PDA

View Full Version : Oorlewingswenke



Kaapstad
20 May 2008, 21:11
Ek was nie in die weermag nie, ook nog nooit in die bos gebly nie maar ek weet party van julle het al. Ek het gewonder of ons oorlewings wenke hier kan plaas. Soos miskien wat mens kan eet, waar kry mens water ens vir die mense wat niks weet van hoe om te oorleef in die bos en die natuur nie. Dit sal help vir as ons dit nodig het en soos die goed in die land nou gaan dink ek dis iets wat die hele boerevolk moet leer.

Ek hoop nie daar is klaar so draad nie, ek maar maar nou die een daarvoor.

:book:

francois.conradie
21 May 2008, 01:03
Kaapstad, ek dink die goue reel is dat jy alles kan eet wat jou nie eerste eet nie.
Een van hulle is daardie bruin springkane (nie die twee been springkane wat ons altyd van praat nie), jy trek sy kop af (soos jy sy kop aftrek kom al sy binnegoed uit), dan kan jy hom net so eet of as jy nou 'smart' wil wees kan jy hulle in n pan braai. Dit het baie goeie voedings waarde en smaak ook nie te sleg nie.

Ouma meelbol
21 May 2008, 01:19
Ek het by die tannie na wie se man ek kyk gehoor dat hulle het tydens die 2de WO omkruit/onkruit(ag ek weet nie lekker nie,my spelling is swak!) geeet.....

Kan iemand wat n plantkenner is vir ons raad gee oor watter ongewense gras peste n mens kan eet en watter wilde bome veilig is wie se blare n mens ken eet...hehe...ek dink dit sal soos spinasie smaak

Boerin groete,:angel7:

Ouma meelbol
21 May 2008, 01:25
Nog ietsie....mense hou op om stort jel en "bath cream" of "body wash" te koop,maar gebruik seep...goedkoop seep...dit is baie goedkoper en hou langer...ook die klein stukkies wat mense later so weggooi van n seep koekie wanneer dit nader aan op is,moet julle nie weggooi nie...hou dit en wanneer daar baie is,kook dit op en maak weer koekies seep daarvan....en hou dit vir die swaar tye wat gaan kom....

Ek dink dat wanneer ons swaar tye gaan kom met ons wat in oorlog gaan wees,gaan baie gewond ens wees en dan om so siektes en vuilheid te verminder of laag te hou,is higiene deur n koekie seep iets wat kan help hoor.

Boerin groete,

francois.conradie
21 May 2008, 01:33
Nogal n insiggewende berig om te lees:


http://www.news24.com/Rapport/Perspektief/0,,752-810_2209155,00.html
25/10/2007 15:03 - (SA)
Kos uit ons aarde
Madeleine Barnard
Druk artikel
E-pos storie aan 'n vriend

Die Groenfonteinspan. Alan Sonnenberg staan agter heel links en Volker Miros het Shortie, sy Jack Russell, in sy arms. Foto: Cobus van Bosch






Ek ry oor die Katbakkies-pas in my soektog na – onder meer – die wêreld waar mense eeue lank snotterbel, katballetjies en slymstok geëet het.

Op Groenfontein, in die Koue Bokkeveld, naby Ceres, eet ek gepiekelde veldkool saam met my hamburger, en my mond water vir ’n bottel t’sammas wat soos agurkies ingelê is. Soms is die waarheid wel vreemder as verdigsel, en, wel, aansienlik interessanter.

Die gekombineerde kreatiewe towery van die koskultuur-ghoeroe Renata Coetzee, die rolprentmaker en eks-fotograaf Volker Miros en die tuinboukundige en inheemse- plantekenner Alan Sonnenberg het onlangs gesorg dat die plaas Groenfontein in die Koue Bokkeveld die voedselerfenis-afdeling van die 2008 Eat In/RMB-toekennings gewen het.

Hierdie drie uiteenlopende spesialiste se paaie het op ’n interessante wyse gekruis. Renata het haar loopbaan as huishoudkunde-onderwyseres begin, Volker as fotograaf, en Alan as teësinnige regstudent.

Renata skryf in 1977 haar baanbrekerboek oor die Kaapse koskultuur, Spys en drank. Volker het die foto’s geneem.

Toe Renata hom onlangs kontak om te hoor of hy belang stel om die foto’s te neem vir haar nuwe boek oor die koskultuur van die Khoi – Koekamakranka – Khoi-Khoin-kultuurgoed – vind sy uit hulle deel ’n passie. Volker en Alan eksperimenteer met en verbou al ’n hele ruk medisinale veldplante op Groenfontein. En so begin Renata vir Volker en Alan help om eetbare plante uit te wys sodat hulle dit op die plaas kan kweek.

Renata het onlangs ’n ere-doktorsgraad van die Noordwes- Universiteit ontvang vir haar bydrae tot die bevordering van inheemse kos en tradisionele Afrika-kookkuns. Ná Spys en drank, wat destyds die toekenning vir beste boek op die Frankfurt-boekeskou verwerf het, het sy ook ander boeke oor inheemse koskultuur die lig laat sien.

Renata het met Koekamakranka meer as een doelwit gehad. Eerstens wou sy die breë publiek inlig oor die verfynde en interessante koskultuur wat die Khoi baie jare beoefen het. Tweedens wou sy Khoi-vroue leer om hul eie veldtuine met eetbare plante aan te lê, en hulle raad gee oor hoe om hul eie gastehuise te begin.

Hierdie behoefte om plaaslike vroue te bemagtig is dan ook die rede dat die manuskrip – wat oorspronlik in Engels was en later so gepubliseer sal word – in Afrikaans vertaal is vir die eerste druk. Die boek sal na verwagting vroeg volgende jaar op die rakke wees.

“Ek het ’n wilde perd opgesaal met hierdie boek,” sê Renata. Sy het tydens die navorsingsproses wyd gereis en meer as 200 plante uitgewys wat geëet is deur nomadiese Khoi-veeboere, in ’n gebied wat strek van die Gariep (Oranjerivier) tot die Kei.

Sy vertel hoe die Khoi pre-koloniaal brode en koeke van plante gemaak het voordat die Europese setlaars mielies en koring gebring het. Hulle het ook vyftien soorte plante gebruik om bier van te maak.

Sy lag oor sommige van die minder aptytwekkende name vir die Khoi-kosgoed. Gansmis. Snotterbel. Slymstok. Katballetjies.

“Die kinders het hul eie veldkafee gehad. Die soet slymstok was byvoorbeeld soos ’n suigstokkie. En die eerste ‘kougom’ was Karoo-num-num.”

Sy beskryf ook in die boek die Khoi se interessante veldkookmetodes, hul medisinale plante, en hoe hulle hulself vermaak het. “Daar was die riel en die Nama-stap, en hulle het die askoek geslaan . . .”

Anders as dié wat maar die laaste paar jaar op die plattelandse wa gespring het vir wegkomkans van die stad se gedrang, het Volker Miros al in 1978 die plaas Groenfontein gekoop. Hy moes die geld leen, maar hy was verlief op dié verlate en beeldskone stuk aarde.

Die vrugteboere van die vallei het alwetend vir mekaar gekyk en gesê: “Hulle gaan vrek van die honger daarbo . . .” Maar “hulle” – Volker, sy vrou, Angela, en hul gesin – het Groenfontein die afgelope dertig jaar in baie meer as net ’n wegkomplek omgeskep. Dis ook die vrugbare grond waarin baie nuwe idees vir die herlewing van medisinale en nou ook eetbare plante wortel geskiet het.

Volker werk al dertig jaar in die rolprentbedryf. Hy het vir Alan Sonnenberg, wat destyds as ’n greensman op rolprentstelle gewerk het, in die vroeë 1990’s ontmoet, en hul gedeelde belangstelling in etnies-botaniese plante het ’n roeping geword.

Hulle verbou al lank inheemse medisinale plante vir die farmaseutiese bedryf – onder meer die natuurlike antidepressant Sce-letium (“kougoed”), die eetlusdemper Hoodia (“ghaap”) en boegoe.

Tans toets hulle van die eetbare plante wat in Renata se boek beskryf word. Alan maak steggies bymekaar en vermeerder hulle by sy kwekery in Kommetjie. Die plantjies word dan uitgeplant op Groenfontein. Die koskunstenaar Garth Stroebel word ingespan om met sekere van dié veldplante te eksperimenteer en resepte te ontwikkel. Dis deesdae nie ’n ongewone gesig om hierdie top-sjef te sien kook met veldkool (Trachyandria) of oukossies (Gasteria) nie.

Indien iets suksesvol bemark kan word, sal die Groenfontein-span dit verder voer.

“Ons soek sekere plante uit, proe om te kyk of hulle lekker smaak, laat produkte daarvan maak en kyk wat bemarkbaar sal wees – of ons die produk met ’n heersende kostendens kan verbind,” sê Volker.

“Ons glo kosplante met die potensiaal vir handelsukses moet hier in Suider-Afrika as Suid-Afrikaanse produkte verbeter en bemark word sodat plaaslike mense ook die voordele daarvan kan geniet,” sê Alan.

Volker maak jare lank al ’n punt daarvan om sy werkers te bemagtig deur te sorg dat hulle ’n wye verskeidenheid vaardighede aanleer.

Twee van die steunpilare waarop sy boerdery gebou word het 25 jaar gelede by hom aangekom as bokwagters.

Vandag is Jan Pietersen plaasbestuurder en in beheer van besproeiing, en sy vrou, Jasmien, is die bestuurder van die kweekhuise.

“Groenfontein is soos ’n skool. En die mense wat hier werk weet dat hulle die kennis wat hulle hier opdoen na ander in die omgewing kan neem.”

Ouma meelbol
21 May 2008, 01:43
Francois..dankie man..haai dit is dan plante in die Kaapprovinsie en noordkaap..koel!!!Wys net hoe genadiglik die Here ook met ons volk was nog van die begin af...Hy het geweet ons voorouers sal moet trek in diep donker wilde afrika en dat ons moes oorleef..toe gee hy n paradys van wilde plante wat ons kan eet...Hy voorsien regtig!!!!Nou sal die plante ons weer help vir kos in ons stryd..God is wonderlik!!!

francois.conradie
21 May 2008, 01:48
Ouma meelbol, wat my aandag nogal trek is die feit dat daar vir seker 200 inheemse plante net in daardie streek is waarvan ons aan die lewe kan bly. Dit is darem geweldig baie.

Ouma meelbol
21 May 2008, 02:00
Ouma meelbol, wat my aandag nogal trek is die feit dat daar vir seker 200 inheemse plante net in daardie streek is waarvan ons aan die lewe kan bly. Dit is darem geweldig baie.


Ja,ongelooflik ne?ons moet uitvind eintlik hoeveel verskillende inheemse plantsoorte daar in die hele SA is wat eetbaar is en waar dit voorkom...dit sal ons help......ek hoop dat n paar lede op die forum dit sal weet.

ook is daar vandag nog n khoi-khoi stam wat in hulle hutte bly met al hul tradisionele goete net naby Springbok...aai as n Boer op die forum daarnaby woon..sal hulle meer n idee he daarvan

SpringkaanGif
21 May 2008, 03:45
Ek het by die tannie na wie se man ek kyk gehoor dat hulle het tydens die 2de WO omkruit/onkruit(ag ek weet nie lekker nie,my spelling is swak!) geeet....

Op my oupa se plaas eet die marmites ook omkruit/onkruit(weet ook nie hoe spel mens dit nie) Hulle noem dit marog daar is 2 soorte wat ek van weet
en hulle kook dit soos spinasie, so nou en dan skiet ek vir hulle n voeltjiie om saam met dit te kook.

propatria
21 May 2008, 04:00
Daar is verskeie tipes marog, dit verskil ook van streek tot streek. My werkers in Noord Transvaal een kafferboonblare vir marog, Die Zimbo's eet Kuil, Die Mosambiekers weer `n ander tipe kuil. In Gauteng eet die plaaslike bevolking enige iets wat hulle kan steel.
Beetblare is ook `n lekker marog en het relatief min insek plae.
Daar is baie boeke en leerstof hoe om in die veld te oorleef, ek glo egter nie ons hoef veel daarop aandag te gee nie want dit gaan nie in die praktyk nodig wees nie. Ons moet wel leer om te oorleef in die daaglikse oorlog, deur fyner op te let wat om ons aangaan, om ons gemaksugtige bestaan te verander en gemeenskaps sekuriteit te bevorder in stede daarvan om op maatskappye staat te maak, moet nie saans by `n rooi lig stop nie maar stop twintig tree van die lig af ens ens.
Lank voor ons gaan sprinkane eet gaan ons uitgemoor word, daarop oet ons eerste poging tot oorlewing fiesiese opleiding wees om gereed te wees wanneer die onvermydelike gebeur.

Kaapstad
23 May 2008, 12:51
Ek weet dit klink nou snaak maar ek het gehoor jy kan jou tande borsel met AS. Is dit waar?

propatria
23 May 2008, 14:58
Ek weet dit klink nou snaak maar ek het gehoor jy kan jou tande borsel met AS. Is dit waar?

Natuurlik, probeer dit gerus, as jy in `n gebied is waar jy nie kan vuur maak nie werk sand ook, maak net seker jy het genoeg water om jou mond goed uit te spoel, dit is nie lekker om teen middig nog koolstof in jou mond te proe nie.

Tande borsel, hare was en sulke dinge verloor gou hulle aansien wanneer dit nie so noodsaaklik is om goed te ly nie.

DRAFSTAP
24 May 2008, 11:15
Op my oupa se plaas eet die marmites ook omkruit/onkruit(weet ook nie hoe spel mens dit nie) Hulle noem dit marog daar is 2 soorte wat ek van weet
en hulle kook dit soos spinasie, so nou en dan skiet ek vir hulle n voeltjiie om saam met dit te kook.


Ek dink omkruit/onkruit word ONKRUID gespel

DRAFSTAP
24 May 2008, 11:18
Nog ietsie....mense hou op om stort jel en "bath cream" of "body wash" te koop,maar gebruik seep...goedkoop seep...dit is baie goedkoper en hou langer...ook die klein stukkies wat mense later so weggooi van n seep koekie wanneer dit nader aan op is,moet julle nie weggooi nie...hou dit en wanneer daar baie is,kook dit op en maak weer koekies seep daarvan....en hou dit vir die swaar tye wat gaan kom....

Ek dink dat wanneer ons swaar tye gaan kom met ons wat in oorlog gaan wees,gaan baie gewond ens wees en dan om so siektes en vuilheid te verminder of laag te hou,is higiene deur n koekie seep iets wat kan help hoor.

Boerin groete,

Nog raat met "stukkie amperklaar seep", gebruik saam met nuwe seepkoekie wanneer jy jou hande was, los so opmekaar om droog te word en gebruik dit OP saam met die nuwe koekie

Groete:icon_pidu

Man in Bruin
24 May 2008, 13:59
Plante waarvan die sap melkerig (wit) lyk is gewoonlik giftig. Gaan ky ook op: http://www.mieliestronk.com/gifplante.html.

francois.conradie
24 May 2008, 14:18
ek glo egter nie ons hoef veel daarop aandag te gee nie want dit gaan nie in die praktyk nodig wees nie.
Stem saam, ek glo nie dit sal sommer so ver gaan nie, dit is egter nog steeds lekker om kennis te verbreed op die onderwerp en te sien wat al die moontlikhede is.

moet nie saans by `n rooi lig stop nie maar stop twintig tree van die lig af ens ens.
Ons kan vir seker meer sulke teknieke ook hier bespreek.

Hektor
24 May 2008, 14:25
... Daar is baie boeke en leerstof hoe om in die veld te oorleef, ek glo egter nie ons hoef veel daarop aandag te gee nie want dit gaan nie in die praktyk nodig wees nie. Ons moet wel leer om te oorleef in die daaglikse oorlog, deur fyner op te let wat om ons aangaan, om ons gemaksugtige bestaan te verander en gemeenskaps sekuriteit te bevorder in stede daarvan om op maatskappye staat te maak, moet nie saans by `n rooi lig stop nie maar stop twintig tree van die lig af ens ens....Daar is en van dit kan 'n mens hier kry:
http://www.thedisease.net/?ejaculate=library&your_poison=Survival

Kaapstad
24 May 2008, 14:45
Nog iets wat ek gehoor het is dat alles wat n mens voels sien eet n mens kan dit ook eet. Weet enige iemand of dit waar is?

Asook weet iemand waar daai lys van goed is wat mens moet inpak. Ek het dit gister op een van die drade gesien maar nou weet ek nie waar dit is nie?

Hektor
25 May 2008, 13:15
Ook elders berei mense vir oorlewing voor:

...BUSKIRK, N.Y. - A few years ago, Kathleen Breault was just another suburban grandma, driving countless hours every week, stopping for lunch at McDonald's, buying clothes at the mall, watching TV in the evenings.

That was before Breault heard an author talk about the bleak future of the world's oil supply. Now, she's preparing for the world as we know it to disappear.

Breault cut her driving time in half. She switched to a diet of locally grown foods near her upstate New York home and lost 70 pounds. She sliced up her credit cards, banished her television and swore off plane travel. She began relying on a wood-burning stove.

"I was panic-stricken," the 50-year-old recalled, her voice shaking. "Devastated. Depressed. Afraid. Vulnerable. Weak. Alone. Just terrible."

Convinced the planet's oil supply is dwindling and the world's economies are heading for a crash, some people around the country are moving onto homesteads, learning to live off their land, conserving fuel and, in some cases, stocking up on guns they expect to use to defend themselves and their supplies from desperate crowds of people who didn't prepare.

The exact number of people taking such steps is impossible to determine, but anecdotal evidence suggests that the movement has been gaining momentum in the last few years.

These energy survivalists are not leading some sort of green revolution meant to save the planet. Many of them believe it is too late for that, seeing signs in soaring fuel and food prices and a faltering U.S. economy, and are largely focused on saving themselves.

Some are doing it quietly, giving few details of their preparations — afraid that revealing such information as the location of their supplies will endanger themselves and their loved ones. They envision a future in which the nation's cities will be filled with hungry, desperate refugees forced to go looking for food, shelter and water.

"There's going to be things that happen when people can't get things that they need for themselves and their families," said Lynn-Marie, who believes cities could see a rise in violence as early as 2012.

Lynn-Marie asked to be identified by her first name to protect her homestead in rural western Idaho. Many of these survivalists declined to speak to The Associated Press for similar reasons.

These survivalists believe in "peak oil," the idea that world oil production is set to hit a high point and then decline. Scientists who support idea say the amount of oil produced in the world each year has already or will soon begin a downward slide, even amid increased demand. But many scientists say such a scenario will be avoided as other sources of energy come in to fill the void.

On the PeakOil.com Web site, where upward of 800 people gathered on recent evenings, believers engage in a debate about what kind of world awaits.

Some members argue there will be no financial crash, but a slow slide into harder times. Some believe the federal government will respond to the loss of energy security with a clampdown on personal freedoms. Others simply don't trust that the government can maintain basic services in the face of an energy crisis.

The powers that be, they've determined, will be largely powerless to stop what is to come.

Determined to guard themselves from potentially harsh times ahead, Lynn-Marie and her husband have already planted an orchard of about 40 trees and built a greenhouse on their 7 1/2 acres. They have built their own irrigation system. They've begun to raise chickens and pigs, and they've learned to slaughter them.

The couple have gotten rid of their TV and instead have been reading dusty old books published in their grandparents' era, books that explain the simpler lifestyle they are trying to revive. Lynn-Marie has been teaching herself how to make soap. Her husband, concerned about one day being unable to get medications, has been training to become an herbalist.

By 2012, they expect to power their property with solar panels, and produce their own meat, milk and vegetables. When things start to fall apart, they expect their children and grandchildren will come back home and help them work the land. She envisions a day when the family may have to decide whether to turn needy people away from their door.

"People will be unprepared," she said. "And we can imagine marauding hordes."

So can Peter Laskowski. Living in a woodsy area outside of Montpelier, Vt., the 57-year-old retiree has become the local constable and a deputy sheriff for his county, as well as an emergency medical technician.

"I decided there was nothing like getting the training myself to deal with insurrections, if that's a possibility," said the former executive recruiter.

Laskowski is taking steps similar to environmentalists: conserving fuel, consuming less, studying global warming, and relying on local produce and craftsmen. Laskowski is powering his home with solar panels and is raising fish, geese, ducks and sheep. He has planted apple and pear trees and is growing lettuce, spinach and corn.

Whenever possible, he uses his bicycle to get into town.

"I remember the oil crisis in '73; I remember waiting in line for gas," Laskowski said. "If there is a disruption in the oil supply it will be very quickly elevated into a disaster."

Breault said she hopes to someday band together with her neighbors to form a self-sufficient community. Women will always be having babies, she notes, and she imagines her skills as a midwife will always be in demand.

For now, she is readying for the more immediate work ahead: There's a root cellar to dig, fruit trees and vegetable plots to plant. She has put a bicycle on layaway, and soon she'll be able to bike to visit her grandkids even if there is no oil at the pump.

Whatever the shape of things yet to come, she said, she's done what she can to prepare.
http://green.yahoo.com/news/ap/20080524/ap_on_re_us/environmental_survivalists.html

Toffie
25 May 2008, 17:30
Nog iets wat ek gehoor het is dat alles wat n mens voels sien eet n mens kan dit ook eet. Weet enige iemand of dit waar is?


Kaapstad,

Oor die algemeen is dit 'n aanvaarbatre reël, maar daar is ook goed wat party voëls eet wat ek nie oor my lippe sal sit nie.

Die reël is dat indien jy onseker is of jy 'n plant kan/mag eet is om eers 'n stukkie daarvan op jou vel te smeer, wag vir so 10 minute en kyk of jou liggaam enige teen reaksie toon. Daarna proe jy daaraan en wag weer vir 10 minute om te bepaal of jou mondvliese 'n teen reaksie toon. Sit dan 'n stukkie van die plant in jou mond en kou dit. Jou lyfie sal vir jou sê of hy daarvan hou, aldan nie. Sluk 'n klein stukkie in, wag weer vir 10 minute, en as daar dan niks gebeur het nie, sal dit veilig wees om dit te eet. Moenie jouself ooreet nie.

Plante wat 'n wit melksap afskei, kan jy maar van wegbly. So ook met helderkeurige insekte. Dis giftig!

francois.conradie
26 May 2008, 22:31
Mense, hierdie is nou nogal n baie oulike web blad, kan veld lewe geweldig baie makliker maak as mens kamp...
Om te kook in die veld met net die son as hulpmiddel:
http://solardome.co.za/pdf/suncook.pdf
http://solardome.co.za/pdf/sunfire%20range.pdf
Om krag d.m.v. son op te wek (vir basiese beligting doeleindes, radio, miskien klein tv)
http://solardome.co.za/pdf/sanyo%20hit%20range.pdf
http://solardome.co.za/pdf/steca%20pr.pdf
http://localhost/solarjoom/pdf/topin%20batteries.pdf
http://solardome.co.za/pdf/cotek%20%20pfc.pdf
http://solardome.co.za/index.php/Solar-Electrical-Information/Lights.html
Pomp om water mee te pomp wat op die battery werk
http://solardome.co.za/pdf/shurflo%209300.pdf
Koelkas/Frieskas wat op die battery kan werk
http://solardome.co.za/pdf/national%20luna%2074l.pdf

Hul het heelwat goed wat kan gebruik word, nogal handig, nie noodwendig alles nie maar loer bietjie op hul blad, ek hou nogal van hul produkte.

http://www.solardome.co.za

Boerki
27 May 2008, 08:55
Ek het erens op `n draad afgekom waar iemand se `n mens moet sy plaaslike hospitaal gaan verken soos waar medisynes gehou word ens.Beslis `n baie goeie plan maar wat baie makliker sal wees as dit die dag nodig word is om eerder jou plaaslike veearts of dierekliniek te "vra" :) vir die dinge wat nodig is.Alle diereklinieke hou verbande,medisyne (meeste van die goed is die selfde as mens medisyne ) en toerusting aan wat handig kan wees.Ek dink nou maar in term van steriele handskoene,steke,scalpels,steke sker ag alles wat nodig is.

Dit sal net baie makliker wees om al die dinge by jou plaaslike dierekliniek te erf as by jou hospitaal wat dalk beskerm gaan word en beslis meer voette sal he.

As iemand weet waar die "post" eintlik hoort voel vry om hom te copy.

Dertignulses
27 May 2008, 09:27
Iets wat mens maar altyd kan onthou is die natuurwet van "drie" vir die mens om te oorleef:

3 minute sonder suurstof

3 ure sonder beskerming teen die elemente

3 dae sonder water

3 weke sonder kos

Buurman
19 Jun 2008, 10:50
Weet iemand dalk wat die maklikste / goedkoopste manier is om water te suiwer.
Nou ek onthou van my skooldae van filters en om dit te kook ens. Kan n mens maar net tablette koop?

Buurman
19 Jun 2008, 11:48
www.survivaltopics.com gee nogal handige wenke, gaan kyk gerus.

Gavin
19 Jun 2008, 13:51
Hi

Jy kan jik gebruik , 'n bottel hou baie lank , kan nie onthou hoeveel om in te gooi , weet iemand dalk. Koop sunlight seep kan met dit bad, klere was ens.

Dankie

verewigBoerSeun
28 Sep 2008, 13:47
Hier is ook n link wat kan help
http://www.wilderness-survival.net/

Pacific Barbarian
20 Oct 2008, 19:56
Op Kyknet is Hein Vosloo te sien in n oorlewings program, Woes. Wat dink julle daarvan? Hy was in die weermag se elite verkennings regiment, die recces.

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 09:16
Aagesien my vorige draad met die verskuiwing van Boerevryheid verlore geraak het, het ek dit goed gedink om weer met die draad te begin.

Ek plaas nou n boek getiteld OORLEEFHANDLEIDING.

Ek het n vermoede dat ons die inligting hierin dalk in die toekoms kan nodig kry.

Die boekie is 52 bladsye.
Is daar enige beswaar daarteen dat ek dit plaas?

sclark
12 Dec 2008, 09:22
I don't have a problem with this, in fact, I would very much like to see it!

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 09:58
OORLEEFHANDLEIDING deur Francois C. Terblanché
--------------------------------------------------------------------------------
Page 2
i INHOUDSOPGAWE BladsyVoorwoord
11.INLEIDING2
1.1.Waar begin ‘n mens ?
21.2.Hoeveel voorbereiding ?
31.3.Algemene wenke
3Aanpasbaarheid
3Berg van items
3Bykomende items
4Dink4Duursaamheid
4Eenvoud
4Fiksheid
4Prioritiseer
4Reëlings
5Ruilhandel
5Sekuriteit
5Standardiseer
5Toets
5Versprei die risiko
5Vlugtelinge en bedelaars
5Vrouens
6Waterdigting
61.4.Tipiese stoorplekke
6Meer permanente basis
6Spaar drasakke en stoorsakke
6Gryp en hol sak
6Rugsak
6Dagrugsak
62.LYSTE
72.1.Kos
7Brood
7Dink
7Eksperimenteer
7Gaarmaak van kos
7Gaste
7Gis
7Hoeveelheid
8Ideaal
8Plastiek
8Stoor
8Vervaldatums
82.1.1.Algemeen
82.1.2.Geurmiddels
92.1.3.Maaltye (vinnig en maklik)
92.1.4.Proviand
92.1.5.Versnaperings
112.1.6.Vars produkte
122.2.Klere
12Kamoefleerdrag
12Materiaal
122.2.1.Algemeen
122.2.2.Klere
122.2.3.Skoene
132.2.4.Toiletware14
--------------------------------------------------------------------------------
Page 3
ii2.3.Medisyne
14Allergiese reaksies
14Behandel vroegtydig
14Dehidrasie
15Handelsname
15Hoeveelheid
15Inentings
15Isolasie
15Operasies
15Opleiding
15Persoonlike medikasie
15Sonreiniging
15Vervaldatums
162.3.1.Apparatuur (vir herhaalde gebruik)
162.3.2.Materiale (vir eenmalige gebruik)
172.3.3.Geneesmiddels
192.3.4.Baba/kleiner kind benodighede
212.4.Huisraad
22Aluminium
22Elektrisiteit
22Gietysterware
22Insekte
22Stoorplek
222.5.Oorlewingsbehoeftes
24Alternatiewe energie
24Aluminiumfoelie
24Energiebehoeftes
25Kaliumpermanganaat
25Menslike afval
25Silikonsproei
25Silikon verseëlaar/pasta
25Water
25Windskerms
262.5.1.Algemeen
262.5.2.Baba/kleiner kind benodighede
292.6.Buitelewe
29Kompos
29Kweekhuis
29Preservering
29Rankplante
29Saai
29Slaai
302.7.Ontspanning
31Tuisgemaakte speelgoed
312.7.1.Algemeen
312.7.2.Leesboeke
312.8.Beveiliging en kommunikasie
31Beveiliging
31Infrarooi en termiese nagsigtoerusting
31Kommunikasie
32Skuilings
32Wagstaan
322.8.1.Algemeen
322.8.2.Literatuur
332.8.2.1.Geloof
332.8.2.2.Historiese werke34
--------------------------------------------------------------------------------

Vlamme
12 Dec 2008, 10:02
ek kry die idee ons gaan baie print:laughing1

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 10:05
2.8.2.3.Oorlewing
252.8.2.4.Kos
362.8.2.5.Plantkunde
372.8.2.6.Medies
382.8.2.7.Persoonlike literatuur
383.VOORBEELDE
383.1.Motor oorleefstel
393.2.Reis en kampeer stel
393.3.Dagsakkie
393.3.1.Algemeen
393.3.2.Noodhulpkissie vir dagsakkie
394.BYLAES
404.1.Hoe voorbereid is jy werklik ?
414.2.Sondroging van voedsel
434.3.Watersuiwering
444.4.Kernoorlog hulpmaatreëls47
--------------------------------------------------------------------------------
Page 5
1OORLEEFHANDLEIDINGVoorwoord

Vir al my Broers en Susters in Onse Here Jesus Christus as hulp vir voorbereiding vir die GrootVerdrukking en alle ander hindernisse wyl ons nog op aarde is. U is welkom om hierdie handleiding tekopieër en te versprei in totaliteit sonder enige veranderings solank dit tot eer van my persoonlikeVerlosser en Saligmaker die Here Jesus Christus strek.

U is verder welkom om dit vir persoonlike behoefteste verander en/of te wysig, indien dit nie in sodanige veranderde vorm versprei word nie.

Al die inligting in hierdie handleiding word ter goeder trou verskaf, en daarom vanselfsprekend op u eierisiko gebruik. Die raad in hierdie handleiding word verskaf as laaste uitweg as hulp onderoorlewingstoestande en behoort nie gevolg te word indien mediese dienste, dokters, moderne geriewe, ens.beskikbaar is nie. Deur hierdie handleiding te lees en/of te gebruik onthef u die outeur en uitgewer vanenige en alle blaam, skuld, vervolging en verwyte.Hierdie handleiding is die eerste deel van ‘n tweeledige oorlewingsdokument. Die tweede deel handel oormediese en tandheelkundige versorging indien geen mediese dienste beskikbaar is nie, en behoort DVgereed te wees voor die einde van 2007.Hierdie handleiding is geskryf te Nieu Zeeland, waar die outeur hom tans bevind.Boeregroete aan my volksgenote; sowel as aan my Broers en Susters in Onse Here Jesus Christus.Francois C. TerblanchéKopiereg voorbehou, Maart 2007

Kryger
12 Dec 2008, 10:16
Ek stem, gooi dit Hannes

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 10:16
Page 6

1 Die bekende gesegde “cash is king” het ontstaan gedurende die groot depressie in die V.S.A. in die 1930s.
2 Vrees kan selfs verantwoordelik wees vir sterftes. Besef dat jy bevrees kan wees, veral vir die onbekende.Bekende vrese tydens oorlewingsituasies sluit in die vrees om alleen te wees, vir lyding en/of die dood, ens.
Maniere om vrees te oorkom is deur Goddelike vertroue, sowel as voorbereiding, ondervinding en kennis.
21.INLEIDING
Dit is vir my vanselfsprekend dat alles aan die Bybel gemeet moet word as God Drie-Enig se Woord en dat Gebed en Bybelstudie die basis van enige oorlewingsaktiwiteit sal vorm.

Alles wat hierna volg is ondergeskik hieraan en moet so ingesien word.
Hierdie handleiding is geskryf bykomend tot bestaande oorlewingsliteratuur gelys hierin (sien2.8.Beveiliging en kommunikasie.) Genoemde literatuur is voorbeelde van die bestes beskikbaar op die onderskeie vakgebiede en dit is die moeite werd om daarvan aan te skaf.
Hierdie is daarom nie ‘n tipieseoorlewingsboek wat die verkryging van water, kos, skuiling, ens. stuksgewys bespreek nie, maar eerder ‘nhandleiding vir praktiese voorbereiding vir oorlewingstoestande.
Anders gestel, is hierdie handleiding virvoorbereide en beplande gedeeltelike of algehele onttrekking vanuit die samelewing, indien dit nodig sou word. As voorbeeld, alhoewel vuur gemaak kan word deur gebruik te maak van ‘n vergrootglas en veleander maniere, bied dit geen voordeel bo vuurhoutjies of ‘n vuurslag nie, en sal laasgenoemde twee tipes die hoof keuses wees, wat voldoende sal wees om enige vuur te kan maak.
Sommige genoemde feite is vanselfsprekend, maar word genoem om die feit óf te beklemtoon óf die leserse geheue te verfris.

1.1.Waar begin 'n mens ?
Daar kan begin word deur(1) kennis te vermeerder deur oorlewing en kampering as stokperdjie te beoefen, en(2) kontant1bymekaar te maak: $10/week bied meer as $500 na een jaar.
(3) Identifiseer gelyksoortige vriende/groepe sodat eendragtig weerstand gebied kan word indien nodig, en
(4) gesels met bejaardes/wyses, lees na en probeer leer en oefen hoe om deur moeilike tye te kom.

Volgens Sunset Research (oorlewingsnavorsingsgroep in die V.S.A.) is die kuns om enige ramp te oorkomdrievoudig nl.

(1) om jouself van die gebeure af te skei,
(2) om nie toe te laat dat die omstandighede jou onder kry nie en
(3) om nie beïnvloed te word deur dit wat die omstandighede aan diegene rondom jou doen wat deur die ramp vernietig word nie.

Belangrike vyande tydens oorlewing sluit in" depressie," twyfel (geloof)," vrees2," siekte," pyn," koue en/of hitteblootstelling," honger en/of dors," moegheid," verveeldheid en" fisieke geweld (as in die hande van die vyand geval word.)

Daar moet om die beurt aan elkeen gedink word en voorsorg getref word na gelang van eie behoeftes.
Moenie die fout maak om bloot deur hierdie paragraaf te lees en dan verder te gaan nie.

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 10:33
Page 7
3 In dieselfde kettingwinkelgroep het Supermark A enkele meer van seep Z as Supermark B omdat daar meer mense woon wat seep Z dikwels gebruik...
3 dink en beplan hoe jy elkeen van bg. probleme persoonlik en as groep gaan weerstaan onder verskillendeomstandighede, deur voorsorg te tref.
Ter illustrasie;" Deur die tekens en simptome van siektetoestande soos hipotermie (verkluiming) na te speur, sal jy die toestand kan herken en vroegtydig kan optree om beserings/sterftes te voorkom."

Deur te besef dat twyfel ‘n probleem tydens ‘n oorlewingsituasie mag wees, kan jy jou nou alreeds geestelik voorberei en o.a. Bybelversies memoriseer waaruit jy krag sal kan put."
Deur te besluit om die beste warm baadjie wat jy kan bekostig vir elke gesinslid aan te skaf, kan jy dierisiko van koue blootstelling in die toekoms beperk.

1.2.Hoeveel voorbereiding ?
Westerse supermarkte se voorraad horison vir nie bederfbare produkte is tans sowat 3 dae.
Al waarvoor daar voorsiening gemaak word is om die rakke vir 3 dae lank vol te laat vertoon.
Die voorraad aangehou is slegsdie hoeveelheid wat vanaf die rakke verkoop word oor 3 dae.

Bederfbare produkte se voorraadhorison is nog korter, en die verskaffer plaas dit selfs direk op die winkelrakke.
In westerse lande raak dievoorraad horison al korter, en die meeste supermarkte probeer so min as moontlik produkte in voorraad aanhou om geld op stoorkoste te bespaar.

Daar word gebruik gemaak van statisties gedrewe projeksies om die profiele van gebruikers in die afsetgebied te bepaal en daarvolgens die rakke te vul.
Daarom sal, indieselfde stad maar in verskillende woonbuurte, die hoeveelheid van al die produkte verskil van supermark tot supermark

3. In die V.S.A. word die winkelrakke leeg gestroop binne ure nadat 'n natuurrampwaarskuwing 'n gebied skielik tref. In derdewêreld lande kan die winkeliers nie die rakke vul as dit leeg is nie, want die voorraad bestaan bloot net nie.
Dit maak daarom nie saak waar jy jou bevind nie, voorbereiding is wel nodig en die hoeveelheid sal bepaal word deur die wil om te oorleef of te krepeer.

Niemand kan jou eie behoeftes so akkuraat soos jy self bepaal nie en in hierdie opsig is persoonlik aangepaste lyste van kritieke hulp en belang (sien lyste verder aan.)

Die hoeveelheid voorbereiding word,
(1) uitgesonderd die wil om te oorleef,
(2) getemper deur die begroting,
(3) beïnvloed deur die omgewing waar oorleef wil word (bv. beskikbaarheid van water,plantegroei en wildlewe) en
(4) ondersteun deur die sosiale en maatskaplike raamwerk soos vriende en familie wat moontlik beskikbaar kan wees tydens oorlewingstoestande en wat bykomende lewensmiddele magvoorsien.

Deur hierdie faktore vir elke persoonlike situasie in ag te neem kan realisties bepaal word hoeveel voorbereiding prakties haalbaar is.
1.3.Algemene wenke

Aanpasbaarheid:
Pas die lyste wat verderaan volg en jou voorbereiding by jou eie behoeftes aan- alles genoem is nie noodwendig vir almal nodig nie.
Die lyste is so volledig as moontlik opgestel om persone wat deeglik voorsorg tref van hulp te wees.

Items word egter (meesal) net eenkeer genoem.
Bv. sout by 2.1.Kos beteken sout in rugsak, sout by basis, ens.
Berg van items:
‘n Vakuumseëlaar is besonder nuttig, veral tydens die beplanningsfase vir stoor van nodige items. Pak items in plastieksakkies en/of verseël dit selfs meervoudig lugdig vóórdat dit gestoor word.
Seël alle kaarte vóór die tyd met waterdigting soos silikonverseëlaar sproei.

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 10:44
Bykomende items:
Neem spaar items saam veral van items wat verseker breekbaar is soos rugsak skakels, flitsgloeilampies,ens.

Onthou dat bykomende items ook nuttig sal wees t.o.v. ruilhandel en dat items wat verlore gaan raak a.g.v. welke rede ookal (verloor, gesteel, vernietig deur natuurkragte, nooit gevind nie omdat die gebied onbereikbaar is, ens.) vervang sal moet word vanuit die bykomende item poel.

Dink:
DINK en lees na oor wat jy doen bv. bêre stapskoene met stapkouse alreeds daarin of rekverbande met haakspelde vooraf daaraan vasgesteek.
Moenie die wiel probeer herontwerp nie. Lees wyd en dink na oor die inligting voordat jy dit van toepassing op jouself maak.

Maak lyste vir aangeleenthede wat belangrik is.Bv., teken datums aan wanneer die noodhulptas, kos, gebergde klere vir kinders wat steeds groei en wat moontlik te klein geraak het, ens. hersien gaan word.

Duursaamheid:

Kies die beste fabrikaat wat jy kan bekostig.
Goedkoop koop is duurkoop.
Jou lewe asook dié van jou familie gaan daarvan afhang. Sommige artikels gaan nie maklik vervang of herstel kan word as dit eersgebreek het nie.
Kies robuuste, betroubare, deeglik getoetsde toerusting. Die toerusting mag wel nuut wees,solank die identiese produk net alreeds deur jou vantevore uitgetoets is.
Toets verskeie fabrikate en behou slegs die beste.

Eenvoud:

Dink aan goed om te verkoop/ruil om jou lewe nou al meer vaartbelyn te maak en eenvoudiger in te rig.Kry die meer basiese items eerste en bou later uit. Kies so min as moontlik goed en beplan rondom eenvoud.
Hou items so klein as moontlik bv. die kleinste mees effektiewe flits.

Fiksheid:
Dit omsluit spierfiksheid (vir werk wat korttermyn krag vereis) sowel as kardiovaskulêre fiksheid (watmeer met uithouvermoë te doen het). Fiksheid word in verband gebring met twee verskillende tipes willekeurige spiervesels in die liggaam (wit en rooi), en die meeste mense het meer van die een tipe as die ander.
Alle mense is saamgestel uit ‘n kombinasie van die wit en rooi spiervesels, en nie net wit of net rooispiervesels nie

6. Bepaal watter tipe jy oorwegend is en begin stadig maar seker al fikser word. Sekere mense hou bv. nie van draf nie maar is van nature sterker geskape en moet dus konsentreer op krag, maar nie die kardiovaskulêre fiksheid totaal agterweë laat nie.
Maak dit ‘n lewensstyl keuse om stadig maar seker te verander en hoe langer hoe meer fikser te word. Kry terselfdertyd jou dieet reg en eet al hoe meer en meer gesond; begin met ten doel ten minste een vars vrug per dag.

Prioritiseer:
Hierdie is sekerlik een van die belangrikste punte.
Verdeel jou goedere in groepe soos:
moet beslis hê,
sal gaaf wees om te hê, ens.
Wees uiters streng met jouself

dewalds
12 Dec 2008, 11:07
Kan ons die ding in n Adobe PDF of Word dokument sit? Dan kan hy opgelaai word in die pos en mense kan dit dan maklik aflaai by die huis in plaas daarvan om deur n klomp poste te lees.

Met n program soos die gratis PDFCreator

http://en.wikipedia.org/wiki/PDFCreator

kan n mens enigiets "druk" na hom. (Hy maak of hy n drukker is). Dan sit hy sommer n netjiese pdf dokument aanmekaar wat maklik is om te lees op n rekenaar.

BRAND
12 Dec 2008, 11:07
kan jy dit asb. dalk in pdf formaat pos sodat ons dit kan aflaai en stoor

Rooi Jan
12 Dec 2008, 11:17
Dit lyk na uitstekende leesstof, maar dit gaan baie lank vat om binne in poste te plaas. Dit gaan ook 'n groot hap uit Hannes se internet kwota haal, en hy is alreeds in die moeilikheid oor laas maand se rekening. :uhoh:

Ek sekondeer die idee van 'n PDF. Dis minder moeite vir almal - die wat plaas en die wat lees. :)

dewalds
12 Dec 2008, 11:20
Hannes, as jy my die ding stuur in sy oorspronklike formaat kan ek hom maklik in n PDF verander.

Laat weet of julle enige tips nodig het om dokumente van een formaat na n ander te verander. Daar is hope uitstekende gratis sagteware wat lekker "boeke" aanmekaar kan sit of formate kan verander.

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 11:29
Hannes, as jy my die ding stuur in sy oorspronklike formaat kan ek hom maklik in n PDF verander.

Laat weet of julle enige tips nodig het om dokumente van een formaat na n ander te verander. Daar is hope uitstekende gratis sagteware wat lekker "boeke" aanmekaar kan sit of formate kan verander.

Dankie Vader.
Hier is hy in Pdf. Formaat:

http://www.boerevolk.com/Boerevolk/Oorleefhandleiding.pdf

Let wel: Dit is boerevolk en nie BoerVolk nie! LOL!

sclark
12 Dec 2008, 11:36
Thanks Hannes and Dewalds for this. Excellent stuff and thanks again!

dewalds
12 Dec 2008, 11:55
Dankie Hannes!

Ons moet miskien versoek dat ons n biblioteek area of so iets dergeliks hier kry wat ons handleidings en ander inligting en URL's na kan pos.

Kennis is mag.

dewalds
12 Dec 2008, 11:56
Thanks Hannes and Dewalds for this. Excellent stuff and thanks again!

That was by Hannes, all the thanks goes to him :)

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 12:18
Ons moet nou net n lys maak van eetbare en medisinale plante wat in die veld voorkom met fotos.

Iemand wat iets hiervan weet?

dewalds
12 Dec 2008, 12:22
Ons moet nou net n lys maak van eetbare en medisinale plante wat in die veld voorkom met fotos.

Iemand wat iets hiervan weet?

Ek ken miskien iemand.... het n bietjie kontak verloor maar sy's n plantspesialis en kan miskien goeie wenke gee. Sal gaan uitvind.

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 12:29
Ek sien hier is alreeds n draad hieroor oopgemaak.
Kan n moderator hulle kombineer?

http://www.boerevryheid.co.za/forum/showthread.php?p=173648

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 12:36
Die tsamma.
Die boesmans gebruik dit as n bron van water.

http://www.mieliestronk.com/tsamma4.jpg

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 12:50
Mongongo nut:

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/en/thumb/2/20/Mongongo_seedling.PNG/180px-Mongongo_seedling.PNG


Die eetbare saad:

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/en/2/22/Mongongo_nut2.PNG


Dry fruits are first steamed to soften the skins. After peeling, the fruits are then cooked in water until the maroon-coloured flesh separates from the hard inner nuts. The pulp is eaten, and the nuts are saved to be roasted later. Alternatively, nuts are collected from elephant dung- the hard nut survives intact through the digestive process and elephant does the hard work of collecting the nuts.

Oom Henry
12 Dec 2008, 12:52
Mongongo nut:

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/en/thumb/2/20/Mongongo_seedling.PNG/180px-Mongongo_seedling.PNG


Die eetbare saad:

http://upload.wikimedia.org/wikipedia/en/2/22/Mongongo_nut2.PNG


Dry fruits are first steamed to soften the skins. After peeling, the fruits are then cooked in water until the maroon-coloured flesh separates from the hard inner nuts. The pulp is eaten, and the nuts are saved to be roasted later. Alternatively, nuts are collected from elephant dung- the hard nut survives intact through the digestive process and elephant does the hard work of collecting the nuts.

Hoeveel Tsammas is daar in die veld en hoeveel mense gaan daarvan moet eet as die ergste kom?

voortrekker
12 Dec 2008, 12:54
Hoeveel Tsammas is daar in die veld en hoeveel mense gaan daarvan moet eet as die ergste kom?
die Noordkaap is vrot daarvan asook swartland gebied

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 13:14
Hoeveel Tsammas is daar in die veld en hoeveel mense gaan daarvan moet eet as die ergste kom?

Ek het nog nie vanjaar die tsammas loop tel nie.
Gelukkig gaan daar volgens beplanning nie baie mense oorleef om die Tsammas te eet nie.

Ek beplan om een van die te wees wat wel oorleef.

Al wat ek hoef te doen, is om voor jou by die tsammas uit te kom.

Blitz
12 Dec 2008, 13:16
Die tsamma.
Die boesmans gebruik dit as n bron van water.

http://www.mieliestronk.com/tsamma4.jpg

Hannes dit is 'n goeie ding om eetbare veldkos te noem, ek dink net jy moet dalk se in watter gedeelte van die land en ook tyd van die jaar hierdie veldkos voorkom

Ek weet vir 'n feit dat tsammas hoofsaaklik in die kalahari voorkom en dan na die somerreens, tsammas is baie gehard en nadat die rank al lankal gevrek het le hulle nog in daai vuurwarm son

Hotnotskool of veldkool kom weer hoofsaaklik in die wes en ook in die noordkaap voor, dit smaak omtrent net soos die gewone kool, net 'n effe veldsmaak daarby (lekker) net na die eerste winterreen
Waterblommetjie(word nou in plaasdamme gekweek) maar kom wild voor in riviere damme vleie ens.hoofsaaklik in die weskaap, sover ek weet in die begin somer
Duinebessie, 'n bloedrooibessie(as hy ryp is) omtrent pinkienaal groote kom voor in die karoo ek het hom al duskant Upington gesien, Weskaap(ek weet nie of hy in die Transvaal groei nie) Oktober Novembermaand

Daar is nog baie my verstand het egter nou toegeslaan, sal later byvoeg

Oom Henry
12 Dec 2008, 13:18
Al wat ek hoef te doen, is om voor jou by die tsammas uit te kom.

Hei man, waar is die saamstaan nou? En die naasteliefde?

Gelofte Boer
12 Dec 2008, 13:34
Dit is 'n redelike gesoek om die US Army Field Guide gratis af te laai maar hier is die skakels. Die boeke is groot maar is baie goed en leersaam.

Hoof blad:
http://www.equipped.com/fm21-76.htm

1999 weergawe
http://www.equipped.com/multiservice_ser_manual_1999.pdf

Heel nuutste weergawe:
http://www.equipped.com/fm3-0570.htm

Hannes Lottering
12 Dec 2008, 13:38
Dit is 'n redelike gesoek om die US Army Field Guide gratis af te laai maar hier is die skakels. Die boeke is groot maar is baie goed en leersaam.

Hoof blad:
http://www.equipped.com/fm21-76.htm

1999 weergawe
http://www.equipped.com/multiservice_ser_manual_1999.pdf

Heel nuutste weergawe:
http://www.equipped.com/fm3-0570.htm

Dankie man,
Op die manier kan ons genoeg inligting bymekaar maak om te oorleef.

Sien jou in 2010.

Hektor
12 Dec 2008, 16:12
Dit is 'n redelike gesoek om die US Army Field Guide gratis af te laai maar hier is die skakels. Die boeke is groot maar is baie goed en leersaam....

Baie boeke kan ook hierso verkry word:
survival (http://www.4shared.com/network/search.jsp?sortType=1&sortOrder=1&sortmode=2&searchName=survival&searchmode=2&searchName=survival&searchDescription=&searchExtention=&sizeCriteria=atleast&sizevalue=10&start=0)

Pas die soektokte ook aan met "handbook" / "manual"....

Boertjie Phillip
13 Dec 2008, 09:13
ROOK VIER PAKKIES 30 CAMEL OP , DAN HET JY GENOEG AS , OM JOU TANDE TE BORSEL. ( DAAR IS 'N LEKKER KURSUS VIR OUENS SOOS JY , BEVAT OORLEWING , KENNIS VAN VELD EN DIERE KENNIS EN SPOORSNY EN NOG MEER. )Ek weet dit klink nou snaak maar ek het gehoor jy kan jou tande borsel met AS. Is dit waar?[/QUOTE]

Asbak
29 Dec 2008, 02:27
Ek weet dit klink nou snaak maar ek het gehoor jy kan jou tande borsel met AS. Is dit waar?

:rofl:Met as. Ja. Met as.

En met sout. Ja met sout.
En sand. Ja met sand.
.

Koning Dawid
29 Dec 2008, 12:18
Onthou net om die mond met brandy en eish te spoel. Dit mond sal beter smaak daarna