PDA

View Full Version : noordoos skenk drukker

Bosperd
13 Oct 2007, 14:05
Met die totstandkoming van ons nuwe administratiewe kantoor het noordoos besluit om vir ons 'n drukker te skenk.

Namens BVS wil ek van die geleentheid gebruik maak om hom te bedank vir sy vrygewigheid. noordoos, ek hoop jy besef wat se ongelooflike groot geskenk is hierdie! Dit sal defenitief 'n groot bydra maak om die administratiewe gedeelte te vergemaklik. Ons eerste doelwit is om met al ons lede kontak te maak, en sodoende die Volk nader aan mekaar te bring.

Kom mense, kom ons ondersteun hom ook nou in sy besigheid!

Boeregroete

BOERLANDER
13 Oct 2007, 14:52

Bosperd, baie goeie gebaar van ons vriend noordoos.

Jackpot vraag, watse werk of wat verkoop noordoos? :angel7:

Bosperd
13 Oct 2007, 14:57
Hy het sy eie besigheid in die lyn van "printer cartridges" ens.
Die beste sal wees om hom te PM en 'n volledige lys te kry van alles wat hy doen, asook sy pryse.

Rooi Jan
13 Oct 2007, 18:42
Ek sal hom ondersteun sodra my drukker weer ink nodig het. :D

Hennovdm
26 Oct 2007, 13:53
Dankie Noordoos. Ek sien dit nou eers raak.

Dit word baie waardeer.

Boeregroete
Henno

Arend
26 Oct 2007, 16:01
Baie baie dankie Noordoos. Ons waardeer jou gebaar baie.

noordoos
26 Oct 2007, 19:26
Plesier mense. Die besigheid is bysaak en nie die bedoeling nie. Ek wou nie adverteer nie, Bosperd, maar dankie in elk geval. Jammer ek reageer nou eers, ek het nie die draad gesien nie? Gewonder waar kom ZirkJ daaraan! ;-)

noordoos
26 Oct 2007, 19:50