PDA

View Full Version : Maroelafees by Oppidam

Trekos1
27 Mar 2008, 22:34
Tussen 1 en 3 Mei vind die Maroelafees weer by Oppidam (Hartebeespoortdam langs die akawrium plaas) . Sien gerus die skakel http://www.maroelafees.co.za.
DJ Ossewa, Nicolaas Louw, Bosveldklong en ander Afrikaanse kunstenaars gaan optree.

Die kalender is oop by ons, ek sal more skakel om te hoor of daar nog plek oop is vir 'n stalletjie. Koffie-bokkie, hoe lyk dit, sal julle by die stalletjie kan wees?

Koffie-Bokkie
29 Mar 2008, 19:44
Ek's bevrees ons gaan by die Bloemskou wees oor daardie tydperk Edwin.

BOERLANDER
30 Mar 2008, 07:11
Tussen 1 en 3 Mei vind die Maroelafees weer by Oppidam (Hartebeespoortdam langs die akawrium plaas) . Sien gerus die skakel http://www.maroelafees.co.za.
DJ Ossewa, Nicolaas Louw, Bosveldklong en ander Afrikaanse kunstenaars gaan optree.

Die kalender is oop by ons, ek sal more skakel om te hoor of daar nog plek oop is vir 'n stalletjie. Koffie-bokkie, hoe lyk dit, sal julle by die stalletjie kan wees?

Sal my dagboek en bankstate raadpleeg, kan dalk n plan maak ou maat.
Sal jou laat weet voor die tyd.