PDA

View Full Version : BVR maan Pallo oor bittereinder beeld



Trekos1
1 Oct 2008, 08:03
BVR se verklaring oor die vernietiging van ons geskiedenis. Vandag se Volksblad:http://www.news24.com/Die_Volksblad/Nuus/0,,5-83_2402348,00.html

Mense in daardie area moet dalk hul munisipale dienste se geld aanwend vir die herstel van die standbeeld, eerder as om hul geld in die bodemlose put te gooi.
Die NBU kan dalk hiermee help.

Barend Pienaar
1 Oct 2008, 08:07
Stadig maar seker begin ons inslag kry.Dit is omtrent die sesde keer wat ons in die afgelope 2 weke die koerante gehaal het.

Pendoring
1 Oct 2008, 13:07
Die wiel draai . . . . .!!!:director:

Witleeu
1 Oct 2008, 21:56
Hoekom begin my bors te swel van trots oor my BV mede burgers- laat ons die bussie looi. Ons is miskien die reus aan't ontwake wat die boerevolk na uitgesien het. Wel gedaan BV!!

Arate
1 Oct 2008, 22:57
Was onlangs in Lichtenburg en het fotos geneem van die skade aan Generaal De La Rey se standbeeld ook. Neem kennis dat die sweep reeds afgebreek is. Sal nog info later verskaf.