PDA

View Full Version : Vloede in Soweto en die oorsaak daarvan



Rooi Jan
27 Feb 2009, 12:18
Dis eintlik tragies hierdie...

Asseblief, geen rassistiese opmerkings oor die slagoffers se skade nie. Ons is nie so nie.

Soweto residents count costs of devastating flood
Nomsa Maseko | 23 Minutes Ago

Efforts are underway to clean up the streets of Soweto following Thursday night’s devastating floods.

Soweto residents have described seeing household appliances floating down roads.

Two children died and three other people, including a 20-day-old baby, are still missing.

Several cars, parked in drive ways on Thursday night, were swept away and many roads were damaged by the water.

Tow truck drivers were furiously working to recover the vehicles.

Residents were counting the costs after their homes were destroyed when roofs caved in.

People said it was the worst storm they had ever seen.

Meanwhile, a taxi driver told Eyewitness News he was saved by palisade fencing while he watched his vehicle float away.

This was the same area where a 13-year-old was found dead on Thursday night.
http://ewn.co.za/articleprog.aspx?id=7534

Rooi Jan
27 Feb 2009, 12:25
As 'n mens ondersoek instel na die oorsake, dan is ras skielik weer 'n faktor. Die stormwaterslote is nie in stand gehou nie. Die inwoners het dit gebruik om rommel in te stort, wat die probleem vererger het. Die berig sê dat niks in 30 jaar gedoen nie, maar ek wil verskil. Dis net 15 jaar. En raai wat het 15 jaar gelede gebeur?

Eintlik het die inwoners van Soweto hierdie oor hulself gebring. Hulle het die kanale verstop én die verkeerde stadsraad ingestem. Hierdie ding was 'n tydbom wat getik het en nou het dit ontplof. Is ek nou rassisties as ek dit noem? Het ek nou my eie waarskuwing verontagsaam? Kom ons sê maar net dat dit my nie veel plesier verskaf om te sien hoe dat dinge ten gronde gaan a.g.v Afrika se onvermoë om vooruit te plan nie. Daar is skynbaar nie iets soos oorsaak en gevolg in enige Afrikataal nie.

Wretched town planning impacts flood ruin
Cathy Mohlahlana | 13 Minutes Ago

"The non-maintenance of storm water drains which is always filled with refuge. If you go to Soweto that stench of sewage has been there for the past 30 years. Nothing has been done about it"

Rescue operations are underway in several parts of Soweto following Thursday’s night’s flash floods.

A search has been launched for three people including a 20-day-old infant.

Emergency supplies were also being distributed to residents most affected by the floods.

Dismal town planning and poor service delivery has been cited as possible reasons for the devastation in Soweto.

A listener, called Beverly, who spoke to Talk Radio 702, said politicians were more interested in campaigning for support in the run-up to the election, than assisting people.

“Where is Paul Mashatile? Where are the engineers, you know that whole big housing project, there over there when you just go under the New Canada Bridge there? I think this has got to do with bad planning and non-service delivery!"

The woman also said that the lack of drainage system maintenance exacerbated the Soweto flood devastation.

“The non-maintenance of storm water drains which are always filled with refuge. If you go to Soweto that stench of sewage has been there for the past 30 years. Nothing has been done about it!"
http://ewn.co.za/articleprog.aspx?id=7541

BOERLANDER
27 Feb 2009, 12:32
As 'n mens ondersoek instel na die oorsake, dan is ras skielik weer 'n faktor. Die stormwaterslote is nie in stand gehou nie. Die inwoners het dit gebruik om rommel in te stort, wat die probleem vererger het. Die berig sê dat niks in 30 jaar gedoen nie, maar ek wil verskil. Dis net 15 jaar. En raai wat het 15 jaar gelede gebeur?

Eintlik het die inwoners van Soweto hierdie oor hulself gebring. Hulle het die kanale verstop én die verkeerde stadsraad ingestem. Hierdie ding was 'n tydbom wat getik het en nou het dit ontplof. Is ek nou rassisties as ek dit noem?

http://ewn.co.za/articleprog.aspx?id=7541

Nee, daar word instandhouding gedoen. maar jy kan nie wen teen n gros wat net mors en tekere gaan nie. Klaar gras gesny, gooi die hoop op die hoek van die straat. Binne 2 dae lê daar n berg gemors.

Arend
27 Feb 2009, 12:41
Hulle betaal nie hulle munisipale rekenings nie. Waar moet die geld vandaan kom vir instandhouding?

voortrekker
27 Feb 2009, 12:41
My opmerking sal wees hoekom net daar

voortrekker
27 Feb 2009, 12:41
Hulle betaal nie hulle munisipale rekenings nie. Waar moet die geld vandaan kom vir instandhouding?

Stem saam geen geld geen dienste

bergie
27 Feb 2009, 12:47
Dis seker weer apartheid se skuld:evil6:

Kiwiboer
27 Feb 2009, 12:48
Ek neem aan dit was die reen se skuld ?

Boere
27 Feb 2009, 12:50
Dis seker weer apartheid se skuld:evil6:

Hoe het jy dit geweet !
:rofl2:

marco
27 Feb 2009, 12:57
Dis eintlik tragies hierdie...

Asseblief, geen rassistiese opmerkings oor die slagoffers se skade nie. Ons is nie so nie.

http://ewn.co.za/articleprog.aspx?id=7534

Wat is so tragies hieraan? :rofl:

Jy is miskien nie 'so' nie maar ek is wel! :)

Kiwiboer
27 Feb 2009, 13:19
My opmerking sal wees hoekom net daar

Wat bedoel jy met die stelling.
Dis nie reguit genoeg vir my om te verstaan wat jy bedoel nie.
Verduidelik aub.

Dankie

marco
27 Feb 2009, 13:36
Wat bedoel jy met die stelling.
Dis nie reguit genoeg vir my om te verstaan wat jy bedoel nie.
Verduidelik aub.

Dankie

Voortrekker, party ouens hier is maar net soos wat hulle is!
Baie vroom! Wil nou weer hê jy moet dit uitspel en dan vat hy jou aan daaroor omdat jy nou so onchristelik is!

:rofl:

N.S. Ek is op sy 'ignore list' so hy weet nie wat ek hier skinder nie! :)