Soek Funksie


Druk Formaat

Print this page



South Africa's Top Sites

Volkereg

25/02/2008
Kategorie: Volkereg

Tydens die VVV (Volksverteenwoordigende Vergadering) wat op 23 Februarie 2008 te Majuba Plaasgevind het, is die Verslag van die Voorsitter, Dr Johan (Lets ) Pretorius aan die vergadering voorgele en eenparig deur die Vergadering aanvaar.

Die Verslag behels 'n opsomming van die aksies wat deur die BVS geloods is asook n uiteensetting van die interaksies tussen die verskillende strukture.

Daar is 'n ernstige beroep gedoen op samewerking met en tussen die verskillende groeperinge wat almal tans ten doel het; ONAFHANKLIKHEID vir die BOEREVOLK.



12/06/2007
Kategorie: Volkereg
Gepos deur: Webmaster
Volksgenote,
Met 'n mandaat vanaf die BVR het ons 'n Volkeregtelike en Juridiese Komitee (VJK) tot stand gebring. (sien hierdie draad vir meer agtergrond)


24/05/2007
Kategorie: Volkereg
Gepos deur: Webmaster
Ek het die volgende Vonkpos ontvang en stuur dit onveranderd deur: ----------------------------------------------------------------- Hallo julle almal, Weer eens klop ons aan jul deur om te help om die e-mail te versprei. Die dogter is weg sedert verlede naweek. Sy is vermoedelik in Danville by dwelmhandelaars. Kan ons op jul samewerking reken om te probeer om haar op te spoor en haar uit die kloue van die dwelmduiwels te red?