View Full Version : Gas vs Parrafien
Bosperd
17 Oct 2008, 19:49
Ek kry hierdie oulike artikel op die internet oor gasstowe, vir die wat dalk belang stel om dit te gaan lees.
http://www.property24.com/Property24/Hub/LatestNews_Full.aspx?articleid=8499
Het iemand al 'n vergelyking gedoen tussen gas en parrafien, en watter een is die goedkoopste op die langtermyn? Ek het onlangs 'n oulike parrafien geyser en stoof gekoop, en het dit op die walaer kamp uitgetoets. Dit het fantasties gewerk.
verewigBoerSeun
17 Oct 2008, 23:03
parafien is vir my die beste dit vervoer makliker en is ook altyd byderhand in enige situasie
gas is vel skoner en ruik ook beter maar dit is heelwat meer gevaarliker as parafien
Wie Anders?
18 Oct 2008, 09:04
Bosperd, gee ons 'n skakel of die naam van die stofie, sal dit graag wil sien.
maar dit is heelwat meer gevaarliker as parafien
Ek kan nie met jou saamstem nie. Hoeveel plakkerskampe het nie al afgebrand a.g.v. parafien nie. :icon_wtf:Ons hoor egter nooit van gastoestelle wat soveel lewensverlies en skade veroorsaak nie.
Lank lewe parafien. :director:
spinnekop
18 Oct 2008, 11:42
Hoeveel plakkerskampe het nie al afgebrand a.g.v. parafien nie. :icon_wtf:Ons hoor egter nooit van gastoestelle wat soveel lewensverlies en skade veroorsaak nie.
Lank lewe parafien. :director:
Hay, dis nie die parafien wat die plakkerskampe laat brand nie,
daars mense wat petrol in hulle karre ingooi,
en hulle karre slaan nie aan die brand nie,
behalwe as die driver n smash maak miskien,
dis eerder die OU wat die paramfien omstamp wat die plakkerkamp laat afbrand,
ek stem saam PARAmfien is n wonderlikke ding:laughing1
Aangedryf deur vBulletin™ Version 4.1.12 Kopiereg © 2012 vBulletin Solutions, Inc. Alle regte voorbehou.