Hektor
2 Aug 2007, 14:23
Hier is sommige bronne vir literatuur van die sosiale wetenskappe:
http://oll.libertyfund.org/index.php?option=com_staticxt&Itemid=27&a=all
http://books.google.com
http://socserv.mcmaster.ca/econ/ugcm/3ll3/
http://www.mises.org/ (ekonomie, let op die luisterprogramme daar)
Dit kan gratis van die net afgelaai word en gewoon mag dit sonder beperking versprei word, aangesien daar nie meer outeursreg op die tekste is nie.
Dit kan gebruik word vir die bespreking binne die studiegroepe.
Onthou dat leiers voldoende kennis moet he oor politiese, ekonomiese en maatskaplike onderwerpe. Hulle sal dit moet kan argumenteer en oordra aan mense.