PDA

View Full Version : Johannesburg in Noord Michigan?



Rooi Jan
24 Feb 2009, 12:10
Johannesburg, Noord Michigan?

Daar is so 'n plek.
http://johannesburgmichigan.com/
As 'n mens na die huise kyk wat te koop aangebied word, lyk dit na 'n pragtige area.

Ek wonder wat die geskiedenis agter die plek se naam is.

marco
24 Feb 2009, 12:24
Nou toe nou! Wonder waar hulle aan die naam gekom het!