• Algemene Artikels

    by Gepubliseer op 5 Nov 2013 11:23     Aantal Kyke: 1236 

    Die bestuur van die Boervolk Verteenwoordigende Raad [BVR] het met skok en diepe teleurstelling kennis geneem van die wrede en buitensporige vonnisoplegging van mede Boere volksgenote wat, na meer as dekade lange hofsaak, vonnisse ontvang het wat hulle hele toekomstige lewe runeer en verwoes.


    Dit was van die staanspoor af baie duidelik dat met die voortdurende verwysing na die eerste Hoogverraad saak sedert 1994, die regter geen getuienis sou aanvaar wat tot nadeel van die staat sou wees nie.


    Hierdie dan ook baie duidelik dat die regter meeste van die beskuldigdes se verweer, getuienis en verto verwerp het en die staat sin sonder twyfel aanvaar het. Vrder voer die BVR bestuur dat die regs prinsiep van redelike twyfel nie in aanmerking gebring was nie en die ongeruimdhede van die staat se saak bloot onder die tafel ingevee was ter wille van n skuldigbevinding en bevrediging van die staat.


    Die bestuur van BVR is verder geskok en met afgryse vervul, omrede die staat en die regter die vryheidstrewe en beskerming van Boere volksgenote en ander blankes, in sy vonnisoplegging kriminaliseer, terwyl duisende blankes sedert 1994 vermoor, gemartel en erg aangerand is. n Proses van n lae intensiteit terroriste oorlog wat steeds voortduur.


    Volgens die jongste berigte in n koerant wat as aanhangsel hierby aangeheg word is statistiek as volg van moorde op blankes vanaf Januarie 2013:
    Januarie - 19
    Februarie - 12
    Maart - 13
    April - 16
    Mei - 21
    Junie - 13
    Julie - 14
    Augustus - 24
    September - 16
    Die BVR bestuur se medelye en ondersteuning word ook oorgedra aan die vroue, familie en vriende van die manne.


    Ons doen n beroep op Departement Justisie om appl aan die manne toe te staan sonder teenkanting, aangesien n ander hof hoogs waarskynlik tot n ander beslissing sal kom, alternatiewelik dat totale kwytskelding deur die staat toegestaan word aan die manne.


    In die tussentyd totdat die appl afgehandel is moet die manne wat op borg was, se borg verleng word en die manne wat alreeds meer as 10 jaar in aanhouding is, ook op borg uitgelaat.


    Uitgereik deur :
    Boerevolk Verteenwoordigende Raad
    by Gepubliseer op 23 Oct 2013 23:45     Aantal Kyke: 1303 
    Article Preview

    Prof. Hercules Booysen het vandag namens die twee broers dr. Johan en Wilhelm Pretorius repliek gelewer op die staat se antwoordende betoog. Hy het as volg betoog:

    Repliek oor Vonnis namens beskuldigdes 19 & 21
    __________________________________________________ _________________




    Prof Hercules Booysen, Wilhelm Pretorius (21) en Dr Johan Pretorius (19)

    Repliek

    1.


    Die staat se betoog vir lewenslange gevangenisstraf vir beskuldigdes 19 en 21 is ongegrond. Dit is nie moontlik om 'n analise te maak van die presiese punte wat as basis gebruik word vir die betoog nie. Die versoek berus op 'n haelgeweerbenadering wat verskeie algemene punte noem sonder enige besonderhede. Dit bemoeilik die repliek. Ten minste sal 'n mens verwag dat 'n versoek ...
    by Gepubliseer op 23 Oct 2013 23:28     Aantal Kyke: 3203 

    Berig deur SAPA:

    Judge Eben Jordaan said on Wednesday he would start delivering the sentencing of 20 Boeremag members on Monday and would end on Tuesday.

    Senior prosecutor Paul Fick argued last month that the accused had planned a coup for "selfish political reasons" and wanted to enforce their views on South Africa's ...
    by Gepubliseer op 10 Oct 2013 10:06     Aantal Kyke: 2400 
    Article Preview

    Hierdie "tong in die kies" artikel uit die Daily Maverick spreek boekdele....





    In the Gospel according to Jacob (Zuma, that is, not the son of Isaac and grandson of Abraham in the Old Testament) there are a whole lot of us going to Hell for sins against the government. Zuma, who is an honorary pastor of the Full Gospel Church, is now a regular commentator on the nexus between politics ...
    by Gepubliseer op 2 Oct 2013 08:14     Aantal Kyke: 1514 
    Article Preview



    Adv. Piet Pistorius
    (verskyn in Die Boeremagsage)


    PRETORIA - Counsel for several of the Boeremag members convicted of treason argued on Monday that their clients were not dangerous criminals.
    They contended that life imprisonment for them would be shockingly inappropriate. ...
    by Gepubliseer op 1 Oct 2013 09:01     Aantal Kyke: 732 


    Judge John Hlophe

    The Judge John Hlophe saga has been going for so long that children who were starting high school when it began are now about to matriculate. In fact, when Hlophe decided to have those conversations with two Constitutional Court judges, we were all living in another country. There was a man who enjoyed reading on the throne at the Union Buildings, and one who seems to enjoy other things was about to stand back, and enjoy the totality of a recall. And when it began, it looked serious, in the way that only a scenario involving a senior judge trying to influence judges in the country's top court to rule a certain way for soon-to-be-president can. But it became even more damaging than we first thought. And the damage it's causing isn't over. The Judicial Service Commission (JSC) tribunal hearings that have now started into Hlophe's conduct still have the potential to actually wreak even more havoc on the Constitutional Court. By STEPHEN GROOTES.

    lees volle berig op Daily Maverick
    by Gepubliseer op 1 Oct 2013 08:05     Aantal Kyke: 1170 
    Article Preview

    Die verdedigingsadvokate het vandag begin met hulle repliek op die antwoord van die staat.

    Die verdedigingspan in Februarie 2004. Die meeste is nog betrokke.

    Die verdedigingsadvokate het vandag begin met hulle repliek op die antwoord van die staat.

    Adv. Antonie Viviers het namens Kol. Dirk Hanekom betoog dat sy samesprekings met die staat voor die aanvang van die verhoor om staatsgetuie te word, wel as versagtende omstandighede beskou moet word. Hy het verwys na die staat se betoog dat hulle ...

SA Topsites ::