PDA

View Full Version : Zuma: Learn from 'old white schools' Wat n grap.



Boere Pelgrim
8 Jan 2010, 07:37
Zuma: Learn from 'old white schools'
2010-01-07 22:33



Johannesburg - If township schools want to improve their matric results, they should learn from "old white schools" about discipline.

And instead of driving South African farmers out of the country, agricultural and commercial farmers should be cherished for the good of the country, since this is such an important sector.

According to Free State Premier Ace Magashule, this was president Zuma's message to a delegation of the Free State executive council earlier this week.

Magashule and the Free State MECs met with Zuma on Tuesday in Nkandla (the president's hometown, where he was married the day before), Magashule said on Thursday at a news conference about the Free State's matric results.

Attitude change needed

According to Magashule, Zuma said if South Africa is to be rebuilt, the country should focus most of its resources on education, and not poverty or unemployment. That way, recovery and rebuilding will happen on its own.

Furthermore, a change in attitude is necessary, so that apartheid or subsidies to commercial farmers don't always get the blame.

"When he addressed school principals [at the meeting], he said they can go and learn about discipline from the old white schools where they teach for seven hours a day,:rofl: while schools in the township teach for three or four hours a day:zzz: and then expect to do well.

"He emphasised the fact that schools must understand the truly important issues at hand, such as teachers being punctual."

'Black kids can achieve'

According to Magashule, Zuma also said that when commercial farmers' subsidies were cut, they relocated to Zambia, the Democratic Republic of Congo (DRC) and Mozambique where they added value, instead of in South Africa.Kyk hoe slim is ons ne.:pissed:

After the news conference Magashule told Volksblad that black pupils' achievements in "old white schools", such as Grey College, Eunice and Brebner in Bloemfontein, thanks to the changing demographics of South Africa, show that black children can also achieve excellent academic results with the appropriate discipline and tuition.

"It's not just about resources, but about who the leader is and how you work together."

Learn from "old white schools", says Zuma.:icon_fork

"And don't alienate SA farmers.":icon_fork




- Volksblad

Boere Pelgrim
8 Jan 2010, 07:58
Matrieks: Angie haal lat uit kas
2010-01-08 00:03

Die daling in die nasionale matriekslaagsyfer van 62,5% na 60,6% is “marginaal, maar terneerdrukkend”.

Sy is teleurgesteld, het slapelose nagte en die departement van basiese onderwys is nie waar hy wil wees nie, het me. Angie Motshekga, minister van diť departement, gister by die bekendmaking van die uitslae in Pretoria gesÍ.

Sy het aangekondig ’n “sektorale bloudrukplan” gaan voor einde Maart ontwikkel word om die onderwysstelsel om te draai en swak onderrig aan te pak.

Sy het gesÍ dringende stappe is nodig om die gehalte van onderrig te verbeter met verwysing na skole en onderwysers wat meer en beter ondersteuning en opleiding moet kry, terwyl beter infrastruktuur en tydige lewering van handboeke ook nodig is. “Daar moet direkte ingryping by skole wees en ons gaan kundiges inbring om ons te wys hoe jy stelsels kan versterk.”

Motshekga het gesÍ sy is teleurgesteld in die uitslae. Net KwaZulu-Natal (61,1%) het verbeter en die Oos-Kaap (51%) het gestabiliseer. Die res het almal swakker gevaar met Gauteng (71,8%), Noordwes (67,5%), Mpumalanga (47,9%) en Limpopo (48,9%).

Aan die positiewe kant het sy uitgewys dat die gehalte van kandidate se “slaag” begin skuif het en dat meer kandidate met 40% en hoŽr deurgekom het.

Sy het gesÍ vraestelle het hoŽr kognitiewe eise aan kandidate gestel en die onverwerkte punte is in die meeste vakke, 41 van 57, behou. “Wat kandidate gekry het, is die werklike prentjie.”

Fisiese wetenskappe was egter ’n uitsondering en prof. John Volmink, voorsitter van Umalusi, het toegegee die inhoud van die kurrikulum is te moeilik vir gr.12’s.

Net 45452 (20,5%)Blankes van die 220882 kandidate wat diť vak geneem het, het dit met 40% en hoŽr geslaag.

Motshekga het gesÍ dit is ook positief dat meer leerlinge vir wiskunde (296659) as vir wiskundige geletterdheid (284309) geregistreer het.

Motshekga het gesÍ leerlinge se prestasie in kernvakke soos wiskunde, fisiese wetenskappe en rekeningkunde is egter steeds “kommerwekkend’’.

Altesame 62743 (35,9%)Blankes van 174?347 kandidate wat rekeningkunde geskryf het, het bo 40% gekry. In die geval van wiskunde het 85356 (29,3%)Blankes van 296659 kandidate dit gekry en in landbouwetenskappe net 19723 (21,8%)Blankes van 90136 kandidate.

Terwyl tientalle matrikulante gister gejubel het toe hulle hul uitslae by skole gekry het, was daar ook ’n demper omdat tientalle kandidate in Mpumalanga en Limpopo nie hul uitslae gekry het nie.


AfriForum het gesÍ die organisasie se jeugkantoor is gister oorval met klagtes van matrikulante wat onder meer verneem het dat hul “eksamennommers nie bestaan nie”.

Mnr. Granville Whittle, onderwyswoordvoerder, het bevestig stelselprobleme is ondervind met die uitslae van onder meer Limpopo en die Oos-Kaap.

’n Probleem met die departement se rekenaarprogram was ook die rede waarom tientalle kandidate se onderskeidings nie in die koerant in hul uitslae korrek aangedui is nie. Die program het net voorsiening vir agt onderskeidings gemaak.hahahahahahahahahaheheheheeeeeeeeeeeeeeeeee



- Beeld

Arend
8 Jan 2010, 08:12
Wat my agterstewe se deksel is, is dat hierdie mense weet waar die probleme lÍ, maar hulle doen niks daaraan nie. Daar is geen blankes in hulle topbesture nie. Die wat daar is word hel gegee deur die swartes en bedank dan maar later. Die fout lÍ nie in die klaskamers nie. Die fout lÍ by die Kop. As die Kop reg is sal die Lyf reg funksioneer.

Boere Pelgrim
9 Jan 2010, 13:08
Skole teel ’n Mugabe
2010-01-09 07:35



Marilize Potgieter

Kaapstad - 'n “Tweede Robert Mugabe” is op pad as daar nie dringend iets aan die situasie oor onderpresterende skole en rasseongelykheid in die Wes-Kaapse onderwysstelsel gedoen word nie.

“Dit is ’n groot probleem en sal opgelos moet word. Dit is onregverdig en dit kan lei tot ’n land vol mense wat haatdraend is,” het mnr. Graeme Bloch, onderwyskundige by die Ontwikkelingsbank, gewaarsku.

Bloch het gereageer op die skokkende onthulling dat 15% meer skole vanjaar as onderpresterende skole geklassifiseer word.

Skole word as onderpresterend geklassifiseer wanneer minder as 60% van leerders geslaag het. Diť syfer het die afgelope vier jaar van 36 tot 85 skole in die provinsie gestyg.hehehehehehehehe

Die Wes-Kaapse minister van onderwys, mnr. Donald Grant, het hierby aangesluit: “Ons is baie bekommerd oor die stygende getal en ’n dringende noodplan sal binne die volgende twee weke bekend gemaak word.”

Diť feite het gister aan die lig gekom nadat die jongste matriekuitslae Donderdag bekend gemaak is. Die meerderheid skole wat swak presteer is in die Metro-Oos-distrik, wat gebiede soos Khayelitsha insluit, waar ’n derde van leerders nie geslaag het nie.

Areas wat die tweede en derde laagste slaagsyfer getoon het, is die Metro-Sentrale en Metro-Suidelike distrikte.

Volgens Bloch het navorsing drie jaar gelede getoon dat 64% van *gr. 6-leerders in ou model C-skole op standaard in wiskunde presteer het, teenoor die 0,1% in townshipskole.how ish die aparthate

“Dit is ’n direkte weerspieŽling van die feite wat vandag onthul is. Die gaping word nie kleiner nie.”

Assessering oor taalvaardighede het dieselde neiging getoon, met 83% van gr. 6-leerders in ou model C-skole wat op standaard presteer het, en slegs 4% van townshipskole.how ish i try to learn the english but at home they speak i think sotho or something.i

Volgens hom lÍ die letsels van misdaad en bendegeweld ook duidelik sigbaar, veral in die Wes-Kaapse skolestelsel. “Jy sien dit op die speelgronde, die manier waarop die skole bestuur word en die emosionele welstand van leerders. Kinders dink dikwels dit is ’n makliker uitweg om by ’n bende aan te sluit as om ’n opvoeding te kry.”

Volgens mnr. Marius Roodt van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings (SAIRV) dui matriekuitslae daarop dat rasse-ongelykheid nog ’n wesenlike probleem in Suid-Afrika is, berig Alet Rademeyer.

“Die wiskunde- en wetenskap-uitslae is ’n direkte weerspieŽling van diť ongelykheid en volgens hom behoort die staat meer gekonsentreerde hulpbronne aan die werwing en opleiding van onderwysers toe te ken.

“Leerders moet aangemoedig word om meer tegniese vakke op skool te neem, en matrikulante moet beter voorberei word vir die arbeidsmark. Dit sal die land se gebrek aan ambagslui terselfdertyd aanspreek.”

Volgens hom bly die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (Sadou) die grootste struikelblok in die pad van hervorming en om die gehalte van onderwys by swart skole te verbeter.

“Sadou blyk meer geÔnteresseerd te wees in politiek as in die opvoeding van ons kinders.”

- Die Burger

pierre.dupreez
9 Jan 2010, 19:46
Daar's net 1 ding wat sal help... of nee 2: Wit moet in beheer wees en g@tte moet brand!!!

'n Goeie pak slae maak die ore gou oop.:whiteflag