View Full Version : Ons Aanvaar Julle Uitdaging
KZN het die twee Boere Republieke uitgedaag om hul donasie van R1570 te verbeter.
Sulke arrogansie sal ons nie vat nie. Ons sal ons nie laat verneder nie.
Bang vir 'n klomp vissies, wat wo, ons is Leeus, Cheetas en BULLE. BOEREBULLE!!
Komaan al die Boere Republieke se manne, hier is 'n uitdaging. Ek sit R100 op die lys. Voeg jou naam en donasie by. Enige bedrag sal help. Dit gaan vir 'n baie goeie doel. Dit gaan oor ons VOLK se toekoms.
Arend R100
Oom moet maar se as ek kan help met die insameling....hehehe!!!
Ag nee wat Oom dit sit nie in die rupublieke se broeke nie!!
Maar ons gee julle n "fair chance" - ek sal beslis die draad dophou!!
Dit gaan in die BKK rekening gedeponeer word. Vandaar sal die verspreiding plaasvind aan noodsaaklike sake.
Baie dankie aan Arend en Faure.
Kom Mense. Ons kan nie hierdie een verloor nie. Dis vir ons volk se saak.
Hennovdm
12 Jun 2007, 09:01
Kom ek gee bietjie meer inligting!!! Die Wa-laer wat die meeste geld vir die BKK insamel kan 'n jag uitstappe ter waarde van R5000 wen.
Ek twyfel of enige iemand die Oos -Rand wa-laer "Hou Koers" gaan klop.
Onthou! Hierdie geld gaan vir ons vergete boerehelde in die tronk. Ons kan hierdie mense nie vergeet nie en dit is tyd dat ons hulle begin bystaan.
Groete
Henno.
Dankie ook aan Barend Pienaar wat die jaguistappie borg.
As ek reg verstaan sluit die kompetisie in die begin van Augustus.
"Let the games begin"!!
Ek gaan ook 'n nuwe draad begin vir die kompetisie.
BoerseunTrompie
12 Jun 2007, 09:34
Mooi man
Ek skuld nog geld op die wyn en ek sal hier ook R100 gee. Hoopelik kry ek die "beloofde geldtjies " die week dan kan ek ook oor betaal....
Bg
Trompie
BOERLANDER
12 Jun 2007, 09:52
Mooi man
Ek skuld nog geld op die wyn en ek sal hier ook R100 gee. Hoopelik kry ek die "beloofde geldtjies " die week dan kan ek ook oor betaal....
Bg
Trompie
Trompie ou maat.
Die mense 'strike' nog en jou huis is nog joune en
nie anner man sin nie.
Ek is jammer ou maat :(
Ek gaan ook 'n nuwe draad begin vir die kompetisie.
Henno het jy al 'n nuwe draad begin of het ek dit iewers gemis? Ek het lanklaas gehoor van hierdie uitdaging, hoop dit is nog aan die gang.
Groetnis
Indiana
13 Sep 2007, 22:46
Wie het hierdie kompetisie gewen?
Wie het hierdie kompetisie gewen?
Jong dit moet nou tussen my en Arend wees. Ek dink om dit regverdig te maak moet Henno ons al twee maar akkommodeer by ‘n ou wildsplasie vir so ‘n naweek of wat. :D :torn:
Hennovdm
14 Sep 2007, 08:33
Die Reuse flag projek het als so bietjie na die agtergrond laat skuif. Dit is nie vergete nie, ek sal bietjie hoor wat is aan die gebeur.
Aangedryf deur vBulletin™ Version 4.1.12 Kopiereg © 2012 vBulletin Solutions, Inc. Alle regte voorbehou.