Soek Funksie


Druk Formaat

Print this page



South Africa's Top Sites

Registrasie B (Volksregister)

DIE BOEREVOLK VOLKSREGISTER

Hierdie registrasie stel jou in staat om meer informasie/drade te sien as Registrasie A.
Indien daar verkies sou word om nie betrokke te raak by gesprekke op die forum nie,
los dan net vir Stap Een uit.

Registrasie B stel jou ook in staat om aan die verkiesings deel te neem,
jy word ook automaties op die Volksregister opgeneem.
 

Stap Een is om te registreer op die Boerevryheid Forum.
Voltooi die Forum registrasie deur op die onderstaande skakel te klik:
Registreer op die Boerevryheid Forum
 
Kies dan net onder die Volksregister afdeling,
dat u alreeds opgeneem is op die Volksregister.
 
 
Stap Twee is om hierdie vorm te voltooi.
Inligting wat op hierdie vorm ingevul word sal vertroulik hanteer word.
'n Wa-Leier in jou omgewing sal so gou moontlik met u in verbinding tree.


Vul asb die vorm so volledig as moonlik in. Die velde met 'n ( * ) is verpligtend.
Registreer eers op die Forum indien u aan die gesprekke op Forum sou wou deelneem,
en dan hierdie registrasie.