PDA

View Full Version : Jan taks soek almal se name n geld

bravo
25 Jun 2010, 23:00
Van September sal almal wat enige geld verdien by SAID moet registreer, maak nie saak hoeveel julle verdien nie, het Pravin Gordhan die minister van finansies, in die parlement gese.

Selfs mense wat minder verdien as die vlak waarop hulle moet begin belasting betaal, sal moet registreer, of ander beland jou allie in die tjoekie.

As jy registreer moet jy jou laaste drie jaar se IRP 5 saam vat.
So ook jou laaste drie jaar se betaal state.
Nuutste bankstaat.
Gesertifiseerde afskrif van jou ID

Anker
25 Jun 2010, 23:03
Is dit vandag 1 April of 25 Junie?

sproeitjies
25 Jun 2010, 23:06
Is dit vandag 1 April of 25 Junie?

sharp, very sharp:rofl:

bravo
25 Jun 2010, 23:32
Ek wens dit was April fools dag.. maar die is werklikheid...

Beskuit
25 Jun 2010, 23:43
Van September sal almal wat enige geld verdien by SAID moet registreer, maak nie saak hoeveel julle verdien nie, het Pravin Gordhan die minister van finansies, in die parlement gese.

Selfs mense wat minder verdien as die vlak waarop hulle moet begin belasting betaal, sal moet registreer, of ander beland jou allie in die tjoekie.

As jy registreer moet jy jou laaste drie jaar se IRP 5 saam vat.
So ook jou laaste drie jaar se betaal state.
Nuutste bankstaat.
Gesertifiseerde afskrif van jou ID

Iemand moet vir die SWC aborsie betaal, wie het julle gedink, die flappe?, dink weer!

Rooi Jan
25 Jun 2010, 23:58
Gordhan: SA debt to reach 44% of GDP
Jun 24, 2010 4:22 PM | By Sapa

South Africa's national debt will reach 44 percent of gross domestic product (GDP) in five years time before gradually declining, Finance Minister Pravin Gordhan says.

"Our forecast is for debt to rise to 44 percent of the GDP in 2015/16, after which it will begin to decline gradually," Gordhan said in response to a parliamentary question from Inkatha Freedom Party MP Mario Oriani-Ambrosini.

The Treasury chief said it would not be possible to reduce South Africa's debt by 2013, but a small decline in non-interest spending and an increase in budget revenue "will lead to a narrowing of the primary budget deficit over the medium term".

The national net loan debt for this financial year is estimated at 33.2 percent of GDP.

Gordhan said recently that South Africa's surplus before the onset of the global economic crisis and its relatively low debt would enable South Africa to maintain a wider deficit for years without threatening public finances.
http://www.timeslive.co.za/business/article518261.ece/Gordhan--SA-debt-to-reach-44--of-GDP

Dis seker hoekom.

Rooi Jan
26 Jun 2010, 00:00
Die spaarvarkie is leeg nou melk hulle maar die koeie wat nog in die stal is harder as ooit tevore. :ninja:

SARS hunting tax evaders
Jun 21, 2010 10:24 AM | By Sapa

The SA Revenue Service (SARS) has become much more aggressive about tracking down tax evaders and making them cough up what they owe - plus hefty penalties, an auditing firm says.

SARS had hundreds of new collectors on its payroll and the latest technology at its fingertips, which meant it was becoming increasingly difficult to evade tax, KPMG said in a statement on Monday.

"[N]ow is a particularly bad time to try your luck, " Yasmeen Suliman, associate director of tax said.

However, that was just what increasing numbers of business owners and individuals seemed to be doing as the effects of the global economic downturn continued to hit South Africans in the pocket.

Finance Minister Pravin Gordhan had revealed that SARS had collected R598.5 billion in the 2009/10 fiscal year - or R26.8billion less than it had the previous year.

"Even more serious for SARS was that this amount was R60.8bn less than it had initially planned to collect."

Suliman said SARS, anticipating just such a drop-off, had started last August to beef up its collection capability. It had spent "millions" merging its separate systems to make it easier to call up all the relevant information on a taxpayer. It could now use a taxpayer's ID number to see what for what taxes he or she were registered.

SARS could ascertain the number of properties and cars a taxpayer owned, memberships and directorships in close corporations, companies held and any trusts linked to them.

"This makes the profiling of delinquent taxpayers much easier."

New laws had been introduced to strengthen SARS' hand in enforcing compliance. These included monthly penalties for taxpayers with many returns outstanding, and new rules for the remission of interest when VAT was paid late, which meant it was much harder to convince SARS to waive the interest levied.

SARS was identifying and prosecuting delinquent taxpayers more aggressively and was focusing more on high net worth individuals.

"They can often be identified through the media if they have a high public profile, through assets like expensive properties or cars, or through being reported by a suspicious colleague or family member," Suliman said.

http://www.timeslive.co.za/business/article512664.ece/SARS-hunting-tax-evaders

christo heinz
26 Jun 2010, 00:36
Gordhan: SA debt to reach 44% of GDP
Jun 24, 2010 4:22 PM | By Sapa

South Africa's national debt will reach 44 percent of gross domestic product (GDP) in five years time before gradually declining, Finance Minister Pravin Gordhan says.

"Our forecast is for debt to rise to 44 percent of the GDP in 2015/16, after which it will begin to decline gradually," Gordhan said in response to a parliamentary question from Inkatha Freedom Party MP Mario Oriani-Ambrosini.

The Treasury chief said it would not be possible to reduce South Africa's debt by 2013, but a small decline in non-interest spending and an increase in budget revenue "will lead to a narrowing of the primary budget deficit over the medium term".

The national net loan debt for this financial year is estimated at 33.2 percent of GDP.

Gordhan said recently that South Africa's surplus before the onset of the global economic crisis and its relatively low debt would enable South Africa to maintain a wider deficit for years without threatening public finances.
http://www.timeslive.co.za/business/...ach-44--of-GDP

Moet nie bekommerd wees nie, Siener het met die wat hy uit die hand van die Vader ontvang het gese; die Boerevolk betaal nie hierdie skuld terug nie.

Wat ek "virseker" van weet, is dat die Vader die regte leiding in hierdie verband aan Sy Profeet deurgegee het :)

Witleeu
26 Jun 2010, 03:50

KOM VOLKSTAAT KOM!! WANNEER GAAN ONS BEGIN OM ONS GELD AAN ONS EIE MENSE SE BEHOEFTES TE GEE- EN WEGBREEK VAN DIE KORRUPTE REGIME AF WAT NET AAN DIE EEN KANT STEEL- EN AAN DIE ANDER KANT DIE WIT BELASTING BETALER MELK MET DREIGEMENTE?!

Pieter v/d Merwe
26 Jun 2010, 13:07
Ja en so moet ons net K#K en betaal.

Kaapstad
26 Jun 2010, 14:06
Ek glo nie die "demokrasie" gaan September haal nie. By dan is dit lankal Suid-Zimbabwe.

Ek kan seker verkeerd wees.

christo heinz
26 Jun 2010, 14:09
Ek glo nie die "demokrasie" gaan September haal nie. By dan is dit lankal Suid-Zimbabwe.

Ek kan seker verkeerd wees.

[Ek kan seker verkeerd wees.]

Jy kan dalk ook reg wees? :)

jjgsmith
26 Jun 2010, 16:54
[Ek kan seker verkeerd wees.]

Jy kan dalk ook reg wees? :)

Nee Christo ek glo nie jy is verkeerd nie. Dit is al lankal "due" en jy weet dit.

Rooi Jan
26 Jun 2010, 22:06
Ek glo nie die "demokrasie" gaan September haal nie. By dan is dit lankal Suid-Zimbabwe.

Ek kan seker verkeerd wees.

Ek weet nie wat die ergste sal wees nie - as jy reg is of as jy verkeerd is. :uhoh:

Kiwiboer
26 Jun 2010, 23:17
As jy nie lankal by SARS geregistreer is nie moet jy 'n ander job soek.

Jy word te min betaal :)

Anker
27 Jun 2010, 11:17
KOM VOLKSTAAT KOM!! WANNEER GAAN ONS BEGIN OM ONS GELD AAN ONS EIE MENSE SE BEHOEFTES TE GEE- EN WEGBREEK VAN DIE KORRUPTE REGIME AF WAT NET AAN DIE EEN KANT STEEL- EN AAN DIE ANDER KANT DIE WIT BELASTING BETALER MELK MET DREIGEMENTE?!

Hoe WL? Die Skrif se betaal die keiser wat hom toekom... so ek doen; MAAR slegs wat hom toekom en nie 'n sent meer nie. As ek kon sou ek verseker al daardie geld eerder aan ons EIE wou gee... het jy dalk 'n oplossing vir my daar... ek sal jou ewig dankbaar wees.

Anker
27 Jun 2010, 11:18
Ek wens dit was April fools dag.. maar die is werklikheid...

Amper gebruik ek verskriklike kru-taal....:cussing:

Rooi Jan
2 Jul 2010, 14:23
Jan Taks vat geld uit jou bankrekening as jy skuld
2010-07-01 23:15
Amanda Visser

’n Verrassing wag in September op honderdduisende belastingwanbetalers wanneer die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) uitstaande belasting en boetes uit hul bankrekenings of selfs van hul salarisse verhaal.

Dit kan gebeur nadat die SAID ’n miljoen kennisgewings van boetes aan wanbetalers gestuur het, maar die reaksie daarop teleurstellend was, het die diens gister aan die begin van die belastingseisoen ges.

Individuele belastingbetalers en trusts kan van nou af hul opgawes vir die afgelope belastingjaar indien.

Mnr. Oupa Magashula, kommissaris van die SAID, het ges al is WB 2010 aan die gang, begin die indieningstydperk op dieselfde datum as in 2009.

Individue en trusts wat hul opgawes per pos of per hand indien, het tot 30 September vanjaar kans om dit te doen.

Di wat dit elektronies indien of dit by ’n takkantoor doen, het tot 26 November tyd.

Vir di wat as voorlopige belastingbetalers geregistreer is, is die sperdatum einde Januarie volgende jaar.

Volgens Magashula het die SAID teen 31 Mei 13 miljoen belastingsertifikate van 226 000 werkgewers ontvang.

Di inligting is gebruik om belastingbetalers se opgawes vooraf in te vul.

Magashula het ges foutiewe bankrekenings was verlede jaar een van die grootste probleme waarmee die SAID geworstel het.

Lees die volledige berig oor belastingwanbetalers en meer oor die belastingseisoen in Sake24.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Jan-Taks-vat-geld-uit-jou-bankrekening-as-jy-skuld-20100701

KAROO KIND
2 Jul 2010, 15:28
Jan taks verplig werkgewers om alle werknemers te registreer, selfs stukwerkers (casuals) en 25% belasting van die stukwerkers aftetrek sowel as 1% WVF (uif). Kan julle die admin glo? Outjie werk net 4 dae per maand/1 dag per week teen R100/dag en jy moet R100-00 aan Jan taks betaal vir LBS (PAYE) en die outjie net R300 vir die maand betaal, min UIF. Nou gaan hy nog by UIF ook aanklop vir geld! Hulle gaan ALMAL TOITOI as hulle vir een week uit 'n maand vir die goewerment moet werk! Die stukwerkers in SA is miljoene, maklik 15 miljoen, dubbel die aantal wat tans geregistreer is as permanente werknemers vir LBS. Die stelsel gaan omval! Wonder of hul nie vir oulaas probeer bangmaak om te skep nie? Hierdie voorgestelde belasting stelsel kannie werk nie!

Pieter v/d Merwe
2 Jul 2010, 18:30
Ja so lyk dit as 'n waffer in beheer is. Hulle sal alles vat selfs van hul eie mense.

christo heinz
2 Jul 2010, 19:25
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Jan-Taks-vat-geld-uit-jou-bankrekening-as-jy-skuld-20100701

Kan jy jouself indink! Sal die mense in die SAID kantore sien dat hulle makkers almal nou moet betaal, en besluit nou laat ons die dokumente op ons tafels rondle of hulle gooi dit in "file 13", hoeveel chaos daar gaan wees.

Crystal
2 Jul 2010, 19:35
Op die oomblik is ons geregistreer as "Pay as you Earn". Gaan dit ook verander?

christo heinz
2 Jul 2010, 19:43
Op die oomblik is ons geregistreer as "Pay as you Earn". Gaan dit ook verander?

Ek glo nie dit verander nie.

Monsterboer
2 Jul 2010, 19:48
Jan taks verplig werkgewers om alle werknemers te registreer, selfs stukwerkers (casuals) en 25% belasting van die stukwerkers aftetrek sowel as 1% WVF (uif). Kan julle die admin glo? Outjie werk net 4 dae per maand/1 dag per week teen R100/dag en jy moet R100-00 aan Jan taks betaal vir LBS (PAYE) en die outjie net R300 vir die maand betaal, min UIF. Nou gaan hy nog by UIF ook aanklop vir geld! Hulle gaan ALMAL TOITOI as hulle vir een week uit 'n maand vir die goewerment moet werk! Die stukwerkers in SA is miljoene, maklik 15 miljoen, dubbel die aantal wat tans geregistreer is as permanente werknemers vir LBS. Die stelsel gaan omval! Wonder of hul nie vir oulaas probeer bangmaak om te skep nie? Hierdie voorgestelde belasting stelsel kannie werk nie!

Dis duidelik jy het nie die hele wet gelees nie, of jy het nie mooi verstaan wat dit s nie.

Crystal
2 Jul 2010, 19:55
Ek glo nie dit verander nie.

Dankie Christo. :)

Rooi Jan
4 Jul 2010, 17:22
'Dead' man spends four years fighting to prove he is alive

A South African man mistakenly listed as dead by authorities has spent four years fighting to prove he is alive so he can get a passport, register a car and change his wife's marital status from "widowed".

Published: 10:43AM BST 30 Jun 2010

Claude Pretorius has been working to correct the bureaucratic error since 2006, when he discovered, while applying for a passport, that the Department of Home Affairs had listed him as dead.

"They told me that I could not apply for a passport as I am deceased," the Johannesburg man told the The Star newspaper.

Mr Pretorius said he got a sworn affidavit from police affirming that he is alive and was issued a new identity number, enabling him to buy a car.

But the problem resurfaced last year when he tried to register the car with the traffic department.

"I found out that my status has again been changed to deceased," he said.

Three weeks ago, Mr Pretorius was given a ticket for failing to license the vehicle.

"How is it possible for me to purchase cars, but the minute I need to obtain any form of licensing, I am declared deceased?" he complained.

His wife has been unable to give legal help - since she is officially listed as his widow.
http://www.telegraph.co.uk/news/newstopics/howaboutthat/7862847/Dead-man-spends-four-years-fighting-to-prove-he-is-alive.html

Wel, SARS pla hom seker nie meer nie. Die reenboogkinners s mos ons moet positief wees. Daar is dan altyd iets om voor dankbaar te wees in die nuwe SA.

Ek verstaan nie hoekom hy kla nie. As sy grootste probleem sy kar se lisensie is kan hy mos net die ding aan sy vrou bemaak.

Hektor
4 Jul 2010, 17:35
Dis seker hoekom.
heheh, ja.

Net dat dit nie noodwendig die opbrengs gaan verhoog:icon_eyep.
Die teendeel gaan moontlik die geval wees.

KAROO KIND
7 Jul 2010, 12:54
Dis duidelik jy het nie die hele wet gelees nie, of jy het nie mooi verstaan wat dit s nie.

Verduidelik asb hoe jy die wet lees? Die inligting wat ek voorsien het is op skrif gaan na www.persfin.co.za. Ek het dit reeds met SARS bevestig aangesien ons baie stukwerkers indiens neem. Dit is 'n onbegone taak aangesien baie van die stukwerkers selfs in gevalle slegs een dag per jaar by ons werk, tog moet ons hulle registreer by SARS en 25% belasting aftrek. Die registrasie proses is op sy eie moeilik aangesien die fisiese adres deel maak van die registrasie proses en hulle woon "agter bos ses" in 'n "selfgemaakte nedersetting". Sal baie graag wil hoor wat die korrekte inligting volgens u is.

LBS verander nie, dit is steeds op skaal, al wat verander is dat alle belasting nou as PAYE beskou word en nie meer SITE gedeelte het nie.