walter
11 May 2007, 10:13
Dit lyk of Dr Lets nie my e-pos gekry het nie, ek werk in JHB en my ure is van 8:00 tot 17:00. Daar is geen manier hoe ek in die week 'n vergadering kan bywoon wat geskeduleer is terwyl ek by die werk moet wees nie.
So ek moet ongelukkig verskoning maak, ek sal nie vandag daar kan wees nie.
Dit geld ook vir enige ander vergaderings in die toekoms wat bots met my werksure. (Dis jammer, maar ek kan niks daaraan doen nie.)