PDA

View Full Version : White Homeland: All it takes are a few good men… and an idea

Carinhall
10 Aug 2008, 07:45
All it takes are a few good men… and an idea

I have often wondered why Whites in South Africa, and in particular, Afrikaners, do not have independence yet. I mean, the right to self-determination for minorities is provided for in the UN Declaration on the Rights of Indigenous People. According to their guidelines, Afrikaners and/or Boers can definitely be classified as indigenous to South Africa and therefore has the right to self-determination.
Click here (http://www2.ohchr.org/english/issues/indigenous/docs/guidelines.pdf)...

Lees berig hier (http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=14898)

Witleeu
10 Aug 2008, 22:42
Yea...Yea.......Yea!!

Witleeu
10 Aug 2008, 22:43
[QUOTE=Witleeu;200611]No problem with the idea- the problem lies with the boers themselves: All of them want to be natural leaders......the problem lies in this that they are always fighting to get hold of natural followers!!! I came to the conclusion that the boers are their own worst enemy!

Carinhall
11 Aug 2008, 07:16
"All of them want to be natural leaders......the problem lies in this that they are always fighting to get hold of natural followers!!! I came to the conclusion that the boers are their own worst enemy!"

How could you read my secret thoughts, Witleeu? ...because I have to agree with you.
"Nur Häuptlinge und keine Indianer", as we use to say. But WHY this attititude of an endangered minority wich is exposed to a slow, silent genocide?

Witleeu
11 Aug 2008, 17:34
I don't think the "Too many bosses and too little Indians" are their prime handicap per se- I think our problem leans more to the fact simply because history has taught us that us boers are slow leaners! We never want to submit- we are too proud- we simply has not as yet- learned that UNITY creates POWER....obviously none of us has taken off some time to study the ant colonies now and then- although the Bible tells us to go and study their ways - thus "Unity" under ONE leader for us boers- is a word like vermin- thus the reason why we boers all belong to 100 different church denominations, 100 different political parties, 100 different boer factions, 100 different leaders- and cuddle a 100 different points of view! You better make peace with the fact that you will NEVER unite the boers under one umbrella- we boers - all of us- simply LOVE the idea of each and every one of us to be a cock on his own dungheap......the Tutti Di Cappi- Boss of bosses. The ONE thing we all unite under- is the fact that ALL of us await De La Rey to emerge from the grave- and leads us to the promised land...that's us!!

Barend Pienaar
11 Aug 2008, 19:59
Wl ek stem met meeste van dit wat jy se saam.Onthou net dat ons in 1899 baie minder verraaiers en baie minder invloede gehad het wat ons afgetrek het.

Ons sit vandag hier verraai,op moed verloor se vlakte en wragtig waarnatoe gaan ons.Niemand weet nie,maar ek se jou vandag dat ons Boervolk weer sal opstaan.

Ons sal seevier.Ons sal weer trots wees en bowenalles ons sal ons GOD weer aanbid soos dit HOM wel behaag.

DIE BOERE SAL WEER KRAGTIG WORD MET HUL DOGTERS EN SEUNS.
Ons sal ons GOD nooit weer vergeet nie.

Witleeu
11 Aug 2008, 22:13
Barend - Ja- ek stem saam met jou dat die boerevolk weer sal opstaan,- maar nie die boerevolk van HIERDIE generasie nie. Die ou klomp sal tot op hul sterfbed sit en wag dat iemand anders EERSTE opstaan voor hulle opstaan- en dan eers seker maak die REGTE een staan op, by die REGTE kerkgroep, behorende aan die REGTE geloofsoortuigings, aan die REGTE boere kontingent verbonde, gekant aan die REGTE splintergroep, gehoorsaam aan die REGTE 20 lede van die REGTE raad wat hulle doelwit gestel het vir die REGTE volkstaat in die REGTE provinsie op die REGTE plek alvorens hule dit sal waag om uit hulle knus kokon van veiligheid te beweeg!!!

Die "boerevolk waarna jy verwys- sal wees in ons kinders se geslag. Die simpele basis waarop ek my eie waarneming basseer- is die feit dat die Israeliete- nes die boere in ons generasie- hulle rug op God gekeer het- en 'n goue kalf aanbid het- nes ons generasie boerevolk sport en Sondag jolyt saam met die heidene verkies het. God het reguit aan die Israeliete gese GENEEN van DAARDIE generasie sal die beloofde land sien nie- en hulle het ALMAL in die woestyn gesterf- soos ons generasie NIE die beloofde land sal sien nie- maar ALMAL in hierdie goddelose woestyn onder die heidense regering sal sterf!

Die boere kan maar hoes en proes- en galbraak- maar in '89 het nie die "verraaiers" nie- maar die OORGROTERE meerderheid BLANKES daardie onnosele besluit geneem- en nou betaal ALMAL daarvoor! God het nie die onskuldiges tussen die Israeliete uitge- "Pick"- en gese: " Ag Shame- julle is onskuldig- gaan maar Kanaan toe nie.."- hy het gese GEENEEN van HIERDIE geslag sal die beloofde land ingaan nie- en so sal GEENEEN van ons geslag die beloofde land sien nie!! Soos die Israeliete se kinders onder Joshua Kanaan ingegaan het- so sal ons kinders onder die verkose leier hulle beloofde land ingaan MITS hulle hulself verootmoedig en van ONS bose wee wegdraai en Hom gehoorsaam wees! Harde woorde miskien- maar die God van die Ou Testament is nog steeds die God van vandag- God keer NOOIT terug op Sy woord nie. Ons generasie het die moeilikheid gemaak.....ons generasie gaan die prys betaal!

Rooi Jan
11 Aug 2008, 22:48
Witleeu, ek het hierdie stelling al vantevore gehoor. Die Israeliete het vir 40 jaar in die woestyn geswerf. As dit ons voorland is dan sal die Boerevolk sy vryheid in 2034 kry. Dis nogal ontstellende nuus, maar ek kan nie sê dat jy verkeerd is nie.

Ongelukkig kan dit ook beteken dat alles wat ons nou doen futiel is. Dan moet ons maar net aanhou trek deur die woestyn en sorg dat die volgende generasie van die Boerevolk darem nog in 2034 bestaan. Wat 'n droewige gedagte. Ek is nou sommer neerslagtig. :(

Witleeu
11 Aug 2008, 23:35
Ek is jammer as ek soos 'n doem profeet klink Rooi Jan, maar ongelukkig kan ons nie verby die geskiedenis- en die feite kyk nie. Vir 14 jaar al kasty die bestaande heidense nasie ons, vir 14 jaar moor hulle ons- en vir 14 jaar onderdruk hulle ons. Het IEMAND al iets daaraan gedoen? Het iemand al opgestaan en die heidene aangevat- het IEMAND al iewers welslae beleef teen die onderdrukkers? Die antwoord is 'n hol NEE! Die rede daarvoor- God laat nie met hom speel nie- en daaroor het Hy gesorg dat ons onderdruk word deur dieselfde wereld wat ONS bo hom verkies het. Ons sport, Sondag inkopies, selfverryking en braaivleise gemarineer met bier haal ons nou in!

Ons WAS male sonder tal teen die gevaar gewaarsku. Soos die profete van ouds- het ons ook "profete" gehad wat ons bly waarsku het. Dink maar aan die EugeneTerreblanches, Die Jaap Maraises, die Andries Treurnichts- en baie andere wat ons gewaarsku het teen die verradelike slang in die paradys- die N.P- wat ons om die bos lei, maar wat het ons generasie gedoen- nee boeta- ons het - soos die Israeliete an ouds- hulle gekoggel, uitgejou- en gestenig. Ons WOU nie hoor wat hulle se nie. Ons was so besig met party politiek- dat ons die kern van hulle boodskappe gemis het- ongeag WATTER party hulle verteenwoordig het- hulle het ALMAL dieselfde waarskuwing gegee- PASOP VIR DIE N.P!!! Ons wou nie luister nie, ons het hulle gehoon- en na die verduiwelse Beeld, Vryheidsblad, Die Burger, Rapport, die T.V- en die traktaatjies van die N.P geluister- in plaas daarvan om ons Godgegewe gesonde verstande te gebruik. Ons kan nie se ons weet nie van die waarskuwings nie- ons WOU net nie hoor nie!

P.W Botha het spesiaal op die 8 uur nuus gekom- en ons OPENLIK gewaarsku teen De Klerk en sy Rottweiler New Age maatjie Pik Botha- maar nee- ons is mos dik in ons eiewaan gewees- nou betaal ons die prys- en nou sit ons en kerm- en wag op 'n dooie kryger om ons uit die graf iewers in Wes Transvaal te kom bevry- en probeer tot om Siener Van Rensburg se voorspellings nou te draai dat dit in ons era moet gebeur en iemand ons gaan kom red- dieselfde soos die Israeliete probeer het om Jesaja se arm te draai om voorspellings te maak dat God iemand gaan stuur om hulle te gaan red. Sien- die geskiedenis herhaal homself net weer. Ons Bullshit onsself- dit sal nie gebeur nie- nie in ons generasie nie!!

Die beste wat ons kan doen- is om ons kinders op die regte pad voor te berei- en gereed te maak om reg te gaan stel dit wat ons verbrou het. Wanner dit gaan gebeur- die weet ek nie- net God sal die tyd bepaal wanneer Hy voel die nuwe volk is gereed om die beloofde land in te gaan en altare vir Hom te gaan oprig- en Hom te dien sonder heidense inmenging.

Barend Pienaar
12 Aug 2008, 07:42
WL vir die pos kry jy by my 'n verwysing.Wil jy nie opvlieg van die Kaap af en ons kom toespreek op die 11 de Oktober nie?

Toffie
12 Aug 2008, 07:56
Witleeu,

Bogenoemde twee poste is baie goeie poste wat jy gplaas het. Ek stem heelhartig met jou saam.

Dit laat mens dink, nê?

Witleeu
12 Aug 2008, 18:18
Barend-

Baie Dankie vir die uitnodiging...ek voel verleë, maar ek moet beleefd dit van die hand wys. Ek sal- of 'n burger opstand daar veroorsaak- of ek en die Nasionale Insypelingsdiens sal mekaar later ken by voorname! Ek hou maar liewer by my spook stories. Ek sal tog nooit 'n goeie leier, spreker- of politikus uitmaak nie. Ek weet my Avatar is 'n leeu- maar ek kom uit Noord-Transvaal uit- nie Wes Transvaal nie- Siener se die ware leier sal vandaar kom. Weereens dankie vir jou uitnodiging.

Dit is nie lekker om sulke dinge kwyt te raak teen 'n volk wat ek liefhet nie- maar die volk moet begin rigting kry- en hulle prioriteite regkry. Hulle is op die oomblik so verstrooid en in moed verlore vlakte- dat hulle enige sweempie van hoop uit verband uit sal ruk. Ek is al verby my tyd van die stryd aanse- dit is bestem vir ons volgende generasie, en die beste wat ons kan doen- is om hulle geestelik met wysheid toe te rus vir die enorme taak wat op hulle wag, om hulle te neem na waar alles begin het- Die Woord- en hulle weer- anders as ons generasie- op te lei in die voorskrifte en stiltetye van die Here- en nie die voorskrifte van Braaivleis, Brandewyn en Coke nie.

Die boerenasie moet net ophou drome droom- en gesigte optower- en mekaar valse hoop inpraat- dit kan tot anargie lei- en dis net wat die vyand voor wag- 'n rede om hulle uitwissing te wettig!

Gaan julle manne soontoe- en probeer julle uiterste bes om die boerevolk onder een vaandel te verenig, een doelwit op te stel- en EEN God te dien. Wanneer julle dit reggekry het- kan julle alles oorwin deur eendrag en God aan julle sy. God se wel dat as jy jou bekeer van jou dade- sal Hy die vloek van jou af wegvat. Vraag is- soos Sodom en Gamorra- HOEVEEL regverdige boeremense gaan jy versamel kry wat nie wederstrewig in sy eie wêreldjie lewe nie? Die ware leier sal kom- en as hy kom- sal die volk weet wie hy is, want God sal hom aanstel- en die volk sal hom volg.

Sterkte

Carinhall
13 Aug 2008, 07:03
I am so sorry for disturbing your cosy believer´s club here with the above piece.
Mike Smith should better emigrate than hope further that he could move a few good men in SA in his lifetime.
Then... ALL IT TAKES FOR EVIL TRIUMPH THAT GOOD MEN DO NOTHING.

Gertvanderlinde
30 Dec 2008, 06:18
Die feit dat ons wit Boere hier in die suide van Afrika so "suffer" is ons eie skuld. Ons kyk gegewe perde in die bek, en val dit aan as 'vals'.

Daar is `n poging tot `n Volksstaat - Orania.Daar is `n party wat slegs vir die Wit Afrikaner/ Boer staan - VF+

Maar nee, ons sal iets verkeerd vind met mekaar, eerder die ander afbreek, as om op te bou.

Wat ons moet besef is dat die verskille tussen ons eintlik klein is. Dat die geveg teen die uitwissing van ons taal en kultuur ons hoof prioritiet moet wees.

Niemand in die volk het al die antwoorde nie. Maar daar sal met ons gereken moet word , as al die organisasies saamstaan. EENDRAG MAAK MAG!!

verewigBoerSeun
30 Dec 2008, 12:08
Die probleem met n volkstaat soos orania is die volgende
Hulle is totaal afhanklik van NSA
Sy pad stelsel
Sy elektriesiteit stelsel
Sy voedsel stelsel
Sy water bronne
Sy beskerming
Sy klient basis

As Orania wil wegbreek van die NSA of dan moet hy vir homself kan sorg en op die oomblik lyk en klink dit vir my dat orania ook onder n mags geveg is Die ou siekte van die Boer

Dis maklik om te se vat jou goed en trek orania toe
Dan wat dan
Kripeer in ellendes
Die dag wanneer orania logiese en haalbare planne kan voorle dink ek meer mense sal soontoe trek
Hulle het nie genoeg grond om plase te kan begin nie om te boer en om voedsel te kan produseer is die hoof doel van alle beskawings
So wat gaan die eienaar van orania doen koop meer grond of wil hy he die ander boere moet dit koop en laat saam smeld met orania
Daar is soveel meet vra aangaande orania en hulle webwerf werk nie behoorlik nie so inligting daar is baie misleidend
Jy kan nie verwag van boere om net oor te gee en daar is niks vir hulle nie
al is NSA nie meer onder ons nie is daar nie n beter opsie nie so ons hou uit en wag vir n beter opsie
kleinfontein of orania bied geen vryheid op die oomblik aan enige persoon nie nie eens vooruitgang nie

Oom Henry
30 Dec 2008, 13:21

Met hierdie denke is enige volksstaat gedoem. Selfs Gauteng.

verewigBoerSeun
30 Dec 2008, 13:57
Dit is nie denke nie dit is feite
Die boere wat n transvaal en ovs gekom het het geweet dat grong beskikbaar is en dat dit daar is om mee iets te doen
wat is in orania of in kleinfontein
Ja jy kan geld inbring maar wat is die voordeel nou eintlik wat ons nie alreeds geniet nie
Dink uit die box uit en beweeg weg van die klein denke
Hoe moet 2miljoen witmense op n plaas pas wat nie een voedsel kan produseer nie nie
Daar is beter alternatiewe
Sit net koppe bymekaar en dink
Limpopo is n beter opsie veral as jy die twee kragstasies en die dam kan in kry dink
voor jy alles wil aanval sonder om aandag aan logistieke en haalbaarheid en ligging in aanmerking gebring het

verewigBoerSeun
30 Dec 2008, 14:12
http://www.news24.com/News24/South_Africa/Decade_of_Freedom/0,,2-7-1598_1515558,00.html
Lees gou-gou hier asb

verewigBoerSeun
30 Dec 2008, 14:26
Aan die Mods
Verwyder julle alweer my poste sonder n rede
die inligting wat ek deurgee is vrylik beskikbaar google dit net jy sal sien

Gertvanderlinde
30 Dec 2008, 15:31
Die probleem met n volkstaat soos orania is die volgende
Hulle is totaal afhanklik van NSA
Sy pad stelsel
Sy elektriesiteit stelsel
Sy voedsel stelsel
Sy water bronne
Sy beskerming
Sy klient basis

As Orania wil wegbreek van die NSA of dan moet hy vir homself kan sorg en op die oomblik lyk en klink dit vir my dat orania ook onder n mags geveg is Die ou siekte van die Boer

Dis maklik om te se vat jou goed en trek orania toe
Dan wat dan
Kripeer in ellendes
Die dag wanneer orania logiese en haalbare planne kan voorle dink ek meer mense sal soontoe trek
Hulle het nie genoeg grond om plase te kan begin nie om te boer en om voedsel te kan produseer is die hoof doel van alle beskawings
So wat gaan die eienaar van orania doen koop meer grond of wil hy he die ander boere moet dit koop en laat saam smeld met orania
Daar is soveel meet vra aangaande orania en hulle webwerf werk nie behoorlik nie so inligting daar is baie misleidend
Jy kan nie verwag van boere om net oor te gee en daar is niks vir hulle nie
al is NSA nie meer onder ons nie is daar nie n beter opsie nie so ons hou uit en wag vir n beter opsie
kleinfontein of orania bied geen vryheid op die oomblik aan enige persoon nie nie eens vooruitgang nie

Ja, ou vriend. Orania is miskien nie uit die oog idiaal nie. Maar doen `n bietjie moeite en kontak Carel Boshoff Jr. Hy is ook `n VF+ LPW.( Bel enige VF+ kantoor vir nommer) in die Noord Kaap. Vra hul pamplette en boeke oor Orania, gaan kyk self en soek vir jou `n plekkie. Dis maar `n begin model, maar dis die Boere s`n.

:torn:

Oom Henry
30 Dec 2008, 16:09
Dit is nie denke nie dit is feite
Die boere wat n transvaal en ovs gekom het het geweet dat grong beskikbaar is en dat dit daar is om mee iets te doen
wat is in orania of in kleinfontein
Ja jy kan geld inbring maar wat is die voordeel nou eintlik wat ons nie alreeds geniet nie
Dink uit die box uit en beweeg weg van die klein denke
Hoe moet 2miljoen witmense op n plaas pas wat nie een voedsel kan produseer nie nie
Daar is beter alternatiewe
Sit net koppe bymekaar en dink
Limpopo is n beter opsie veral as jy die twee kragstasies en die dam kan in kry dink
voor jy alles wil aanval sonder om aandag aan logistieke en haalbaarheid en ligging in aanmerking gebring het

Ek dink nie enige grondgebied buiten daardie deel waar Orania geleë is, sal afgestaan word nie, want die bevolkingsdigtheid is te hoog. Dink jy werklik dat die regering swartes gaan verskuif om plek te maak vir die Boerevolk? Dink weer.

Boertjie Phillip
30 Dec 2008, 16:15
Ongelukkig is daar weer baie wat weg is uit Orania , wat eerlik gesé het hulle is nie slawe vir ander nie. Ander is gelukkig .

Oom Henry
30 Dec 2008, 16:28
Ongelukkig is daar weer baie wat weg is uit Orania , wat eerlik gesé het hulle is nie slawe vir ander nie. Ander is gelukkig .

As ek soontoe trek. sal ek my eie ding daar gaan doen en beslis nie vir iemand anders werk nie.

dewalds
30 Dec 2008, 17:48
Ouens, moenie vir Orania of soortgelyke projekte as die begin en die einde beskou nie.

Ons moet eerder begin moduler dink, met ander woorde, ons moet gebiede / areas / projekte ens identifiseer waar daar reeds n konsentrasie is van Boeremag en dan moet ons die kolletjies volg om die prentjie te voltooi.

Orania en soortgelyk moet eerder as klein potensiele bousteentjies in die groter bevrydingsstryd gesien word. Party stene kan n man gebruik, ander moet uitgegooi word. Op die ou end sit mens die hele huis uit n klomp van hulle aanmekaar.

Verder deug negatiewe praatjies van "dit kan nie en gaan nie werk nie" ook nie. Daar is nie n enkele wonder en kits oplossing nie. Daar is wel hope miniatuur oplossingtjies wat met verbeelding, vernuf en harde werk tot n groter oplossing gekombineer kan en moet word.

Tot tyd en wyl daardie groter oplossing gevind word moet ons aan die werk spring en bly met die kleiner probleme en oplossings sodat hulle later gekombineer kan word. Negatiewe praatjies, stryery, opruk, weghardloop en steeks wees moet nou begin end kry. Witleeu het vroeer in die draad uitstekend verduidelik hoe onnosellik ons te werk gaan deur ons oor bog te laat verdeel. Basta nou daarmee. Werk saam, hou op kla, hou op dwarstrek, wees realisties en moenie wonderwerke verwag nie en hou op verwag dat ander mense dinge vir ons gaan doen. Ons gaan dit self moet doen.

dewalds
30 Dec 2008, 17:54
Ek dink nie enige grondgebied buiten daardie deel waar Orania geleë is, sal afgestaan word nie, want die bevolkingsdigtheid is te hoog. Dink jy werklik dat die regering swartes gaan verskuif om plek te maak vir die Boerevolk? Dink weer.

There are many ways to skin a cat.

Orania kan miskien eendag n boublok word in n wereld waar omstandighede effens anders lyk as wat vandag die geval is. Somtyds kan die berg na Mohammed gebring word. Wie weet?

Die punt is dat ons moet begin kyk waar en hoe ons kan sterk staan, waar ons reeds grondgebied het en hoe om ons lande in n Unie te verenig. Daar sal seker gesny en gestry moet word maar hierdie is nie die plek of die tyd om dit te bespreek nie.

Intussen kan ons wel ons bestaande posisies versterk deur ons grond te hou en te verdedig, deur maniere te vind om enigheid te bewerkstellig, deur mense betrokke te kry en deur ekonomiese samewerking te bevorder. Hierdie is alles dinge wat op die oomblik in n swak toestand is en reggemaak moet word. Die res kan later volg.

Boertjie Phillip
30 Dec 2008, 18:36
As ek soontoe trek. sal ek my eie ding daar gaan doen en beslis nie vir iemand anders werk nie.

Baie wyse woorde. Ek is niemand se wit k@--#f slaaf nie. Sal ook nie vir jou werk nie.:rofl:

Kiwiboer
30 Dec 2008, 18:51
Orania - die bewys dat 'n Volkstaat nie kan werk nie

Oom Henry
30 Dec 2008, 21:24
Baie wyse woorde. Ek is niemand se wit k@--#f slaaf nie. Sal ook nie vir jou werk nie.:rofl:

Blankes mag nie vir my werk nie, net swartes.

verewigBoerSeun
30 Dec 2008, 21:35
As ek soontoe trek. sal ek my eie ding daar gaan doen en beslis nie vir iemand anders werk nie.

Orania word besit nie deur die volk nie maar n maatskappy so in terme daarvan al werk jy vir jouself het jy n groter baas
Ek het nog nooit van n land gehoor wat vry is word deur n maatskappy besit
is daar ooit vry verkiesings

Gertvanderlinde
31 Dec 2008, 05:27
Orania - die bewys dat 'n Volkstaat nie kan werk nie

Is dit hoekom jy ge immigreer het? Bly dit werk vir jou daar. Orania is nie perfek nie, dis `n groei proses. Vir sommiges is dit fantasties, vir ander `n teleurstelling.

Niemand gaan jou hand vas hou nie- Afrika is cowboy country.

As jy kan bydra - fantasties. As nie- beweeg aan die lewe is kort.

Kiwiboer
31 Dec 2008, 09:43

Ek het ---- aanbeweeg

Dankie

Prinsloo
2 Jan 2009, 23:59
Orania - die bewys dat 'n Volkstaat nie kan werk nie

In die eerste plek is SA nie vir sissies nie:rofl2: Ek wonder net waar kry jy jou oningeligte inligting van Orania of is dit hoor se.

Prinsloo

vvvtrans
3 Jan 2009, 00:00
WL

As die enigste God die HELE WERELD EN ALLES DAAROP in 6 DAE gemaak het, dink net wat kan/gaan Hy met so 'n ou klein nasietjie soos die boerevolk maak...

sandra horsfall
21 Apr 2009, 21:20
Dit is nie denke nie dit is feite
Die boere wat in transvaal en ovs gekom het, het geweet dat grond beskikbaar is en dat dit daar is om iets mee te doen.

Wat is in orania of in kleinfontein?

Ja jy kan geld inbring maar wat is die voordeel nou eintlik wat ons nie alreeds geniet nie. Dink uit die box uit en beweeg weg van die klein denke.

Hoe moet 2miljoen witmense op n plaas pas wat nie een voedsel kan produseer nie. Daar is beter alternatiewe, sit net koppe bymekaar en dink,
Limpopo is n beter opsie veral as jy die twee kragstasies en die dam kan in kry. Dink voor jy alles wil aanval sonder om aandag aan logistieke en haalbaarheid en ligging in aanmerking gebring het

it seems that you are getting ready for a war?

verewigBoerSeun
21 Apr 2009, 22:23
it seems that you are getting ready for a war?

If war is the key then "God help us !!!" then so be it
But money wont do it
Talk to the anc wont do it

The problem is Communication

Their are leaders that want to do everything without the inputs of a whole nation
For me it sounds like a hidden agenda

If you don't have the support for n volks staat, then get the support but not through channels, you wont get that kind of support
By rallies
By public meetings
By proof that 300 000 plus Boere will have a future in that homeland not just 40 is welcome their
It takes a massive peace of ground to support a nation that wants to be independence
But it don't take much to support a group of supporters
So wat will it be
a Nation of 300 000 plus or n group of 40 like orania

propatria
22 Apr 2009, 12:24
Ek dink julle sit n paar potte mis, almal.
Om te weet wat reggemaak moet word moet ons seker weet wat fout gegaan het?
Nou ja, kyk na die geskiedenis van die Boer (Die derde testament) en sien watter aksies het tot wat gelei?

Die verval sedert die sewentgs is goed en reg!!!!!!
Hierdie webwerf heet Boerevrijeid en dus moet ek weer se, die verval van wit en swart politiek, die verdruking van die blanke is goed, indien dit nie sou plaasvind nie sou die Boer nie begin het rondhardloop en soek na oplossings nie. Die Boer sou lekker bly lewe het en sy Volk en sy God verloon het vir n lekker lewe in die ou Suid Afrika en verder verbaster het met alle wit rasse wat hul hier kom vestig het deur die lekker lewe hier.

Wat moet ons doen?
Ons moet bietjie stop met nuwe planne en gaan kyk hoekom ons is waar ons is. Hoekom het vorige planne nie gewerk nie?

Waar het dit fout gegaan?
Identiteits Krises. Hierdie het reeds baie lank terug gebeur, nie nou nie. Wie was ons?
Grens Boere, toe trekkers, toe Emigrante Boere, toe Transvalers en vrystaaters, toe Afrikaners toe blanke Suid Afrikaners en nou Suid Afrikaners.
Hoekom?
1. Al die tyd is daar mense ingesluit wat nie behoort tot die baaring van die volk nie. Afrikaners was natuurlik die grootste bedrogspul van alle tye deur die Afrikaans sprekende blanke in Suid Afrika te vereenig OM POLITIEKE EENHEID TE SKEP!!!!! (Hou op allihansies skep met volkvreemdes)
2. Die Boervolk moet nou gebore word. (Is nog nie gebore nie)

Geboorte van die volk
Die volk sal gebore word in ooreensteming met die Gelofte, wat bepaal dat n huis (volk) gestig sal word tot eer van Sy naam (Ek is die ware wingerdstok en my Vader die Boer). Weet jy hoe vermeerder n wingerdstok? Deur stiggies, elkeen met die genetika van die oorspronklike plant!!!!

Hoekom het hierdie gebeur?
Sodat aan die einde alle mense planne kan verval, medelose Boere terugeer na ulle God en naak (Sonder kerke en dogma's) voor hom staan en smeek. Sy grote Naam aanroep - Die Vader van die Boere. en dan sal hy verlossing in ons hande gee.

Hoe bewys ek dit?
1. Met bloedrivier toe daar n kontrak met my Vader gesluit is, was die volk onder KERKSENSUUR va die Kaapse kerke!!!! hulle was kerkloos en het soos n jong volkie (bruid) voor hulle God gestaan en met alle gees en vlees in hom geglo.
2. Voor die uitbreek van die Eerste vrijheids oorlog het die Boere byeen gekom en weer sonder kerke gebid tot hulle Vader en hulle verbind tot die kontrak wat hulle met Hom gemaak het by Bloedrivier. Hulle het soos n vrou glo aan haar man geglo aan hulle Buidegom en met vaste geloof die oorlog begin. Ons almal ken die storie hoe Britte slae gekry het.

Wat loop toe skeef?
Die vrede ooreenkoms met die Britte sluit GODSDIENSVRYHEID in, wat Satanisme, Hindoes (pienk olifant), en ZIONISME insluit!!!!!!!!!
Veraad teen ons Vader, Hoereerdery met Kerke en ander gelowe is toe aan die orde van die dag.

Wat doen die Boere later?
Op kerkplein waar ons voorouers gaan nagmaal hou het en voor hulle God gaan neerbuig het gaan plaas hulle saam met die Afrikaners n STANDBEELD VAN PAUL KRUGER wat die ondertekenaar was van die vredes ooreenkoms wat geloofsvryheid toelaat op HEILIGE BOERE GROND, wat verpandis aan ons Almagtige Vader!!!!!!!!

Sweet o Boerevolk,Sweet in die angs waarin julle is, julle sal terugvorseer word tot ons Vader, die besluit le by julle!

StefanvanHuyssteen
22 Apr 2009, 21:56
it seems that you are getting ready for a war?
We are already in a war.
- Whites killed 42000
- Productive farmers killed 3200

More and more ard dying each day and the world is doing nothing.

voortrekker
23 Apr 2009, 09:05

Daar sal heelwat kritiek hierteen wees maar ek vind dit insiggewend, en daar is gedink voor dit geskryf is.

sandra horsfall
26 Apr 2009, 21:13
All it takes are a few good men… and an idea

Lees berig hier (http://www.boerevryheid.co.za/forums/showthread.php?t=14898)
i know-because they can not stand together-old english joke?-what do you get when two afrikaners get together? "hulle stig af" - word wakker julle:BangHead:

Witdood
26 Apr 2009, 21:47
i know-because they can not stand together-old english joke?-what do you get when two afrikaners get together? "hulle stig af" - word wakker julle:BangHead:

And that's not all!! We're gonna kill each other. (Text not suitable - Removed - BPK) Have a look at the threat "Boer?"

Witdood
26 Apr 2009, 22:02
This is my second post to you. It continue with the first one.

And if you think that is strange, what about this one: If you wish to conquer the Boer

people, you first have to kill many of his women and children, then maybe will he submit.

If you think I talk nonsens then have a look at Boer History.

Witdood
26 Apr 2009, 22:03
Ag toe nou, wat is verkeerd met die eerste een?

verewigBoerSeun
26 Apr 2009, 22:22
n goeie idee en n paar goeie manne het ons
maar het ons n organisasie wat dit bymekaar kan bring
het ons n organisasie wat buitelandse kontakte kan maak
het ons n organisasie wat leiding kan neem
dit help nie ons kla oral nie
die wêreld het hulle eie probleme
maar hulp gaan ons verseker nodig kry
is daar mense wat met diplomate in die buiteland vergader
is daar mense wat lande uitsoek wat ons sal kan en wil help
die vraag is
hoe gaan dit met die kommunikasie????
kyk nou na sekere lande wat ons kan sien as moontlike bondgenote Frankryk,Duitsland selfs Israel Italië Nederland
Maar daar is nie afgevaardigdes wat politieke bande namens die Boerevolk uitbrei nie
Dit help ons maar min om alles in die media te plaas en die politieke spelers sien nie ons doen iets daaraan nie
Hulle wag vir ons om die eerste stap te doen
wat kan ons hulle aanbied
Voedsel minerale noem dit op ons kan dit vir hulle aanbied want as ons die ou republieke terugkry is ons in staan om ystererts steenkool goud diamante platinum voedsel aan hulle te kan uitvoer
op die oomblik is China die land wat die meeste baat uit NSA
maar as ons na die regte persone gaan met ons bewyse van ons kleim op ons land sal hulle verseker ons bystaan al is dit net op die regte plekke in die politieke arena
Duitsland as ons daar met die regte kanale werk kan ons wapentuig kry
selfs Frankryk hulle was nog altyd n bondgenoot vir die Blankes in Suid Afrika
Maar ons hoor niks in die media dat die Boerevolk met ander diplomate praat nie
As ons dit eers doen sal daar drukking ook op die kommunistiese regering geplaas word
Nee wat
Ons sal moet begin ons te organiseer en te regeer
ons hoef nie te wag tot "doomsday" nie of tot ons ons eie volkstaat het nie
dink net so daaraan wat gaan ons doen as ons n volkstaat het met geen bande buite NSA nie

Witdood
26 Apr 2009, 22:35
Barend, ek aanvaar jou oordeel. Maar regtig, my woordkeuse was juis nie "rassisties" nie.

Daar word deur sommige lede, heeldag en aldag oor die terminologieë van sekere nasies

gespog, en dit word toegelaat. Ek weet ek was sarkasties, maar daar steek tog 'n

sekere waarheid in my sarkasme. Ek verwys jou ook na dieselfde draad.

(Ons kan nie se dat ons hulle dan gaan doodmaak nie. Hulle gebruik dalk die stelling eendag teen ons - Plaas dit maar weer as jy nie saamstem nie - BPK)

Witdood
26 Apr 2009, 23:25
Nee goed so, ek aanvaar jou verduideliking. Ek berus by jou beslissing.

lukeskywalker
27 Apr 2009, 15:09
Blankes mag nie vir my werk nie, net swartes.

Dan gaan jy nie inpas in Orania nie, net volkseie arbeid word daar gebruik.

sandra horsfall
7 May 2009, 19:22
And that's not all!! We're gonna kill each other. (Text not suitable - Removed - BPK) Have a look at the threat "Boer?"

relax - jy gaan n aar bars

sandra horsfall
7 May 2009, 21:44
This is my second post to you. It continue with the first one.

And if you think that is strange, what about this one: If you wish to conquer the Boer

people, you first have to kill many of his women and children, then maybe will he submit.

If you think I talk nonsens then have a look at Boer History.

did i touch a nerve

Barend Pienaar
8 May 2009, 06:38
did i touch a nerve

Sandra please refrain from touching nerves.If you read the media we are at war.

Voertsek
8 May 2009, 06:46
We are already in a war.
- Whites killed 42000
- Productive farmers killed 3200

More and more ard dying each day and the world is doing nothing.

What the hell:icon_conf....waiting for the WORLD - dream on:coocoo: