITANTS of Ethiopia and not the Levant(die land ISRAEL)."[62][63] This study confirmed the findings of a 1991 study by Zoossmann-Disken et al.[64]
      Wikipedia

      Het jy nie al gewonder of jy nie dalk die archon parasiet in jou brein het nie? Dit sal baie verklaar.
      Net so is hier mense wat "claim nie bewys nie" dat die Boer van Israel afstam.
    1. Leonor Bosman's Avatar
      Leonor Bosman -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ad Astra Bekyk pos
      Volgens DNS toetse was die Israeliete nie swart nie, maar ook nie Europees wit nie. Een van die voordele van die Torah-wette wat huwelike met ander nasies verbied, is dat die Jode gevolglik selde buite-Joods getrou en voortgeplant het, en dus kan die wonder van DNS toetse op die proef gestel word.

      Hierdie toetse het bewys dat vandag se Jode, ongeag of hulle woonagtig in die VSA, Europa of Afrika is, se DNS uitslae geweldig ooreenkom met die van Arabiere en ander Midde-Oosterse volkere, terwyl hulle hemelbreed verskil met Europieers en Afrikane, asook verskil van Egiptenare.

      Dit sou snaaks wees as alle Midde-oosterlinge soortgelyke DNS het, maar Israel, wat ook oorspronklik van daardie gebiede af kom se DNS anders is. Logika wil dit he dat vandag se Jode inderdaat Israel kan wees. Alle mense met ligte kompleksies, blank sowel as Oosters, Arabies, Indiaan en selfs Kaapse kleurlinge het die vermoee om te bloos, dus is die blosende gelaat van sekere Israeliete nie verteenwoordigend van slegs blankes nie.

      http://www.answers.com/Q/What_race_were_the_Hebrews
      http://www.abovetopsecret.com/forum/thread962705/pg1

      En dan is daar die teenstellings.

      http://www.angelfire.com/ill/hebrewi...ages/phys.html

      Interessante leesstof.

      En dan is daar die Lembas van Afrika wat in der waarheid met papirusbootjies vanaf die Weste van Arabiee af gevaar en net Suid van Ethiopiee (Kus) aan wal gegaan. Hulle praat Hebreeus, lees die Torah en vertel dat hulle die Moseswette gehoorsaam. Verder vertel hulle dat hulle Israeliete is.

      Daar is ook verskeie "African-American" swartes, wie se voorouers as slawe uit Afrika ontvoer is, wat self volgens die Joodse wette leef, die Torah voorhou en reken hulle is die oorspronklike Israeliete.

      Ek persoonlik glo maar die wat ons vandag as Jood ken is maar die afstammelinge van Israel, veral as jy na die Bybel profesiee kyk tov Israel en dit wat vandag in Israel aangaan en juis met die Joodse volk huidiglik gebeur.
      Jy ken nie die geskiedenis nie. En ken nie die Skrif nie, daarom sal jy twak plaas soos .... beskryf dat hule lyk soos Gam! Lees hooglied.
    1. Die Ou Man's Avatar
      Die Ou Man -
      Die Israeliete was nie blanke Europeërs nie.

      Hulle was tipies Midde-Oosters in denke, ras en kultuur.
    1. Leonor Bosman's Avatar
      Leonor Bosman -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
      Die Israeliete was nie blanke Europeërs nie.

      Hulle was tipies Midde-Oosters in denke, ras en kultuur.
      Waar het die 'blankes' vandaan gekom?
    1. Die Ou Man's Avatar
      Die Ou Man -
      Nie uit die woestyn gebiede nie, want 'n warm klimaat handel nie sagkens met blankes nie.

      Woestyne lewer bruin mense met bruin oë. Koue klimaat lewer wit mense met blou oë.

      Israeliete had bruin velle en gekrulde, donker hare soos die res van hul Arabiese familie wat uit dieselfde vader Abraham afstam.
    1. Leonor Bosman's Avatar
      Leonor Bosman -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
      Nie uit die woestyn gebiede nie, want 'n warm klimaat handel nie sagkens met blankes nie.

      Woestyne lewer bruin mense met bruin oë. Koue klimaat lewer wit mense met blou oë.

      Israeliete had bruin velle en gekrulde, donker hare soos die res van hul Arabiese familie wat uit dieselfde vader Abraham afstam.
      Jy antwoord nie die vraag nie. Waar kom die blankes van europa vandaan? Laat ek dit uitspel vir jou. Wie was die eerste blanke.

      Het jy 'n bewys dat Israel 'n woestyn was? Of Egipte? Of die hele midde-ooste? 6000jr is 'n lang tyd. Klimaats patrone verander in dekades. Kalifornie is die nuuste bewys. So kan jy bewys dat die Israeliete en die ander 'woestynbewoners'was?
    1. MimiH's Avatar
      MimiH -
      Aan die wie dink dat Yisrael n ander ras as blank was lees asb Hooglied van Salomo, agter agter kleinkind van Abraham.
      Hooglied 1:5 Ek is bruingebrand maar lieflik. Moenie na my kyk omdat ek so bruinerig is, omdat die son my verbrand het.
      Hooglied 5:10 , 15 My beminde is skitterend wit en rooi, uitnemender as tienduisend. Sy gestalte is soos die Libanon...dogters v Yerusalem. Libanon 3844 White Mountain. Bestudeer die Skrif.
    1. Leonor Bosman's Avatar
      Leonor Bosman -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Die Ou Man Bekyk pos
      Nie uit die woestyn gebiede nie, want 'n warm klimaat handel nie sagkens met blankes nie.

      Woestyne lewer bruin mense met bruin oë. Koue klimaat lewer wit mense met blou oë.

      Israeliete had bruin velle en gekrulde, donker hare soos die res van hul Arabiese familie wat uit dieselfde vader Abraham afstam.
      Verduidelik ook sommer hoekom is die Eskimos nie blond met blou oe nie? Of die Tibetane? Of die Mongole?
    1. Die Ou Man's Avatar
      Die Ou Man -
      Die yswoestyn het Mongole aangepas met skreef oë om die yswinde te trotseer soos wat die kinders van Abraham aangepas is met bruin velle en bruin oë om die warm son te trotseer.

      Is daar nog werklik persone wat die Kinderbybel prentjies van Midde-Oostelinge met 'n Nordiese voorkoms geloofwaardig vind?
    1. Die Ou Man's Avatar
      Die Ou Man -
      Israeliete was 'n Midde-Oosterse stam wat verwant is deur ondertouery en bloedskande aan al die ander Midde-Oosterse volke.
SA Topsites ::