Recent Blogs Posts

  1. Bevry die Boerevolk se Politieke Gevangenes saam met Boervin

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Gesiggie Bekyk pos
    Waaroor gaan Boervin?

    Boervin (Boerevolk Vryheidsinisiatief) is ín geregistreerde Nie-Winsgewende Maatskappy. Ons hoofprojek is om die vrylating van die Boerevolk se politieke gevangenes (BPG's) te bewerkstellig. Boervin se oogmerk is om dit deur middel van verskeie kanale te bewerkstellig, naamlik:

    juridies,
    diplomaties,
    volkeregtelik,
    sowel as internasionale en nasionale druk deur middel van die mobilisering van openbare mening.
    Watter
    ...
    Aangehegde prentjies Aangehegde prentjies Click image for larger version. 

Name:	Boervin Plakaat 3 Afrikaans.jpg 
Views:	48 
Size:	76.3 KB 
ID:	6318  
  2. asb dringend hulp word gevra

    Hi almal ek weet dis nie die plek om te vra nie ek het hulp nodig met kos vir ons en baba melk en as iemand baba klere vir n dogtertjie het sy nou 9maande ek het 3 kinders dit gaan swaar die maand en as iemand weet van n goeie werk vir my verloofde asb laat my weet hy kan site manager werk doen op myne en nog baie goed hy het papiere en code 14 licensie ons bly net buitekant witbank asb my whatsapp nom is 0763763741 my bis van my blackberry is vanmiddag klar
    Tags: hulp gevra Wysig Etikette
    KategorieŽ
    Uncategorized
  3. hulp gevra

    Hi almal ek weet dis nie die plek om te vra nie ek het hulp nodig met kos vir ons en baba melk en as iemand baba klere vir n dogtertjie het sy nou 9maande ek het 3 kinders dit gaan swaar die maand en as iemand weet van n goeie werk vir my verloofde asb laat my weet hy kan site manager werk doen op myne en nog baie goed hy het papiere en code 14 licensie ons bly net buitekant witbank asb my whatsapp nom is 0763763741
    KategorieŽ
    Uncategorized
  4. n' Bietjie ewekansige terugvoering ASB.

    Goeie dag my broers.

    Kan dit wees dat niemand enige kaarte het van die osse wa roetes (in nie Nelspruit area) nie, of is dit net dat niemand hulle inligting wil deel nie?

    Ek sukkel om te verstaan. As ek tog maar net n bietjie ewekansige terugvoering kan kry sal ek dit waardeur.

    Als van die beste vir die nuwe week.
    KategorieŽ
    Uncategorized
  5. Ou kaarte en opgrawings

    Aanegename kennis te maak (al is dit nou net virtueel) met my broeders en susters.

    Alles wat mooi is vir die nuwe jaar en mag julle en jul vamilies geseťd en veilig wees deur 2016.

    Ek is passievol oor die opgrawings van oudhede. Ek het baie kaarte met ou myne maar kan niks kry IVM die ou osse-wa roetes (wat my op die regte spoor kan sit) of ou handeldryf plekke rond om die Nelspruit area nie. Kan enige iemand my ASB help met n ou roete kaart in die area? Omliggende ...
Bladsy 1 van 41 1234511 ... LaasteLaaste
SA Topsites ::