PDA

View Full Version : Pa en Seun Kamp

venterid
16 Jul 2008, 08:59
Balmoral Kadette Sentrum bied aan:

PA-SEUN NAWEEK

'n Naweek-kamp vir pa's en seuns om te ‘bond’, uit die stad te kom, 'n unieke ondervinding in die veld op te doen, uitdagings te aanvaar, iets te leer, en dit te geniet.

VRYDAG 8 Augustus 2008:

1700: Verwelkoming en Voorligting.

1800: 'Bivvy' opslaan: Uitreiking van 'bivvies'. LDP (Lesing, Demo en Prakties).

1900: Om die Kampvuur. Insluitend: Liedjies, Sketse, Stories, Braai.

2200: Taptoe.

SATERDAG 9 Augustus 2008 :

0500: Reveille. Losmaak LO. Oppak. Koffie.

0600: Kaartlees: LDP.

0800: Navigeer na Versteekte Watergat.

0900: PSD (Plons, Swem, Duik).

1000: Beweeg na Engelse Fort.

1100: Laat Ontbyt.

1200: Skatsoek.

1400: Beweeg na Wayne se Kuil.

1500: Water-orientering: LDP.

1700: Wateroorsteking en Terugkeer.

1800: Potjie.

1900: Kamoeflering en Verberging: LDP.

2000: Nagbeweging, -sig, -geluide, -reuke, ens: LDP.

2100: Sterrekyk: LDP.

2300: Nagmars na Naglaer.

2359: Taptoe.

SONDAG 10 Augustus 2008 :

0700: Reveille. Koffie.

0800: Beweeg na Kruiskoppie. Kort Sondagdiens.

0900: Morse kode en Sein: LDP.

1100: Middagete.

1200: Baan Veiligheid. Skyfskiet. Pretskiet.

1400: Nabetragting. Vooruitskouing.

1500: Vertrek huis-toe.

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Wie: Pa's en Seuns. Verantwoordelike persoon: Willem Ratte. Kontrole staf: Eugene Becker, Werner Kruger. Ondersteuning: Balmoral Kadetspan.

Wanneer: 8 tot 10 Augustus 2008.

Waar: Balmoral Museum en omgewing.

Padaanwysings::

Op die N4 snelweg, tussen Bronkhorstspruit en Witbank, aan die noordekant van die 'Balmoral/Kendal' afrit, 100 meter vanaf brug draai links in by bord 'Konsentrasiekamp Kerkhof', volg paadjie tot onder voor kampeer-terrein. Parkeer op aangeduide parkeer-area voor Museum.

Koste: R 500 per Pa en Seun span.

Bring saam (elkeen) :

Klein rugsak. WARM Slaapsak of genoeg komberse. Stapskoene. Swembroek. Kortbroek. Hoed. 'Pikstel' (eetgerei, blikbord, blikbeker). Waterbottel. Muskietweerder. WARM KLERE vir oggend en aand.

PLUS: Kompas (hoef nie 'n duur een te wees nie).

Navrae: Werner Kruger, Tel (sel) 084 584 3887.
__________________
2008 - Die Jaar Van Die Waarheid

--------------------------------------------------------------------------------
Last edited by 1000% BOER : 5 Days Ago at 09:32. Reason: Korreksie
Sit julle name hier die wat op die kamp gaan wees daar is net 20 plekke.

1 venterid/boer 101
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20

venterid
16 Jul 2008, 16:28
Waar is die Pa's en Seuns ?

Hannes Lottering
16 Jul 2008, 16:31
Waar is die Pa's en Seuns ?

Ongelukkig het ek net een dogter.
Ek sou bitter graag wou gaan.

Kan ek nie iewers n seun aanneem vir die naweek nie?

Kaapstad
16 Jul 2008, 16:35
Ek het n seuntjie maar hy is nou amper 1. Ek het ook n dogtertjie maar dis mos Pa en Seun. :)
Dink nie hy sal dit so baie waardeur nie.

venterid
16 Jul 2008, 16:37
Ongelukkig het ek net een dogter.
Ek sou bitter graag wou gaan.

Kan ek nie iewers n seun aanneem vir die naweek nie?

Het vir jou 'n seun Nrs, Steve Fourie het 'n probleem hy het 2 seuns. As jy belangstel PM ek jou sy Nr.

Hannes Lottering
16 Jul 2008, 16:39
Het vir jou 'n seun Nrs, Steve Fourie het 'n probleem hy het 2 seuns. As jy belangstel PM ek jou sy Nr.

OK,
Ek neem hom aan vir die naweek.
Sit my naam op!

venterid
16 Jul 2008, 17:21
1 venterid/boer 101
2. 76527829bt/Ruan Fourie
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20

Gerrit13
16 Jul 2008, 17:25
Wanneer kan julle 'n kamp reël waar julle ons die basiese oorlewings en militêre opleiding kan gee.

venterid
16 Jul 2008, 17:25
Ek het n seuntjie maar hy is nou amper 1. Ek het ook n dogtertjie maar dis mos Pa en Seun. :)
Dink nie hy sal dit so baie waardeur nie.As jou seun kan swem en kompass lees bring hom saam:rofl2:

venterid
16 Jul 2008, 17:26
Wanneer kan julle 'n kamp reël waar julle ons die basiese oorlewings en militêre opleiding kan gee.
Gerrit13 as jy die kamp kan oorleef kan ons verder praat.:)

Gerrit13
16 Jul 2008, 17:28
Julle ouer geslag het baie kennis so hoekom nie bietjie van dit oordra nie?

RICHARD B RUDDICK
16 Jul 2008, 18:16
hel hoe wens ek nou ek het n bulletjie van my eie gehad nou is ek somer upset.vrou lief los die kombuis en kom hier. (ha ha)

BOERLANDER
17 Jul 2008, 07:26
Wanneer kan julle 'n kamp reël waar julle ons die basiese oorlewings en militêre opleiding kan gee.

Byt vas, dit kom nog.

venterid
29 Jul 2008, 20:50
Kom manne dit gaan nie so koud wees nie en as julle nie seuns het nie neem 'n seun aan vir die naeweek, sit net jou naam ons sal vir jou 'n seun gee daar is seuns wat julle kan borg wat graag op die kamp wil wees.

1. venterid/boer 101
2. 76527829bt/Ruan Fourie
3. Steve Fourie/Seun
4. Scrooge/Franz
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.

Sargent major
30 Jul 2008, 09:09
Its going to be a lot of fun. I'm making breakfast at the english fort. n BOERE ONTBYT.

venterid
30 Jul 2008, 09:39
English Breakfast will be great - Bacon Eggs sausage tomato toast and marmalade, what would the Boere breakfast be, Pap en melk?

Sargent major
30 Jul 2008, 09:50
English Breakfast will be great - Bacon Eggs sausage tomato toast and marmalade, what would the Boere breakfast be, Pap en melk?

HA HA A Boere breakfast is like a english breakfast but the sausage is Boereworse!

venterid
30 Jul 2008, 10:03
I like:)Pap and Boerewors or pap and egg will also do.:angel7:

Sargent major
30 Jul 2008, 10:12
I'M SO HUNGRY NOW!!! we shouldn't talk about food between meals. I'm trying to get rid of my boep

venterid
30 Jul 2008, 10:21
I'M SO HUNGRY NOW!!! we shouldn't talk about food between meals. I'm trying to get rid of my boepUse the brick machine and make bricks.

Sargent major
30 Jul 2008, 10:32
ha ha I thought we were friends

venterid
30 Jul 2008, 10:43
ha ha I thought we were friendsI've got more of a problem than you, so l et me know if it works:rofl:

sclark
30 Jul 2008, 10:45
I've got more of a problem than you, so l et me know if it works:rofl:

Me too!!! SM, you could get a fitness thing on the go here with that brick making machine! It will be a win-win situation, we lose weight and you get bricks!:)

Scrooge
30 Jul 2008, 10:50
Who has a son that they want to export for a week-end. I can assure you that he will be well looked after but that he will be the same when he comes back......he...he...heeeeeeeeee

sclark
30 Jul 2008, 10:52
Who has a son that they want to export for a week-end. I can assure you that he will be well looked after but that he will be the same when he comes back......he...he...heeeeeeeeee

I've got 2. Will send them with a smile, so long as you promise to keep them!:rofl:

Scrooge
30 Jul 2008, 10:56
I've got 2. Will send them with a smile, so long as you promise to keep them!:rofl:

I accept...did you not discuss this a couple of days back...I think I recal SM answering you on that one...:rofl:
You will love us after that week-end
Mom...sit down I`ll make you tea
Mom... is there anything you want me to do....
Mom...thank you for letting me go the week-end :rofl: etc..etc..

sclark
30 Jul 2008, 10:59

This is an offer I cannot refuse..........Just stand by, packing the bags (met 'n spoed)!! I got this in writing from you, so you cannot back out, and you cannot sue me for damages!:rofl:

Scrooge
30 Jul 2008, 11:01
This is an offer I cannot refuse..........Just stand by, packing the bags (met 'n spoed)!! I got this in writing from you, so you cannot back out, and you cannot sue me for damages!:rofl:

:stop:
Serious now...let me know wich one would go with me so that I could have our names added to the list.:rofl:

sclark
30 Jul 2008, 11:08
:stop:
Serious now...let me know wich one would go with me so that I could have our names added to the list.:rofl:

Scrooge, thanks! Just pulling your leg! The eldest is 22, so I think I already kicked his butt in line. The 17 yr old, is back with his Mum, and I am the boogey-lady at the moment, so I doubt he will go anywhere with me or my ilk!!! I hope you guys have a great time, and we want pictures. Now, not the type that's all posed and all. The one where you are snoring, mouth wide open....that sort of thing! (No mooning allowed....):rofl2:

Sargent major
30 Jul 2008, 11:18
Mmmmm how about a mother daughter camp. I think we wait for the rainy season.

sclark
30 Jul 2008, 11:28
Mmmmm how about a mother daughter camp. I think we wait for the rainy season.

SM, you are wicked!! The rain will ruin my hair-do, and WHAT if I break a nail??? Sacre-bleu, the thought leaves me faint.....
Pink frilly cutains on the way for YOUR room! (With matching bunny slippers):rofl:

Sargent major
30 Jul 2008, 11:34
just wait till I get you on my parade ground . read Sun Tzu . the art of war.

sclark
30 Jul 2008, 11:39
just wait till I get you on my parade ground . read Sun Tsu . the art of war.

Oh dear!! I hope this all includes a make-over, massage, facial, pedicure, and sun-bed. It's the bunny slippers right? You can't polish them to shine like your boots...............l

Sargent major
30 Jul 2008, 11:48
facial? you mean cammo cream. yes. your nails will be well rounded from lepard crawling under barbed wire. you can wear your slippers if you like.

sclark
30 Jul 2008, 11:51
facial? you mean cammo cream. yes. your nails will be well rounded from lepard crawling under barbed wire. you can wear your slippers if you like.

:rofl::rofl::rofl:

Rooi Jan
30 Jul 2008, 11:57
Hierdie draad is darem nou ver van die onderwerp af. :confused:

sclark
30 Jul 2008, 12:05
Hierdie draad is darem nou ver van die onderwerp af. :confused:

RJ 'skuus, ek is die skuldige een. Sallie weerie!! Se gou, gaan jy dalk kamp?? Ons wil al daai foto's sien, veral die waar die manne skottelgoed was!!:rofl:

venterid
30 Jul 2008, 13:57
Hierdie draad is darem nou ver van die onderwerp af. :confused:
Kom Rooi Jan sit jou naam op vir die Kamp jy kan doen met 'n naeweek weg.

Scrooge
30 Jul 2008, 14:33
Kom Rooi Jan sit jou naam op vir die Kamp jy kan doen met 'n naeweek weg.

Sit my naam op asb. Ek het `n bullitjie gekry:clap: YIPEEEEEEEEEE!!!!!!!!!
Scrooge & Franz

venterid
30 Jul 2008, 14:55
Kom manne dit gaan nie so koud wees nie en as julle nie seuns het nie neem 'n seun aan vir die naeweek, sit net jou naam ons sal vir jou 'n seun gee daar is seuns wat julle kan borg wat graag op die kamp wil wees.

1. venterid/boer 101
2. 76527829bt/Ruan Fourie
3. Steve Fourie/Seun
4. Scrooge/Franz
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.

Waarmaker
30 Jul 2008, 14:58
Stel die kamp oop, dan kom ek en my vroutjie ook.

Scrooge
30 Jul 2008, 15:00
Stel die kamp oop, dan kom ek en my vroutjie ook.

Waarmaker ek sekondeer. Maar lyk die boere is bang `n vrou laat hulle op hulle neuse kyk:rofl:

Waarmaker
30 Jul 2008, 15:02
Waarmaker ek sekondeer. Maar lyk die boere is bang `n vrou laat hulle op hulle neuse kyk:rofl:

En sy gaan hoor. Niemand sit op my kop nie, dis my vrou se plek.

Scrooge
30 Jul 2008, 15:04
En sy gaan hoor. Niemand sit op my kop nie, dis my vrou se plek.

:rofl: Ek het ook so `n jong bokkie wat sal kan gat skop onder die manne:rofl::icon_wtf:

BOERLANDER
30 Jul 2008, 18:59
Ek dag 1000% BOER (Werner),hardloop die kamp. Nou weet ek nie so mooi wat aangaan nie.
Venterid ?

marco
30 Jul 2008, 19:15
:rofl: Ek het ook so `n jong bokkie wat sal kan gat skop onder die manne:rofl::icon_wtf:

Ek soek ook 'n "jong bokkie"! Waar kry mens hulle?

venterid
30 Jul 2008, 19:53
Ek dag 1000% BOER (Werner),hardloop die kamp. Nou weet ek nie so mooi wat aangaan nie.
Venterid ?
Ja dit is so Israeliet kyk na pos nr 1, daar word gehelp met bemarking ek glo ons moet mense kry om saam te werk anders gaan daar nie genoeg belangstelling wees vir die kamp nie. Wil jy nie ook jou gewig ingooi om te help nie?

BG

BOERLANDER
30 Jul 2008, 20:01

Hoekom ek vra, is net omdat daar net n beperkte aantal pa's en seuns kan gaan. Daarom moet Werner gebel word om plek bespreking te doen. Daar is ook ander mense van die Balmoral omgewing wat dalk ook gaan en bespreking is daar gedoen. Nou sê 20 pa's en seuns hier hul wil gaan, en daar is dalk net plak vier 10. Wie gaan bly en wie gaan ry?

Werner sit nie daar op die stoep en wag dat die foon moet lui nie. Hy werk aan die kamp. Sorry as dit sarkasties klink, nie my bedoeling nie. :angel7:

BOERLANDER
30 Jul 2008, 20:02
Ek soek ook 'n "jong bokkie"! Waar kry mens hulle?

Defnislis nie waar jy is nie !!! :rofl: :icon_wtf: :BangHead:

marco
30 Jul 2008, 20:11
Defnislis nie waar jy is nie !!! :rofl: :icon_wtf: :BangHead:

Hey! Hier is 'n hele klompie mooi bokkies wat hier rondloop! Eina!

BOERLANDER
30 Jul 2008, 20:14
Hey! Hier is 'n hele klompie mooi bokkies wat hier rondloop! Eina!

Het jou vrou het jou hard gevlor ? :rofl:

marco
30 Jul 2008, 20:17
Het jou vrou het jou hard gevlor ? :rofl:

Ja my vrou het my al lank terug onder my gat geskop! Nou probeer ek weer n jong bokkie maar dit sukkel maar! :)

marco
30 Jul 2008, 20:18
Het jou vrou het jou hard gevlor ? :rofl:

Of praat jy van die EINA? :confused:

BOERLANDER
30 Jul 2008, 20:23
Of praat jy van die EINA? :confused:

Van die eina swaer !!! Dag jou vrou gee jou n dwars klap oor jy virrie Franse stukkies loer. :rofl:

marco
30 Jul 2008, 20:27
Van die eina swaer !!! Dag jou vrou gee jou n dwars klap oor jy virrie Franse stukkies loer. :rofl:

Hehe, blondie hier! Nee ek mag maar loer maar hulle sê mos, wie loer kry niks!

francois.conradie
30 Jul 2008, 20:44
Niks vergelyk met ons pragtige opgevoede Boere nooitjies nie.

sclark
30 Jul 2008, 20:48
Niks vergelyk met ons pragtige opgevoede Boere nooitjies nie.

FC, boy have you just scored major league points here!!:rofl: What with Marco doing the 'parlez vous love' thing, I reckon he should try "Hey, Cherrie, ek laaik jou chassis..."

marco
30 Jul 2008, 20:54
Niks vergelyk met ons pragtige opgevoede Boere nooitjies nie.

Nee ek stem saam, die boere-meisies is mooi maar hulle is nie die enigstes nie. As jy al ooit in n ander land was sal jy dit sien.

Jy kry darem wraggies mooi chinese en oosterse meisies ook. Selfs in Indië en onder die arabiere! Ouch!

Afrika sit bietjie die pot mis! :laughing1

marco
30 Jul 2008, 20:57
FC, boy have you just scored major league points here!!:rofl: What with Marco doing the 'parlez vous love' thing, I reckon he should try "Hey, Cherrie, ek laaik jou chassis..."

:laughing1

Hulle verstaan my nie as ek dit sê nie! Maar ek leer nou maar die taal, so daar is hoop! Hehehe.

venterid
30 Jul 2008, 21:03
Hoekom ek vra, is net omdat daar net n beperkte aantal pa's en seuns kan gaan. Daarom moet Werner gebel word om plek bespreking te doen. Daar is ook ander mense van die Balmoral omgewing wat dalk ook gaan en bespreking is daar gedoen. Nou sê 20 pa's en seuns hier hul wil gaan, en daar is dalk net plak vier 10. Wie gaan bly en wie gaan ry?

Werner sit nie daar op die stoep en wag dat die foon moet lui nie. Hy werk aan die kamp. Sorry as dit sarkasties klink, nie my bedoeling nie. :angel7:
Ek het Werner Sondag gebel en toe sê hy dit is net die paar name wat op die forum geplaas is, om die kamp redelik geslaagd te maak sal dit goed wees as daar ten minste 10 pare is. Hulle maksimum is 20 pare.

Werner kry nie baie tyd om op die forum te spandeer nie maar hy kyk wel in op die poste en weet wat aangaan.

francois.conradie
30 Jul 2008, 21:11
Nee ek stem saam, die boere-meisies is mooi maar hulle is nie die enigstes nie. As jy al ooit in n ander land was sal jy dit sien.

Jy kry darem wraggies mooi chinese en oosterse meisies ook. Selfs in Indië en onder die arabiere! Ouch!

Afrika sit bietjie die pot mis! :laughing1

Ek sal in my lewe nie my Godsdiens, Kultuur, Taal ens. kan verruil vir 'n meisie van 'n ander nasionaliteite nie, nooit!

marco
30 Jul 2008, 21:14
Ek sal in my lewe nie my Godsdiens, Kultuur, Taal ens. kan verruil vir 'n meisie van 'n ander nasionaliteite nie, nooit!

Jy was duidelik nog nie eensaam nie! :)

Wag tot jy die enigste man op n eiland is saam met al hierdie andere volkere meisies! Dit maak nogal 'n verskil. :)

francois.conradie
30 Jul 2008, 21:25
Jy was duidelik nog nie eensaam nie! :)

Wag tot jy die enigste man op n eiland is saam met al hierdie andere volkere meisies! Dit maak nogal 'n verskil. :)

Maak geen verskil, ek is die beste gewoond en sal nie instem vir enige iets minder nie, die beste is Boere meisies, gladnie onderhandelbaar nie en daar is eenvoudig nie enige omstandighede wat my van standpunt sal dwing nie.

Maar genoeg daarvan, kom ons keer maar eerder terug na die onderwerp.

Hannes Lottering
30 Jul 2008, 21:27
Jy was duidelik nog nie eensaam nie! :)

Wag tot jy die enigste man op n eiland is saam met al hierdie andere volkere meisies! Dit maak nogal 'n verskil. :)

Marco is besig om te krap waar dit nie jeuk nie! LOL!

EISH!

Stir ons so n bietjie?

Toffie
30 Jul 2008, 21:30
Ek dink Marco is net 'n bietjie moedswillig, maar ek moet een ding erken, mooi bly mooi.:rofl2:

marco
30 Jul 2008, 21:35
Hehe, laat ons nou maar ophou krap waar dit wel jeuk en terug keer na die draad!

Wie gaan almal kamp toe?

HEINRICH MULLER
30 Jul 2008, 21:49
Nee ek stem saam, die boere-meisies is mooi maar hulle is nie die enigstes nie. As jy al ooit in n ander land was sal jy dit sien.

Jy kry darem wraggies mooi chinese en oosterse meisies ook. Selfs in Indië en onder die arabiere! Ouch!

Afrika sit bietjie die pot mis! :laughing1

marco. as ek jou skrywe so lees lyk jy vir my al meer na n budis.:rofl: lyk of daai vet ou boepens man met sy gekruisde bene en bles kop jou kop geswaai het. nee wat,egte boere meisies is tops.

marco
30 Jul 2008, 21:55
marco. as ek jou skrywe so lees lyk jy vir my al meer na n budis.:rofl: lyk of daai vet ou boepens man met sy gekruisde bene en bles kop jou kop geswaai het. nee wat,egte boere meisies is tops.

:lipsrsealed2: :saddam:

Hey, ek dog ons gaan terug na die opskrif! :angel7:

BOERLANDER
30 Jul 2008, 22:13
Ek het Werner Sondag gebel en toe sê hy dit is net die paar name wat op die forum geplaas is, om die kamp redelik geslaagd te maak sal dit goed wees as daar ten minste 10 pare is. Hulle maksimum is 20 pare.

Werner kry nie baie tyd om op die forum te spandeer nie maar hy kyk wel in op die poste en weet wat aangaan.

Dan vra ek omverskoning Venterid. Dit het ek nie geweet nie. Sorry.

Spook1
31 Jul 2008, 12:25
Die pa se oë

In Derde Laan staan 'n klein huisie met 'n pragtige roostuin en 'n
groot populierboom. Dit is hier waar Theo en sy pa gebly het.

Hulle het alleen daar gebly, want sy ma is jare gelede al oorlede.
Almal in die dorp het dié twee se verhouding bewonder. Theo se pa het
nie een van sy rugbywedstryde misgeloop nie. Of dit nou mooiweer of
stormweer was, jy kon verseker weet, Theo se pa was daar. Hy was sy
seun se grootste aanhanger. Ironies, Theo het nooit in 'n wedstryd
gespeel het nie; hy was altyd die reserwe. Ná elke wedstryd was sy pa
se woorde: "Miskien speel jy volgende keer." Dan het sy pa altyd met
sy arm om Theo se skouers daar weggestap.

Sonder enige druk van sy pa se kant, het Theo aangehou oefen en het hy
altyd sy beste by elke oefening gegee. Hy het egter deur sy hele
hoërskoolloopbaan die reserwebank vol gesit, want - omdat die skool
klein was - het hulle net een span in sy ouderdomsgroep gehad. Maar sy
pa het steeds getrou al die wedstryde bygewoon.

Dit was voor een van die laaste wedstryde in sy matriekjaar dat 'n
tragedie Theo tref. Sy pa is skielik dood. Dit was vir hom 'n baie
groot skok. Hy het die afrigter gevra om dié week van die oefeninge
verskoon te word. Die afrigter het vir hom gesê: "Theo, neem soveel
tyd as wat jy wil, want dis 'n groot verlies wat jou getref het."

Die Saterdag met die wedstryd daag Theo in sy rugbyklere by die
wedstryd op. Hy gaan staan voor die afrigter en pleit-vra: "Meneer,
kan ek asseblief vandag speel?" Die afrigter het gevoel dat hy met so
'n belangrike wedstryd nie kon bekostig om 'n swak speler in te span
nie, maar besluit toe tog om hom te laat speel. Hy het geredeneer:
Hoeveel jare lank oefen hy nou al getrou sonder om te speel en boonop is
sy pa dood. Ek sal hom 'n kans gee.

Theo speel fantasties en druk selfs die wendrie. Na die tyd stap die
afrigter na Theo: "Waar het jy al die tyd hierdie talent gebêre? Jy
was briljant." Theo het met trane in sy oë gesê: "Meneer, my pa is in
die hemel. Meneer weet hy het getrou al die wedstryde bygewoon, al was
hy blind. Wel, vandag was die eerste keer dat hy my kon sien speel. Ek
wou vir hom wys ... ek kán speel!"

Onthou, ongeag hoe jy nou voel, iemand is trots op jou, dink aan jou,
gee om vir jou en is lief vir jou.
God - en al die mense wat lief is vir jou - hou jou in liefde dop.

"When you have nothing left but God, you have more than enough to start
over again!!!"

Net ietsie vir al die pa's en seun's.

Waarmaker
31 Jul 2008, 15:00
Ek sit hierdie een hier. Ek wonder net wie gaan die "Skroewie" Karakter wees volgende naweek.

Liewe pa en ma
Ons leierverkenner het gevra dat ons hier van die Voortrekkerkamp vir julle skryf, net ingeval julle die vloed op TV gesien het en bekommerd is oor ons. Ons is OK. Net een van ons tente en twee slaapsakke het weggespoel. Gelukkig het niemand verdrink nie, want ons was almal op die berg besig om vir Jan te soek toe dit gebeur het. Sê asseblief vir Jan se ma hy is OK.

Hy kan nie skryf nie omdat sy arm in gips is. Ek het in een van daai redding-helikopters gery. Dit was lekker! Ons sou hom nooit in die donker gekry het as dit nie vir die weerlig was nie. Verkenner Skroewie het kwaad geword vir Piet omdat hy gaan rondloop het sonder om vir iemand te sê. Piet sê hy het hom gesê, maar dit was seker tydens die vuur, so hy het hom seker nie gehoor nie. Het julle geweet dat as jy een van daai spuitblikke op die vuur gooi, dan ontplof hy? Die nat hout wou nie brand nie, maar een van die tente en party van ons klere het. Dawie gaan snaaks lyk tot sy hare weer uitgegroei het.

Ons kom Saterdag terug as verkenner Skroewie die kar kan regmaak. Die ongeluk was nie sy skuld nie. Die brieke was OK toe ons hier weg is. Hy sê 'n mens moet verwag dat so 'n ou kar gereeld sal breek, dis seker hoekom hy nie versekering kan kry nie. Ons hou van die kar. Hy gee nie om as dit vuil is binne nie en partykeer laat hy ons bo-op die dak of voorop ry. Dit word warm binne in met 10 mense. Hy het ons in die sleepwa laat ry totdat die polisie ons gestop het en met hom gepraat het. Maar hy is 'n goeie ou en 'n goeie drywer.

Hy en Klasie is op die oomblik weg. Hy leer hom op die bergpaaie bestuur, waar daar nie karre is nie, net groot vragmotors wat boomstompe wegry.

Vanoggend het almal gaan swem, maar Verkenner Skroewie wou my en Jan nie laat swem nie, want ek kan nie swem nie en Jan se arm is in gips, toe gee hy vir ons die roeibootjie op die rivier. Dit was lekker! Party plekke is die water so diep na die vloed, daar is bome onder die water! En Verkenner Skroewie is nie kwaai oor lewensbaadjies soos daai ander een verlede jaar nie. Hy werk nou baie aan die kar, so ons probeer hom nie veel pla nie.

Raai wat? Ons het almal nou klaar ons noodhulp kentekens gekry! Toe Adriaan in die water geduik het, het hy sy arm oopgesny en Verkenner Skroewie het gesê ons moet op hom oefen om die wond toe te werk. Ek en Herman het opgebring, maar verkenner Skroewie sê dis seker net vrot hoender wat ons gister geëet het of iets. Hy sê hy het ook baie keer siek geword van vrot kos toe hy in die tronk was. Ek is bly hy is nou uit, want hy sê hy het baie geleer terwyl hy in die tronk was. Wat is 'n pedofiel?

Ek moet nou gaan. Ons moet nou dorp toe gaan om ons briewe te pos. Moenie oor ons worry nie. Ons is OK.

Baai Sakkie

BOERLANDER
1 Aug 2008, 19:58
Venterid, jammer man, maar Scrooge vra dat sy naam van die kamp verwyder word asseblief.

venterid
1 Aug 2008, 21:45
Venterid, jammer man, maar Scrooge vra dat sy naam van die kamp verwyder word asseblief.
Reg maak so.

venterid
1 Aug 2008, 21:48
Kom manne dit gaan nie so koud wees nie en as julle nie seuns het nie neem 'n seun aan vir die naeweek, sit net jou naam ons sal vir jou 'n seun gee daar is seuns wat julle kan borg wat graag op die kamp wil wees.

1. venterid/boer 101
2. 76527829bt/Ruan Fourie
3. Steve Fourie/Seun
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.

BOER 101
5 Aug 2008, 10:09
Wat Gaan Aan Met Die Pa En Seun Kamp Hoekom Is Daar So Min Wat Belang Stel Dit Gaan Pret Wees

venterid
5 Aug 2008, 19:30
Wat Gaan Aan Met Die Pa En Seun Kamp Hoekom Is Daar So Min Wat Belang Stel Dit Gaan Pret Wees
Die tyd raak min, stem saam Boer 101 dit gaan 'n goeie naeweek wees al is ons min.

marco
5 Aug 2008, 19:51
:confused: Dalk is daar meer pa's met dogters as pa's met seuns!

waarheid
6 Aug 2008, 07:09
Ek het net dogters maar sal graag saam wil gaan.

BOER 101
6 Aug 2008, 07:19
:confused: Dalk is daar meer pa's met dogters as pa's met seuns!

EK HET OOK TWEE DOGTERS MAAR EK HET N PLAN GEMAAK. EK EN MY SKOONPA GAAN SAAM.

1000% BOER
7 Aug 2008, 08:04
Boodskap van Infanteris:

Die Pa-Seun kamp se program is gepubliseer op Boerevryheid. Dit vind plaas hierdie komende naweek Daar is nog plek vir meer pare as wat angemeld is. Ek weet dis koud, dis winter, ensovoorts, - maar ek glo dit sal nie net ‘n unieke ondervinding en ‘n geleentheid vir ‘bond’ wees nie, maar dit sal ook LEKKER wees. En ons werk nogal hard om dit die moeite werd te maak. Kom ons vergeet van al die daaglikse strooi, en vat tyd vir iets moois. Ons sien uit na ‘n lekker naweek.

Boereliefde en groete

Werner Kruger

BOER 101
7 Aug 2008, 09:16

HALLO WERNER
ONS SIEN UIT NA DIE NAWEEK DANKIE VIR AL JULLE HARDE WERK
GROETE BOER 101

venterid
7 Aug 2008, 13:39
1. venterid/boer 101
2. 76527829bt
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.

Hannes Lottering
7 Aug 2008, 13:43
1. venterid/boer 101
2. 76527829bt
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.

As dit net ons twee is moet ons dit dalk aanskuif vir n ander naweek.
Die belangstelling ontbreek, lyk dit vir my!

venterid
7 Aug 2008, 14:50
Ja die belangstelling ontbreek vir seker, Infanteris (OC) gaan voort met die naeweek so ek gaan nie Boer 101 teleurstel nie. Nrs dit is nie die nommers wat tel nie ons gaan die beste van die saak maak.

1000% BOER
7 Aug 2008, 16:41
Van Infanteris:

Na skakeling met diegene wat wel aangemeld het vir die Pa en Seun Naweek, het ons toe besluit om die kamp uit te stel na die naweek van Vrydag 5 September tot Sondag 7 September 2008. Die program bly presies dieselfde. Sodoende hoop ons om aan meer mense die geleentheid te gee om daaraan deel te neem. En dit behoort dan natuurlik warmer te wees, en die Pa’s kan nog ‘n paar pondjies afskud voor hulle in Suidelike Afrika gaan verdwaal, hahaha. Sien julle daar.

In the meantime, here’s a somewhat funny ‘struggle poem’, a kind of Boer Struggle Poem. Written during one of those well-run training weekends of the so-called A-Team from the northern Transvaal (Gideon se manne), in angry reaction to a ‘soetsappige’ look towards an illusionary 2010 with Papa strolling home through the golden sunset, Mama ladling papa and woss to the happy family, kiddies playing safely in the garden, all the baddies having been conquered, and a joyous congregation celebrating their deliverance from all evil:

2010.

Dis 2010 en als is verrot,
Ons volkie is uitverkoop en kapot,
Die reën val saggies, - en op die plaas,
Heers Mister Tshabalala die nuwe Baas.

Opslaan mielies en onkruid op die lande,
Wedywer met plunder en brande,
Die grond is vrugbaar, maar word nie benut,
Hul wonderlike grondwet het ons nie beskut.

Die Dominee het gepraat van die Here se Hand,
Wat ons sou beskerm in hierdie mooi land, -
Maar die Hand van Bo, Hy’s siek en sat,
Vir die Boere wat sit op hul gat.

Wat luid spog en sing in die kerk,
Maar stilbly oor diskriminasie by die werk,
En niks doen oor al die doodslap en moorde,
En swyg oor die onreg in alle oorde.

Ons hele staat, ons weermag, polisie, de lot,
Is verraai deur de Klerk die donderse sot,
En ons het gaan lê , net gekak en gekerm,
En gekruip en geskuil agter elkeen se skerm.

En al meer gehol na kastig veilige oorde,
En toe die ook te vol raak van rooftog en moorde,
Na Amerika en Kanada en Australië vêr,
En Engeland en lande onder die Noorderster.

En hier in ons tuisland by ons oue huis,
Op ons erf en ons plaas onder die Suide se kruis,
Sit Sipho en Thabo en Bongo verwese,
En vrek van die honger, - maar stem steeds vir die kese…

-Anoniem

nieuwoudtrl
7 Aug 2008, 18:41
Wat is die ouderdom beperking vir die seuns?

venterid
31 Aug 2008, 12:56
Balmoral Kadette Sentrum bied aan:

PA-SEUN NAWEEK

'n Naweek-kamp vir pa's en seuns om te ‘bond’, uit die stad te kom, 'n unieke ondervinding in die veld op te doen, uitdagings te aanvaar, iets te leer, en dit te geniet.

VRYDAG 5 September 2008:

1700: Verwelkoming en Voorligting.

1800: 'Bivvy' opslaan: Uitreiking van 'bivvies'. LDP (Lesing, Demo en Prakties).

1900: Om die Kampvuur. Insluitend: Liedjies, Sketse, Stories, Braai.

2200: Taptoe.

SATERDAG 6 September 2008 :

0500: Reveille. Losmaak LO. Oppak. Koffie.

0600: Kaartlees: LDP.

0800: Navigeer na Versteekte Watergat.

0900: PSD (Plons, Swem, Duik).

1000: Beweeg na Engelse Fort.

1100: Laat Ontbyt.

1200: Skatsoek.

1400: Beweeg na Wayne se Kuil.

1500: Water-orientering: LDP.

1700: Wateroorsteking en Terugkeer.

1800: Potjie.

1900: Kamoeflering en Verberging: LDP.

2000: Nagbeweging, -sig, -geluide, -reuke, ens: LDP.

2100: Sterrekyk: LDP.

2300: Nagmars na Naglaer.

2359: Taptoe.

SONDAG 7 September 2008 :

0700: Reveille. Koffie.

0800: Beweeg na Kruiskoppie. Kort Sondagdiens.

0900: Morse kode en Sein: LDP.

1100: Middagete.

1200: Baan Veiligheid. Skyfskiet. Pretskiet.

1400: Nabetragting. Vooruitskouing.

1500: Vertrek huis-toe.

---------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

Wie: Pa's en Seuns. Verantwoordelike persoon: Willem Ratte. Kontrole staf: Eugene Becker, Werner Kruger. Ondersteuning: Balmoral Kadetspan.

Wanneer: 5 tot 7 September 2008.

Waar: Balmoral Museum en omgewing.

Padaanwysings::

Op die N4 snelweg, tussen Bronkhorstspruit en Witbank, aan die noordekant van die 'Balmoral/Kendal' afrit, 100 meter vanaf brug draai links in by bord 'Konsentrasiekamp Kerkhof', volg paadjie tot onder voor kampeer-terrein. Parkeer op aangeduide parkeer-area voor Museum.

Koste: R 500 per Pa en Seun span.

Bring saam (elkeen) :

Klein rugsak. WARM Slaapsak of genoeg komberse. Stapskoene. Swembroek. Kortbroek. Hoed. 'Pikstel' (eetgerei, blikbord, blikbeker). Waterbottel. Muskietweerder. WARM KLERE vir oggend en aand.

PLUS: Kompas (hoef nie 'n duur een te wees nie).

Navrae: Werner Kruger, Tel (sel) 084 584 3887.
__________________
2008 - Die Jaar Van Die Waarheid

Rooi Jan
1 Sep 2008, 11:47
Wie gaan saam? :D

1. venterid/boer 101
2. 76527829bt
3. Rooi Jan
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
13.
14.
15.
16.
17.
18.
19.
20.

Baardman
1 Sep 2008, 11:56
Ek het nie 'n seun nie! En my Pa sit in Oudtshoorn!

Groete
Baardman

Toffie
1 Sep 2008, 12:13
Ek het nie 'n seun nie! En my Pa sit in Oudtshoorn!

Groete
Baardman

En dit is beslis nie ek nie.:)

Of sal ek nou sê, ek het ook 'n seun hier op BV,maar dis nie Baardman nie.:rofl2:

Klein Paul
2 Sep 2008, 23:02
Hoeveel gaan dit kos? Ek is bietjie stadig met die forum. Probeer nog my voete vind. Dit is moeilik om die drade te volg.

Ek kom van Stormfront.org af so ek is gewoont aan hoe daai forum lyk en lees.

Ek kan seker my skoonpa vra of hy saam met my sal wil kom. Enigste probleem ons is die twee manne hier. Die jonger seuns is nooit tuis nie en my baba is 2. My vrou werk elke liewe dag saterdae en sondae so ek of ouma moet na Joshua my seun kyk.

Hy is wel 'n handvol en ek geniet dit om heeldag saam met hom te speel al slaan hy duike in alles met my hamers.

Kan julle dalk verder in die toekoms net 'n straight forward mans kamp reel soos die waar ons kamp sonder tv en radio. ( Sal wel selfone moet saamvat om kontak te kan hou met vroulief en kinders)

Ek sal graag wil sit en kuier saam met julle om 'n kampvuur of gaan stap en leer hoe om kaart te lees ens. ens.

email my asb soveel info oor alles wat julle kan. Ps. Scroodge ek het nog batons wat julle wou he wat nie opgetel is nie.

Ek gaan dit skou toe vat en aanbied vir die tombola tafel as ek mag of laat my weet sodat ons die goed in boere se hande kan kry wat dit ordentlik kan gebruik.

Groete,
Barend Kruger
krugerbp@genltech.co.za

Scrooge
3 Sep 2008, 07:15

Barend sorry man, dit het by my ... uit gewaai. Daar het so baie dinge gebeur. Asseblief PM my jou adres en kontak besonderhede weer dan tref ons weer reelings. Jammer hieroor my vriend.

Sargent major
4 Sep 2008, 15:29
we here at the Balmoral Kadet Sentrum are looking forward to the pa seun kamp. we have a few Boer seuns for hire for the weekend (ha ha) there isn't an excuse . its going to be a lot of fun. Hannis ,looking forward to your visit. can't get you on the phone. see you all friday.

Sargent major
4 Sep 2008, 15:45
I would like to thank the people that still have confidence in what we doing, your contributions are greatly appreciated .

venterid
29 Sep 2008, 01:46
http://i133.photobucket.com/albums/q70/thisisstupid789/07092008002.jpg
http://i133.photobucket.com/albums/q70/thisisstupid789/06092008020.jpg
http://i133.photobucket.com/albums/q70/thisisstupid789/06092008013.jpg
http://i133.photobucket.com/albums/q70/thisisstupid789/06092008005.jpg
http://i133.photobucket.com/albums/q70/thisisstupid789/06092008003.jpg