View Full Version : BVS en Naamsverandering
Die BVS gaan Dinsdag 7 Okt 08 die metroraad van Pretoria 'n paar vrae rakende die naamsveranderinge vra.
Vrae sluit in:
1) BESEF DIE ANC DAT FIFA TEEN NAAMSVERANDERING IS
2) WAAR GAAN DIE R 1 000 000 000.00 en nie Zim note, VANDAAN KOM?
3) Nav "We will kill for Zuma", sou die ANC ook bereid wees om in die geval bloed te vergiet
Persone wat om 18h00 in East Lynn se gemeenskapsaal kan wees, moet so maak. Bring plakate saam.
Die koei: "Tswane se gat" gaan ook daar wees.
Ons benodig die e-pos adresse van al die lede wat aan FIFA behoort. Wie kan help?
Wie Anders?
6 Oct 2008, 08:52
Ek wil van Verwoerdburg se kant af kom. Kan julle dalk help met aanwysings? Seker by Stormvoel af?
verewigBoerSeun
6 Oct 2008, 09:09
Ons benodig die e-pos adresse van al die lede wat aan FIFA behoort. Wie kan help?
Address Football House, 2nd Floor
No. 100/9 Independence Avenue
Colombo 07, Sri Lanka
Phone
+94-11/268 6082
Fax
+94-11/268 6086
Email
vmanilal@fbdevelopment.org
Address FIFA Development Office Kuala Lumpur
No. 10 Jalan SS 3/14
47300 Petaling Jaya
Selangor, Malaysia
Phone
+603 7877 3413
Fax
+603 7877 3415
Email
windsordokl@myjaring.net
Address FIFA Development Office Amman
Na'ib Imran Al-Ma'ayta
Al-Sultan Bldg, 1st Floor, Office 6
Sweifieh, Amman, Jordan
P.O. Box 921686, 11192 Amman, Jordan
Phone +962 6 581 6052
Fax +962 6 581 6042
Email nidalhadid@gmail.com
Address Bureau immeuble FIF, 01
BP 859 Abidjan 01, Côte d'Ivoire
Phone
+225/2124 5131
Fax
+225/2124 5130
Email
kablansampon@yahoo.fr
fifado-ci@africaonline.co.ci
Address # 6, street #23
Maadi, Cairo, Egypt
Phone
+2 02/359 2407
Fax
+2 02/750 5550
Email
taha_ismaileg@yahoo.com
Address 2nd Floor Unit 6
Plot 117 Millenium Office Park
Gaborone, Botswana
Phone
+267/ 318 8890
Fax
+267/ 318 8883
Email
florie@fdo.co.bw
Address B.P. 20590
Yaoundé, Cameroon
Phone
+237/220 1114
Fax
+237/221 2639
Email
do.yde@orangemail.cm
Address 2a Calle 25-80, Zona 15, Vista Hermosa II
Edificio Maria del Alma, Apto. No 500
Guatemala City, (Guatemala)
Phone
+502/2 369-8129/30
Fax
+502/2 365-9099
Email fifadoguatemala@doguatemala.com.gt
Address Dr João Havelange Centre of Excellence
Macoya Road
Tunapuna, Trinidad, W.I.
Phone
+1-868/662 5125
Fax
+1-868/645 4576
Email
haroldcfu@aol.com
Address c/o CONMEBOL, Autopista Aeropuerto Internacional
Km. 12, Luque (Gran Asunción), Paraguay
Phone
+595-21/645 781-6
Fax
+595-21/645 791-2
Email
par@fifa-goal.org
harold.mayne-nicholls@fifa.org
Address P.O. Box 13-055
Onehunga Mall
Auckland, New Zealand
Phone
+64-9/525 7800
Fax
+ 64-9/525 7804
Email
glenn@developmentakl.co.nz
Address
FIFA-Strasse 20
P.O. Box
8044 Zurich (Switzerland)
Phone
+41-43/222 7777
Fax
+41-43/222 7878
Email
eva.pasquier@fifa.org
Kantoor Tannie
6 Oct 2008, 09:23
Ek sal die aanwysings kry en sal dit vanaand vir almal plaas.
Dankie VBSeun. Ons sal gebruik maak van die e-pos adresse.
Wie kom nog more aand?
1) Wie Anders
2) Edwin
3) Pieter
4) Johan
Barend Pienaar
6 Oct 2008, 20:17
Ek sal daar wees.
[QUOTE=Edwin Leemans;212031]Dankie VBSeun. Ons sal gebruik maak van die e-pos adresse.
Wie kom nog more aand?
1) Wie Anders
2) Edwin
3) Pieter
4) Johan
5) Barend
Wie ken die pad?
Van N4 tot N1, Strormvoel afrit, links, en dan?
Wie Anders?
6 Oct 2008, 21:18
Ek was al vannaand daar! Ek het die datum verkeerd gehad, so nou weet ek presies waar dit is. Sal gou my kaart gaan haal en dan verduidelik...
verewigBoerSeun
6 Oct 2008, 21:19
al die emails en die name van die persone by fifa is ook hier beskikbaar
http://www.fifa.com/aboutfifa/developing/goalprogramme/offices.html
Wie Anders?
6 Oct 2008, 21:59
Op die N1 Noord (vannaf Jhb se kant), neem die Stormvoel afrit en draai regs, onder deur die snelweg op Stormvoel. By die eerste robot, draai links in Baviaanspoort str. Volg dit vir so 600meter of wat, en net na die robot, draai regs in Swaan str. Ry met hom aan tot waar hy Meeu str kruis en draai dan links. Die saal is op die hoek van Meeu en Stegman str.
Ek sal 'n kaart probeer plaas ook.
Wie Anders,
Gaan sommer op Google Earth, plaas jou kursor op die perseel en plaas sommer die ruitverwysing ook. Die manne wat Gps'e het ry dan sommer reguit daarheen.
Dit gaan baie help.
Wie Anders?
6 Oct 2008, 22:26
Wie Anders,
Gaan sommer op Google Earth, plaas jou kursor op die perseel en plaas sommer die ruitverwysing ook. Die manne wat Gps'e het ry dan sommer reguit daarheen.
Dit gaan baie help.
Ek sal dit gou more oggend op kantoor doen, die bandwydte by die huis gaan nie help nie.
Wat doen ons more daar presies? Waaroor gaan die vergadering? Wat ek bedoel is wat gaan ons daar doen? Mondelings protesteer of hoe? Ek dink ons kort nog so paar mense. Dis mos maklik om te se die regering maak droog, maar kom ons kry mense betrokke om protes te kom lewer. Ek woon in Centurion en werk in Sandton. Ek het omtrent 4:00pm daar vertrek en was eers so 5:45 pm by die saal, maar ek voel vir 'n slag gaan ek 'n verskil probeer maak.
Wie wil nog saam kom?
Wie Anders?
7 Oct 2008, 11:43
Lat 25°42'19.77"s
Long 28°17'2.84"e
Dankie julle vir die aanwysers. Ons is reeds in Pretoria. Sien julle vannaand. Daar is skryfboed ens, as julle plakate wil maak.
Terugvoer oor eerste openbare vergadering van die Pretoria se metroraad.(07 Okt 08)
Demokrasie, wat se demokrasie??
P. van der Walt, die persoon wat die vergadering in East Lynn gereel het, het aan my gese :"Geen plakate tydens SY vergadering nie". Ons het besluit om buite te gaan staan met ons plakate. En toe.... Die SAP se toe ons mag nie VOOR die ingang van die saal staan nie, maar eerder sowat 10 tree vorentoe. Ek het op die gras gaan staan, en is toe gemaan dat dit nog steeds voor die ingang was. "Belaglik" was my antwoord, en aan hom gevra of ons eerder buitebande moes verbrand, asblikke omgooi en motors met klippe gooi. Geen antwoord is terug gekry nie, slegs met die vinger is die plek aangedui waar ek "mag staan".
Toe madam speaker nie Afrikaans kon praat nie, wat die gemoedere onmiddelik opgevlam. Ons het daarop aangedring om die vergadering in Afrikaans te hoor. Madam speaker het iemand gevra om te vertaal.
Willie Spies het gevra vir "'n punt van orde" . Dis aan hom toegestaan. Hy het duidelik aan die metroraad laat verstaan dat die vergadering, en die ANC se onderduimse manier hoe hulle te werk gegaan het om die name te verander, onwettig is.
Madam speaker het nie meer van Willie Spies se "punt van orde" gehou nie, en die mikrofoon by hom gegryp. Die saal het die madam uitgejou en geeis dat Willie sy spreekbeurt voltooi. Sy wou die SAP vra om die mense wat haar uitjou, te verwyder.
Willie het my gevra of ek die mense agter in die saal kan oorreed om na haar te luister. Eers toe hulle 'n Afrikaanssprekende Kleurling aanwys om te vertaal, het ons effens bedaar.
Nutteloos om te noem, het die ANC metroraad voortgegaan om die "proses" te verduidelik "hoe hulle te werk sou gaan met die naamsverandering". Selfs riglyne is gegee van watter name nie gebruik mag word nie, asook name wat HULLE SOU AANBEVEEL.
Uit die gehoor is 10 mense gekies om vrae te stel.
Een van die eerste vrae was oor die kostes. Die koerante beweer R 1 miljard. Anton Jansen en sy span, het egter op 'n bedrag van R 8 miljard afgekom. Madam speaker het gese hierdie was slegs " 'n voorstel" daarom het hulle nog nie die bedrag kon bepaal nie.
Pele van die raad het aangevoer dat name wat afstootlik, gevaarlik en kolonialisties van aard is, geoormerk is om verwyder te word. Iemand het uitgeroep "en KERKSTRAAT!!!". Die skare het hulle as "antichriste, leeunaars en diewe" uitgejou.
Die saal het "ontplof" en die skare het gevra hoekom hulle "terroriste en bomplanters" se name wil gebruik. Pele het gese dat ons na die breer geskiedenis van die land moes kyk. Die SAP het op die stadium mense begin dreig met arrestasie.
Derde op die lys was my beurt. Die vrae wat ek namens die BVS (Boerevolkvryheidstigting) gevra het, sal aangestuur word.
Dit is hard en duidelik aan die ANC metroraad gestel, dat die rooilint protes sal voortduur, en dat GEEN NAME meer toegelaat gaan word om verander te word nie. Duidelik is aan hulle gestel dat elke vergadering na FIFA asook ELKE sokkerklub dwarsoor die wereld gestuur gaan word. FIFA en sokkerklubs word nou gereeld in kennis gestel van die gevare wat toeriste te wagte staan as hulle hier in 2010 sou verdwaal. Daar moet in gedagte gehou word dat die GPS'e dwarsoor die wereld nie betyds gereed sou wees, om die nuwe name te akkomodeer nie. 'n Tipiese voorbeeld is die SAL vliegtuie...nie een internasionale vliegtuig toon die nuwe naam vir "Johannesburg internasionaal" nie!! Die kostes is doodeenvoudig te hoog.
Met my vraag: "will the council also shed blood for name changes" was Pele se antwoord slegs "Yes, blood was shed for name changes".
'n Ander speaker ontken dat FIFA teen die naamsverandering gekant was. Hy beweer hulle aanvaar Pretoria/Tshwane. Dit word deur Anton Jansen op sy beurt weer ontken.
Die D.A woordvoerder was ten gunste van sekere naamsveranderings. Die skare het haar as 'n "verraaier" uitgejou.
Daarna het ek my plakate gaan haal, en die blanke SAP gevra of ek dit mag vertoon. Hy het geen beswaar gehad nie. Die swart SAP was egter vinnig daar om my en twee ander te "kom arresteer". Harthandig is ons plakate van ons af weggeneem.
Daarna is slegs drie persone kans gegee om verbale voorstelle of objeksies te kom maak. Byna almal het voor gaan staan. Die mirofoon is by madam gevat en die mense het haar mooi laat verstaan dat hulle eerder die 14 000 name in Mamelodi ens name moet gee. Een voorstel was selfs om een van Soweto se straatname te verander na Paul Kruger toe. (Dit sou mos nou "versoenning en transformasie" bevorder). Ek het een van die ouer speakers gevra of ons nou ons plakate mag vertoon. Sy antwoord:" not in MY meeting".
TOTSIENS DEMOKRASIE, HELLO KOMMUNISME!!
Ons het besluit om eerder die vergadering te verlaat.
En in my geskiedenis skoolboek staan nou dat Suid-Afrika 'n nie-rassistiese demokrasie geword is. :torn:
Ek laat sowat trane van bostaande berig.
Hulle gaan nou op TV3 die gebeure uitsaai
Edwin,
Ek hoop jy stuur hierdie rapport na al die koerante in hierdie land dat ons bietjie kan sien wat hul reaksie gaan wees.
Ek moet julle gelukwens met die aksie. Ek glo hulle het die boodskap gekry.
Hulle gaan nou op TV3 die gebeure uitsaai
Soos vir nou dadelik?
Ai, daar vang ek net die sterkant.:BangHead:
Hopelik sal daar meer mense by more se vergaderings in Sammy Marks (h/v van der Walt en Vermeulen vloer 1) en Vewoerdburg (h/v Basdenlaan en Rabie str, Lyttleton) wees. Beide vergaderings vind om 18h00 plaas.
Dit was juis lid Dau wat my gevra het om nie plakate in SY vergadering te vertoon nie.
Barend Pienaar
8 Oct 2008, 07:41
Insults at Pretoria street renaming meeting
8 October 2008, 07:01
By Mogomotsi Magome
Howling, racist insults and outbursts in song characterised the first public consultation meeting into the renaming of some of Pretoria's streets.
Tuesday night's meeting at the East Lynne community centre was dominated by Afrikaner residents who live in the area. The meeting was interrupted several times and SAPS officers had to call the unruly factions to order.
Sonto Thipe, the mayoral committee member responsible for health and social development, presided as the loud sections of the crowd made it clear that they were against any change of names they said were significant to them.
Though nobody was ultimately kicked out of the meeting, police confiscated placards bearing slogans insulting Tshwane Metro Council and the renaming process.
Thipe was confronted immediately when she opened the meeting, with one unruly faction demanding that the meeting be conducted in Afrikaans. An altercation then followed, with Thipe saying she was an isiZulu speaker, but was speaking in English to accommodate everyone.
An interpreter was eventually assigned, which prolonged the meeting because the crowd interrupted him. Among some of the objections were that the council was intent on destroying Afrikaner history and culture.
This article was originally published on page 1 of The Pretoria News on October 08, 2008
Soos gewoonlik het die Beeld nie n artikel geplaas nie maar die Pta News het.
Dat daar rasistiese uitlatings gemaak was, stem ek mee saam. Die Indiese speaker (Pele) het minagtend van Paul Kruger, Pretorius en van ander gepraat. Duidelik is HY 'n Rassis
Dat die plakate die metroraad "insult" is loutere snert.3577
3578
Die ANC propaganda spreekbuis: "Pretoria news"
moet maar ook hulle naam na "Tswene news"
Net om die vergadering van vanaand uit te lig.
Welkom ook aan lid no 7 000 !!!!
Waar is Basdenlaan en Rabielaan in Lyttleton??? Die vergadering is in die centurion raadskamer.
Vanaf Fonteinedal, ry reguit aan tot......
Wie Anders?
9 Oct 2008, 15:35
Waar is Basdenlaan en Rabielaan in Lyttleton??? Die vergadering is in die centurion raadskamer.
Vanaf Fonteinedal, ry reguit aan tot......
X: 28°11`59`` Y:-25°50`1
witbrood1
9 Oct 2008, 16:09
Neem die Bothalaan afrit. Draai regs, Lyttleton se kan toe (Dit is nou vir die ouens wat van die Noorde af kom. Draai links as jy van JHB af kom.) Ry tot by Contamentslaan, ek dink dit is die eerste verkeerslig. Draai reg. Contanments word Rabie. Rabie kruis met Basden. Waar hulle kruis, draai reg. Centurionraad kantore is op regterkant. Neem tweede ingang. Hou reguit aan en stop in die kliënte parkering. Jy sal seker sien waar al die motors is.
Trekos1
10 Oct 2008, 05:54
Dankie julle. Ek hoor die Sammy Marx vergadering was chaoties.
Wie was by die Lyttleton vergadering?
Daar was gister 'n belastingsbetalers vergadering in Brits. In samewerking met NBU gaan dinge nou ook hier begin regkom.
Hoe het gisteraand se vergadering afgeloop?
Wie Anders?
10 Oct 2008, 07:55
Ek was by die Lyttleton korrupsie konvensie gewees. Dit was minder chaoties as die vergadering by Sammy Marx, aanvanklik. Toe daar, soos by die vorige vergadering, aangedring is op afrikaans, het die speaker sommer vinnig laat verstaan dat dit nie geduld sal word nie.
Daar is vlugtig deur die "legal framework" ens gegaan, en toe weer tyd vir vrae. Sekere comrades kon natuurlik nie die versoeking weerstaan om 'n speech te maak op kamera nie.
Daar was natuurlik 'n comrade wat se uitlatings dit duidelik gestel het dat die struggle nog lank nie verby is nie, en dat die 27 straatname (wat hom nagmerries gee elke keer wat hy deur hulle ry???) net die begin is. Ek het dit opgeneem en sal dit weldrae hier pos, net om vir ons mense te wys die gedagtegang van hierdie goed.
Laastens, nadat omtrent 12 ander teenwoordiges hul vrae en opinies gelug het, was dit die beurt van 'n verteenwoordiger van ons Boere. Hy het dood eenvoudig op 'n gemanierde wyse vir die speaker vertel dat die verandering van name NIE ONDERHANDELBAAR is NIE, en dat dit nie aanvaar sal word as die name na kommuniste en terroriste vernoem word nie. Daarna het sekere swart elemente hom sterk uitgejou en wou hom feitlik te lyf gaan. Die Boer is gedreig met arrestasie, waarna hy gesê het dat hy self sal loop, hy het gesê wat hy wou. 'n Redelike aantal Boere / Afrikaners, myself ingesluit, het toe die lokaal saam hulle verlaat.
Dis slegte nuus wanneer al die ander kon sê wat hulle wou, soos hulle wou, maar wanneer die waarheid op die tafel kom, word dit so gou toegesmeer en ge"hanteer". Demokrasie kon GEEN moontlike rol daar speel nie.
Trekos1
13 Oct 2008, 06:34
Daar is vanaand om 19h00 'n vergadering by die Pretoria Noord stadsaal. Dis op die hoek van Emily Hobhouse en Britsweg
Alle persone wat dit kan bywoon moet gerus so maak. Dit beloof om opwindend te wees.
Die aanslag teen ons gaan geensins afneem nie, en ons sal moet opstaan om ons geskiedenis en ons toekoms te bewaar.
Sien julle daar.
Trekos1
15 Oct 2008, 16:49
Die vergadering gaan nou Woensdag 22 Oktober in die Pretoria-noord stadsaal plaasvind. Dis ook om 19h00.
Die groot openbare vergadering is nog steeds Dinsdag 21 OKt om 09h00.
Trekos1
20 Oct 2008, 19:16
Die opkoms vir die vergadering in die Pretoriastadsaal was maar power.
Woensdag vind die laaste (stoomroller)vergadering plaas. Mense kan gerus hul misnoe kom wys deur "die vergadering" by te kom woon.
Die enigste manier om hierdie proses te stop, sou wees om die metroraad te boikot met diensgelde. Dit sal groot impak he as dit kon plaasvind hier kort voor Desember.
Wie Anders?
20 Oct 2008, 21:29
Ek sou dit graag wou bywoon, maar 'n Maandag oggend word ek benodig by die werk. Hoe het dit verloop?
verewigBoerSeun
20 Oct 2008, 22:54
Die opkoms vir die vergadering in die Pretoriastadsaal was maar power.
Woensdag vind die laaste (stoomroller)vergadering plaas. Mense kan gerus hul misnoe kom wys deur "die vergadering" by te kom woon.
Die enigste manier om hierdie proses te stop, sou wees om die metroraad te boikot met diensgelde. Dit sal groot impak he as dit kon plaasvind hier kort voor Desember.
Al wat jy moet se is dat loftus se naam gaan weer verander word na joe slovo toe dan sal jy sien hoe trek daardie pretoria op
Rooi Jan
21 Oct 2008, 09:53
Al wat jy moet se is dat loftus se naam gaan weer verander word na joe slovo toe dan sal jy sien hoe trek daardie pretoria op
Nee wat, ek dink nie dat dit hulle sal steur nie. As Naas genoeg kere op Poets en Hol van Joe Slovo Stadion gepraat het, sal hulle agterna praat. Solank daar net rugby is wat hulle kan kyk, is die wêreld mos reg. Daar is net mooi geen salf aan hulle soort te smeer nie. Ek mag verkeerd wees, en ek hoop van harte dat ek is.
Trekos1
21 Oct 2008, 12:40
Ek moet nogal saamstem RJ. Hulle kan die bal se vorm ook verander, dan sal die antwoord wees:" net solank ek kan braai, is dit reg!!!".
Kan die nuwe braaiwette in plek kom, dan sal hulle se:"net solank ek biltong kan kou..."
So sal dit aanhou tot die naam van Springbok verander het na Swartwitpense en dan weer na een of ander "blom" soos KAKibos.
Nog steeds sal hulle by die braaivleisvuur staan en kla oor die span en sy simbole, maar as jy vir die ou vra:"soek jy kaartjies vir die volgende wedstryd?" dan is sy antwoord:" het jy vir my ses,my tjom?"
BOIKOT RUGBY EN MAAK 'N VERSKIL!!!
Barend Pienaar
21 Oct 2008, 14:12
Mense ons moet met mag optrek moreaand om 7 uur by Pta Noord stadsaal.Ons almal klae ons gaaie af maar as dit by doen kom sit ons rustig terug en kyk vir die ander ou.
voortrekker
21 Oct 2008, 15:46
Ek moet nogal saamstem RJ. Hulle kan die bal se vorm ook verander, dan sal die antwoord wees:" net solank ek kan braai, is dit reg!!!".
Kan die nuwe braaiwette in plek kom, dan sal hulle se:"net solank ek biltong kan kou..."
So sal dit aanhou tot die naam van Springbok verander het na Swartwitpense en dan weer na een of ander "blom" soos KAKibos.
Nog steeds sal hulle by die braaivleisvuur staan en kla oor die span en sy simbole, maar as jy vir die ou vra:"soek jy kaartjies vir die volgende wedstryd?" dan is sy antwoord:" het jy vir my ses,my tjom?"
BOIKOT RUGBY EN MAAK 'N VERSKIL!!!
Ek stem ek kyk al lankal nie meer rugby nie
Trekos1
22 Oct 2008, 15:53
Vanaand se vergadering is nog om 19h00 in die Pta Noord stadsaal.
Barend Pienaar
22 Oct 2008, 16:44
Manne vanaand moet julle die bul by die horings pak.
Hopelik sal Freek in sy program vanaand ook briewe van die BVS en BV asook ander belanghebbendes aanhaal, as hy met Willie Spies gaan gesels.
As hy slegs met 'n poletieke party oor naamsverandering gaan gesels, gaan dit beslis nie die breer gevoel weergee nie.
Dis om 18h30 op TV2
Ridder Van Die Langpad
2 Nov 2008, 16:10
Sal kyk Edwin
Rooi Jan
2 Nov 2008, 17:58
Dis op die oomblik aan en ek moet my inhou om nie 'n baksteen deur my TV te gooi nie. :upset:
RJ..Jou e-pos sal heel moontelik na niks lei nie. Ek het 'n ruk gelede 'n e-pos aan Freek (Fokus) gestuur aangaande werkloosheid van blankes in SA en omgekeerde diskriminasie, maar niks het gebeur nie. Hulle sal nie die huidige "heersers" in 'n slegte lig plaas nie, maar ek is nogtans bly jy het die e-pos gestuur. Kyk maar wat gebeur. Groete
Barend Pienaar
2 Nov 2008, 21:28
Die prinsiep is om nooit op te hou nie.Ons moet net aangaan.
Die prinsiep is om nooit op te hou nie.Ons moet net aangaan.
Raad ‘sál Pretoria se strate hernoem’
COBUS CLAASSEN
01/11/2008 12:03:45 PM - (SA)
Pretoria. – “Niemand gaan die ANC keer om die stad se reputasie as die hart van apartheid te verander na die stad van vryheid en eenheid nie.”
Dr. Gwen Ramokgopa, uitvoerende burgemeester van die Tshwa**ne-metroraad, het met dié boodskap benadruk dat die raad nie van sy voorneme gaan afwyk om straatname in Pretoria te verander nie.
Gemoedere het eergister hoog geloop nadat die DA in ’n mosie geëis het dat die raad sy “onwettige” openbare deelnameproses onmiddellik staak.
Die raad het in September bekend gemaak dat inwoners nuwe name kan voorstel vir 27 strate in Pretoria “wat aanstoot gee weens hul koloniale en apartheidsverbintenisse”.
:BangHead:
Klein Paul
2 Nov 2008, 22:04
Mense ons moet met mag optrek moreaand om 7 uur by Pta Noord stadsaal.Ons almal klae ons gaaie af maar as dit by doen kom sit ons rustig terug en kyk vir die ander ou.
Hi Barend,
Ek wil vir jou en die ander leiers hier vra dat julle in die vervolg vir ons aankondigings van die aard;
en dinge wat ons nasie aanbetref;
en wat ernstige gevolge kan en gaan het vir die toekoms;
en die land waarin my 2 jarige seun in groot word,
Vir ons emails stuur (BCC) of as jy kan selfs SMS's sodat ons 'n daadwerklikke massa vertoning kan het. Ek kyk elke aand vir email as ek huistoe kom net voor ek inkryp.
Al kry ek net 'n email wat vir my se "Nuusflits Reaksie" en 'n skakel wat dalk na die aankondiging toe gaan soos jou vraag hierbo dan sal meer van ons daar uitslaan in die vervolg.
Ek is seker dat 'n massa verskeining van ons mense die nodige effek en respek van die spreuker, die media en polisie kry mits ons gehoorsaam bly aan die reels wat jy en die ander mense vooraf met ons sou bespreek het.
'N massa aksie en mense wat skreeu: nee vir naams verandering, nee vir swart rasisme in hulle honderde sal die nuus maak.
Ons moet onthou, ons neem nie polities deel aan die land se gebeure nie omdat daar nie blyk 'n politiese uitkoms vir ons kan wees nie dus, kan jy Sarie Marais deur jou teit fluit: hulle gaan maak soos hulle wil.
Die vergaderinge wat hulle hou is net 'n formalitiet. Niks wat ons se of doen sal hulle keer nie. Al wat dit kan help is 'n Juridiese en Regs Grondwetlikke saak teen naams verandering.
Mense wat se die name gee aanstoot en hulle kry nagmerries as hulle verby "Paul Kruger" laan ry ens. kan hulle vir ons noem hoekom iemand wat gelewe het toe hulle nog ongelukke in eiers was en nog nie eers gebore was nie hulle so "Nagmerries Gee" en hoekom hulle die Name aanstootlik vind.
Ek sal vir julle die laaste antwoord, die ANC preuk rasse haat en wit dominansie aan die kleingoed tot in die Jeug ligas in en hulle herhinner hulle kinders gereeld aan die verlede asof dit net gister was sodat daai kind groot word met 'n wrok teen ons wat al meer as eenkeer terug betaal is.
Ons moet 'n weg vind om dit te Ontblood en die ANC voor die Hof te daag vir sulke uitlatings.
Nelson Mandela laan gee my nagmerries van 'n bom wat ontplof en kaffertjies en ousies se liggaams dele afskiet en 'n paar wit mense sin ook omdat "Mandela" opdrag gegee het vir die Bom aanval te Rivonia.
So hulle moet mooi dink wat hulle se want hulle kan nie op papier en in realiteit bewys waarvan hulle praat nie want hulle gebruik enige duimsyg verskoning en almal kry hulle jammer sonder om uit te wys dat dit wat hulle nagmerries gee 100 jaar terug gebeur het...
Jammer mense maar die kfaktore maak my so die hel in.
Ek dring aan dat vergaderings en proteste aan alle lede op "email" gestuur moet word met reels aangaande.. en wat alles moet saam en bly.. en wat se tipe uitkoms verwag moet word met die aksie.
As ek nie hieroor gelees het nie sou ek eers een of ander dag daarop afgekom het en hoeveel ander mense kuier net op een skakel die heeltyd.
Ek wil ingelig bly asb! Maak nie saak waar ek poste plaas nie. As julle my nodig het moet ek weet daarvan nie oor dit val perongelik te laat nie..
Naand.
Barend Kruger.
Aangedryf deur vBulletin™ Version 4.1.12 Kopiereg © 2012 vBulletin Solutions, Inc. Alle regte voorbehou.