goldilocks
20 May 2008, 21:37
Naand julle,
daar word 'n laeveld inligtingsessie/braai op Saterdag 24 Mei gehou.
Verskeie onderwerpe oa. ontrekking, veiligheid,medisyne,kommunikasie ...sal deur 'n gasspreker hanteer word. U is welkom om ook by onsgroep in te skakel.
Dit gee ons mense van die laeveld ook 'n geleentheid om mekaar te leer ken.
PM my as u belang stel of skakel: 078 613 8360.
Groete,