Die Ou Man

  1. Israel Waarheid

    Na aanleiding van die stortvloed aansprake deur enkeling Israeliete in Boere geledere, het ek besluit om my navorsing en insigte in hierdie verband te publiseer. Ek hoop dat dit tot 'n gesonde debat sal lei wat daarin sal slaag om feit van fiksie te skei. Dit is 'n hoogs emosionele en ideologies gelaaide onderwerp wat onder die dekmantel van geloof gevoer word, maar bevat elemente van die waarheid, selfbedrog, misleiding, sielkundige behoeftes en 'n ongekende arrogante, beterweterige aanspraak daarop ...

    Updated 28 Jul 2015 at 09:51 by Die Ou Man

    KategorieŽ
    Uncategorized
  2. Dr. Lets Pretorius: Boodskap vir 2015

    Click image for larger version. 

Name:	1631217154.jpg 
Views:	145 
Size:	9.4 KB 
ID:	6231

    BOODSKAP 2015 AAN DIE BOEREVOLK.


    Watter boodskap kan mens vir die Boerevolk in 2015 bring?

    Is daar wanhoop of is daar hoop?

    Is die offers gebring en die stryd gestry, verniet?

    As daar hoop is en dit is sinvol, waarheen is die Boerevolk op pad?

    Die bestaan van die Boerevolk word genadeloos deur die media van die dag en die liberale Afrikaner negeer en as entiteit ontken. Selfs die ...
  3. Brug oor die Bloedrivier


    Die brug oor Bloedrivier herinner aan ďBridge on the river KwaiĒ en die sindroom wat daarin opgesluit lÍ.

    Gedurende die Tweede WÍreld Oorlog moes die Japanese Ďn treinbrug oor die Kwairivier bou om hulle in staat te stel om Burma in te neem en die Engelse magte te verslaan. Die Japanese bevelvoerder het besef dat hy nie die teiken datum gaan haal nie. Dit sou beteken dat hy rituele selfmoord moes pleeg. Hy besluit toe om sy ...

    Updated 18 Dec 2014 at 19:15 by Die Ou Man

    KategorieŽ
    Uncategorized
  4. Herrangskikking van die Politieke Stratifikasie in ZA

    Die skorsing van die metaal vakbond Numsa uit die Cosatu vakbond federasie, beloof om die politieke stratifikasie in die Suid-Afrika uniestaat onherroeplik te herrangskik.

    Intussen het nog sewe vakbonde hulle by Numsa geskaar. 'n Derde van Cosatu se ledetal van 2.2 miljoen is op die punt om 'n opposisie vakbond federasie links van Cosatu en die ANC te stig.

    Die gevolg vir Cosatu is dat sy nuwe status as ANC skoothondjie, sy legitimiteit as werkers "vanguard" ...
    KategorieŽ
    Uncategorized
SA Topsites ::