BOERLANDER
11 Mar 2008, 21:42
Die skoue word mooi bemark en uiteengelê.
:director:Maar waar is die plaas winkel.
Waar is n draad of n hoof opskrif wat n mens direk soontoe vat.
Ek moet alewig my dinges afsukkel om daar uit te kom.:BangHead:
Asseblief, help.