PDA

View Full Version : net 'n gedagte....



Deborah de Richter
20 May 2010, 20:33
Hallo almal

Ek hou ook maar die gebeure dop soos julle. En mens wonder nou of hierdie staking nou die GROTE is waarvan Siener gepraat het.

Maar die getalle 1 4 3 7 6 bly vir my belangrik. Het wel op 'n ander draad gehoor iemand het die geheim van die getalle wel opgelos, maar dis blykbaar 'n geheim ??

Hoe dit ookal sy, ek sien hierdie getalle so : die 1 dui op 2010. die 4 is April en 3 is die dag waarop Eugene vermoor is. Wat beteken die 7 en 6 bly nog oor.

As mens nou in ag neem al die gerugte oor Xenofobiese geweld in die begin van Julie, dalk net na die Sokker of... as ek terug dink aan die storie op die Blackwash facebook bladsye waar daar gesÍ word die Worldcup is 'n MANTRAP..... dalk geweld net voor die einde van die Sokker waar Buitelanders betrek word???

dan kan die 7 weereens die maand (Julie) en 6 e die dag wees.

As ek nou verder "speel" met getalle en sÍ Johanna Brand sien die XL, romeinse 40, in die lug hand, tel 40 dae terug van 6 Julie en dis om en by 28 Mei. Wat kan dui dat die staking dan in intensiteit toeneem dat daar miskien nog vakbonde deel word ??

Ek het ook die voorspelling gekry wat uitgedeel is op Eugene Tereblanche se begrafnis en die datum daar is 7 Junie. Dit is interessant 30 dae daarvan af is 6 Julie.

Dis net 'n gedagte, mense.

groete

Deborah