PDA

View Full Version : 16 Junie Konsentrasiekamp herdenkingsdag

Stoffel
18 Jun 2007, 14:40
Die verrigtinge van 16 Junie 2007 by Irene Konsentrasiekampkerhof, waas werklik n hoogtepunt op die Boerevolk se kalender. Ons wil dankie se aan Mnr Pierre Wilsenach en sy Komitee, asook aan die Boerekommando (party praat van die Perde kommando) wat soos gewoonlik met baie styl en korrektheid, luister aan die verrigtinge gegee het. Dankie ook aan Hoofkommandant Combrinck daarvoor.
Dr Willie Burger het 'n baie mooi boodskap gebring. Daarna is die geskiedkundige agtergrond deur Mnr Cilliers du Preez aan ons uiteengesit. Dit was aangrypend. Baie dankie ook aan hom en sy komitee vir die wonderlike werk wat hulle doen om ons Boerevolk se erfenis te bewaar.
Mev Ansie Cruywagen het ook n besielende boodskap aan die vroue van die Boerevolk gerig.
Lees gerus die aanhangsel (http://www.boerevryheid.co.za/forums/attachment.php?attachmentid=2251&stc=1&d=1182166693) wat in die vorm van n nuusberig geskryf is.
In die volgende pos sal daar n paar foto's geplaas word.

Boeregroete,
Stoffel

Boere Staatsman
18 Jun 2007, 15:19
Dit is en bly vir ons as Boerevolk 'n baie belangrike maar tragiese dag in ons geskiedenis. Dankie aan almal wat deel uitgemaak het daarvan om hierdie dag te herdenk.

My voorstel is dat dit volgende jaar landswyd by al die konsentrasie kamp terreine geloods moet word - dit moet 'n nasionale konsetrasiekamp dag word.

Stoffel
18 Jun 2007, 18:25

BS,
Die tradisie is begin as volg:
Verlede jaar is die eerste Konsentrasiekampdagviering op Baloral gehou.
Saterdag het lede vanaf Balmoral omgewing, kranse by Irene konsentrasiekamp geplaas.
Volgende jaar vind die funksie in Middelburg plaas. Verteenwoordigers van Irene sal dan weer daar gaan kranse lę.
Op hierdie wyse sal daar elke jaar by n volgende Kerkhof opgetree word.
Boeregroete,
Stoffel

100% BOER
23 Mar 2008, 14:00
Ek loop nou al lank met die idee om 'n gedenkdag vir die ABO te hou en stem volkome saam met dit wat julle begin doen het : 16 Junie elke jaar elke konsentrasiekamp kerkhof /ABO graf /monument n herdenkingsdag / kranslegging / onthoudag / kinders vertel . Ek't n brief op die forum geplaas wat ek na elke Afrikaner instansie gestuur het ,sodat dit n gesamentlikke jaarlikse poging kan word.

Bosperd
4 May 2008, 21:39
Het iemand al meer inligting oor die Konsentrasie kamp dag wat hierdie jaar gaan plaasvind op Middelburg?

Bos Konsert
4 May 2008, 21:46
Het iemand al meer inligting oor die Konsentrasie kamp dag wat hierdie jaar gaan plaasvind op Middelburg?

Waar kan ek verskillende kommando fotos kry van die boere oorlog? Spesifiek van die Machado Boere Kommando?

Ben Geldenhuys
4 May 2008, 23:09
Waar kan ek verskillende kommando fotos kry van die boere oorlog? Spesifiek van die Machado Boere Kommando?

http://public.fotki.com/SAgenealogie/monumente/page6.html

BOERLANDER
7 May 2008, 06:20
Gezina, dankie vir die link

Trekos1
7 May 2008, 08:24
Gaan hierdie jaar by Middelburg, Balmoral en Irene herdenkings gehou word? Indien so, waar sal die groter meerderheid van ander organisasies asook BV versamel ?

Tasha
7 May 2008, 08:33
Gezina, dankie vir die link

En wat is dit nou met die Ingilse "link" vanmore?

(:rofl:)

Stoffel
7 May 2008, 20:55
Barend en Pierre reël die dag se program. Sover ek weet gaan die GVK 4kleur ook daar oopgemaak word.
Barend het vandag die program gefinaliseer en sal binnekort die inligting hier plaas.
Ek verneem die byeenkoms gaan die Saterdag en nie die Maandag wees nie
Ons moet nou al n kring om die datum trek. Ons moet regtig in ons massas opdaag!!
Boeregroete,
Stoffel

BOERLANDER
7 May 2008, 20:58
En wat is dit nou met die Ingilse "link" vanmore?

(:rofl:)

Dit is nou vir my ingelse Boervrinne hier. :D

BOERLANDER
7 May 2008, 21:00
Barend en Pierre reël die dag se program. Sover ek weet gaan die GVK 4kleur ook daar oopgemaak word.
Barend het vandag die program gefinaliseer en sal binnekort die inligting hier plaas.
Ek verneem die byeenkoms gaan die Saterdag en nie die Maandag wees nie Ons moet nou al n kring om die datum trek. Ons moet regtig in ons massas opdaag!!
Boeregroete,
Stoffel

Dag die dag val op die maandag, die 16de.
Ons gaan nou soos met ons rusdag. n Dag te laat.

Tasha
7 May 2008, 21:01
Dit is nou vir my ingelse Boervrinne hier. :D

Altyd tyd vir 'n ou grappie! :laughing1

BOERLANDER
7 May 2008, 21:03
Altyd tyd vir 'n ou grappie! :laughing1

Charmain, dit is wat ons BoerVolk so uniek maak, maak nie saak hoe sleg dit gaan nie, daar is altyd tyd vir n grappie of n stukkie humor.

Tasha
7 May 2008, 21:05
Charmain, dit is wat ons BoerVolk so uniek maak, maak nie saak hoe sleg dit gaan nie, daar is altyd tyd vir n grappie of n stukkie humor.

Jip! Maak mens trots!

Boere Pelgrim
7 May 2008, 22:33
Ek is klaar met die program,hy word net gesirkuleer en natuurlik by Boeretaaldienste die keer ook en dan plaas ek dit.

Hierdie beloop n opwindinde dag te wees.
Die BoereKommando van Middelburg sowel as Brits is in hulle massas daar en natuurlik die Reuse Vierkleur.
Ons gaan ook die dag by die monument iets spesiaals doen ter nagedagtes aan ons gevalle Helde en Heldinne.l

BOERLANDER
8 May 2008, 21:50

Dit is nou 24 uur later.
Wa die program ou bul

Boere Pelgrim
8 May 2008, 22:08
Wag nog vir die sirkulasie proses maar dit sal heel moontlik vinnig gebeur.Hou julle op hoogte.Ons hoop ons sien "sekere persone" die keer daar.

BOERLANDER
8 May 2008, 22:19
Wag nog vir die sirkulasie proses maar dit sal heel moontlik vinnig gebeur.Hou julle op hoogte.Ons hoop ons sien "sekere persone" die keer daar.

he he, nee ek maak maar soos julle ou maat, duck en dive.:rofl:

koffie
12 May 2008, 10:25
Ek is klaar met die program,hy word net gesirkuleer en natuurlik by Boeretaaldienste die keer ook en dan plaas ek dit.

Hierdie beloop n opwindinde dag te wees.
Die BoereKommando van Middelburg sowel as Brits is in hulle massas daar en natuurlik die Reuse Vierkleur.
Ons gaan ook die dag by die monument iets spesiaals doen ter nagedagtes aan ons gevalle Helde en Heldinne.l

Barend,

Enige nuus rekende die program?

Groete

Indiana
13 May 2008, 16:41
Hier is die program vir die dag by Middelburg:

KONSENTRASIEKAMP-HERDENKINGSDAG
EN OOPMAAK VAN DIE REUSE VIERKLEUR
MIDDELBURG TRANSVAAL
14 JUNIE 2008

Program vir die dag:

08:00: Oopmaak van die Reuse Vierkleur.
09:00: Skriflesing en gebed.
09:30: Vlagparade deur die Boerekommando onder Kommandant Combrink.
09:50: Spreker: Mev M. Pretorius (Rol van die Boervrou in die Boere-oorloë).
Sang: Eerste strofe van die Transvaalse Volkslied.
10:20: Spreker: Dr. S. Gregan (Waaroor het die Vryheidsoorlog gegaan?)
Sang: Eerste strofe van die Vrystaatse Volkslied.
Spreker: Dr. S. Gregan (Die pad vorentoe vir die Boere van Suid Afrika).
11:20 Regmaak van die monument
11:30: Aflę van die Gelofte van Paardekraal en Bloedrivier (Dr L. Pretorius).

Afsluiting: Sing van die 1 ste en 4 de verse van die Stem van Suid Afrika.

Oprol van die vlag en uittree van die parade.

Die program word met Volkstrots aangebied deur die Boerevolk Vryheidstigting, Boere- Kampeerbeweging, en die Boerekommando’s

Transvaalse Volkslied:

Kent gij dat volk vol heldenmoed
en toch zo lang geknecht?
Het heeft geofferd goed en bloed
voor vryheid en voor recht.
Komt burgers! laat de vlaggen wapp'ren,
ons lijden is voorbij;
roemt in die zege onzer dapp'ren:
Dat vrije volk zijn wij!
Dat vrije volk, dat vrije volk, dat vrije, vrije volk zijn wij

Vrystaatse Volkslied

Heft, Burgers, 't lied der vrijheid aan
En zingt ons eigen volksbestaan!
Van vreemde banden vrij,
Bekleedt ons klein gemenebest,
Op orde, wet en recht gevest,
Rang in der Staten rij.
Rang in der Staten rij.

Die Stem
Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see,
Oor ons ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
Deur ons ver-verlate vlaktes met die kreun van ossewa -
Ruis die stem van ons geliefde, van ons land Suid-Afrika. Ons sal antwoord op jou roepstem, ons sal offer wat jy vra:
Ons sal lewe, ons sal sterwe - ons vir jou, Suid-Afrika
Op U Almag vas vertrouend het ons vadere gebou:
Skenk ook ons die krag, o Here! om te handhaaf en te hou -
Dat die erwe van ons vad're vir ons kinders erwe bly:
Knegte van die Allerhoogste, teen die hele węreld vry. Soos ons vadere vertrou het, leer ook ons vertrou, o Heer -
Met ons land en met ons nasie sal dit wel wees, God regeer

Taalversorging: Boerevolk-Taaldiens Internet-Radiodekking: Boervolkradio (www.boervolkradio.co.za)

Kantoor Tannie
13 May 2008, 20:50
Ek wil voorstel dat almal wat kan, hierdie program sal gaan versprei na al hulle kontakte toe.

Kantoor Tannie
13 May 2008, 21:01
Kan iemand vir my verduidelik waar dit gehou gaan word, en of daar dalk aanwysings is soontoe?

Boere Pelgrim
13 May 2008, 21:05
Ek sal more n gedetaileerde padkaart plaas.Soos gewoonlik al weer verby gegly.

Boere Pelgrim
13 May 2008, 21:09
Ons sal die dag n Boereworsrol stalletjie en die plaaswinkel daar he.

Daar sal ook yskoue koeldrank en water verkoop word.

Mense kom ondersteun die Volk aub in julle duisende.Merk die dag op julle almanak.Hierdie is verseker weer n dag wat nie misgeloop kan word nie.

Kantoor Tannie
13 May 2008, 21:13
En is dit 16 Junie of 14 Junie, want die program se datum se 14 Junie?

francois.conradie
13 May 2008, 22:46
Ons sal die dag n Boereworsrol stalletjie en die plaaswinkel daar he.

Daar sal ook yskoue koeldrank en water verkoop word.

Mense kom ondersteun die Volk aub in julle duisende.Merk die dag op julle almanak.Hierdie is verseker weer n dag wat nie misgeloop kan word nie.

So sosatie rolletjie of twee kan ook dalk n lekker plan wees.

Boere Pelgrim
14 May 2008, 08:48
Dit is 14 Junie Saterdag 2008 om 8h00.FC stem sosaties is net erg moelik om voor te berei.

Boere Staatsman
14 May 2008, 09:02
Dit is 14 Junie Saterdag 2008 om 8h00.FC stem sosaties is net erg moelik om voor te berei.

Barend - hou ons op hoogte van die program en 'n pad kaart want ek gaan versker poog om daar te wees.

Ben Geldenhuys
14 May 2008, 09:30
Is die spreker S Gregan, die S Gregan van die HNP?

Boere Pelgrim
14 May 2008, 13:56
Dit is S Gregan van die Hnp maar hy het intussen bedank uit alle poste van die HNP en beywer hom nou vir die Boere en hul saak en natuurlik ons reg op assosiasie.

Boere Pelgrim
19 May 2008, 14:27
As daar enige iemand is wat ons met n klankstelsel vir die dag kan help sal ons dit waardeer.Die persoon wat ons normaalweg gebruik het verhuis en kan ons dus nie help nie.

Pm myself of vir Edwin Leemans

Boere Staatsman
19 May 2008, 15:18

Barend - enige nuus oor die finale program asook die roete kaart na waar presies dit gaan plaasvind?

Ben Geldenhuys
25 May 2008, 10:10
Dit is S Gregan van die Hnp maar hy het intussen bedank uit alle poste van die HNP en beywer hom nou vir die Boere en hul saak en natuurlik ons reg op assosiasie.

Barend,

Ek weet nou nie wie die kat aan die stert beet het nie, ek, jy of Dr Gregan. Ek het op artikel van hom af gekom geskryf die 12de Mei 2008 wat handel oor ons volk se identiteit. Hierin verwys hy slegs na die volk as Afrikaners.

Ek haal 'n gedeelte van die artikel aan:

"Vir die Afrikaner, om die vyandige aanslag af te weer, is dit belangrik om vandag weer sy identiteit te herbevestig.

Alleen vanuit ‘n sterk gevestigde en beklemtoonde identiteit kan met sukses stryd gevoer word teen die vyand. Die vraag is naamlik hoe hierdie identiteit gevorm word en wat die kenmerke van hierdie identiteit van die Afrikaner is.

Die identiteit van die Afrikaner ontstaan reeds voor sy geboorte aangesien sekere kenmerke van 'n kind reeds bepaal is voor die kind se geboorte. Voor die kind se geboorte is immers reeds vasgestel of dit 'n Blanke kind sal wees. Twee Blanke ouers kan nie ‘n Swarte in die lewe bring nie. Ook die gene van elke ouer speel 'n vername rol by die identiteit van die kind. Dit sal die intelligensie en ander aanlegte beduidend beďnvloed. Indien een van die ouers van 'n ander ras is, kan die kind nie 'n Blanke wees nie en derhalwe ook nie 'n Afrikaner nie. Sou een van die ouers 'n ander taal as Afrikaans praat, en die huistaal is nie uitsluitlik Afrikaans nie, kan 'n identiteitsprobleem by die kind ontwikkel deurdat die kind self 'n besluit sal moet neem of selfs besluiteloos kan wees oor sy “moedertaal”. Geboorte en afstamming is dus van kardinale belang by die bepaling van 'n persoon se identiteit. Die Afrikanervolk moet dus in die eerste plek die grense van sy Witmanskap streng bewaak ten einde trou te bly aan sy aard en geroepenheid in Afrika. Dit vereis streng standaarde."

Xboers
25 May 2008, 11:41
Watter liedjie het die beste kans om tydens die Konsentrasiekamp herdenkingsdag gesing te word?

1. " Ken jy die land waar die Boerevolk woon ...."
of
2. " Die Afrikaners is plesierig en dan maak hulle so ..."

Toffie
25 May 2008, 11:55
Ek dink nie een van die twee nie, want hoeveel mense ken die eerste lied en die tweede een is onvanpas.

Stoere Boer
25 May 2008, 12:00
Ek dink nie een van die twee nie, want hoeveel mense ken die eerste lied en die tweede een is onvanpas.Goeie antwoord!:)

Genl C R de Wet
26 May 2008, 19:26
Ken Jy Die Land

Ken jy die land waar die Boerevolk woon
land met sy berge , terrasse gekroon;
land met sy ruimtes so wyd en so vry?
Aai-hai-jai-jaai, dis die land,
dis die węreld vir my!

Ken jy die land waar die Springbokke bly:
land met sy troppe, sy kuddes aan wei,
land met sy gasvrye wonings daarby?
Aai-hai-jai-jaai, dis die land,
dis die węreld vir my!

Ken jy die land met sy sonlig, sy veld;
land met sy spore van Voortrekker held,
land met sy stemme, diep stemme wat vra?
Aai-hai-jai-jaai, dis my land, dis my Suid-Afrika!

Refrein:
Ken jy die land?
Ken jy die land?
Ken jy die land waar die Boerevolk
woon?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Aai-hai-jai-jaai, dis my land
dis my Suid-Afrika!!!!!

Boere Pelgrim
26 May 2008, 19:30
Barend,

Ek weet nou nie wie die kat aan die stert beet het nie, ek, jy of Dr Gregan. Ek het op artikel van hom af gekom geskryf die 12de Mei 2008 wat handel oor ons volk se identiteit. Hierin verwys hy slegs na die volk as Afrikaners.

Aai tannie lees tog net dat dit die afrikaner koerant is.Enige persoon kan in elk geval 'n menings verandering ondergaan.

Stoere Boer
26 May 2008, 19:42
Ken Jy Die Land

Ken jy die land waar die Boerevolk woon
land met sy berge , terrasse gekroon;
land met sy ruimtes so wyd en so vry?
Aai-hai-jai-jaai, dis die land,
dis die wêreld vir my!

Ken jy die land waar die Springbokke bly:
land met sy troppe, sy kuddes aan wei,
land met sy gasvrye wonings daarby?
Aai-hai-jai-jaai, dis die land,
dis die wêreld vir my!

Ken jy die land met sy sonlig, sy veld;
land met sy spore van Voortrekker held,
land met sy stemme, diep stemme wat vra?
Aai-hai-jai-jaai, dis my land, dis my Suid-Afrika!

Refrein:
Ken jy die land?
Ken jy die land?
Ken jy die land waar die Boerevolk
woon?
Ken jy die land waar die Boerevolk woon?
Aai-hai-jai-jaai, dis my land
dis my Suid-Afrika!!!!!Dalk moet ons dit die nuwe Landslied maak?

Marianna Visser
28 May 2008, 11:00
Kan enige iemand vir my aanwysing stuur van presies waar die naweek van die 13-15 Junie te Middelburg gaan plaasvind. 'n Padkaart of enige aanwysings sal welkom wees.

Boere Pelgrim
28 May 2008, 16:48
Jammer vir die openhoud rakende die padkaart.

Die stadsraad het ons eers vandag kennis gegee dat ons kan voortgaan op die 14 Junie 2008.

Ons sal die padkaart Vrydag plaas vir almal se kennisname.

Boere Pelgrim
2 Jun 2008, 17:51
Mense ons planne is mooi op dreef.Kan van die belangstellendes wat gaan solank hulle name hier op n lys begin.
Kom manne hierdie gaan n puik dag wees.

Dit gaan weer n dag wees waar ons as Volk vir die regime gaan wys ons kan.

Ons is klein maar oe wee moet nie begin nie.

BOERLANDER
2 Jun 2008, 19:17
Kan enige iemand vir my aanwysing stuur van presies waar die naweek van die 13-15 Junie te Middelburg gaan plaasvind. 'n Padkaart of enige aanwysings sal welkom wees.

Barend, gaan van julle te Middelburg kamp, of net vir die dag deur.

Boere Staatsman
3 Jun 2008, 08:55
Mense ons planne is mooi op dreef.Kan van die belangstellendes wat gaan solank hulle name hier op n lys begin.
Kom manne hierdie gaan n puik dag wees.

Dit gaan weer n dag wees waar ons as Volk vir die regime gaan wys ons kan.

Ons is klein maar oe wee moet nie begin nie.

More Barend

Enige nuus van die kaart aangesien ek verseker gaan plan sien om daar te wees.

Marianna Visser
3 Jun 2008, 10:36
Mense ons planne is mooi op dreef.Kan van die belangstellendes wat gaan solank hulle name hier op n lys begin.
Kom manne hierdie gaan n puik dag wees.

Dit gaan weer n dag wees waar ons as Volk vir die regime gaan wys ons kan.

Ons is klein maar oe wee moet nie begin nie.

Ons sal omtrent so tien volwasenes Johan & Mariaan Louw & Andrea, Lorna Frans & metgesel Faaintjie & Clarissa en so 9 kinders wees (ja ons het baie kinders, ons bou aan ons boerevolk).

Groetnes, :angel7:

Marianna Visser
3 Jun 2008, 11:03
So sosatie rolletjie of twee kan ook dalk n lekker plan wees.
Ons gaan 'n chip 'n dip stalletjie daar hę vir die dag.

Afrikaner Vryheids Vegter
3 Jun 2008, 12:48
Israeliet waar gaan jy die naweek deurbring, ek is gister aand gebel en gevra of ons Balmoral toe gaan, ek was nou bietjie lanklaas hier maar het gedink die vlag gaan daar ge-open word. Laat wet maar asb.

Boere Pelgrim
3 Jun 2008, 13:44
Ons kaart word more geplaas.

Henno sal jy net bevestig of ons nog betyds sal wees met die kaart.

Hennovdm
3 Jun 2008, 14:39
Die kaart sal op die laatste Donderdag geplaas word. As iemand vir my koordinate(of iets)gee sal ek self 'n kaart gaan maak.

Hennovdm
6 Jun 2008, 08:45
Aanwysings:

Vanaf Pretoria na Nelspruit N4

Vanaf Johannesburg na Nelspruit N12

Ry verby Witbank deur die tolhek tot by die afrit Middelburg (Fonteinstraat / Bethal)

Draai links na Middelburg 5 kilometer by die derde 4 rigting stop, is die Konsentrasiekampkerkhof (Begrafplaas) aan die regterkant.

Boere Pelgrim
6 Jun 2008, 11:04
Dankie Henno vir jou moeite.

Volksgenote kan een van julle vir ons met n lys begin dat almal hulle name hierop kan plaas.

Hierdie dag mag nie gemis word nie.

Hennovdm
6 Jun 2008, 12:27
Is dit nou 16 Junie of 14 Junie?

Boere Pelgrim
6 Jun 2008, 15:33
16 Junie is maandag.Ons hou dit 14 junie wat saterdag is aangesien niemand maandag sal opdaag nie.

BOERLANDER
6 Jun 2008, 21:00
Israeliet waar gaan jy die naweek deurbring, ek is gister aand gebel en gevra of ons Balmoral toe gaan, ek was nou bietjie lanklaas hier maar het gedink die vlag gaan daar ge-open word. Laat wet maar asb.

A V V, gaan daai naweek te Balmoral kamp.
Ons gaan die saterdag deur Middelburg toe om BV te ondersteun.
Res van die naweek gaan ons verrigtinge hę op Balmoral.

Trekos1
10 Jun 2008, 09:25
Die BKB (P.Wilsenach) het sopas op radio Pretoria mense oor Saterdag ingelig. Dit lyk of die opkoms heelwat meer as verlede jaar gaan wees. Die BKB het selfs moeite gedoen om in twee koerante 'n berig te plaas oor die 14de se verrigtinge.

Barend, hoeveel kampplek is daar nog beskikbaar?

Douw Willemse
10 Jun 2008, 10:20
Ek en my gesin sal ook saterdag daar wees.wil graag n paar van jul mense ontmoet.

Trekos1
11 Jun 2008, 19:38
Welkom Douw. Sal julle graag daar wil sien. Daar word blykbaar Vrydag in Middelburg oornag, maar ek weet ook nog nie waar nie. Barend sal gaan uitvind

Boere Pelgrim
11 Jun 2008, 19:49
Vir enige persoon wat daar wil oornag stuur vir my n pm en ek stuur die inligting onmiddelik aan.

Mense hierdie dag moet nie gemis word nie.Dit is net n paar ure en n paar km uit julle pad uit.
Kyk na die program en sien wat alles gebeur.

Moet dit nie misloop nie.

sclark
11 Jun 2008, 19:54
Sniff, not going to make it this weekend! Got family commitments, as well as a school fund-raising. I will be with you guys in spirit though, and hope you have a BLAST!!!!

Boere Pelgrim
11 Jun 2008, 19:57
Ai Sclark en ek het soveel hoop gehad maar toemaar."sniff,sniff"

Kerneels
11 Jun 2008, 20:27
kan iemand my se hoe laat begin die verigtinge en wat is die dag se beplanning

Boere Pelgrim
11 Jun 2008, 20:37
Kerneels gaan net na bl. 1 en lees van die begin.Jy sal alle moontlike inligting kry.

Kantoor Tannie
11 Jun 2008, 20:58
Ek sal dit ongelukkig ook nie kan maak nie. Die mense wat gereel het om volksregister vorms vir my te vat, kan dit asb vir Barend oorhandig.

Boere Pelgrim
12 Jun 2008, 09:57
Ons het n lekker koeldrank en worsbroodjie stalletjie daar.

Daar gaan ook n dip en tjip stalletjie wees.

Die plaaswinkel is ook daar met Oom H S se boeke.Kom ondersteun ons aub.Ons gaan ook musiek maak en die sprekers beloof om regtig goed te wees.
Mense hierdie is vir ons Volk wat hulle lewe gegee het dat ons vandag hier kan wees.

BOERLANDER
12 Jun 2008, 10:00
Klere winkel ? :icon_wtf:

Boere Pelgrim
12 Jun 2008, 10:04
Daar is baie hemde maar die 6 X's is uitverkoop.hehehehe

Karooplaasmeisie
12 Jun 2008, 10:07
Skerp BP. Isrealiet.........eina!.:rofl2:

BOERLANDER
12 Jun 2008, 10:13
Daar is baie hemde maar die 6 X's is uitverkoop.hehehehe

Nou watter gedeelte van " as een ding baie verkoop, kry dan bleddiewill meer" verstaan julle nie.
Dit is alewig n gesukkel om van die hemde te kry.

BOERLANDER
12 Jun 2008, 10:15
Skerp BP. Isrealiet.........eina!.:rofl2:

Dit sal eina wees as hy in beheer van my besigheid moet wees. :icon_wtf:
Daar sal nooit voorraad wees nie. :BangHead:

Boere Pelgrim
12 Jun 2008, 10:33
Dit sal eina wees as hy in beheer van my besigheid moet wees. :icon_wtf:
Daar sal nooit voorraad wees nie. :BangHead:

jajajajaja:rofl2:

Hennovdm
12 Jun 2008, 13:39
Alle inligting kan julle hier bekom.

http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=13210

francois.conradie
16 Jun 2008, 02:31
Die verrigtinge van 16 Junie 2007 by Irene Konsentrasiekampkerhof, waas werklik n hoogtepunt op die Boerevolk se kalender. Ons wil dankie se aan Mnr Pierre Wilsenach en sy Komitee, asook aan die Boerekommando (party praat van die Perde kommando) wat soos gewoonlik met baie styl en korrektheid, luister aan die verrigtinge gegee het. Dankie ook aan Hoofkommandant Combrinck daarvoor.
Dr Willie Burger het 'n baie mooi boodskap gebring. Daarna is die geskiedkundige agtergrond deur Mnr Cilliers du Preez aan ons uiteengesit. Dit was aangrypend. Baie dankie ook aan hom en sy komitee vir die wonderlike werk wat hulle doen om ons Boerevolk se erfenis te bewaar.
Mev Ansie Cruywagen het ook n besielende boodskap aan die vroue van die Boerevolk gerig.
Lees gerus die aanhangsel (http://www.boerevryheid.co.za/forums/attachment.php?attachmentid=2251&stc=1&d=1182166693) wat in die vorm van n nuusberig geskryf is.
In die volgende pos sal daar n paar foto's geplaas word.

Boeregroete,
Stoffel

Vandag laat sak ek my kop vir al die onskuldige Vrouens en Kinders wat in hierdie haaglike omstandighede omgekom het en dan is my gedagtes vir seker ook by die wat se lewe gespaar was maar met hierdie nagmerie as 'n gedagte vir die res van hul lewens moes saam leef.

VANDAG SING HULLE ALMAL EEN GROOT ENGELE KOOR VIR ONS BOEREVOLK IN ONS NUWE STRYD

VADER, HELP MY DAT EK U EN HIERDIE VROUENS EN KINDERS NIE TELEUR STEL NIE, GEE MY DIE KRAG OM STERK VIR U EN MY BOEREVOLK TE STAAN, NET SOOS HIERDIE PRAG KOOR VIR HUL TOEKOMSTIGE NAGESLAG BANKVAS GESTAAN HET, AMEN.

BoerseunTrompie
16 Jun 2008, 07:38
More almal
My hart is saam met julle daar by Middelburg. Ek kon dit ongelukkig nie maak nie want agv die tekorte.....geld te korte....

My kinders gaan skool toe vandag

Sterkte Barend en kie met julle kleinerige hemde Hahaha

BG
Trompie

Stoffel
16 Jun 2008, 09:46
Vir n verslag oor die Middelburg vergadering, klik hier:http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=13210
Ek gaan die Slim manne vra om dit te skuif uit die loslitforum na die Geskiedenislaer(sommer self reggekry!!)