• Barbarisme teen ons volk

    Op die internet raakgelees. Die outeur is onbekend.
    Gedurende die Groot Trek het ons voorvaders die eerste ware vorm van barbarisme beleef in hul aanraking met swart stamme in die binneland. Piet Retief het n positiewe besoek aan Dingaan van die Zoeloes afgel, die koning wou egter nie onderhandel oor grondgebied voordat Retief die Voortrekkers se wil om vriende te wees aan hom bewys nie. Retief moes beeste gaan terugneem wat Sekonyela, n Sotho-hoofman van Dingaan gesteel het. Die Voortrekkers van Retief was suksesvol en so was daar n tweede ontmoeting toe die beeste aan die Zoeloes terugbesorg is.

    Net terloops, Dingaan het n paar jaar vantevore sy eie halfbroer, Shaka, vermoor. Duidelik nie iemand wat vertrou kon word nie. n Ooreenkoms is onderteken, di is aan Retief se lyk gevind na die tragedie. Tragedie? Watse tragedie? Laat my toe om uit te brei. Die Voortrekkers is getrakteer op Zoeloe-danse en ander soortgelyke opvoerings. Die Zoeloe koning vra toe dat Retief en sy manne ook n uitvoering gee van n skyngeveg terwyl hul op hul perde se re jaag, na die vertoning s Dingaan dat Retief en sy burgers hul wapens buite die stat moet los en inkom vir verdere feesvieringe.

    Die danse en oorlogsuitvoerings raak toe al harder en nader en skielik! MAAK DOOD DIE TOWENAARS!! Daardie arme siele het nie geweet wat hul tref nie en gou was almal vasgevat, hulle is geneem na Kwa Matwane (heuwel van teregstellings) waar almal op barbaarse wyse met knopkieries en klippe doodgeslaan is. Op n koppie oorkant Dingaanstat het n sendeling gebly, Francis Owen, hy het hierdie slagting sien gebeur.

    Op dieselfde dag sien Owen n Zoeloe-ler die kraal verlaat in die rigting vanwaar Retief en sy manskappe gekom het. Daardie laers van die Voortrekkers was nou n maklike teiken met meeste van die mans wat daaruit kom wat gesneuwel het by umGungundhlovu (Dingaanstat). Daardie krygers wat toe die stat verlaat het het in die omgewing van Bloukrans al langs die Blaauwkrantzrivier die Voortrekkerlaers aangeval, almal gelyktydig sodat die een nie die ander kon waarsku nie. Altesaam 281 voortrekkers en 200 bruin helpers het in hierdie aanvalle die lewe gelaat, 185 van die dooies was kinders. Kinders wat hul laaste asem moes uitblaas met n wrede kopstamp teen n ossewawiel of n spies deur die hart. Probeer hierdie toneel indink, n baba wat skreeu terwyl hy aan sy voete rondgeswaai word teen n hout wiel vas. Is dit in n mens se gene om so wreedaardig te wees? Tensy jy natuurlik n paar skroewe los het, en ja daar is wit mense wat so iets sal kan doen maar hulle is verreweg in die minderheid.

    In 1865 lei Louw Wepener n ekspidisie teen Moshweshe by die berg Thaba Bosiu, Wepener was n ware leier gewees gesien in die lig daarvan dat hy nooit geskreeu het Storm! nie maar wel Volg my!. Hy is gedood in die geveg en sy lyk is na Moshweshwe geneem. Wat volgende gebeur het was niks en absoluut niks anders as barbarisme nie. Louw Wepener se hart is uitgesny, die doel hiervan? Sodat sy hart geet kan word deur Moshweshwe se kapteine omdat hy hierdie Boer se dapperheid ook in hulle wou h. Watter merkwaardige en soms grillerige tye waarin ons mense geleef het, en dis nie so lank terug nie! Tog vat dit nie baie om te vergeet nie, skuld ons daardie dapper mense nie tenminste n oorlewering van hul dade en lewens in die volksmond nie?

    In 1877 annekseer Groot Brittanje Transvaal, oftewel Great Britain, altyd Great want hulle is mos sirs en lords en almal anders lae onmenswaardige wesens. En in my persoonlike opinie, hulle het nogsteeds daardie ek is beter as jy houding. Miskien is daar iets te s vir die ou gesegde. Dis in jou bloed. Die ZAR president was T.F. Burgers, n predikant wat n harde werker was maar te maklik tou opgegooi het want hy aanvaar toe bloot dat hy en sy mense onder hierdie geldgierige kriminele staan.

    In 1880 weier n sekere Bezuidenhout om verder belasting te betaal aan die Britse indringers. Hy was n inwoner van die Voortrekker-dorp Potchefstroom, n dorp wat in 1838 reeds gestig is. Die Engelse stuur toe 30 man, nogal bang vir n Boer en sy roer, om Bezuidenhout se wa te gaan haal sodat hul dit kon verkoop en die geld as sy belasting kon gebruik. En hier tree n Boereleier na vore as n volksheld, Piet Cronj.

    Met n Boerekommando ruk hy op na die landdroskantoor op Potchefstroom en eis die wa terug. Die landdros dreig hom en s dat hy liefs moet afsien van sy planne vir sy eie onthalwe. Cronj steur hom nie veel aan die landdros nie en neem die wa terug na Bezuidenhout. Op 16 Desember 1880, Geloftedag, kom ongeveer 8 000 burgers in Krugersdorp byeen en daar word die Bloedrivier gelofte hernu met almal teenwoordig wat n klip op n stapel pak. Die begin van die Eerste Anglo-Boereoorlog.

    Die rede waarom ek di storie vertel is eenvoudig, daardie oorlog het by Majuba in oorwinning vir die Boerevolk geindig. Maar in die Tweede Anglo-Boereoorlog is daardie klipstapel se 8 000 klippe deur die Britte in die Vaalrivier gegooi, minagtend van n eed tussen God en die Boerevolk. Seker maar n daad van barbarisme? En nou is ons by die Anglo-Boereoorlog en die verskriklike dinge wat gebeur het. Gaan kyk n mens na ou dagboeke oor die konsentrasiekampe, beedigde verklarings en die paar fotos wat bestaan kan jy nie anders as om n traan weg te probeer sluk nie, en n woord soos barbarisme is nie vr van jou lippe af wanneer jy in stilte sit en dink aan daardie arme mense se lot nie.

    n Engelse kolonne onder n sekere Remington se agterhoede was niks anders as n klomp barbare nie. Die Boerevolk was n baie gelowige volk en dus kan met sekerheid ges word dat beedigde verklarings deur hul afgel niks anders as waar kan wees nie. Daar is byvoorbeeld die baba wat deur n Engelse offisier oor n vuur gehou is met die moeder wat smekend pleit dat hy nie haar kind in die vuur moet gooi nie, was hy en sy manskappe wat gestaan en lag het barbare? Wat van die vrou wat verduidelik hoe sy deur Engelse soldate verkrag is? Wat van Lizzie van Zyl wat net vel en been was in n konsentrasiekamp? Wat van die man wat aan n Boervrou ges het dat haar kind op die wa vol lyke gegooi moes word al het hy nog gelewe want, volgens hom sou dit hom n rit spaar die volgende dag aangesien die kind in elkgeval dan dood sou wees.

    My arme arme volkie, maar daar is darem een troos. As jy s deurloop aan die hand van barbare moet n uiteindelike oorwinning baie soet smaak. Die beproewings en struikelblokke op ons vryheidspad gee ons volk die kans om op ons kniee af te gaan en te pleit vir ons voortbestaan, het die Israeliete nie ook onder barbare se bloedbedekte voete geleef nie? Daar is baie beedigde verklarings oor lelike dinge wat met ons mense gebeur het. En dit aan die hand van n beskaafde nasie. Was j al in n konsentrasiekamp begraafplaas? Is jou van nie rens op een van daardie gedenkstene nie? Was jy n honderd jaar vroer gebore sou jou naam vandag n gedenksteen verfraai het? As jy in Verwoerdburg oftewel Centurion bly, weet jy van die konsentrasiekamp wat in Irene was? En die pragtige gedenktuin wat vandag pronk op n stukkie grond wat deel uitgemaak het van die Irene konsentrasiekamp? Gelukkig is hierdie nie n vraestel nie want die hartseer feit is dat baie mense sou dop.

    Die Boerevolk het gely, gestry, gebloei en hard baklei vir hul vryheid, en hier staan ons vandag met geen of min dankbaarheid of erkenning aan di wat deur hel is om iets vir jou en my te verseker nie. Woorde op n stukkie papier kan ongelukkig nooit dieselfde slaankrag h as om self daardeur te moet leef nie, maar kom ons probeer verstaan en dankbaar wees aan die Voortrekkerkinders, -vroue en -mans wat die hoogste offer gegee het. Kom ons probeer verstaan en dankbaar wees aan die kinders, vroue en mans in die Anglo-Boereoorlog.

    En vandag, al sien en hoor mens nie eens n kwart van dit nie, verstaan waardeur so baie van ons mense vandag gaan. Want as jy dit verstaan, sal jy verstaan dat dit net n kwessie van tyd is voordat n groep terroriste by jou huis instorm en vroue verkrag, kinders se koppies teen mure stukkend slaan of jou mond oopforseer om kookwater by jou keel af te gooi! Want, jy is gelukkig as dit nog nie met jou gebeur het nie. Daar is alreeds 3020 mense op plase vermoor in die laaste 15 jaar, dit lyk vir my soos n stelselmatige volksmoord! Verstaan dat waar ons vandag sit, dieselfde plek is waar ons voorvaders gesit het. Laat ons nie aan die slaap wees nie.

    http://www.roekeloos.co.za/aardig/facebook-1838/
    Antwoorde 10 Antwoorde
    1. bravo's Avatar
      bravo -
      Ons is met ons rug teen die muur.
      Kan gelukkig nie meer slegter gaan met ons.
    1. rambo919's Avatar
      rambo919 -
      Daar is altyd slegter :/
    1. Ignus Grobler's Avatar
      Ignus Grobler -
      Ek is al so siek vir die goed wat n mens elke dag lees op al kns afrikaanse websites oor hoe ons nie met die heiden mag noderhandel of aan die selfde jeuk trek nie. Maar 99.9% van julle almal het n meit of n swart gat wat in die tuin werk want julle os te lui om dit self te doen. Hoekom as jy te lui is ry jy nie na n blanke plakkers kamp en kry iemand daar om vir jou te werk nie.

      Nee dis maklik om te praat en saam te stem maar net mooi niemand doen iets daaraan om net te probeer om jou eie bloed te help nie.

      Ek wens julle wil ophou praat en doen.
      As net n miljoen blanke net die 5 rand vat wat julle spandeer op die liberale ANC beheerde koerant spandeer kan julle elke dag 5 blanke families n miljoener maak. Launge n campain en maak n rekening oop en betaal net die 5 rand daar in. Weet jue hoe lyk dit n n jaar. Julle kan julle eie ekonomie amper stig. Maar dks lekkerder om n koerant maatskapy 5 miljoen rand n dag ryker te maak.
      Maar nee. Ons eis bloed beteken vir ons niks. Ons kan net twak skryf en ka.ma trots agter jou laptop sit en uit basuin hoe n trotse boer jy is. Skaam ons
      N man uit suidwes
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      Kyk Rooi Jan, ek probeer julle Afrikaners bietjie insig gee in waarom die Boere en die Afrikaners nie dieselfde mense is nie.

      Ek verstaan die Afrikaner probeer desperaat om homself 'n vastrap plek te gee om aanspraak op 'n land te kry, maar deur die Afrikaner en die Boer nou saam te gooi as "die volk" sal nie werk nie.

      Die Afrikaner beskou homself as verhewe bo die Boer, soos julle bonders daar in Wikipedia gaan insit het, die Boer is 'n "subspesie" van die Afrikaner.

      Julle kan die Boer in wese nie uitstaan nie en probeer daarom om alles Boer te verafrikaner.

      'n VOLK is 'n homogene groep mense met dieselfde geloof, insigte en wat dieselfde toekomstige strewe navolg.

      Die Afrikaner wat deur sy bedrywe die Boere verdeel hou en die Afrikaner wat nie die Boer identiteit wil erken nie, hou die verdeling tussen Boere, tussen Afrikaners en tussen Boer en Afrikaner.

      So deur van 'n "volk" te praat is absurd. 'n Volk word nie deur semantiese bedrog gevestig nie, en veral nie op misdade soos volksmoord en land diefstal nie.

      Daar is tans GEEN volk nie. Die "Afrikaner" identiteit is 'n bedrog identiteit, en kan nie internasionale erkenning kry vir die "blanke" kolonialer nie, weens verskeie redes.

      Daarom is "Afrikaner" net 'n algemene verwysing. Die kleurlinge en die swartes verwys na hulle self ook as Afrikaners, dus is die Afrikaner 'n nasie, want 'n nasie is 'n samestelling van verskillende soorte mense, soos die ou SA se nasionale regering reg as 'n nasie regering benoem was.

      Buitendien, die "Afrikaner" identiteit is as 'n organisasie gestig met politiese motiewe, soos om die Boere se taal te leer en dit oor te neem. Niks te doen met die vestiging van 'n VOLK nie.

      Laat ek julle Afrikaners herhinder dat julle graag die Boere wou beskuldig van rasisme en apartheid. Nou draai hierdie beskuldiging om en byt julle, julle het nou onherroeplik julle self 'n nasie gemaak, en geen hoeveelheid bedrog kan dit regmaak nie.

      Ten spyte van die volksmoord deur die Afrikaner op die Boer identiteit het die Boer se Volkskap oorleef. Hierdie volkskap is wat steeds die Boervolk aanspraak op die Boere Republieke gee. Hierdie is die bewys dat iets wat eerbaar en op die regte grondslag opgerig word, langdurig oorleef, dit wat op bedrog en misdaad geskoei word, het geen bestaansreg nie. Kort termyn lyk dit dalk goed, maar oor die lang termyn verval dit en gaan uiteindelik tot niet.


      Ek gaan dit weer se. As die klomp koloniaers wat hulle self Afrikaners noem die toekoms wil oorleef dan moet die Afrikaner eers met die Boervolk regmaak. Die Afrikaner gaan nie outomaties in 'n Boer verander omdat dit die enigste alternatief is nie.

      Soos een Afrikaner nou-die-dag vir my se, hy is 'n Boer maar hy is 'n Afrikaner ook. En hierdie is dalk die eerste skeiding.

      Die Afrikaner het geen respek vir die Boer identiteit nie en dink hy kan soos 'n vink van een draad na die volgende spring, hang net af waar daar die meeste voordeel is.

      Verduidelik hoe DIT 'n "volk" tot stand bring...
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      Barbarisme teen ons volk
      Dit wat die swartes aan die Boere gedoen het is waarskynlik min in vergelyking met wat die wit kolonialer aan die Boervolk gedoen het.

      Hierdie optrede deur primitiewes is wat mens kan verwag, dit was die leefwyse waardeur hulle reeds duisende jare so leef.

      Die westerling wat 'n besoeker was, die Cape Dutch kolonialer is 'n westerling wat veronderstel is om 'n ander waardestelsel te he as die barbaar.

      Dalk moet die Afrikaner wat vandag lewe kyk wat sy voorouers gedoen het, die bordeel wat met Boere vrouens en dogtertjies bedryf was te Irene, die Boere vroeuens se fetusse wat vir die varke gevoer was te Balmoral. Die uitmoor van 35 000 Boere kindertjies... net omdat die Afrikaner die Boere wou help uitmoor ?

      'n Boom word aan sy vrugte geken. Ek was 'n keer in ander Afrika lande, die swartes daar is eerlik, misdaad bestaan bykans nie, hulle steel nie, hulle moor nie. Ons kan VRY tussen hulle beweeg sonder enige probleme.

      Kom hy hier in SA, dan is die enigste verskil die Afrikaner se invloed en wat die Afrikaner deur sy toedoen hier gevestig het, vyandigheid, moorde, misdaad en en en.

      Dis nie die swartes wat barbaars is nie, dis die witte wat homself "verhewe" bo ander beskou en wat bereid is om enige misdaad te pleeg om voordeel te kry, wat die barbaar is.

      Wag tot die Afrikaner bonders en hulle ANC meelopers die poelies tiranie begin deur "die volk" aan te val om die laaste paar wapens te ontneem sodat die volskaalse volksmoord kan begin... Dis op die drumpel.
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur Ignus Grobler Bekyk pos
      Ek is al so siek vir die goed wat n mens elke dag lees op al kns afrikaanse websites oor hoe ons nie met die heiden mag noderhandel of aan die selfde jeuk trek nie. Maar 99.9% van julle almal het n meit of n swart gat wat in die tuin werk want julle os te lui om dit self te doen. Hoekom as jy te lui is ry jy nie na n blanke plakkers kamp en kry iemand daar om vir jou te werk nie.

      Nee dis maklik om te praat en saam te stem maar net mooi niemand doen iets daaraan om net te probeer om jou eie bloed te help nie.

      Ek wens julle wil ophou praat en doen.
      As net n miljoen blanke net die 5 rand vat wat julle spandeer op die liberale ANC beheerde koerant spandeer kan julle elke dag 5 blanke families n miljoener maak. Launge n campain en maak n rekening oop en betaal net die 5 rand daar in. Weet jue hoe lyk dit n n jaar. Julle kan julle eie ekonomie amper stig. Maar dks lekkerder om n koerant maatskapy 5 miljoen rand n dag ryker te maak.
      Maar nee. Ons eis bloed beteken vir ons niks. Ons kan net twak skryf en ka.ma trots agter jou laptop sit en uit basuin hoe n trotse boer jy is. Skaam ons
      N man uit suidwes
      Vir elke Afrikaan wat iemand in diens neem maak hy dit moontlik vir nog 500 Afrikane om hier te kom plak. Na 'n paar jaar kry die ANC weer nuwe stemme by want die Afrikane kry burgerskap.

      Die Afrikaner wat vol in beheer van die hele SA was wou die swartes saam met hom he, en het hulle by die miljoene lank voor 1994 hier ingebring.

      Vandag word die mijoene steeds hier ingelaat om die Boere te vertrap om te keer dat die Afrikaner sy utopia van integrasie met ander soorte mense sal moet opgee. So Ignus, as die omstandighede jou walg, dit waarin jy sit is presies wat die Afrikaner broederbond sedert na die oorlog hier begin vestig het.

      Die Afrikaner broederbond is steeds in beheer van 80% van die land, die gemors wat daagliks leefwyse en omstandighede laat versleg is direk te danke aan die Afrikaner, nie die ANC nie. Afrikane bedryf nie die Britse Westminister stelsel nie, die Afrikaner doen, en sy poelieste dwing dit af, en die Afrikaner politiek met sy semantiek beheer die media, en leer jou kind om dom te bly op skool in die "christelike **** onderwys" van die Afrikaner.

      Ek se mos iets wat op misdaad geskoei is kan nie suksesvol wees nie. Onthou ook dat hierdie Afrikaner se geloof sy motivering is, dit kan niks met die Boervolk se Skepper te doen he nie. Gaan kyk hoeveel die Boere ontwikke het in die 60 jaar van vrye Republieke, teenor die Britte en die Cape Dutch met hulle swart slawe in 250 jaar tot 1899, dan sal jy begin sien waarna ek verwys. Dan sal die verval onder die kolonialer se invloed ook vir jou sin begin maak.

      Al wat die Boervolk kan doen Ignus, is om sy identiteit te koester en jou identiteit te behou. Daar is niks wat jy anders kan doen nie, die swart tot wit Afrikaners sal hulle self uitwoed en in die proses homself vernietig.
    1. jdekok's Avatar
      jdekok -
      ...........
    1. Alettevdw's Avatar
      Alettevdw -
      Kwoteer Oorspronklik gepos deur jdekok Bekyk pos
      ...........
      Ek kan niemand op die forum oortuig of aanvat vir die swaar tye wat vir ons voorle nie. Net dit volgende aanstip ONS WAS AANGEVAL 11 Desember 2014.
      Dit was n onwerklike hel.
      Die nagevolge daarvan is dat ek Fanie vandag moet bad, skeer, voer en in n rolstoel stoot. Is ek bitter? Ja, want my pragtige lewensmaat is n kind vandag. Haat ek? Ja met n passie.
      Ons lewe het in n uur so verander dat ek n jaar gevat het om aan te pas en ek sukkel om sin te sien in my daaglikse omgang met mense. My hart is stukkend. Ek was altyd anders in die sin dat ek n vegter is en hou van perfek te orde.
      Nou leef ek dag vir dag. More sal vir homself sorg. Dankie dat jy gelees het.
      Mooi bly en groete aan almal.
      Alette van der Walt.
    1. Deborah de Richter's Avatar
      Deborah de Richter -
      Ons bly ook op 'n plot. osn leef met die realiteit dat ons ten eniger tyd aangeval kan word. Ek haat hulle met 'n passie. Mag God my 'n skietding gee waneer die skietseisoen oopmaak. Ek gaan my volksgenote se moorde wreek....en ek is nie skaam oor wat ek glo en dink nie.
    1. F a n i e's Avatar
      F a n i e -
      Luister mooi....

      https://youtu.be/ns-Y4X7yBKE Bases 50 Part 26 Chris & John Urwin with Miles Johnston

      Niks is vir 'n voornemende aanvaller so ontmoedigend as sy teenwoordigheid verklap word nie, want hy weet dan jy weet hy is daar.

      Begin vandag en sit 'n paar voorsorgmaatreeltjies in plek. Dis pret en prikkel die verbeelding.

      So het een een aand hier langsaan ingekom. Toe die bure se buite alarm skree, toe hardloop hy en spring oor die muur in my erfie in, waar hy in 'n gat val waar ek 'n paal wou plant. Ek het hom hoor val.

      Daarna vlieg hy op en hardloop deur die erf en in die harloop spring hy om die muur se bokant te gryp en oor te wip. Behalwe ek het 2 rye los stene op die muur gepak. Ek het hom weer hoor val en daar het twee rye stene ook op hom geval. Hy kom nie terug nie. Dis nie lekker hier by ons nie.

      Dink.
SA Topsites ::