PDA

View Full Version : BVS Vergadering vanaand

Kantoor Tannie
10 Sep 2008, 13:55
10 September
Hiermee nooi ek alle belangstellendes uit om die BVS vergadering by te woon. Die vergadering gaan geskied via skype, so PM as jou skype naam vir my.
Belangstellendes moet teen 20:45 aanlyn wees om bygevoeg te kan word, en die vergadering sal om 21:00 begin.
Die onderwerp sal wees terugvoering oor ons roetes na vryheid en daar gaan aandag gegee word aan ons Krisis sentrum.

Ons kan 24 mense op skype byvoeg, so bespreek asb vinnig jou plek!

jjgsmith
10 Sep 2008, 15:06

Sakelys vir spesiale BVS Skype vergadering

soos gehou op

10 September 2008

om 21h00

1. Verwelkoming

2. Teenwoordig en verskonings

3. Doel van vergadering:

3.1 Verslag oor skrywes

3.2 Bespreking van die Boerevolk Krisis Beheer Sentrum

4 Notule van vorige vergadering

5 Verslag oor Skrywes

5.1 UNPO

5.2 Zuma

5.3 Guma

6 Boerevolk Krisis Beheer Sentrum

6.1 Inleiding

6.2 Verslag oor wat in plek is

6.3 Doel van Boerevolk Krisis Beheer Sentrum

6.3.1 Krisis beheer (aan lede op Volksregister)

6.3.2 Boerevolk se Administrasie

6.3.3 Hanteer Plaaswinkel

6.4 Beplanning

6.4.1 Finansies

6.4.2 Begroting

6.4.3 Pakette

a. Edwin se pakkette

b. Ander voorstelle

4. Personeel

4.1 Bestuur

4.2 Vergoeding

4.3 Reëls

7 Slotopmerkings en take.

8 Afsluiting

StadsJapie
10 Sep 2008, 15:16
Skuus julle, gaan dit met skype telefone gedoen word of gaan almal tik. ek sal graag wil maar het nie n skype foon nie, dalk maar dan net luister

Rooi Jan
10 Sep 2008, 15:34
Dis 'n tik vergadering. :D

Kantoor Tannie
10 Sep 2008, 19:14
Daar is nog plek oop indien daar belangstellendes is. Asb, kom wys julle deelname en belangstelling. Ons het insette nodig.

Kantoor Tannie
10 Sep 2008, 20:51
Die mense wat saam gaan vergader moet asb nou hulle Skype aansit.

Voorwaarts
11 Sep 2008, 10:06
Ek vertrou julle sal vir ons die notule deurgee. Of self informele terugvoer sal help.