PDA

View Full Version : Help met "power supply" ?

subie
2 Jan 2009, 08:06
Hello Vriende
Ek benodig n power supply.Ek wil AC na DC omskakel.
Dit moet variable tipe ding wees.Wil die volts kan stel.Sal gewoonlik lae volts gebruik minder as 6 volts.Die probleem is,ek dink, ek benodig n masjien wat kan tot 100 amps stroom kan voorsien.Is daar van julle wat vir my kan se of ek n DC welder kan gebruik/verander of battery laaier ens. om vir my daardie beheer te gee.Ek gaan dit vir electroplating gebruik.Ander opsies wat julle ouens dalk kan voorstel?

subie

Hannes Lottering
2 Jan 2009, 08:12

Gebruik n 90 amp kar Alternator.
Ek dink dit sal die beste werk vir wat jy wil doen.

dewalds
2 Jan 2009, 08:13
Hallo Subie, dink Google is jou vriend hierso. Ek vermoed dat jy van n batterylaaier kan vergeet want dit gaan nie naastenby genoeg stroom kan lewer nie.

RICHARD B RUDDICK
2 Jan 2009, 08:17
Current Automation in JHB het al daai soort supplys,hulle is in Roodepoort en hulle lewer af.Hulle doen al die meanwell supplys

subie
2 Jan 2009, 08:48
Hello Vriende
Dankie vir die raad en voorstelle

subie

RICHARD B RUDDICK
2 Jan 2009, 08:55
Hello Vriende
Dankie vir die raad en voorstelle

subie
Ek hoop jy kom reg.
Ek doen die regmaak van power supplys,cnc masjiene en alle industrielle elektronika,elke dag waar ek werk.

subie
2 Jan 2009, 09:07
Hello Richard
Dankie vir die inligting.Die seamwell plek lyk of hulle die regte produkte aanhou.Ek het vir hulle n email gestuur en nou is dit nog net sit en wag om die slegte nuus te hoor ,die pryse :icon_wtf:

subie

Ek hoop jy kom reg.
Ek doen die regmaak van power supplys,cnc masjiene en alle industrielle elektronika,elke dag waar ek werk.