PDA

View Full Version : Elektrisiteit Waarskuwing



propatria
26 Mar 2008, 13:25
Ek het baie goeie rede om te glo die elektriese verspreiding gaan teen einde Junie in duie stort. Berei julle self voor.
Volgens my analiseering van die inligting voor my kan ons met 50% kapasiteit sit teen daardie tyd.

Die Britte en Amerikaners gaan moet skepe bring om die netwerk te ondersteun, dit is onafwendbaar.

Madelief
26 Mar 2008, 13:37
Yeb dinge lyk sleg, kry inverters en Batterye, en stoor brandstof.

Moet nie met julle onderbroeke op die kniee gevang word nie, die skip is besig om te sink.

Moet nie kos vergeet nie!!

Kry genoeg brandstof sodat jy met jou behoeftes ten minste 2000 km kan ry.


Of dit nou 6 maande vat of n jaar, kry jouself gereed.

Stoere Boer
26 Mar 2008, 13:45
Moet nie met julle onderbroeke op die kniee gevang word nie, die skip is besig om te sink.
Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?:)

Maar ja, dit is soos julle se.

Propatria, jy maak my nuuskierig. Ek het ook daardieselfde spesmaas, maar sal graag wil hoor hoe jy daarby uitkom. Klink my jy weet meer as wat jy wil voorgee. Kan jy dit deel?

Boere-groete

Madelief
26 Mar 2008, 13:49
Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?:)



Boere-groete

Wel jy sal baie meer "revealing" wees as jy ontkant gevang word.

propatria
26 Mar 2008, 13:56
Jy bedoel seker broek op die kniee...Want om met jou onderbroek op jou knie gevang te word is baie "revealing" of wat se jy?:)

Maar ja, dit is soos julle se.

Propatria, jy maak my nuuskierig. Ek het ook daardieselfde spesmaas, maar sal graag wil hoor hoe jy daarby uitkom. Klink my jy weet meer as wat jy wil voorgee. Kan jy dit deel?

Boere-groete

Jammer, nog nie. Ek sal die oomblik as die bron veiliger is die hele debakel vir jou wys.

`n Ander bron se die diesel gaan nou weer op met R1.20. pl. kom ons kyk wat word van hierdie bronne juistheid?

Mense moet voorsorg maak vir yskaste, jy kan koud stort, en jy kan kerse brand, en kook . Baie mense het klaar tot hier gevorder, maar yskaste en vrieskaste gaan nie byhou met langer en meer gereelde beurtkrag nie.

Jou aankopies gaan in daardie tyd ook meer versigtig gedoen moet word want verkoeling van bederfbare produkte gaan `n groter probleem word veral die raklewe beinvloed.

Ogriet
26 Mar 2008, 15:12
Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te seëvier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!

Stoere Boer
26 Mar 2008, 15:14
Jammer, nog nie. Ek sal die oomblik as die bron veiliger is die hele debakel vir jou wys.

`n Ander bron se die diesel gaan nou weer op met R1.20. pl. kom ons kyk wat word van hierdie bronne juistheid?

Mense moet voorsorg maak vir yskaste, jy kan koud stort, en jy kan kerse brand, en kook . Baie mense het klaar tot hier gevorder, maar yskaste en vrieskaste gaan nie byhou met langer en meer gereelde beurtkrag nie.

Jou aankopies gaan in daardie tyd ook meer versigtig gedoen moet word want verkoeling van bederfbare produkte gaan `n groter probleem word veral die raklewe beinvloed.Ek het my eie wiskunde gedoen. En wierd antwoorde gekry.

Gestel Eskom het 'n huidige tekort van nagenoeg 7%, want dit is waarmee hulle reeds in die voorgestelde 15% resrwe in moes vreet (en dit in die somermaande). Voeg nou 'n 3,5% ekonomiese groei en addisionele 5% vraag tydens die wintermaande daarby en jy sit met 'n mooi bolletjies op.

Net om die saak nog so entjie verder te stoot kom die onvermoe van die nagverskaffers om kragstasies te onderhou en die volgende oomblik sit ons nie net met 'n vraag-aanbod probleem nie, nee. Die probleem kring uit. Indien Eskom nie kan voorsien volgens vraag nie en die stelsel oorlaai beteken dit die netwerk skop eenvoudig uit. Dan kan hulle die stasies wat 30 jaar en ouer is maar "mothball" en sommer boedel oorgee.

Nou kyk, ons huise se DV-bokse het 'n skakelaartjie wat jy net weer aansit indien die krag sou uitskop of so nie sit die munisipaliteit met die probleem by hulle, maar wanneer die netwerk inkonk is dit nie sommer net van aansit nie.

Pendoring
26 Mar 2008, 15:14
Ek het laasweek gelees dat die ekonome se dit tussen R1.25 - R1.30 kan/gaan styg. Waar gaan dit eindig, April of Junie of Augustus of vroeg vlge jaar met die chappy plak of kruisie trek??

Pendoring
26 Mar 2008, 15:18
Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te sevier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!

Dankie Ogriet, lyk my ek het bietjie stadig getik op my vorige boodskap !!
(Skuus, mag ek jou naam se - netnou 'pop' die wit perd daar by jou op !! Ha ha ha - Liewe heksie)

Stoere Boer
26 Mar 2008, 15:18
Diesel gaan in April met met R1-25 duurder word, dit beteken `n styging van bykans R2-00 die afgelope twee maande. Brandstof gaan met meer as 60c styg. Die inligting is so pas op die 1uur nuus bekend gemaak. Tot nou toe kon die regering die agteruitgang in die ekonomie verdoesel maar die waarheid is besig om te sevier, die waffers het ons land is in sy m@#r in!!!Soos ek vroeer die maand gese het sal dit beteken dat die VPI, PPI die hoogte gaan inskiet. Die Reserwebank gaan probeer om die inflasiegogga met 'n 0,5% rentekoersverhoging hok te slaan (wat nie gaan werk nie).

Die verbruiker kry dus nie net antibiotika nie, maar sommer penisilin en kortosoon in. En ons weet wat het die ou mense gese van te veel van 'n goeie ding.

So 'n **** VPI, inflasie, brandstofprys en moontlike aanpassing in elektrisiteitsheffing is mos net die regte doepa vir 'n lekker gemors.

Ogriet
26 Mar 2008, 15:46
Dankie Ogriet, lyk my ek het bietjie stadig getik op my vorige boodskap !!
(Skuus, mag ek jou naam se - netnou 'pop' die wit perd daar by jou op !! Ha ha ha - Liewe heksie)

So lank daar `n mooi ridder op daai wit perd is mag jy maar my naam sê! ha ha.

Ja VPI is hoër as die inflasie koers, hoofsaaklik weens die hoë brandstof pryse en dit beteken dat die rentekoers volgende maand sal moet styg, met hoeveel presies weet ek nie, ek skat ook maar 0.5 punte.

Groete.

WitBoer
26 Mar 2008, 17:29
Wil net weet, wat van die Koebergkragstasie? Weet iemand wat daar aangaan?

GerhardHG
26 Mar 2008, 17:44
Het juis vanmiddag weer n persoonlike lening in my bakkie se tenk getap. Dit kos my nou al R700 vir n tenk diesel. Ek hou nie van die tuisgemaakte 'bio-diesel idee' nie maar ek sal dit ernstig moet begin oorweeg om by die coloured by die werk diesel te koop. Teen R5 p/l kan mens seker maar bekostig om so effens gouer as normaalweg rubber seëls en dies meer te vervang. As jy agter n ford ranger ry en sy diesel rook ruik na vis en tjips kan julle maar weet dis heel moontlik ek.

Stoere Boer
26 Mar 2008, 18:00
Het juis vanmiddag weer n persoonlike lening in my bakkie se tenk getap. Dit kos my nou al R700 vir n tenk diesel. Ek hou nie van die tuisgemaakte 'bio-diesel idee' nie maar ek sal dit ernstig moet begin oorweeg om by die coloured by die werk diesel te koop. Teen R5 p/l kan mens seker maar bekostig om so effens gouer as normaalweg rubber sels en dies meer te vervang. As jy agter n ford ranger ry en sy diesel rook ruik na vis en tjips kan julle maar weet dis heel moontlik ek.Ons eksperimenteer tans met die biobrandstoftegnologie en ek moet se die bakkie wat ons gebruik ruik nogal lekker as jy agter hom ry. Dit ruik soos pannekoek.:)

GerhardHG
26 Mar 2008, 18:05
Ons eksperimenteer tans met die biobrandstoftegnologie en ek moet se die bakkie wat ons gebruik ruik nogal lekker as jy agter hom ry. Dit ruik soos pannekoek.:)

Hahaha! Ek sal daai verskaffer by die werk moet aanraai om sy olie wat hy gebruik om die diesel te maak iewers elders te kry. Pannekoek ruik darm baie beter as ou vis en tjips!! :D

Arend
26 Mar 2008, 18:18
'I sympathise with Eskom'

Reserve Bank Governor Tito Mboweni says that he sympathises with Eskom's need to raise the price of electricity.
But, he said that there has to be another way to make sure that Eskom's infrastructure build is financed without putting pressure on inflation.

Mboweni was responding to questions from parliamentarians about Eskom's request for a 60% electricity price hike.

Mboweni would not say what these other options were. But, he said that officials from the central bank had already met with Eskom.

He would also meet with them to discuss options. He did not want to share his thoughts publicly before he had done so with the energy utility.

But, he also added that the ultimate decision would be Eskom's and Minister of Public Enterprises, Alec Erwin's.

http://www.fin24.com/articles/default/display_article.aspx?Nav=ns&ArticleID=1518-25_2294563

venterid
26 Mar 2008, 23:09
Finance24Eskom crisis: Bonuses to blame?2008-3-26 21:14Cape Town - A group of forensic accountants in Forensies.com have analysed what Eskom says in its annual reports about the utility's management bonuses, and have concluded that the supply of electricity is not one of the so-called "gate-keepers" that would prevent the bonuses being paid out.
Their report says that the bonus system could be the main contributing factor to the electricity crisis.

The accountants team points out that the executive management of Eskom performed to such an extent over the past three years that long term performance bonuses of R10.3m will be paid to them next Monday March 31.

Certain gatekeeper conditions give the board the discretion to review the bonuses, the team said. "These gatekeeper conditions includes safety factors, operating losses, a qualified audit report and contravention of the Public Finance Management Act.

"Generation and distribution of electricity is however not regarded as important enough to qualify as a gatekeeper condition and therefore there will most likely not be a reconsideration of the bonuses because of the current electricity crisis," their report says.

After analysing the criteria that are used for the bonus payout, the accountants say: "It appears that Eskom chose to promote the narrow political ideologies of its shareholder, like employment equity and black economical empowerment, instead of concentrating on generation of electricity.

"This caused immeasurable damage to the economy of South Africa and is ironically a major setback for achievement of the wider economical and social upliftment goals of South Africa. The performance measurement criteria for the Eskom top managers might just be the main contributing factor to the electricity crisis."
I-Net Bridge (Business)
http://www.24.com/news/?p=tsa&i=874254
Die verslag slaan die spyker op die kop.

kanon
26 Mar 2008, 23:26
Hier naby my by Phisante Kraal het hul al vir jare n' windkrag program aan die gang. As n' mens net n' bietjie op die net gaan rond speel sal jy vind dat daar alreeds baie alternatiewe krag bronne is. Gaan kyk byvoorbeeld na die volgende link. www.utilityfree.com Ek het onlangs ook op n' site afgekom waar hul van seestrome gebruik maar vir die doel. Sal tog weer gaan kyk en die site vir jul post. Ongelukkig, wat ek ook opgetel het met veral solar energie, is dat dit n' baie duur opsie is in NSA, aangesien n' handjie vol mense die monopolie daaroor het. Om terug te kom na die seestrome projek, ons het een enorme kusgebied wat vir die doel ontwikkel kan word. Miskien moet ons vir die rotte sê om net so af en toe te gaan Google, dan kan hul ook miskien n' paar goed leer.
Lekker aand, kanon (die "rot")

kanon
26 Mar 2008, 23:32
http://news.mongabay.com/2005/0521-hydro.html Hier is die site. Gaan kyk gerus, baie interesant.

Genl C R de Wet
27 Mar 2008, 00:34
Met kragopwekking via brander aktiviteite kan hulle sommer by Kaappunt n paar in plek sit. Die see is so ongekrap rondom daai punt dat dit meer as die behoefte sal verskaf....

1000% BOER
27 Mar 2008, 10:58
Dagse

Ek wil hiermee 'n erinstige beroep doen dat almal moet regmaak om vir plus minus 6 maande reg maak om totaal an al sonder krag reg te kom. Gaan en doen so bietjie navorsing om uit natuurlike bronne kos te maak, (vuur, brood bak oonde, ens) en verkoeling van voedsel ( Natuurlike yskas met steenkool en ogiesdraad wat natgehou word). Wat voorle gaan nie 'n naweek kamp wees nie, maar 'gaan eerder meer langtermyn beplanning nodig he.

Die krag gaan af wees. Daar gaan nie petrol en lp gas wees nie. Maak eerder voorsoening vir sae, byle, spyker, lyn ens wat gebruik kan word om tydelike strukture op te rig. Wat jy MOET saam neem, kan op een lys geplaas word, maar mense se behoeftes verskil. Maar reg soos wat die Voortrekkers reggemaak het. Ons vermoed wat kom, maar gaan dit so maklik wees soos wat baie mense dink?

Raak onafhanklik van alles wat nie 100% natuurlik en nie met elektrisiteids krag werk nie. Dan sal dinge daar buite baie makliker wees.

Boereliefde en Groete

Werner Kruger

Arend
30 Mar 2008, 10:16
Gebruikers gaan klokslag 3 keer per week in duister sit

Beurtkrag tref die land van mre af ongeag of daar genoeg elektrisiteit beskikbaar is om die land van krag te voorsien.

Op Sondae kan die land egter asem skep, want geen onderbrekings sal op die sewende dag van die week voorkom nie.

Eskom hoop egter om met geskeduleerde kragonderbrekings minder ontwrigting te veroorsaak omdat mense vooraf sal kan beplan vir die beurtkragonderbrekings.

Elke munisipaliteit sal beurtkragskedules aan verbruikers beskikbaar stel sodat hulle ingelig sal wees oor wanneer kragonderbrekings gaan voorkom.

Die nuwe fase van beurtkrag sal vir die volgende drie maande duur.

Beskou dit as kragrantsoenering, het mnr. Dickie Govender, woordvoerder van Johannesburg City Power, aan Rapport ges.

En al is daar genoeg krag, sal beurtkrag Eskom se tegnici die geleentheid bied om noodsaaklike instandhoudingswerk aan kragopwekkers te doen.

Eskom s in n verklaring die onderbrekings sal tussen 2 en 2 uur duur. n Kragverbruiker sal elke tweede dag n beurtkragonderbreking h.

Di benadering sal van mre tot 30 Junie 2008 toegepas word.

Verbruikers sal nie meer as drie keer per week deur beurtkragonderbrekings geraak word nie, s Eskom.

) Beurtkragskedules is beskikbaar by www.eskom. co.za, www.loadalert.co.za of by jou plaaslike munisipaliteit.

http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2296387,00.html

Bosperd
30 Mar 2008, 15:31
Ek wil hiermee 'n erinstige beroep doen dat almal moet regmaak om vir plus minus 6 maande reg maak om totaal an al sonder krag reg te kom.

Ek stem saam met jou. My gevoel is nogals dat ons teen einde Junie totaal sonder krag gaan sit. Dis beslis die moeite werd om nou al maandeliks voorrade soos "cooking jel" gas, ens bymekaar te begin maak!

Bosperd
30 Mar 2008, 15:32
( Natuurlike yskas met steenkool en ogiesdraad wat natgehou word).

Kan jy vir ons veruidelik hoe dit werk?

noordoos
30 Mar 2008, 15:43
Wat jy MOET saam neem, kan op een lys geplaas word,

Sal graag hierdie "moet" lys wil sien.

Arend
30 Mar 2008, 16:04
Kan jy vir ons veruidelik hoe dit werk?

Daar word 'n kas gebou sonder sykante. Dan word daar ogiesdraad vasgespyker om 'n binnemuur te maak. 'n tweede laag ogiesdraad vorm die buitemure. Nou is daar 'n opening so 5 - 5 cm tussen die lae drade. Daar word nou koorts (ek dink dis die regte spelling) 'n tipe steenkool met gaaitjies in soos spons, ingepak. Bo-op word 'n 'n sinkpan dak gemaak met ook ± 5 - 6 cm rand. Die hoeke word gesoldeer sodat hierdie pan nie water op die hoeke lek nie. Klei gaatjies word op die rand van die pan ingekap. Die bodem van die koelkas word ook met plaat oorgetrek en die deur is van draad. Dan word dit onder 'n digte boom of koelplek gehang. Stewig met ankers op al vier hoeke.

Binne kan hakkies en 'n rakkie aanhebring word. Gooi nou water in die boonste bak. Dit gaan dan filtreer deur die gaatjies en in die steenkool in en siedaar jou koelkas is klaar.
Die lug gaan dan die water laat verdamp teen die klamwande en ons weet almal dat verdamping 'n afkoelingsproses is. Dit is redelik effektief en was nog wyd gebruik toe ek nog 'n jong seiun was. Met die koms van elektriese krag het dit 'n stadige dood gesterf.

Ek glo dat hierdie koelkaste nog op afgelee plase aangetref sal word.

Onthou net die gaatjies moet klein wees, gedurig oogehou word deur met jou vinger oor hulle te vryf elke keer as die kas vol water gegooi word.

GerhardHG
30 Mar 2008, 20:54
Ek het al daarvan gehoor Arend.

My pa en oom het my vertel dat hulle n koel kamer/vertrek op die plaas agter die huis gehad het wat op so n manier gebou was. Omdat dit n hele groot vertrek was weet ek egter nie presies hoe hulle die dak en deur gebou het nie.

As ek reg onthou het hulle die mure daagliks met die hand natgegooi. Hulle het vertel dat dit baie effektief gewerk het en dat hulle selfs vleis daarin gehou het. Natuurlik sal dit nie so lank hou soos in n vrieskas nie maar dis definitief beter as niks.

Wonder wat die meenthuis kompleks sal se as ek so steenkool blok in my agter erf aanbring? :D

noordoos
30 Mar 2008, 21:10
Toe ons in Ovambo was het die ouens hulle blikkies bier vinnig koud gemaak deur n gat te grou, die blikkies onderin te plaas, toe gegooi met sand en dan nat gegooi. Weet nie hoe nat nie. Dan vuur bo-op gemaak ek dink, of langs aan? n Ruk later het hul dan yskoue bier gehad. Ek het nie mooi opgelet in die klas nie. Kan iemand ons vertel hoe dit werk en wat die teorie agter dit is?

Wat my nou daaraan laat dink het, is hierdie steenkool yskas werk dan net as die wind roer. So op n windstil dag kan jy voedsel verloor, dan nie? Kan mens nie met vuur die werking aan die gang hou of verbeter nie?

Gelofte Boer
30 Mar 2008, 22:29
Kan jy vir ons veruidelik hoe dit werk?

Arend se beskrywing is baie akkuraat - paar wysigings die steenkool is eintlik soos klinket wat reeds uitgebrand het en vol gate is maar charcoal werk net so goed.
Kyk by die skakel hoe dit in Afrika gedoen word.
http://www.newvision.co.ug/D/9/31/421901

Die koelkas werk effektief al is die wind baie stadig maar mens kan aan die bokant 'n "skoorsteen" insit met 'n solar krag uitsuig (mens het sulke klein waaiertjies en solar paneeltjie gekry wat op 'n per gekonteer was wat die gesig koel waai) waaiertjie wat lugbeweging binne die koelkas kan aanhelp.
http://www.sonpower.co.za/novelties.htm

1000% BOER
31 Mar 2008, 12:15
Daar word 'n kas gebou sonder sykante. Dan word daar ogiesdraad vasgespyker om 'n binnemuur te maak. 'n tweede laag ogiesdraad vorm die buitemure. Nou is daar 'n opening so 5 - 5 cm tussen die lae drade. Daar word nou koorts (ek dink dis die regte spelling) 'n tipe steenkool met gaaitjies in soos spons, ingepak. Bo-op word 'n 'n sinkpan dak gemaak met ook 5 - 6 cm rand. Die hoeke word gesoldeer sodat hierdie pan nie water op die hoeke lek nie. Klei gaatjies word op die rand van die pan ingekap. Die bodem van die koelkas word ook met plaat oorgetrek en die deur is van draad. Dan word dit onder 'n digte boom of koelplek gehang. Stewig met ankers op al vier hoeke.

Binne kan hakkies en 'n rakkie aanhebring word. Gooi nou water in die boonste bak. Dit gaan dan filtreer deur die gaatjies en in die steenkool in en siedaar jou koelkas is klaar.
Die lug gaan dan die water laat verdamp teen die klamwande en ons weet almal dat verdamping 'n afkoelingsproses is. Dit is redelik effektief en was nog wyd gebruik toe ek nog 'n jong seiun was. Met die koms van elektriese krag het dit 'n stadige dood gesterf.

Ek glo dat hierdie koelkaste nog op afgelee plase aangetref sal word.

Onthou net die gaatjies moet klein wees, gedurig oogehou word deur met jou vinger oor hulle te vryf elke keer as die kas vol water gegooi word.

Dagse

Baie dankie Oom. My Ma het gese dat my Oupa hulle een op die plaas gehad het, maar kon nie heeltemal onthou hoe die kontrepsie gewerk het nie. Sal bietjie op Balmoral eksperimenteer om te kyk of ons enetjie kan bou wat werk.

Boereliefde en Groete

Werner Kruger

Arend
31 Mar 2008, 12:26
Toe ons in Ovambo was het die ouens hulle blikkies bier vinnig koud gemaak deur n gat te grou, die blikkies onderin te plaas, toe gegooi met sand en dan nat gegooi. Weet nie hoe nat nie. Dan vuur bo-op gemaak ek dink, of langs aan? n Ruk later het hul dan yskoue bier gehad. Ek het nie mooi opgelet in die klas nie. Kan iemand ons vertel hoe dit werk en wat die teorie agter dit is?

Dis ook baie effektief. Die blikkies is omring met water wat, sonder die vuur, redelik koel sal bly. Maak nou 'n vuur daarop en die hitte van die vuur styg op. Terselfde tyd verdamp die water onder die vuur. Verdamping is 'n afkoelingsproses. Die vuur 'suig' nuwe water na bo, wat ook weer verdamp en so gaan die proses aan. Die gevolg, jou bier is lekker koud.

1000% BOER
31 Mar 2008, 12:32
Sal graag hierdie "moet" lys wil sien.

Dagse,

Ek wil graag he dat almal moet insette gee op 'n moet lys. Ons almal het al die basiese dinge soos tente, rugsakke, slaapsakke ens, maar daar moet ook na die ander dinge gekyk word. Jou tent skeer, en jy moet nou vir jou 'n hout skuiling bou. Wat het jy dan tot jou beskikking?

1) Oordentlike Houtsaag met 2 spaar lemme
2) Groot byl vir bome kap.
3) Kleiner byl vir takkies kap
4) Sekel om dekgras mee te sny.
5) Bouers lyn / vislyn / Bind draad of iets soortgelyks om alles mee ann mekaar vas te hou. Hiermee kan jy vir jou 'n groot, waterdigte skuiling ens bou. Dit is nie van die duurste toerusting nie, maar kan help.

Boereliefde en groete

Werner Kruger

Slagdoppie
31 Mar 2008, 13:29
Met kragopwekking via brander aktiviteite kan hulle sommer by Kaappunt n paar in plek sit. Die see is so ongekrap rondom daai punt dat dit meer as die behoefte sal verskaf....

Ek het nou die dag oor die nuus gehoor dit is moontlik by Kaappunt.
Hulle gaan glo binne die volgende jaar sulke sisteme daar implementeer.
Ek wonder net hoeveel krag sal die goed kan lewer..?

Pendoring
31 Mar 2008, 13:39
Ek het nou die dag oor die nuus gehoor dit is moontlik by Kaappunt.
Hulle gaan glo binne die volgende jaar sulke sisteme daar implementeer.
Ek wonder net hoeveel krag sal die goed kan lewer..?

Voordat julle begin wonder oor hoeveel krag hulle gaan kan lewer dink ek ons moet eers wag en kyk of die goed ooit die projekte kan voltooi voordat hulle geld dalk weer opraak weens "onderlinge besigheid onderhandelinge" !!

Arend
31 Mar 2008, 13:46
Ons moet net een ding onthou.
1. Sprinkane is baie skrikkerig vir water.
2. Hulle kry altyd koud. Loop gedurig met truie en baadjies as die kraaie gaap.
3. Hulle kan nie swem nie.

Wat se ek? Ek dink nie hulle sal val vir die saak nie, en indien wel sal dit nie 'n BEE kontrak wees nie, want hulle sal nie tender nie oor bg. redes.

Slagdoppie
31 Mar 2008, 13:52
Ons moet net een ding onthou.
1. Sprinkane is baie skrikkerig vir water.
2. Hulle kry altyd koud. Loop gedurig met truie en baadjies as die kraaie gaap.
3. Hulle kan nie swem nie.

Wat se ek? Ek dink nie hulle sal val vir die saak nie, en indien wel sal dit nie 'n BEE kontrak wees nie, want hulle sal nie tender nie oor bg. redes.

Ja, hierdie is nou een ding wat ek nie verstaan nie!
Party dae as dit vrek warm hier by ons is, dan dra hulle hul mussie of trui.

WitBoer
31 Mar 2008, 14:37
Ja, hierdie is nou een ding wat ek nie verstaan nie!
Party dae as dit vrek warm hier by ons is, dan dra hulle hul mussie of trui.

Ja nee, as mens geen grysstof binne die skedel huisves nie, kan dit seker 'n koue trek deur die ore tot gevolg he!:rofl:

Die trui en warm baadjies kan dien vir wegsteekplek indien hulle weer iets geaas het, dan het hulle plek om dit te stoor!!

Rooi Jan
31 Mar 2008, 23:41
Hier is die nuutste ooor die kragonderbrekings.

Wat op aarde is "voorkomende beurtkrag?" Dit is nou semantiese bedrog op sy beste. Hulle kan maar aanhou vertel van die lekker vye maar dit lyk soos perrebolle vir my en ek gaan nie eers proe daaraan nie. :upset:


Voorkomende beurtkrag van vandag ingestel
Mar 30 2008 09:34:44:077PM - (SA)

Eskom sal van vandag af voorkomende beurtkrag toepas om kragreserwes op te bou en die elektrisiteitsverskaffer in staat te stel om kragstasies te diens en te herstel.

Dié beurtkrag sal toegepas word ongeag die lading op die kragnetwerk.

“Voorspelbare en geskeduleerde beurtkrag, wat tussen twee en twee en ’n half uur sal duur, gaan nou elke tweede dag toegepas word,” het Eskom in ’n verklaring gesê.

Sondae sal geen beurtkrag toegepas word nie.

’n Uitsondering op die beurtkrag-reël is kliënte van City Power in Johannesburg wat minder gereelde, maar langer tye sonder krag sal wees. Dié inwoners gaan sowat vier en ’n half uur van beurtkrag per week moet verduur.

Eskom het ook gesê munisipaliteite en nywerheidskliënte wat meen hulle bespaar reeds 10% van hul elektrisiteitsverbruik, kan aansoek doen om kwytskelding van die voorkomende beurtkrag, maar nié noodbeurtkrag nie.

Teen die naweek kon Eskom nog nie sê watter munispaliteite reeds aansoek gedoen het om kwytskelding nie, berig Aldi Schoeman.

Die skedule van die voorkomende beurtkrag skep verwarring omdat sekere buurte, streke en munisipaliteite nie daarop verskyn nie.

“Die munisipaliteite wie se skedules nié daar verskyn nie het nog nie hul inligting deurgegee nie,” het Eskom se mediadiens gesê. Voorsiening word ook gemaak vir “sensitiewe kliënte soos hospitale, raffinaderye en waterdiensverskaffers”.

Beurtkrag was die afgelope paar weke nie nodig nie, aangesien groot nywerheidskliënte minder krag gebruik het.

“As al ons verbruikers dieselfde houding teenoor kragbesparing inneem, sal dit die waarskynlikheid van beurtkrag aansienlik verklein,” het me. Erica Johnson van Eskom gesê.
http://www.news24.com/Beeld/Kragkrisis/0,,3-2365_2296984,00.html

Baardman
1 Apr 2008, 10:00
Ja, hierdie is nou een ding wat ek nie verstaan nie!
Party dae as dit vrek warm hier by ons is, dan dra hulle hul mussie of trui.

Ek dink hulle is bang vir die son. Selfs al is dit donker (soos binne-in 'n winkelsentrum) dra hulle steeds hul sonbrille!

Baardman

Terloops - om iets (soos blikkies koeldrank) af te koel, gooi 'n handvol urea-tipe kunsmis in 'n emmer water (blikkies in die water). Die reaksie tussen die urea en water is endotermies (d.w.s. word koud), onthou net om jou blikkie af te spoel voor jy aan hom drink, hy gaan sleg smaak.

Slagdoppie
1 Apr 2008, 12:15
Ek dink hulle is bang vir die son. Selfs al is dit donker (soos binne-in 'n winkelsentrum) dra hulle steeds hul sonbrille!

Baardman

Terloops - om iets (soos blikkies koeldrank) af te koel, gooi 'n handvol urea-tipe kunsmis in 'n emmer water (blikkies in die water). Die reaksie tussen die urea en water is endotermies (d.w.s. word koud), onthou net om jou blikkie af te spoel voor jy aan hom drink, hy gaan sleg smaak.

Hier is nog iets wat mens kan doen as mens in die Kalahari sit en jou bier is warm.
Neem 'n houer, soos 'n emmer, maak hom vol water, die koudste wat jy kry.
Gooi dan salpeter in die water en roer en roer en roer en roer en roer,
totdat die salpeter nie meer oplos nie, die water is maw versadig.
Die water sal nou yskoud wees, plaas nou net jou bier in die water...;)

Groete :cowboy: