PDA

View Full Version : Mc Donalds: Afrikaans nie belangrik nie....



Stoffel
12 Sep 2007, 08:24
Ek moes vanoggend iemand ontmoet op die hoek van Hans v Rensburgstraat en Kirrieklapperstr in Waterkloofrif.
Ek wou solank n koppie koffie by die Mc Donalds op die hoek drink. Die staf bestaan klaarblyklik slegs uit swart vrouens. Die een by die toonbank "verstaan nie Afrikaans nie" Toe ek haar vra om iemand wat Afrikaans praat te roep, skreeu sy na agter in Sotho (wat ek verstaan) dat hier n @#$%^& is wat wil he hulle moet Afrikaans praat.
Die een wat na vore kom, kom met n arrogante houding na vore en sÍ: "No Afrikaans here, only Inlish"
Ek moes toe maar die opoffering maak en "ongekoffie" by een van die tafeltjies sit (waar ek hierdie pos geplaas het) en wag.

Ek gaan hierdie adres na die firma stuur( www.mcdonalds.co.za ) en sal bly wees indien daar kommentaar op die berig volg.
Dis tyd dat ons ons rug styf maak en nie meer aanvaar dat ons taal misken word nie.
Boeregroete,
Stoffel.


EK PRAAT AFRIKAANS EN IS TROTS DAAROP!!!!

Stoffel
12 Sep 2007, 08:33
Ek het die volgende brief aan die "Bestuurder?" gestuur: by: customer.care@za.mcd.com
Die Bestuurder,
Mc Donalds SA

Meneer,

Mc Donalds stel nie belang in Afriaanssprekendes as kliente nie?

Ek verwys u graag na die volgende skakel: http://boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?p=133961#post133961

Die klagte spreek vanself.

Ek sal dit waardeer om van u terugvoering te ontvang.

Dr. J (Lets) Pretorius

Arend
12 Sep 2007, 09:02
Mooi so Stoffel. Moet nie dat hulle op jou trap nie. Nie meer nie.

Deklinasie
12 Sep 2007, 09:08
Net so. Hulle vertrap ons taal. Hulle kan hulle taal praat en ons mag nie ons sn nie? Met so houding sal ek ook glad nie meer Mc Donnalds ondersteun nie.

Hennovdm
12 Sep 2007, 09:11
Ek het my ongelukkigheid ook laat geld. Ek ondersteun die volks vreemde varke al lankal nie meer nie.

Arend
12 Sep 2007, 09:21
Ek het ook 'n e-pos gestuur.

Baardman
12 Sep 2007, 09:24
As ons nie terugvoer kry nie, is daar altyd HelloPeter (www.hellopeter.co.za). Blykbaar spring die mense nogal as hulle daar gelys word...

Baardman

Arend
12 Sep 2007, 09:30
Ek gaan hulle 1 week kans gee. Dan 'Hellopeter' ek die saak.

Baardman
12 Sep 2007, 09:33
Ek gaan hulle 1 week kans gee. Dan 'Hellopeter' ek die saak.

Ek dink dis belangrik om hulle 'n regverdige kans te gee om te antwoord. Dan, wanneer jy die saak verder neem, kan jy terugwys na jou redelike optrede.

Hou maar net rekord wanneer is watter kommunikasie gestuur/ontvang.

Groete
Baardman

Boere Staatsman
12 Sep 2007, 09:42
Ek stem saam - ons taal word dagliks misken en die meeste van ons mense aanvaar dit maar te gedwee.

Dit moet stop - ons is trots op ons taal en ons moet begin standpunt inneem teen enige miskenning van ons taal.

Nasionale boikot aksies moet 'n daaglikse gesig word in Suid-Afrika.

Geen Afrikaans - geen Afrikaanse geld
Geen blanke - Geen blanke geld.

Rooi Jan
12 Sep 2007, 10:42
Dis in elk geval beter om weg te bly van die groot geel M af. Daar werk net sprinkane (behalwe vir die wit boekhouer wat in die agterste kantoortjie wegkruip). Die franchise word blykbaar ook net aan sprinkane verkoop. Asof dit nie erg genoeg is nie, gaan die winste nog Amerika toe ook.

Hulle foefie van speelgoed saam met kos is ook 'n gruwel. Dit skep 'n kultuur onder ons kinders van ek moet elke week by McDonalds nog 'n speelding kry. Laas maand s'n is lankal vergete maar as ek nie hierdie nuwe een kry nie gaan ek 'n vloermoer gooi. Verder beeld die speelgoed gewoonlik die nuutste fliek se karakters uit waarvan baie demoniese ondertone het.

Dan is die kos nog sleg ook. :upset:

Hennovdm
12 Sep 2007, 10:51
Jy is reg Rooijan.

Dis die slegste kos wat ek nog geproe het. Hul maalvleis (maalbene/derms) smaak soos karton en hul moet hul "bigmac" herdoop na "samplemac".

Nee mense, kom ons ondersteun eerder ons volkseie mense in ons eie areas.

Arend
12 Sep 2007, 13:25
Ou Rooie, Ek stem saam. Hulle hammies is werklik nie smaakvol nie en die grootte vergelyk maar sleg met die kompetisie s'n.

Bly weg Boere. As ons taal nie goed genoeg is nie is ons geld ook nie.

Slagdoppie
12 Sep 2007, 13:26
As ons nie terugvoer kry nie, is daar altyd HelloPeter (www.hellopeter.co.za). Blykbaar spring die mense nogal as hulle daar gelys word...

Baardman

Dis reg! Gee hulle gas!!!

:torn:

wit lelie
12 Sep 2007, 18:29
Ek sien McDonalds (van hul takke) is al reeds op hellopeter gelys. Ek twyfel of hulle hul daaraan steur. Ek dink ons moet net nie meer daar koop nie en die wat nog die begeerte kry om dit te doen moet in afrikaans praat en as hulle nie in Afrikaans bedien kan word nie, moet hulle net daar omdraai en uitloop sodat almal kan sien ons staan op vir ons taal. Ons moet by alle restaurante doen.

LConra
12 Sep 2007, 21:10
Liewe vriende,
Ek is al LANKAL - verskeie jare al - iemand wat nie my voete in enige McDonald`s sit nie. Tot op datum leef ek nog en het geen probleem daarmee dat ek nie by McDonalds kom nie. Die rede? Nie omdat ek nie in Afrikaans gehelp kon word nie, maar omdat ek eendag saam met `n groepie jongmense by `n McDonalds ingeloop het - hulle wou iets koop om te eet en te drink en ek is saam in om nie alleen buite te bly nie.
Ek loop toe so `n bietjie rond in die plek en lees wat daar teen die mure en dinge aangebring is. So iewers op `n baie onopvallende plek kry ek toe `n goud- of silwerkleurige plaatjie teen die muur aangebring waarop daar geskryf staan dat alle kos wat in McDonalds voorberei word, Halaal-kos is.
Dit het my toe finaal laat besluit dat dit die laaste keer sou wees dat ek my voet in enige McDonalds sit, en tot vandag toe was ek nog nie weer in een nie.
Ek vertel dit nie om te sê ek soek oral vir Halaal nie - ek het die Halaal-gesprekke op die forum met belangstelling gelees, maar wil nie nou aan daardie debat deelneem nie - maar net om te sê dat ek volmondig saamstem met die oproepe om McDonalds te vermy en volkseie eetplekke te ondersteun so ver as moontlik.
Laastens wil ek net sê dat ekself nie `n baie goeie kelner of toonbankassistent of wat ook al by McDonalds of waar ook al sal wees nie, want:
1. Ek verkies om my eie taal, Afrikaans, te praat.
2. Ek hou nie van Engels nie en verkies om dit nie te praat nie (in ag genome dat mense soos Danie Theron en van ons groot Boerehelde van weleer vlot Engels magtig was!)
3. Ek ken nie `n swart taal nie en kan hulle dus nie in hulle eie taal aanspreek nie.
Verwag ons nie iets van hulle wat ons self nie kan nie, naamlik `n derde taal, of is ek die enigste wat nie `n swart taal magtig is nie?
My broer het een keer die opmerking teenoor my gemaak dat hy nie Xhosa ken nie, die Xhosa ken nie Afrikaans nie, nou ontmoet hulle mekaar maar halfpad met Engels, elk op sy eie manier.

Indiana
12 Sep 2007, 21:14
Dit is nou al geruime tyd dat ek besluit het om te vra vir Afrikaanse diens in 'n restaurant. Dit het begin toe ek nie langer die verkeerde bestelling kon aanvaar nie (nadat ek in Engels bestel het wat die kelner ook nie verstaan het nie). Ons het by Dros in Montana ingestap en begin sukkel met die Engels want ons word nie mooi verstaan nie. Toe loop ek na die bestuurder en vra vir Afrikaanse diens. Hy het dadelik 'n blanke meisie gestuur. Van toe af maak ek 'n punt daarvan om te vra vir 'n Afrikaanse kelner as ons gaan sit. Dit het nogal goed begin werk , behalwe vir die kyke van die Engelsprekendes. Ongeveer 2 maande gelede gaan ons vir 'n vinnige besigheidsontbyt by O Hagans Zambesi Montana. Alhoewel ek gevra het vir 'n Afrikaanse Kelner , is niks gedoen nie. Die kelner het nie die versoek verstaan nie. Nadat die bestuurder (blanke vrou) gesien het daar is 'n probleem , het sy die enigste blanke persoon vir ons gestuur. Sy het ook as verskoning aangebied dat sy GEEN Afrikaanse kelners kry wat daar wil kom werk nie. (Al die Afrikaanse jongmense in Montana?) Ook , om alles te vererger , stel sy Zimbabwe immigrante aan, want hulle werk glo beter. Hulle verstaan dus ook nie Engels nie! Toe verstaan ek hoekom die spesifieke O' Hagans nooit besig is nie. Daardie plek sal my dus nooit weer sien nie.
Deur 'n punt daarvan te maak om Afrikaanse diens te kry , sif jy die plekke een vir een.
Op die oomblik is daar nog te veel plekke soos McDonalds, spur , wimpy wat staatmaak daarop dat jy sal terugkom ter wille van die kinders. As hulle "kiddies rooms" en "power meals" wegval , gaan daar nog mense soontoe gaan? Sal interressant wees om so 'n opname te sien!

der Krieger
13 Sep 2007, 07:10
So bietjie van die lyn af, maak nie saak waar jy as Afrikaanse persoon kom nie, hulle weier om jou te help in AFRIKAANS.

Kyk bietjie na goeie telefoon etiket, indien jy iemand bel en die persoon tel op in Engels, dan was ons mos geleer, dit is sy telefoon so praat sy taal (Behalwe 'n taal wat jy nie kan verstaan soos bv 'n swart-, Buitelandse taal nie). Nou lui JOU telefoon, ten eerste leig hulle vir jou deur te vertel dat jy 'n kompetisie (geluksgodin snert) of iets verdien het en daarom die gelukkige persoon is wat hulle nou wil bel. Praat jy engels met hulle, wel dan geniet hulle dit om jou naam eintlik dinges te maak. Jy antwoord hulle maar hulle het eintlik nie 'n idee wat jy sÍ nie, die ligte is aan, maar niemand tuis nie.

SÍ volgende keer aan hulle dat dit jou telefoon is en dat jy Afrikaans wil praat......... wel, hulle lui nie eers af nie, hulle sit net die telefoon neer.

Ek en my huisgesin was lank terug by Nando's (voor ek uitgevind het hulle is ook Halaal) en wat opvallend was, was dat die swartes met alle vriendelikheid bedien was by die tafels, maar ons, moes ons goed self by die toonbank gaan haal. Toe ek die wit bestuurder uitvra, het hy net sy skouers opgetrek.

Wat my bekommer is dat hulle, wat in baie male Afrikaans beter kan verstaan, tog so blind is en nie kan besef dat hulle hul eie name met 'n plank slaan nie.

Builders Warehouse is die beste. Die man wat by die rak staan sÍ wanneer jy vir hulp vra dat hy daar nie werk nie, maar hy kry iemand, dan sien jy hulle nie weer nie.

So kan ons aangaan...... Die lewe in SA is BESLIS opwindend. Ons het nog so baie om te leer...

Boere
13 Sep 2007, 07:33
Mc Donalds ek is seker jy sal hierdie bietjie Afrikaans verstaan
:director:JOU KOS IS K@K !:icon_bann:icon_boo::neener:

Boere Pelgrim
13 Sep 2007, 07:54
Der Krieger ,Builders W is n goeie plek waar jy jou voet kan neersit.Maak jou mandjie vol en gaan staan by die kassiere en as jy in engels gehelp word los hom net daar.
Dit sal hulle leer om Afrikaans te praat.

Ons moet net pleinweg ons voet neersit en weier om engels te praat.
Wat my bekommerd maak is as nandos,mcdonalds halaal is ,dan gaan spur ,dros ,wimpy ens ook halaal wees.

Hennovdm
13 Sep 2007, 08:07
Kan ons nie dalk 'n lys maak van die mees volksvreemde besighede nie.
Kom ons noem dit die top 10 volks vreemde besighede.

1.)McDonalds
2.)News Cafe
3.)
4.)
5.)
6.)
7.)
8.)
9.)
10.)

Boere Staatsman
13 Sep 2007, 08:19
Ek dink nie hier gaan genoeg plek wees om al die name neer te skryf nie want 90% van alle besighede wil mos polities korek wees in die oe van die vyand.

Ja kom ons stel so lys op en versprei dit nasionaal sodat die volk kan sien wie nie ondersteun moet word nie en dus tot elke prysgeboikot moet word.

Maar terselfde tyd moet ons ook 'n lys opstel van besigehde wat wel bereid is om aan Afrikaans voorkeur te gee, hierdie besighede moet ten volle deur die volk ondersteun word.

Laat die nasionale boikot aksie teen alles wat ons as volk en ons taal minag begin. As ons taal en identiteit nie goed genoeg is nie dan is ons geld en kennis ook nie goed genoeg.

PIONIER
13 Sep 2007, 09:21
BS

Ek dink jy het 'n belangrike punt beet, ek koop nie Mc donalds, Kentucky, ook eet ek nie by die spur nie, ek is egter baie gretig om volkseie resturante/besighede te ondersteun. Daarom doen ek slegs besigheid(waar dit moontlik is) met ons eie mense. Ons boikot gaan in elkgeval nie 'n duik in Mcdonalds maak nie, ook nie in die miljoene wat die sprinkane in hom infesteer nie. My paar rand wat ek in 'n volkseie besigheid bestee kan egter daardie boer se voortbestaan verseker. Dit help daardie spesifieke besigheid ook om nie in die sprinkane se oë te kyk vir oorlewing nie.Soos jy tereg sê kom ons maak liewer 'n lys van besighede met wie ons graag wil besigheid doen.

Deklinasie
13 Sep 2007, 09:27
[QUOTE=Hennovdm;134117]Kan ons nie dalk 'n lys maak van die mees volksvreemde besighede nie.
Kom ons noem dit die top 10 volks vreemde besighede.

EK dink die lys gaan te vinnig groei met die nuwe politieke stappe waar AA en BEE te stadig plaasvind.


1.)McDonalds
2.)News Cafe
3.)Engen
4.)
5.)
6.)
7.)
8.)
9.)
10.)

ZirkJ
13 Sep 2007, 09:53
Maar terselfde tyd moet ons ook 'n lys opstel van besigehde wat wel bereid is om aan Afrikaans voorkeur te gee, hierdie besighede moet ten volle deur die volk ondersteun word.

Klink ook na n goeie plan.:)

wit lelie
13 Sep 2007, 10:24
Een so plek is Jasmyn Plaasstal naby Hartebeespoortdam. Daar word jy nog in afrikaans bedien, kan goeie Afrikaanse leesstof oor die Boere kultuur koop en hulle vleis, groente en vrugte is van goeie gehalte en goedkoper as meeste ander plekke waar ek al gekoop het. Ek en my man maak n punt daarvan om ten minste een maal n maand te gaan, n lekker ontbyt te eet en dan sommer vleis en so aan te kry. Ek het juis laas Sondag n paar goeie boeke oor die Boere en hul geskiedenis daar gekoop vir my kinders sodat hulle ons ware geskiedenis kan leer.

Boerboel
13 Sep 2007, 11:06
Waar presies is die Jasmyn Plaasstal?

ajspice
13 Sep 2007, 11:11
Om terug te kom na die taal. Om slegs Afrikaans bedien te word orals in die land gaan natuurlik buite die kwessie wees. wat my egter nog verskriklik die @#$%^ in maak, is wanneer hulle op hulle werksgebied op 'n profesionele vlak hulle bos taal onder mekaar nog staan en praat terwyl die ding my in die oe kyk, hoe weet ek nie sy is besig met naambeskending of om my te skinder nie. Dit is absoluut onaanvaarbaar om jou eie taal in bos taal in die werksgebied te gebruik terwyl jy besig is met 'n klient. Is daar nog mense wat bewus is van hierdie saak en lig my asb in as ek erens 'n wet gemis het wat dit ondersteun.
Mag hulle so praat omdat ons 11 nationale tale het? Ek dink dit is weereens diskriminasie teen die witmens. Ek dink waarookal jy is, in jou werk en/of besigheid, maak 'n standpunt om nie Engels met 'n sprinkaan te praat as hy voor jou staan as 'n klient, of op die foon nie.

Boeremoed
13 Sep 2007, 11:55
As ons almal moet begin noem wat ons nie goedgesind is nie, moet ons maar baie tyd en papaier afstaan. Ek stem dit is beter om eerder die name uit te lig wat ons goedgesind is, en ek praat nie net van Afrikaans praat nie, sodat n mens eerder hulle ondersteun. Dit is makliker en sodoende kan ons ons mense ook ondersteun aangesien daar nou n alternatief gestel word en nie net n negatief nie.

Boeregroete

WhiteLion
13 Sep 2007, 12:00
Mag ek vra, julle praat van 'n vrye suid afrka voor 2010, hoe gaan julle dit regkry? Die swarte staan saam en hulle kyk uit vir mekaar, kan ons as die boerevolk die selfde sÍ? Ek glo die enigste manier hoe ons weer gaan vry word is met die totale uitwissing van die swart ras, en dit gaan nie gebeur voor 2010. JAMMER

Hennovdm
13 Sep 2007, 12:28
Boeremoed

Jy raak 'n goeie punt aan. Nie almal wat jou in Afrikaans bedien is jou goedgesind nie.
Die jode en koelies met hul slinksheid het lankal besef dat die Afrikaans sprekende blanke vir hom baie goeie besigheid inbring, daarom doen hy sy bes om jou in Afrikaans te bedien en te maak of hy jou beste vriend op aarde is.

PIONIER
13 Sep 2007, 13:52
Een so plek is Jasmyn Plaasstal naby Hartebeespoortdam. Daar word jy nog in afrikaans bedien, kan goeie Afrikaanse leesstof oor die Boere kultuur koop en hulle vleis, groente en vrugte is van goeie gehalte en goedkoper as meeste ander plekke waar ek al gekoop het. Ek en my man maak n punt daarvan om ten minste een maal n maand te gaan, n lekker ontbyt te eet en dan sommer vleis en so aan te kry. Ek het juis laas Sondag n paar goeie boeke oor die Boere en hul geskiedenis daar gekoop vir my kinders sodat hulle ons ware geskiedenis kan leer.


Ek glo ook nie die vleis het 'n halaal merk op nie.:)

Boere Pelgrim
13 Sep 2007, 17:32
Kom ons begin n lys van Restaurante en winkels waar jy goedgesind ontvang word.

1.)Castle Walk (Madeliefie sentrum)Pta Noord
2.)Spar Ninapark-Pta Noord
3.)
4.)
5.)
6.)
7.)
8.)
9.)
10.)

Boere Pelgrim
13 Sep 2007, 17:33
Is die Jasmyn plaasstal die groot Hollandse meulle by Ifafi?

wit lelie
13 Sep 2007, 17:51
Is die Jasmyn plaasstal die groot Hollandse meulle by Ifafi?

Ja die Hollandse meule kan mens nie miskyk nie.

LConra
13 Sep 2007, 22:49
Hoe Afrikaans-vriendelik is Woolworths? Ek het onlangs weer `n skrywe ontvang waarin ek aangemoedig word om `n Woolworths-kaart aan te skaf - alles, soos wat in die verlede ook al gebeur het - in Engels natuurlik.

Dit het reguit snippermasjien toe gegaan, maar is dit die beste om te doen? Is dit nie beter dat almal sulke pos na die besigheid toe terugstuur met die versoek dat dit in Afrikaans gestuur word nie?

En wat van die selfoon-netwerke? Kan `n mens hulle regtig uit jou lewe uitskakel terwyl daar nie enige soortgelyke besighede in Afrikaans bedryf word nie?

Hennovdm
15 Oct 2007, 11:50
Julle sal my nie glo nie. 'n Dame het my sopas geskakel om die situasie rondom Mcdonalds te bespreek, sy is 'n streeks bestuurder en het 'n aantal restourante en "franchises" onder haar om die standaard op te hou.

Sy het min of meer die volgende gese (in Afrikaans):

Mcdonalds het oorspronklik in die lank gekom met die idee dat slegs swartes die "franchises" mag opneem. Hulle gou besef dat die springkane nie die mas kan opkom nie en besluit om dit oop te stel aan enige iemand om die besighede te koop.
Hulle moet hul kliente ook bedien in die klient se taal indien moontlik. Mcdonalds mag ook blankes aanstel, sy het 'n paar voorbeelde genoem.

Sy sal die saak ondersoek soos in pos 1.


Ek het gevoel ek sal haar saak ook hier stel. Haar nommer is 082 8213352. Julle is welkom om haar te skakel oor enige klagtes.

Groete
Henno

Arend
15 Oct 2007, 11:57
Mooi man, wys jou net ons moet meer protesteer.

Ek sien egter niks van ons briewe in Beeld nie.

Kryger
15 Oct 2007, 12:09
Henno, ek het amper op my rug geval. Haar naam is Nicolene, sy het ook vir my gese dat hulle poog om almal "gelukkig" te hou, en ook maar na die regering se pype te dans. Ek wou weet hoekom daar net nag gesigte te sien is by hulle winkels, toe se sy daar is "darem" (?) twee franchise houers in die Pretoria omgewing : Jaco by die tak in waterkloof, waar Stoffel laas koffie probeer koop het, en dan ook 'n Lynette by die tak by die Kolonnade. Jaco gaan blykbaar binnekort Verwoerdburg toe kom. So miskien begin al die uitligting van die verkragting van Afrikaans tog vrugte afwerp.